Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Op hierdie laaste dag van die ou jaar wonder mense soms hoe hulle die nuwe jaar moet aanpak. Gelowiges doen dit sonder vrees – eerder met opgewondenheid en afwagting om te sien hoedat die Here ons gaan lei en bewaar. Want God het 'n verbond met sy kinders: Hy sal ons bewaar maar ons moet gehoorsaam wees. Omdat ons Hom verwag in sy wederkoms, leef ons ook in hoop en verwagting op die komende saligheid en vrees ons nie die toekoms nie; Hy is getrou!
JOODSE PROTOKOLLE
In 1905 sien die Protokolle van die Geleerde Ouderlinge van Sion die lig. Die Jodedom het hierdie dokument onmiddellik afgemaak as 'n vervalsing en geen klinkklare bewys bestaan dat dit inderdaad by die Sioniste se eerste kongres (in 1897) die lig gesien het nie. Tog is die inhoud daarvan merkwaardig en stem dit stap vir stap ooreen met wat daarna gebeur het. Dit kan as die volledigste handboek van die revolusie(s) wat daarna plaasgevind het, beskou word. Dit is van uitsonderlike belang en behoort deur enigeen wat hom of haar van die gang van die revolusie wil verwittig, gelees te word. Die motief, die metode en die doel word in besonderhede beskryf. Waar Disraeli voorheen van die destruktiewe beginsel melding gemaak het, het die Protokolle die beginsel van vernietiging tot 'n fundamentele waarheid verhef - 'n basiese reg en oorheersende metode van optrede. Die doelwit is wêreldregering en alle nasies en geloof moet in die proses vernietig word deur terreur as die beste metode. Die kennis wat in die Protokolle geopenbaar word is raar en die insig verstommend. Selfs Henry Ford het verklaar dat:
The Protocols have fitted the world situation up to this time, they fit it now.
Die Protokolle stel onder meer:
Deur die pers het ons die mag om te beïnvloed gekry terwyl onsself in die skadu gebly het. Die belangrikste faktor vir sukses op politieke vlak is die geheimhouding van die onderneming. Ons moet regerings verplig om die rigting in te slaan deur ons aangedui ... aandui as die openbare mening en wat deur ons gevorm is deur die instrument in ons verseker aangesien ons opponente nie oor daardie middel beskik nie. Nie 'n enkele aankondiging sal die publiek bereik sonder ons beheer nie.
Dit wat die Protokolle in 1905 voorspel het, is 'n voortsetting van die planne deur eeue, naamlik verknegting van die mensdom. Die planne van die Illuminati word hier in uitvoerige detail beskryf. Dit loop soos 'n goue draad deur die ganse geskiedenis. Die kennis wat die Protokolle openbaar en die voorspellings wat dit maak getuig van 'n insig en gesamentlike ervaring wat beslis nie deur 'n individu uitgedink is nie.
Die woord wat deurgaans in die Protokolle gebruik word is die gepeupel ("mob"). In politieke stelsels word hierdie gepeupel verhef tot die "mense" ("people"), alhoewel daar geen onduidelikheid daaroor bestaan wat die outeurs van die Protokolle van hulle gedink het nie.
Mense met swak instinkte is meer as dié met goeies en daarom word die beste resultate verkry deur geweld en terreur. Die mag van die gepeupel is blind en redeloos wat maar altyd deur suggestie in 'n rigting gedruk kan word. Daarom is 'n absolute despotisme nodig om hierdie barbaarse gepeupel tot bedwang te bring. Daarom moet die staat terreur aanwend om die gepeupel tot gehoorsaamheid te dwing. Uiteindelik moet die internasionale superstaat daargestel word waarin absolute despotisme gevestig sal word, maar intussen sal pionne-diktators gebruik word om die strukture van state en die weerbaarheid van mense af te breek.
Dit was inderdaad die geval sedert die Protokolle verskyn het, naamlik dat regerings van state niks anders was nie as pionne van die Sionisme. Die eerste groot verslawing ná die verskyning van die Protokolle was dan ook bewerkstellig (deur die Sionisme) deur Kommunisme op Rusland en sy buurstate af te dwing en wat met opset die illusie verkondig het van bevryding, terwyl miljoene gesterf het en nog meer verslaaf is.
Sedert die Franse Revolusie het ons die mense van een teleurstelling na 'n ander gelei. So het mense in 'n staat van marteling gekom en is hulle tot kalmte gedwing sodat hulle bereid is om enigiets op te offer vir vrede terwyl ons nie aan hulle die vrede sal gee wat hulle verlang nie maar sal voortgaan om ons internasionale regering daar te stel wat hulle gedwing sal word om te erken en hulle aan te onderwerp. Die administrateurs wat ons sal kies om state te lei sal gekies word omdat hulle ons voorskrifte stiptelik nakom en sal nie geskool wees om regerings te lei nie, maar eerder pionne wat deur adviseurs gelei sal word wat deur ons opgelei sal word.
Mense is keer op keer om die bos gelei deur onbevoegde en omgekoopte leiers wat vrede belowe het, maar die teendeel geweet en bewerk het. Weer eens het die Protokolle se voorspellings bewaarheid geword. Adviseurs was getaak om regerings te "lei" en wys te maak wat die aangewese weg sou wees. Die bekendste en berugste van hierdie adviseurs was sekerlik Henry Kissinger.
Die Protokolle se doelwit was om die bestaande aristokrasie in state uit die weg te ruim. Pas nadat die Protokolle verskyn het is die Tsaar van Rusland vermoor. Die volgende stap was die aanslag op eiendomsreg deur gebruik te maak van die gepeupel. Dit is steeds aan die orde van die dag.
Die woorde "vryheid, gelykheid en broederskap" is kankerwurms wat die welvaart van mense moes ondermyn en op elke plek verseker dat vrede en orde en solidariteit vernietig word - die fondament waarop state gebou word. So sal privilegie verdwyn en daarmee saam die aristokrasie. Hierdie aristokrasie sal deur ons uitgesoekte aristokrasie vervang word met as hoof die aristokrasie van geld. Dit gee aan ons die mag van aanstelling. Ons verskyn op die toneel as die redder van mense en plaas in hulle midde anargiste, sosialiste en Kommuniste. Deur die aansprake wat dit skep, die anargie en die haat, sal ons die gepeupel lei in die rigting waartoe ons dit wil. Deur die blinde geloof aan dit wat die pers publiseer sal die gepeupel almal en alles haat wat ons as die sondebokke sal uitwys. Dit sal ons doen deur 'n staat van verwardheid te skep van verskillende idees en opinies sodat mense totaal ontredderd sal wees met geen eie opinie nie en sal ons dan die oplossing aanbied wat deur hulle opgeslurp sal word. Daarmee saam sal ons sorg dat state se mislukkings vermeerder sodat daar uit so 'n toestand van chaos gesmag sal word na uitkoms - uitkoms wat ons sal bied.
As daar nog enige twyfel was dat Sionisme en Kommunisme vanuit diesefde bron opereer, dan het die Protokolle en gevolglike wêreldgebeure die antwoord gegee. Uit dieselfde bron word opstand deur die hordes aangemoedig (Kommunisme, sosialisme, menseregte, ens) sodat en totdat wanorde moet ontstaan en kom dieselfde bron in sy ander gedaante (Sionisme) tot die "redding". By herhaling word dit benadruk dat die gepeupel teen die heersers aangepor moet word.
Die aristokrasie van die volke as 'n politieke mag is dood maar as individuele grondeienaars hou dit steeds gevaar in omdat hulle selfversorgend kan wees wat ons doel sal verydel. Daarom is dit essensieel dat, teen welke koste ookal, hierdie grondeienaars van hulle grond ontneem sal word. Ons moet groot industrieë aanmoedig om hierdie grondeienaars van hulle arbeid en kapitaal te ontneem waarna deur spekulasie al die geld van die wêreld in ons hande moet kom.
Sonder twyfel moes Kommunisme dien om bogemelde doelwit te verwesenlik en is reeds grootliks daarin geslaag, veral wat betref die ontneming van eiendomsreg. Die vestiging van die sogenaamde multi- en transnasionale maatskappye was 'n verdere stap om eiendomsreg en geld in die hande van 'n uitgesoekte elite te vestig en het die effektebeurse met aandele in hierdie maatskappye daartoe bygedra dat spekulasie en persepsie oor waarde, eerder as werklike waarde, bepaal het wat maatskappye werd is en veral om mag te konsentreer.
Ons sal die universiteite ontman. Professore sal voorberei word deur ons geheime programme van aksie en waarvan hulle nie toegelaat sal word om af te wyk nie. Elkeen sal deur ons uitgekies word en sal volkome van ons afhanklik wees vir hulle oorlewing.
Vandag meer as ooit tevore sien ons hoe universiteite ontman is en professore in die naam van geleerdheid die grootste kaf denkbaar kwytraak net om op nuusbulletins as "kenners" aan 'n verwarde publiek voorgehou te word.
Wanneer ons in die staatsorganisme die gif van liberalisme invoer sal die hele wese daarvan verander. Dit sal state in 'n staat van 'n dodelike siekte plaas juis omdat dit bloedvergiftend is. Dan kan ons maar net wag op hulle pynlike dood.
Hier kom die woordvoerder van die samesweerders en erken ruiterlik dat liberalisme samelewings vernietig; dat dit 'n kanker is en die siel van mense vergiftig. Dit was dan ook die liberalisme wat die weg voorberei het vir Kommunisme, anarchisme en sosialisme.
Die totale verwoesting van die Christelike geloof sal nie lank uitgestel word nie. Mense se aandag sal afgelei word deur onbenullighede terwyl ons die geskiedenis sal herskryf en enigiets wat ons as ongewens beskou uit hulle geheue sal verwyder. Wat moet oorbly is die gepeupel, enkele miljoenêrs wat ons saak dien en onsself wat aan die hoof staan van alles. In hulle toestand van uitgeputheid en verwardheid en verslawing sal die mensdom uitsien na 'n heerser wat deur ons daargestel word.
Hierdie aanhaling uit die Protokolle was 'n voorspelling in 1905 en is in 'n groot mate reeds verwesenlik. Die uiteindelike doel is 'n Nuwe Wêreldorde waarin die Christendom vernietig moet word. Kommunisme is as metode aangewend om dit te verwesenlik en ondanks die feit dat baie state die juk daarvan afgegooi het, is die vernietigende gevolge op daardie mense se geloof en lewens in die algemeen, steeds sigbaar.
Leon de Poncins, 'n Franse nasionalis het die aard van die Protokolle goed opgesom in sy boek, The Secret Powers Behind Revolution:
1. There is and has been for centuries a secret political and international organization of Jews;
2. The spirit of this organization appears to be a traditional and eternal hatred of Christianity and a titanic ambition to dominate the world;
3. The aim pursued throughout the ages is the destruction of national states and the substitution in their place of an international Jewish domination;
4. The method employed at first to weaken and then destroy the existing political bodies, consists of inoculating in them destructive political ideas. These ideas are summed up in the revolutionary principles of the French Revolution of 1789. Jewry remains sheltered from these ideas: "We preach liberation to the Gentiles, but on the other hand we maintain absolute discipline in our nation".