Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die beloning vir harde werk is nie wat ‘n leier daarvoor ontvang nie, maar wat hy daardeur bereik. Niemand behaal per toeval sukses nie. Dis harde werk. Die geheim van enige leier se sukses is dat hy doodgewone werk buitengewoon goed doen. Hy beland nie in die seekatgreep van ydele, onversadigbare drange na sukses nie. Wie hierin beland, is soos ‘n man wat met ‘n gorilla stoei en nie kan nie ophou as hy moeg word nie. Die dierasie moet eerste moeg word!
ONS GELOOF
Subkategorieë
Artikels: Ds Andrè vd Berg Artikel Aantal: 483
Nuwe Apostoliese Herlewing Artikel Aantal: 9
BRIEWE UIT DIE HEMEL Artikel Aantal: 7
GEMEENSKAP VD GELOWIGES Artikel Aantal: 1
‘n Bybelse program vir die heropbou van gemeentes