NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Op Winston Churchill se 80ste verjaarsdag het ‘n fotograaf grappenderwyse vir hom gesê: “Mnr. Churchill, ek sal op u 100ste verjaarsdag weer ‘n foto van u kom neem”.  Churchill het die fotograaf op en af bekyk en gesê: “Ek sien geen rede waarom dit nié kan gebeur nie, jongman, jy lyk vir my betreklik gesond genoeg!”

Ons Webwerf

GELOFTELAND

 

is 'n webwerf vir

Christen-Afrikanernasionaliste

 

WAAROM HIERDIE WEBWERF?

Hier sit ons die politieke stryd voort op 'n vreedsame nie-partypolitieke wyse om só kulturele mag vir ons Afrikanervolk te help bewerk sodat hy homself staatkundig, ekonomies, taalkundig, geskiedkundig, maar veral godsdienstig kan handhaaf. Dié kulturele mag sal een of ander tyd in die toekoms oorvloei in politieke mag in die hande van ons volk.

'n Kulturele oorlog word op 'n intellektuele wyse gevoer en gewen, en daarvoor is nodig wyse skrywers en lesers, geesdriftige, daadkragtige, regdenkende volkgenote.  Alle kultuurgebiede van ons volk soos die ekonomie, kuns, taal, onderwys, godsdiens en geskiedenis, moet vanuit hierdie standpunt begryp word. Hier gaan dit uitdruklik om die weerlegging van bestaande links-liberale en gelykheidleerstellings gerig op die Afrikaner, en in die besonder die verdraaide lewens‒ en wêreldbeskouing van "demokrasie" en "kapitalisme".

Samehangend daarmee moet gehou word by 'n lewens‒ en wêreldbeskouing en geskepte kenmerkende waardes, wat die eie identiteit van ons as Blankes en Afrikaners beklemtoon.

Sekerlik een van die belangrikste take wat voor ons lê, is juis om die denkbeeld van tyd en stryd by ons mense op te klaar. Die vrysinnige begrip van tyd, is dat tyd 'n bepaalde begin het en lynreg verloop tot op 'n bepaalde einde. Dít veronderstel dat alle gebeure slegs een maal plaasvind, met ander woorde, dat die geskiedenis homself nooit herhaal nie. Dit sou verkeerdelik beteken dat daar bepaalde afsnypunte bestaan waarna byvoorbeeld 'n bepaalde lewenshouding onaanvaarbaar is, soos om 'n volksman en 'n Christen in die moderne tydvak te wees. Vaste beginsels is glo verouderd omdat elkeen vry is om te doen wat hy wil en niemand beperk moet wees nie. Selfs die handhawing van volkseie moet belet word. Afsnypunte bestaan glo aan die hand waarvan sukses of mislukking gemeet kan word.

Die verkeerde begrip van tyd het veroorsaak dat mense dink dat as 'n bepaalde stryd nie op 'n bepaalde tydstip gewen is nie, die stryd dan verlore is, vandaar die denkwyse van "dit is die einde". In terme van die beskouing wat hierdie webblad wil help vestig, word die verlede, hede en toekoms nie meer as afsluitpunte op 'n reguitlyn gesien nie, maar as gesigspunte wat op enige gegewe oomblik saamval. Kortom, 'n bepaalde stryd is nooit op 'n sekere tydstip gewen of verloor nie. Streng gesproke het stryd nooit 'n bepaalde begin of 'n bepaalde einde nie. Dit was nog altyd daar en dit sal ook altyd daar wees. In die bestaan van 'n volk sal daar altyd teleurstellings wees, maar ook geleenthede wat, as dit met die nodige wilskrag en vernuf hanteer word, hom weer tot groot hoogtes sal lei.

Hierdie stryd sluit in die opvoeding van ons volk om ons eie identiteit te behou, ons taal te huldig en te waardeer, ons verhouding met ons Skepper te verstaan en met nuwe ywer te vertroetel, ons ware geskiedenis te herdink sodat ons sal weet waarheen ons in die toekoms op pad is, en ook om met 'n glimlag te onthou dat hierdie Boerevolk se veelvuldige slegte tye in ons verlede met 'n tikkie humor heelwat beter verduur is.

Daar sal nooit in die lewe van 'n volk 'n volkome staat van bestendigheid bereik kan word nie, 'n staat van orde waar alles presies so daar uitsien soos wat ons dit graag wil hê, maar ons kan baie nader daaraan kom as waar ons volk nou staan. Indien 'n volk wil lewe moet hy dus bereid wees tot ewigdurende stryd, daarom is 'n lewende volk 'n vegtende volk - vir jou God, jou land, jou taal en wat daarmee gepaard gaan. So 'n lewenshouding is belangrik ten einde die geweldige magte teen ons te kan trotseer. Ons moet bereid wees tot stryd, nie net om onsself te kan handhaaf nie, maar bowenal omdat ons eer op die spel is.

Hedendaags bestaan daar heelwat onkunde oor die volke in Suid-Afrika. Onjuisthede en veral onwaarhede word meestal moedswillig verkondig, soos wie eerste in Suid-Afrika was, al was Suid-Afrika nog geen staat of naam nie en bloot 'n groot stuk grond waarvan die grootste gedeelte onbewoond was en aan niemand behoort het nie. Daar was geen swart inwoners tussen die weskus en die Keirivier nie. Histories kan geen swart volk op hierdie bykans 1 000 km aanspraak maak nie. Vandaar ook die naam Transkei, dit is anderkant (oos) van die Keirivier. Om tussen swart en blanke volke te onderskei, is noodsaaklik omdat dit die geskiedenis duidelik stel.

Dingaan het namens die Zoeloevolk en deur bemiddeling van die sendeling eerwaarde Francis Owen van Engeland vriendelik 'n wettige traktaak onderteken waarin 'n groot deel van die land wat hy as sy eie beskou het, duidelik omskrewe, permanent aan die Voortrekkers afgestaan is. Dit bly 'n ope vraag of daardie grondgebied wel aan die Zoeloes behoort het omdat dit onbewoon was. Wat ookal die geval, daardie deel van die land behoort dus sonder twyfel aan die Voortrekkers, of te wel Afrikaners.

Groot ander grondgebiede was onbeset, of is ook deur wettige onderhandelinge verkry. Daaroor word geswyg, of die beweerders ontbreek kennis van die geskiedenis.

Vir al die bogenoemde redes sal ons op hierdie webwerf die suiwerste onder die suiweres en die belangrikste uit die belangrikes plaas. Ons is 'n groeiende getal stryders wat bereid is om net ons beste te lewer. Ons vra dat soveel moontlik volkgenote dié kulturele stryd saam met ons stry. Indien u opgewasse is om leiding te help neem of ondersteuning te bied in hierdie oorlewingstryd deur middel van skryfbydraes, is u reeds hartlik uitgenooi om dit te stuur aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Deur net ons webwerf te lees, sal u insig in ons volk se strewes behou en misleiding deur kwaadsprekers herken.

In 'n neutedop:

STREWE

Die vestiging en volhouding van 'n webwerf vir alle Afrikaners met 'n beginselhoudende volkseie inslag wat die verkryging van staatkundige vryheid vir die Afrikanervolk ondersteun en bevorder.

DOELSTELLINGS

  1. Om die vryheidsboodskap aan alle lede van die Afrikanervolk uit te dra sodat volksgenote eendragtig kan saamstaan.
  2. Om die aard van die Afrikanervolk se Calvinisties Christelike lewens‒ en wêreldbeskouing te verkondig.
  3. Om die volk se vryheidstrewe en trotse volksgevoel vir ons oorgeërfde gemeenskaplike geskiedenis en kultuurwaardes as maatstaf te gebruik.
  4. Om binne volkverband bymekaar te hou wat bymekaar hoort.

BELEID

  1. Die taal van ons webwerf is Afrikaans.
  2. Bydraes word in lyn met die doelstellings hierbo aangebied.
  3. Ondersteuning word gegee aan volkseie organisasies wat die kultuur‒ en vryheidstrewe van die Afrikanervolk opreg vooropstel en dit nie vir die skyn doen nie.
  4. Alle blankes wat met ons strewe en beginsels saamstem is welkom om saam te werk en erkenning te kry mits hulle andersins aanvaarbaar is.
  5. Geen samevoeging van wat God geskei het nie. Die hoëre eenheid lê in Christus en is geestelik van aard. Gevolglik wil ons geen gelykstelling en ook geen verbastering met volke met vreemde wortels aangaan nie.
  6. Onder beginsels en kultuur word verstaan persoonlikheid en vryheid as 'n volk, ekonomiese ontwikkeling, eiesoortige onderwys en ontasbare waardevolle geestesgoedere wat nie met 'n maatstaf gemeet kan word nie, soos onder meer godsdiens, taal, kunste en eiesoortige gewoontes, 'n eie politieke siening. Ons wil ons eie uitbou volgens ons eie omstandighede, aard en behoeftes uit eie wortels, eie instellings, eie krag.
  7. Kennis word geneem van die beriggewing en werkwyse van groepe wat breinspoeling ongemerk probeer gebruik sodat volkgenote daarvan ingelig kan word met insigryke redevoering.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2690 gaste aanlyn