Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die simboliek van die brandoffer en spysoffer in die Ou Testament soos deur God self voorgeskryf gedoen moes word, het volledige betekenis aan skuldbelydenis gegee: Die kop van die dier wat geoffer is het die setel van die mens se denke verteenwoordig; die gewaste binnegoed die mens se diepste innerlike; die dier se pote die mens se hande en voete wat aan God gewy moet word; ook mag daar geen suurdeeg in 'n spysoffer wees nie wat bedekte motiewe sou verteenwoordig; ook geen heuning nie want dit was verteenwoordigend van opgesmuktheid. Die soenoffer aan God moes dus in alle opsigte opreg, rein en volledig gebied word. Wat verstaan ons in hierdie moderne tye nog van soveel opregtheid?
ONS LAND
Subkategorieë
Artikels Artikel Aantal: 77
Berigte van aktuele belang Artikel Aantal: 266
Land van Ons Vaders Artikel Aantal: 12
Kriewelkop Artikel Aantal: 69
Suid-Afrikaanse Terroristebewegings Artikel Aantal: 4
Volksbesinning - Te laat? Artikel Aantal: 3
My Stryd Artikel Aantal: 8
Agtergeblewenes Artikel Aantal: 12
Niks Is Nuut Nie Artikel Aantal: 10
Die aarde het gebewe! Artikel Aantal: 19
Brolloks se Brokke Artikel Aantal: 1
Metale in die platinumgroep Artikel Aantal: 2
Sport en politiek Artikel Aantal: 5
REËNBOOGLAND Artikel Aantal: 12
SA WAS WEERBAAR MET KERNWAPENS Artikel Aantal: 3
Wie is die Afrikaner-Broederbond? Artikel Aantal: 7
Monumente van Suid-Afrika Artikel Aantal: 29
Bedrog en verraad - Inligtingskandaal Artikel Aantal: 2
Mandela en sy terroriste-bende Artikel Aantal: 10
Kerk as instrument van ANC-revolusie Artikel Aantal: 12
Goddelike waarskuwings Artikel Aantal: 6
Afrika se Wit Reus Artikel Aantal: 19
Niks is nuut nie Artikel Aantal: 2
'Beurtkrag' was nie nodig Artikel Aantal: 21
Dr JJ Snyman Artikel Aantal: 22
Andrè van den Berg Artikel Aantal: 5
Die groot verval Artikel Aantal: 0
Die antichris-reeks