NUUTSTE BYDRAES
- BOIKOT DIE VERKIESING!
- 1745: ADRIAAN VAN JAARSVELD
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MEI
- 16 MEI 2024
- KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (1)
- BEYWER JULLE OM VLEKKELOOS TE WEES
- KULTUUR- DAGBOEK 15 MEI
- 15 MEI 2024
- KOALISIE-POLITIEK
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MEI
- 14 MEI 2024
- PROGRESSIEWE LIBERALISME
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MEI
- 13 MEI 2024
- DIE ONVERGEEFLIKE SONDE
- 1915: NASIONALE PERS AS MAATSKAPPY GEREGISTREER
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MEI
- 12 MEI 2024
- WGO SE VERWOESTENDE PLAN VIR 2025
- 1909: SA-WET ONDERTEKEN
- KULTUUR- DAGBOEK 11 MEI
- 11 MEI 2024
- WERK JULLE HEIL UIT...
- 1961: VERKIESING VAN EERSTE STAATS- PRESIDENT: CR SWART
- 10 MEI 2024
- KULTUUR- DAGBOEK 9 MEI
- 1828: DR ANDREW MURRAY DIE NASIONALIS
- 9 MEI 2024
- TAKHARE EN JOINERS BOEK
- 1945: EINDE VAN 2e WÊRELDOORLOG
- KULTUUR- DAGBOEK 8 MEI
- 8 MEI 2024
- MAAK MY VOETSTAPPE VAS IN U WOORD
- KULTUUR- DAGBOEK 7 MEI
- 1900: LAASTE SITTING VAN VOLKSRAAD VAN DIE ZAR
- 7 MEI 2024
- ZELENSKY DIE NAR
- DIE NEFILIM
- 1889: PRES KRUGER LÊ HOEKSTEEN VAN STAATSGEBOU OP KERKPLEIN
- 6 MEI 2024
- LOSPRYS VIR JOU SIEL?
- 1652: BLANKES VIND EERSTE KAAPSE HOUTBOS
- KULTUUR- DAGBOEK 5 MEI
- 5 MEI 2024
- KULTUUR- DAGBOEK 4 MEI
- 4 MEI 2024
- LEIDING VAN DIE HEILIGE GEES (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 3 MEI
- 3 MEI 2024
- VERPLEEGSTER KOM UIT MET DIE WAARHEID
- BLOED,SWEET EN TRANE
- LEIDING VAN DIE HEILIGE GEES (2)
- 2 MEI 1957: DIE STEM VAN SA WORD AMPTELIKE VOLKSLIED
- 2 MEI 2024
- ONS KOERSLOSE VOLK
- GETALLE IN DIE BYBEL
- 1882: HOLLANDS IN KAAPSE PARLEMENT TOEGELAAT
- KULTUUR- DAGBOEK 1 MEI
- 1 MEI 2024
- NOG "DEATHVAX™" GEVOLGE
- KULTUUR- DAGBOEK 30 APRIL
- 30 APRIL 2024
- TROON VAN SATAN
- 1875: BEGIN VAN DIE DORSLANDTREK
- KULTUUR- DAGBOEK 29 APRIL
- 29 APRIL 2024
- LEIDING VAN DIE HEILIGE GEES (1)
- WAT IS DIE MENS?
- KULTUUR- DAGBOEK 28 APRIL
- 28 APRIL 2024
- SA SE SMELTKROES
- KULTUUR- DAGBOEK 27 APRIL
- 27 APRIL 2024
- RAFIDIM
- DIE AFRIKANER-VERKLARING - DIE ANB SE REAKSIE
- PENTAGON STUUR NUWE MILITÊRE VOORRADE NA DIE OEKRAÏNE
- 1679: KASTEEL VOLTOOI
- 26 APRIL 1679: KASTEEL DE GOEDE HOOP VOLTOOI
- 26 APRIL 2024
- DIEN HOM MET ’N VOLKOME HART
- WAAR KOM DEESDAE SE ‘TURBO-KANKERS’ VANDAAN?
- 1949: EUROPESE IMMIGRASIE KRY GROENLIG
- KULTUUR- DAGBOEK 25 APRIL
- 25 APRIL 2024
- UIT DIE NATUUR
- KULTUUR- DAGBOEK 24 APRIL
- 24 APRIL 2024
- 1914: ERKENNING VAN AFRIKAANS IN KAAPLANDSE PROVINSIALE RAAD
- KULTUUR- DAGBOEK 23 APRIL
- 23 APRIL 2024
- KULTUUR- DAGBOEK 22 APRIL
- 22 APRIL 2024
- PROBLEME
- 1619: JAN VAN RIEBEECK GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL
- 21 APRIL 2024
- MIDDE-OOSTE: DIE VOLLE GEBEURE
- 1874: JACK HINDON GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 APRIL
- 20 APRIL 2024
- ISRAEL HET NIE OP HOM LAAT WAG!
- GAAN ISRAEL REAGEER?
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 APRIL 2024
- BYBELSE AANSPREEKVORMS VIR GOD
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 APRIL 2024
- IN DIE SMELTKROES
- WAT GAAN ISRAEL NOU DOEN?
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 APRIL 2024
- NOG ‘N VERKIESINGS- BORDEEL
- KULTUUR- DAGBOEK 16 APRIL
- 16 APRIL 2024
- PROFESIEË IN DIE BYBEL
- KULTUUR- DAGBOEK 15 APRIL
- 15 APRIL 2024
- BELYDENIS VAN ONS SKULD
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- KULTUUR- DAGBOEK 14 APRIL
- 14 APRIL 2024
- AANSLAG OP DIE JEUG
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 APRIL 2024
- WETENSKAPLIKES SPEEL GOD
- AS SOUT HIER GESTROOI
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 APRIL 2024
- WEES WAKKER VIR VALSE PROFETE
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 APRIL 2024
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 APRIL 2024
- COVID-“ENTSTOF” LEI TOT KANKER
- ANTWOORD TEEN ALTZHEIMERSIEKTE
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 APRIL 2024
- ONSKULDIGE BLOED
- DIE ROTS VAN HOREB
- WANNEER DIE BLES KOPUIT STEEK
- 1848: BOERE VERSET HULLE TEEN SIR HARRY SMITH
- KULTUUR- DAGBOEK 8 APRIL
- 8 APRIL 2024
- WAT DOEN JY VIR JESUS TOTDAT HY WEER KOM?
- 1861: "NUWE KERK" IN PIETERMARITZ- BURG INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 7 APRIL
- 7 APRIL 2024
- 1652: AANKOMS VAN JAN VAN RIEBEECK
- GEBED VAN JAN VAN RIEBEECK
- 6 APRIL SO BINDEND SOOS 16 DESEMBER
- 6 APRIL 2024
- DIE NUWE RUSLAND
- NOG ‘N TEGNIEK WAT ONS KOS VERWOES
- 1952: VAN RIEBEECKSKOOL SE KOSHUIS INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 5 APRIL
- 5 APRIL 2024
- ANC-VERKIESING IN MEI IS ONWETTIG!
- WAT IS WARE AFRIKANERSKAP?
- 1905: ONDERWYSUNIE (SAOU) WORD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 4 APRIL
- 4 APRIL 2024
- BOEKADVERTENSIE: VRYHEIDSVEGTERS
- ESéGIëL 38
- 1866: GENL JBM HERTZOG GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 3 APRIL
- 3 APRIL 2024
- ANARGIE, POLITIEKE HOOFDIS VAN VERKIESING
- KULTUUR- DAGBOEK 2 APRIL
- 2 APRIL 2024
- GODDELIKE GETROUHEID
- TWEE HUISE WORD EEN
- WAT KOM DEUR DAAI NAALD? (2)
- 1 APRIL 1882: REPUBLIEK LAND GO(O)SEN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 APRIL
- 1 APRIL 2024
- HY IS NIE HIER NIE
- 31 MAART 2024
- 30 MAART VERKIESING
- WAT KOM DEUR DAAI NAALD? (1)
- ALLES IS NET GENADE
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MAART
- 29 MAART 2024
- SPORT EN POLITIEK- APARTHEID, NAT EN SAP
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MAART
- 28 MAART 2024
- VERRADERLIKE DA SAL SA VERNIETIG, NIE RED NIE!
- SPORT EN POLITIEK – PETER HAIN
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MAART
- 1916: STUDENTE VIER HELDEDAG
- 27 MAART 2024
- WIE IS DIE SKULDIGES?
- SPORT EN POLITIEK - JOHANNES VAN DER WALT
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MAART
- 26 MAART 2024
- DOBBELARY
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MAART
- JOHANNES VAN DER WALT STERF
- 25 MAART 2024
- AS STUKKENDE MENSE GEHEG WORD
- MASSASKIETERY IN RUSIESE HOOFSTAD
- 24 MAART 2024
- OM HOM TE GEHOORSAAM
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MAART
- POETIN AS PRESIDENT HERKIES
- WAARSKUWING !
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MAART
- 22 MAART 2024
- DAG- EN NAG-EWENING EN PAASFEES
- KULTUUR- DAGBOEK 21 MAART
- 21 MAART 2024
- DIE DONKER EEU VAN SANITASIE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MAART
- DS JF NAUDÉ
- 20 MAART 2024
- 19 MAART 1906: DIE AFRIKANER WIL GRAAG VOORTLEEF!
- 19 MAART 2024
- SATAN, DIE NABOOTSER
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MAART
- OVS- UNIVERSITEIT GESTIG
- VOLKSBYEEN- KOMS BY KLEINFONTEIN
- 18 MAART 2024
- BLY GETROU AAN JOU LEER
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MAART
- PUKKE VERKRY STATUS
- 17 MAART 2024
- 1852: VERSOENING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MAART
- 16 MAART 2024
- WIE IS DIE INTELLEKTUELE PROSTITUTE?
- 1961: SA KLAAR MET STATEBOND
- 1827: JAN ORRELIS DE VILLIERS
- 15 MAART 2024
- DIE LEUEN OOR KLIMAATSVERANDERING
- 1922: RANDSE STAKING FINAAL BEËINDIG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MAART
- 14 MAART 2024
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MAART
- 13 MAART 2024
- ONS LEWENSLIG
- OUDSTE BAKEN VAN ONS EUROPESE ERFENIS
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MAART
- 12 MAART 2024
- OPENBARING OOR KERNOORLOG
- KULTUUR- DAGBOEK 11 MAART
- 1910: ONTWIKKELING VAN TAALBOND
- 11 MAART 2024
- VERKRY DIE EWIGE LEWE
- KULTUURDAGBOEK 10 MAART
- 1850: CC DE VILLIERS - PRINS VAN GENEALOGIE
- 10 MAART 2024
- 1816: SLAGTERSNEK
- 1916: TAFELBERG- UITGEWERS GESTIG
- 9 MAART 2024
- SAAMBOU GESTIG - UITGEBREIDE ARTIKEL
- MENSLIKE BREIN WORD ONS SLAGVELD
- 1898: T.E. DÖNGES – POLITIKUS VAN FORMAAT
- 8 MAART 2024
- 1902: OORWINNING BY TWEEBOS
- 1931: 1e KOMITEE VIR FAK- VOLKSBUNDEL
- 7 MAART 2024
- KABAAL WIL ONS BREIN BEHEER
- 1905: IS'T ONS ERNS? – JH HOFMEYR
- 6 MAART 2024
- VERGEWE MEKAAR!
- 1839: JF CELLIERS
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
O wederstrewige volk van God, luister nou na my onvervalste Woord! Julle het vir julle menige drêkgode bymekaar gemaak! Ek sal al hierdie sondes van julle eis. In die gloed van my toorn sal Ek dit eis van julle wat al julle geloftes aan My vergeet het.
1914: NP VAN TRANSVAAL GESTIG
KULTUURDAGBOEK 26 AUGUSTUS
Lees volledig by Kultuurdagboek
Op hierdie dag is die Nasionale Party van Transvaal in die Erasmussaal in Pretoria deur ongeveer 300 aanwesiges gestig. Die oogmerk was om die vertrapte nasionale en godsdienstige beginsel van die Afrikaner weer op te hef en om die breuk in volksgeledere te heel.
Die Botha-regering as sodanig het veral ook in die opvoeding nie die volk se godsdienstige beginsels gehandhaaf nie. Versoeningspogings het by herhaling misluk.
Daarom is besluit om genl Hertzog polities te steun.
Die Nasionale Party van Transvaal van 1914 het die Afrikaner in sy politieke sowel as sy kulturele stryd gesteun. Met die Rebellie van 1914/1915 het die Party telkens die Afrikaanse volksbelange voorop gestel. Hierdie kombinasie van Afrikanerkultuur en Afrikanerpolitiek het in 1924 tot genl Hertzog se premierskap help lei.
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
TAKHARE EN JOINERS is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 1225 gaste aanlyn