NUUTSTE BYDRAES
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (26)
- 1839: SLAG BY KAPAIN
- 12 NOVEMBER 1780: PIET RETIEF
- 12 NOVEMBER 2024
- 1880: BEZUIDENHOUT SE WA OPGEVEIL
- 11 NOVEMBER 2024
- AS GOD INGRYP
- 1919: AFRIKAANS EERSTE KEER IN KERK
- 1917: 1e VIERING VAN AFRIKANERDAG
- 1483: MARTIN LUTHER
- 10 NOVEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (25)
- 1900: WH COETZER – ONTWERPER VAN KUNS IN VOORTREKKER- MONUMENT
- 9 NOVEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (24)
- 1938: DR DF MALAN SE BOODSKAP VIR BLANKE VOORTBESTAAN
- 1679: STELLENBOSCH GESTIG
- 8 NOVEMBER 2024
- KRITIEKE VELDBRANDE TANS IN WATERBERGE ... (2)
- 1901: 'NATIONAL SCOUTS CORPS' SKANDNAAM IN VOLKSMOND
- 7 NOVEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (23)
- 1900: SLAG BY BOTHAVILLE – BOER SWAK VERTOON
- 1940: HNP IN VRYSTAAT GESTIG
- 6 NOVEMBER 2024
- KRITIEKE VELDBRANDE TANS IN WATERBERGE ... (1)
- DIE VSA-VERKIESING EN WÊRELDGEBEURE
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (22)
- 1605: VERLOOPTE AFRIKANERS, ARROGANTE BRITTE, EN 'GUY FAWKES' - DAG
- 5 NOVEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (21)
- 1939: ONTWERP- GRONDWET VIR REPUBLIEK WORD OPGESTEL
- 1910: 1e UNIE- PARLEMENT OPEN
- 4 NOVEMBER 2024
- DIE LAASTE UITTOG
- 1906: ATV GESTIG
- 3 NOVEMBER 2024
- KAN ONS DIE HERE DIEN?
- 1824: 1e SINODE IN KAAP
- 2 NOVEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (20)
- 1965: SELFSTANDIG- WORDING VAN BYBEL- VERENIGING VAN SA
- 1859: STIGTING VAN TEOLOGIESE SEMINARIUM STELLENBOSCH
- 1 NOVEMBER 2024
- 1517: HERVORMINGS- DAG
- 1890: EERSTE TAALKONGRES IN SA
- 31 OKTOBER 2024
- 1899: SLAG BY MODDERSPRUIT
- 30 OKTOBER 2024
- ROEM IN DIE HERE
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (19)
- 1914: PROTESSKRIF VAN CF BEYERS EN CR DE WET OOR DUITS-SUIDWES-OORLOG
- 1899: SLAG BY NICHOLSONS- NEK
- 1944: 1e PSALM- EN GESANGBOEK IN AFRIKAANS
- 29 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (18)
- 1912: BRIEF AAN LOUIS BOTHA OOR KONSILIASIE- POLITIEK
- 28 OKTOBER 2024
- SATAN BOOTS DIE KERK NA!
- 1901: EMILY HOBHOUSE IN ARRES
- 1937: AFRIKAANSE RADIODIENS BEGIN
- 27 OKTOBER 2024
- ‘N WêRELD SONDER GRENSE
- 1706: VERBOD OP IMMIGRASIE NA KAAP
- 1927: VLAGSKIKKING AANGEKONDIG
- 26 OKTOBER 2024
- REGSE VERRAAD – 8 (SLOT)
- 1949: RAPPORTRYERS VERTREK UIT KAAPSTAD
- 1854: BELEG VAN MAKAPANSGROT
- 25 OKTOBER 2024
- GROOTSTE MISDAADORGANISASIE IN SA...
- 1683: OLAF BERGH, ONTDEKKINGS- REISIGER
- 1874: VIERKLEUR DEUR KRUISVLAG VERVANG
- 24 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (17)
- 1838: PIETERMARITZ- BURG GESTIG
- 23 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (16)
- 1914: UITBREEK VAN REBELLIE
- 22 OKTOBER 2024
- EK IS TE GERING
- 1899: GEVEG BY ELANDSLAAGTE
- 21 OKTOBER 2024
- GENADEDOOD
- 1915: 2e ALGEMENE VERKIESING IN DIE UNIE
- 20 OKTOBER 2024
- 1907: DR ERIK HOLM – VOLKS- NASIONALIS, BITTEREINDER!
- 1904: STIGTING SA VROUE- FEDERASIE
- 19 OKTOBER 2024
- 1687: EERSTE KERKGEBOU TE STELLENBOSCH INGEWY
- 1685: HERROEPING VAN EDIK VAN NANTES
- 18 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (15)
- HOE DURF KERKE DIT GOEDPRAAT!!
- 1911: BYEENKOMS OM UNIALE POLITIEKE PARTY TE STIG
- 1948: SA NEEM DEEL AAN BERLYNSE LUGBRUG
- 17 OKTOBER 2024
- VEGKOP 16 OKTOBER 1836
- VEGKOP - 16 OKTOBER 1836
- VERGIFNIS
- REGSE VERRAAD - DEEL 7
- 1840: POTCH, WINBURG EN NATALSE REPUBLIEK VERENIG
- 16 OKTOBER 2024
- 1960: REPUBLIKEINSE DANKFEES
- 15 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (14)
- 1818: MARTHINUS OOSTHUIZEN, VOORTREKKER- HELD
- 14 OKTOBER 2024
- WAAR KOM DIE BYBEL VANDAAN?
- 1867: 1e DIAMANT IN SA GEVIND
- 13 OKTOBER 2024
- 1908: UNIFIKASIE- KONGRES IN DURBAN
- 1899: EERSTE SKOOT VAN 2e VRYHEIDS- OORLOG
- 12 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (13)
- 1899: UITBREEK VAN 2e VRYHEIDS- OORLOG
- 11 OKTOBER 2024
- ISRAEL DIE VOLKS- MOORDENAAR
- 1854: PRES. PAUL KRUGER
- 10 OKTOBER 2024
- ‘N DAG IN DIE HOF
- 1847: SJ DU TOIT, 1e AFRIKAANSE NASIONALIS
- 9 OKTOBER 2024
- 1903: MIKRO, DIE SKRYWER
- 8 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (12)
- 7 OKTOBER 1854: GENL C DE WET
- KULTUUR- DAGBOEK 7 OKTOBER
- 7 OKTOBER 2024
- DIE KERK IS 'N DIENAAR
- 1955: INSTELLING VAN FAK-EREPENNING
- 6 OKTOBER 2024
- WAAROM SLIM MENSE VIR DIE COVID-LEUENS GEVAL HET
- 1844: PRES FW REITZ
- 1960: REFERENDUM OOR REPUBLIEK- WORDING
- 5 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (11)
- 1875: GUSTAV PRELLER, GESKIED- SKRYWER VAN AFRIKANER
- 4 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (10)
- MIDDE-OOSTE OP DRUMPEL VAN VOLSKAALSE OORLOG
- KULTUUR- DAGBOEK 3 OKTOBER
- 1939: AANVANG VAN EKONOMIESE VOLKSKONGRES
- 3 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “MAX”
- 1934: VOLKSKONGRES OOR ARMBLANKE- VRAAGSTUK
- KULTUUR- DAGBOEK 2 OKTOBER
- 1925: 1e UITGAWE VAN 'DIE VOLKSBLAD'
- 2 OKTOBER 2024
- SAAI VOLGENS DIE EIS VAN GEREGTIGHEID
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (9)
- 1937: 'DIE TRANSVALER' VERSKYN
- 1 OKTOBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (8)
- 1931: STIGTING VOORTREKKERS
- 30 SEPTEMBER 2024
- WAAROM KERKTOE GAAN?
- 1881: JOCHEM VAN BRUGGEN
- KULTUUR- DAGBOEK
- 29 SEPTEMBER 2024
- DĺT IS GOD SE WIL
- 1978: PW BOTHA WORD EERSTE MINISTER
- 28 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (7)
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (6)
- 27 SEPTEMBER 1862: GENL LOUIS BOTHA
- 27 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (5)
- 26 SEPTEMBER 1950: SASOL GEREGISTREER
- 26 SEPTEMBER 2024
- REGSE VERRAAD – DEEL 6
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE BITTER EINDE”
- 25 SEPTEMBER 1857: EERSTE STAATSKOERANT IN ZAR
- 25 SEPTEMBER 2024
- SO SPREEK DIE HERE
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (4)
- 24 SEPTEMBER 1898: DR HANS VAN RENSBURG EN DIE OB
- 24 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (3)
- BLOEDDRUKFOEFIES (DEEL 1)
- 23 SEPTEMBER 1869: GENL CF BEYERS, REGSMAN TOT QUERRILLA-VEGTER
- 23 SEPTEMBER 2024
- WIE IS 'N CHRISTEN?
- 1941: VOORBRAND TABAK- MAATSKAPPY GESTIG
- 22 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (2)
- 1899: LAASTE SITTING VAN VRYSTAATSE VOLKSRAAD
- 21 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (1)
- KNEGTE VAN DIE ALLERHOOGSTE
- VORSTER BEDANK
- 20 SEPTEMBER 2024
- KULTUUR- DAGBOEK 19 SEPTEMBER
- 19 SEPTEMBER 2024
- 19 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (EPILOOG)
- KAMPE VAN DIE HEL (2)
- SA BIBLIOTEEK EN-MUSEUM OPEN
- 18 SEPTEMBER 2024
- REGSE VERRAAD (Deel 5)
- MW PRETORIUS, STAATS- PRESIDENT ZAR 1860
- 17 SEPTEMBER 2024
- KAMPE VAN DIE HEL (1)
- 1839: VLUG VAN MPANDE
- 16 SEPTEMBER 2024
- DIENSBAAR MET HART EN MOND
- 1914: GENL DE LA REY BETAAL MET SY LEWE
- 1910: EERSTE SA VOLKSRAAD- VERKIESING
- 15 SEPTEMBER 2024
- 1862: BLOEDSTRAAT, PRETORIA, KRY SY NAAM
- 1795: KAAP DEUR ENGELAND INGENEEM
- 14 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (19)
- 1932: UNIVERSITEIT PRETORIA WORD AFRIKAANS
- 13 SEPTEMBER 2024
- STATEBYBEL MET AFRIKAANSE KANTTEKENINGE!
- 1900: PRESIDENT KRUGER EN KONINGIN WILHELMINA
- 1963: EERSTE UITGAWE VAN 'HANDHAAF' VERSKYN
- 12 SEPTEMBER 2024
- REGSE VERRAAD (Deel 1-4)
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (18)
- 1964: STIGTING VAN JUNIOR RAPPORTRYERS
- 1900: PAUL KRUGER LANDUIT DEUR LOURENCO MARQUES
- 1965: GENOOTSKAP VAN RHODESIESE AFRIKANERS GESTIG
- 11 SEPTEMBER 2024
- OORDEELSDAGKLOK AL NADER AAN MIDDERNAG
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (17)
- 1948: DUITSE OORLOGWESIES KOM IN PRETORIA AAN
- 10 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (16)
- 1939: HERENIGING: MALAN EN HERTZOG
- 9 SEPTEMBER 2024
- "GOD VERHOED DIT!"
- DIE ONSE VADER (VI)
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (4)
- 1901: DR HF VERWOERD SOU VANDAG VERJAAR
- 8 SEPTEMBER 2024
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (3)
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (15)
- 1801: SAREL CILLIERS,VADER VAN DIE GELOFTE
- 7 SEPTEMBER 2024
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (2)
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (14)
- 1966: VERWOERD VERMOOR
- 1939: GENL HERTZOG BEDANK AS PREMIER
- 6 SEPTEMBER 2024
- MPOX-PLANDEMIE VOOR ONS DEUR
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (13)
- SEPTEMBER - VERWOERDMAAND
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (1)
- 1900: DANIE THERON SNEUWEL
- 5 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (12)
- 1939: SMUTS IN OORLOG SAAM MET BRITTANJE TEEN DUITSLAND
- 4 SEPTEMBER 2024
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (11)
- 1800: GRAAFF- REINET SE REBELLE GEVONNIS
- 1919: VRYHEIDS- DEPUTASIE KEER TERUG
- 1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR
- 3 SEPTEMBER 2024
- TATOEËRING IS SONDE
- BROKKIES UIT DIE BOEK VRYBURGER (10)
- 1848: TRANSORANJE TOT BRITSE GEBIED VERKLAAR
- 1902: PRETORIA NORMAAL- KOLLEGE GESTIG
- 2 SEPTEMBER 2024
- DIE GESAG VAN GOD SE WOORD
- 1904:ACVV (VROUE- VERENIGING)
- 1 SEPTEMBER 2024
- GOD HET ONS NIE VERGEET NIE
- 1918: DR DF MALAN SE BEROEMDE TOESPRAAK
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die waarheid van 'n huwelik is dat God ons verskillend gemaak het – ons kan nie eenders dink nie, maar ons moet saam dink.
1939: SMUTS IN OORLOG SAAM MET BRITTANJE TEEN DUITSLAND
Lees volledig by Kultuurdagboek
Net soos dit met die Eerste Wêreldoorlog die geval was, het die Tweede Wêreldoorlog wat op 1 September 1939 uitgebreek het, om die handhawing van die beginsel van die magsewewig gegaan. Onder leiding van Adolf Hitler het Duitsland weer so in sterkte toegeneem dat hy die magsewewig in Europa aangetas het. Nadat Duitsland op 23 Augustus 1939 ‘n nie-aanvalsverdrag met Rusland gesluit het, het hy ‘n week later Pole binnegeval.
Op 3 September het Brittanje en Frankryk oorlog teen Duitsland verklaar. Suid-Afrika het onder Jan Smuts saam met Brittanje geveg, ten spyte van 'n groot getal ontevrede Suid-Afrikaners wat nie hierdie oorlog kon goedpraat nie.
Amerika sou voorlopig neutraal bly, terwyl Japan reeds in ‘n oorlog teen China verkeer het. Ook Italië het aanvanklik neutraal gebly. Die eerste helfte van die oorlog is gekenmerk deur groot Duitse oorwinnings. Naas Pole, is ook Denemarke, Noorweë, Nederland en België deur die Duitse magte binnegeval. Frankryk is in ‘n veldtog van slegs ses weke tot kapitulasie gedwing.
Danksy die beskerming wat die see aan hom verleen het, kon Brittanje die stryd egter voortsit. Die blokkade wat die Britse vloot op Duitsland toegepas het en die feit dat die Britse Lugmag nie verslaan kon word nie, het veroorsaak dat Hitler besluit het om Rusland op 22 Junie 1941 binne te val, ten einde hom van die Russiese hulpbronne meester te maak. Die Duitsers kon egter nie daarin slaag om die Russe te vernietig nie.
Op 7 Desember het Japanse strydkragte ‘n onverwagte aanval op die Amerikaanse vlootbasis by Pearl Harbour gedoen. Die strydtoneel is daardeur grootliks uitgebrei. Na slegs ses maande kon die Amerikaners egter begin om die Japanners terug te dryf. Aan die einde van 1942 kon die Amerikaners, die Britte en die Russe aan al die fronte tot die offensief oorgaan.
Die een oorwinning na die ander is behaal, en so is Duitsland op 7 Mei 1945 en Japan op 2 September tot oorgawe gedwing. Suid-Afrika het volgens ‘n besluit van die Volksraad op 4 September 1939 ook tot die oorlog onder leiding van genl. J.C. Smuts toegetree. Dit was teen die sin en wil van die meerderheid van die Afrikaners.
Die Nasionale Party het dwarsdeur die oorlog slegs van konstitusionele middele gebruik gemaak om genl. Smuts in sy beleid teen te gaan. Dit het egter nie verhinder dat ‘n nuwe organisasie, die Ossewabrandwag, ontstaan het nie. Hierdie organisasie het ‘n vorm van diktatuur voorgestaan. Dit het daartoe gelei dat enige honderde Afrikaners geïnterneer is. Dit is ook gedoen met lede van die Verdedigingsmag en die Polisiemag wat nie bereid was om aan die oorlog deel te neem nie.
Onder die voorstanders van die oorlog is weer ‘n organisasie in die lewe geroep met die naam Waarheidsridders. Hierdie organisasie was ook daarvoor verantwoordelik dat heelwat Afrikaners geïnterneer is.
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 2639 gaste aanlyn