Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Sou U as regter handel o HEER, en gadeslaan die goddelose wandel van hierdie Afrikanervolk, ag, sou ons dan bestaan? Maar nee, daar is vergewing altyd by U gewees; So word U, HEER, met bewing reg kinderlik gevrees.
BRIEF VAN "AMERICA'S FRONTLINE DOCTORS"
Ons plaas graag hierdie persoonlike skrywe deur dr Simone Gold van die organisasie America’s Front Doctors in die VSA nadat Dirk Visser navraag gedoen het oor die toestand daar. Besoek ook hulle webtuiste by die skakel hier heel onder.
Dirk,
Ons het baie van ons grondwetlike regte verloor.
Vryheid van godsdiens?
Slegs as mens die godsdiens van openbare gesondheid volg.
Pastore, priesters en rabbi's het voor die valse god van die regering neergebuig toe tiranniese goewerneurs godsdienstige gebeure verbied of beperk het.
Vrye spraak?
Nie meer nie.
Beheerde en gesensureerde toespraak is aan die orde van die dag. Kritieke denke word bespot. Dokters word bedreig deur die mediese instansie omdat hulle wetenskaplike vrae gevra het oor vroeë COVID -behandelings en entstofverwante siektes.
Vrye pers?
Uitgewis.
PASOP VIR POLISIE-BRUTALITEIT!
https://lovinglifetv.com/elsabe-juyn-from-patriots-for-minorities-exposes-another-vendetta-by-the-south-african-police-service/
As u Suid-Afrikaner is, kan u nie bekostig om die video by bogenoemde skakel te mis nie. U mag dalk die volgende slagoffer wees. Gaan besoek gerus ook die webwerf van "Patriots for minorities".
ONTWRIGTING...
...DIE VLOEK VAN ‘N GEPEUPEL
“Wie die minste weet, glo leuens die maklikste”
Ds. A.E van den Berg
Gepeupel-opstande neem wêreldwyd toe en word aan gedagspatrone gekenmerk wat deur emosies oorheers en met swak oordele gevolg word. ʼn Gepeupel volg sonder om te dink. Dis eie aan tropgedrag – as die een hardloop, volg die res.
Sommige weet dat hulle verkeerd optree, maar gaan omrede ʼn groepsgevoel daarmee voort. Dit het ook met Jesus se verhoor gebeur. Mense wat Hom ʼn paar dae tevore koninklik in Jerusalem ontvang het, het soos uit een mond by Pilatus aangedring dat Hy gekruisig moes word.
Die aanhitsers van ʼn gepeupel gee voor om medelye met die gepeupel te hê, hul menseregte wil beskerm en dien hulself as die regstellers van ʼn gewaande onreg aan. Dit skep ʼn slagoffer-sindroom wat tot versteende wraaksug lei.
Sulke mense word gebreinspoel om te glo dat dinge vir hulle nog nooit so sleg was nie. Oral verskyn drukgroepe wat almal in dieselfde rigting beweeg en van onverdraagsaamheid deurspek is. Hulle verstand word so aan bande gelê, dat hulle nie meer vir hul self kan dink nie en net doen wat die opstandleiers van hulle verwag.
‘ENTSTOF’-SLAGOFFERS WEEKLIKS SWAKKER
Volgens amptelike data wat deur die Britse regering gepubliseer is verloor diegene wat die gifinspuiting geneem het, gemiddeld elke week ongeveer 5 persent van hul immuunfunksie. Dit beteken dat mense se immuniteit binne 20 weke na nul persent immuniteit sal daal.
Die sterk afname van die immuunrespons onder slagoffers van die sogenaamde covid-entstowwe beteken dat sterftes as gevolg van kanker en algemene infeksies soos verkoue en griep in die komende ses maande die hoogte in sal skiet. Ons wat nie ingespuit is nie, sal waarneem hoe daar meer mense as ooit te vore op hierdie aardbol sterf.
Soos VIGS-pasiënte baie goed weet, kan persone wat aan 'n sterk onderdrukte immuunfunksie ly, deur ligte verkoue of grieppatogene sterf wat normaalweg geen risiko vir 'n gesonde persoon inhou nie.
HOE U LEWE IN 2030 GAAN LYK
Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) het aan die einde van Januarie in Davos, Switserland, vergader en ‘n hele klomp sake betreffende Die Groot Herstel van ons planeet bespreek. Gedryf deur die visie van sy invloedryke uitvoerende hoof, Klaus Schwab, is die WEF die belangrikste dryfveer vir die sogenaamde Die Groot Herstel van die wêreld wat ons lewens, werk en interaksie met mekaar totaal gaan verander.
Die WEF het besluit geen mens buiten die klein elite of genoem die superryk Geldmag, sal teen 2030 iets besit nie maar dat u doodgelukkig daaroor sal wees. Hulle beeld ‘n gelukkige, glimlaggende gesig uit in hulle voorstelling van die aarde in 2030, met 'n hommeltuig wat besig is om 'n produk aan 'n huishouding af te lewer, ongetwyfeld aanlyn bestel, wat deur 'n robot in 'n reuse Amazon-pakhuis verpak is, en waar geen lewende siel by betrokke was nie; nie by die vervaardiging, verpakking of aflewering van hierdie produk nie. Alles word met AI-aangedrewe (artificial intelligence) robotte uitgevoer.
Wees verseker dat die aflewering virus- en bakterie-vry is want selfs in 2030 sal hulle die vreesleuen oor die virusse lewendig moet hou om die dominante spektrum oor die hele bevolking te behou.
DIE HELE WAARHEID OOR COVID EN WAARHEEN ONS OPPAD IS
As u werklik die volle waarheid oor die rede van die onstaan van die sg Covid-virus en die sg inentings wil weet, wie daar agter is en die verloop sover plus wat vorentoe vir ons wag, moet dan nie hierdie video misloop nie; kliek die skakel hieronder en verryk u kennis sodat u nie een van die agtergeblewenes sal wees nie.
The COVID-19 “Vaccine” and the Nuremberg Code. Crimes Against Humanity, Genocide
HOU JOU REIN
Hannes Ollewagen
1 Tim. 5:17-25
“…en moet ook nie met die sondes van ander gemeenskap hê nie. Hou jou rein.” (:22).
Geliefdes, ek dink dat ons meer gereeld hierdie vermaning uit die Woord van die HERE in ons tyd moet aanhoor. Hou jou rein. Moenie besmet en besoedel word nie. Bly skoon. Hou jou rein. Hou jou rein. Hou jou rein!
Daar is in ons tyd soveel dinge in hierdie wêreld wat ons kan bekoor. Dit is geld, daar is weelde, sukses, eer en ook ‘n lekker en gemaklike lewe – om maar net ‘n paar te noem. En wanneer ons deur hierdie dinge bekoor word, kan ons so maklik saam met ander mense in verkeerde dinge deelneem om agter hierdie bekoorlikhede aan te loop. Ons vergeet dan dat God die middelpunt van ons lewe is en dat al hierdie dinge gewoon gawes is wat ons uit sy Hand kan ontvang. Ons maak dan van hierdie dinge selfs die middelpunt van ons lewens en raak dikwels heeltemal aan ons eie sin en eie wil gebonde. En sodoende val ons in die strik van die duiwel.
“Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word.” (Jak. 1:13&14).
MAN DOOD 2 WEKE NA "INENTING"
My man is dood 2 weke na inenting
PRETORIA. – Adelaine Nieuwenhuys (33) vertel van haar gesonde man se skielike dood twee weke ná hy die Covid-19-inenting ontvang het.
Jaco Nieuwenhuys (39) was volgens Adelaine ‘n baie gesonde man, wat elke dag geoefen het en ‘n “amazing man en pa” vir hulle vier kinders was.
“Jaco het twee weke gelede vir die Pfizer-inenting gegaan en het ná die inenting gereeld van borspyn gekla. Donderdagaand om 08:00 het hy begin kla van borspyn, en Jaco het nie gewoonlik gekla van pyn nie. Ek het hom gevra wat ons moet doen en of ons hom na die hospitaal toe moet neem.”
Adelaine vertel Jaco het twee keer, in Augustus en Desember verlede jaar, Covid-19 gehad en hy het gesê vandat hy die inenting geneem het, het hy gevoel of hy weer Covid-19 het. “Hy het aanhoudend gekla dat hy slym in sy bors het en dit nie uitgehoes kan kry nie.”
NOG 'N "ENTSTOF" SLAGOFFER
Carla van der Merwe
My lewe het onherroeplik verander. Ek kan nie loop nie, ek kan nie bestuur nie, ek kan nie werk nie, ek kan nie meer saam met my vrou gaan stap of fietsry nie. My hele lewe het verander.”
Só vertel Desmond Milligan (39). Hy sê hy het verlam geraak ná hy sy eerste Pfizer-inenting ontvang het en nou volg hy regsprosedures om die betrokke partye te dagvaar.
Milligan is getroud en het twee kinders van onderskeidelik agt en 12 jaar oud.
Milligan, wat sê hy het voor die inenting geen onderliggende gesondheidsprobleme gehad het nie en gesond was, het ná hy die inenting ontvang het, een dag wakkergeword en besef hy kan nie loop nie.
Milligan het sy eerste dosis van die inenting op 20 Julie gekry en op 23 Julie het hy migraines ontwikkel en só sleg gevoel dat hy vir ‘n dag moes verlof insit.
“Die volgende dag het ek so sleg gevoel dat ek per ambulans na die hospitaal geneem moes word.” Daar is sy toestand aan epileptiese aanvalle toegeskryf en hy is ná vyf dae in die hospitaal ontslaan.
“Ek het toe reeds ‘pins and needles’ in my bene ervaar en die hospitaal het gesê dis omdat ek ‘te lank gelê het’.”
TA-TA BOEING!
Nadat ‘n Boeing in een van Amerika se state ‘n noodlanding moes doen toe een van die vlieëniers kort nadat hy die gifinspuiting ontvang het in die lug in sy stuurkajuit dood is, word daar uit ‘n ander perspektief gekyk na lugrederye en die inspuiting.
Nie lank gelede nie is daar bepaal dat passasiers wat nie die inspuiting ontvang het nie, nie aan boord van ‘n vliegtuig toegelaat sal word nie. Daarna het die openbaring gekom dat talle passasiers wat ingespuit is, deesdae tydens ‘n vlug hartaanvalle en tromboses kry. Sommige vlieëniers en lugrederye het toe bymekaar gekom en die saak bespreek dat hulle nie verantwoordelik gehou wil word vir sterftes en siektes van passasiers wat die sogenaamde inenting gekry het nie.
Vóór daar defnitiewe besluite hieroor geneem is het die volgende krisis begin toe vlieëniers gedwing word om self die gifspuit te kry. Daar is derduisende vlieëniers wat nou weier om ingespuit te word, veral nadat dit bekend geword het dat een tydens sy vlug dood is.
Boeing is een van die rederye wat van sy 125 000 werknemers eis dat die dodelike spike-proteïeninspuiting geneem word of anders, teen 8 Desember ontslaan word. Aangesien tienduisende Boeing-werknemers nie lede van die selfmoord-doodskultus is nie, gaan hulle die eis verwerp en bedank.
Dit beteken dat die verskaffingsketting van Boeing waarskynlik in Desember in duie sal stort.
Die gety draai altyd. Laat ondernemings soos Boeing wat hulle werknemers probeer dwing om ingespuit te word, dan maar voel hoe dit voel om die bankrot pakslae te kry. Net dalk is dit ook ‘n les vir ander rederye en organisasies wat dink hulle kan menseregte na willekeur verontagsaam. Op hierdie wyse kan Fauci en sy bende se geld ook nie vir ewig hou nie...
HOSPITALE NOU MOORDFABRIEKE!
Hospitale versmoor nou letterlik pasiënte met plastiese sakke!
In nog 'n skokkende ontwikkeling wat bewys dat die mediese moord wat tans hospitale en dokters regoor die wêreld kenmerk, is 'n hospitaal in Odessa, Texas, betrap dat hulle groot plastiese sakke oor die koppe van pasiënte plaas onder die vaandel van "covid-behandeling". Dit is nie duidelik of hulle meen dat hulle só die verspreiding van die griepvirus beperk, en of hulle ‘n ander “gesondheidsrede” vir hulle handeling voorhou nie, maar dat dit ‘n direkte moordpoging is, is duidelik! Na verneem word, is hierdie werklik kranksinnige, kriminele praktyk op honderde pasiënte uitgevoer, wat verstikking, angs, en trauma veroorsaak het, en verhoogde koolstofdioksiedvlakke in die bietjie respiratoriese lug hulle laat sterf het.
Onder die barbaarse praktyke van covid "behandeling", het vandag se hospitale en mediese sentrums moordfabrieke geword. Hulle het tienduisende Amerikaners stelselmatig met ventilators en die moordmedikasie deur Anthony Fauci voorgeskryf (verpligtend vir alle hospitale), vermoor. Nou word die moordbevel uitgebrei na plastiese sakke wat oor die koppe van pasiënte gebind word. Dit klink soos iets uit ‘n riller-film en sou mens twee jaar gelede nie kon dink dat dit in die werklike lewe sou plaasvind nie. En die ergste is dat die moordenaars sover daarmee wegkom! Maar nie vir ewig nie – God slaap nie, Hy laat hierdie dinge met ‘n rede toe maar sal binnekort die laaste slag vir sy kinders kom slaan!
WAAROOR IS ONS BEKOMMERD?
Hannes Ollewagen
Ps. 38:1-23
“Ja, my ongeregtigheid bely ek, ek is bekommerd oor my sonde.” (:19).
Geliefdes, ons leef in onstuimige tye. Ja, ons leef in tye van groot onsekerheid, verwarring en verdeeldheid. En oor die afgelope jaar of twee het hierdie vlak van verwarring en onsekerheid wêreldwyd seker die hoogste punt in etelike dekades bereik. Mense word bang gepraat oor ‘n verskriklike siekte, mense word ingeperk en word belet om hul huise vryelik te verlaat en na willekeur met hul daaglikse bedrywighede voort te gaan. En dan word mense deur etlike regerings verplig om ‘n inspuiting te neem waarvan die veiligheid deur menige mediese kenners in twyfel getrek word. Mense wonder wat om te doen. Mense is onseker, mense is bekommerd.
As u my vandag sou vra of dit nodig is dat ons onsself moet bekommer, is my antwoord ‘n onomwonde – “JA”! Maar is ek nie kleingelowig nie? Spreek ek dan nie teen die Woord van die HERE wanneer ek so iets sê nie? Die HERE leer ons dan duidelik in Matt. 6:25-32 dat ons nie bekommerd moet wees nie.
OORLEWERINGS EN DIE ROOMSE TRADISIE
Ds.A.E. van den Berg
“Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou….” (Mt 16:17)
’n Rots staan baie vas. Daarom verwys die OT dikwels na God as ’n rots:
“Want wie is God buiten die HERE en wie is ’n rots behalwe onse God?” (Ps.18:32).
Jesus is die rots waarop die kerk gebou is. Petrus skryf:
“Kyk, Ek lê in Sion ’n uitverkore en kosbare hoeksteen en die wat in Hom glo, sal nooit beskaam word nie” (1 Pet.2:6).
Die Christenkerk verkondig dat die kerk op Jesus, die Rots van die eeue, gebou is. Die Roomse Kerk (RK) glo weer dat Petrus die rots is en nie Jesus nie. Dis aan ’n foutiewe vertolking van Mt.16 te wyte. As Jesus sê:
“Jy is Petrus en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou….” verwys Hy na sy belydenis: “U is die Christus, die Seun van die lewende God” (:16).
Satan het die RK mislei om te glo dat daardie rots ’n mens is en Petrus as die eerste pous aangewys en as onfeilbaar beskou. So ook sy opvolgers. Wanneer ’n pous amptelik (ex cathedra) spreek, heg die kerk dieselfde gesag daaraan as dié van die Bybel. En so het ’n bron van sg. goddelike kennis in die RK ontstaan en uit eeu-oue pouslike uitsprake bestaan. Dit word ‘n tradisie genoem en is ʼn dwaling wat miljoene mense al die pad na die ewige lewe byster laat raak het.
VERKONDIG JOU LERAAR DIE WAARHEID?
Ds. A.E van den Berg
“Hoe durf julle sê: Ons is wys, en die wet van die HERE is by ons? Waarlik, kyk, bedrieglik werk die leuen-pen van die skrywers. Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van die HERE verwerp, en watter wysheid sou hulle hê?”(Jer.8:8).
Jeremia vertel van die oneindige skade wat valse woordverkondiging aan ʼn volk doen. Leraars van sy tyd het leuens verkondig en die straf van God met ʼn ballingskap oor Juda gehaal. Hulle het die Skrifte nie net met valse prediking nie, maar ook met dwaalgeskrifte besoedel. Mense het hulle egter geglo omdat hulle die Skrifte nie geken het nie.
Jeremia kla:
“Selfs ’n groot sprinkaanvoël aan die hemel ken sy bepaalde tye, en ’n tortelduif en ’n swaweltjie en ’n kraanvoël neem die tyd van hulle koms in ag; maar my volk ken die reg van die Here nie” (Jer.8:7).
Eeue daarna wys Jesus op ʼn soortgelyke probleem:
“Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie” (Mt.22:29).
DIE GROOTSTE OORLOG OOIT
Mark Baughman
"Die laaste groot stap vir die Illuminati om hul doel te bereik, was die skep van die valse Covid-19-krisis en om almal te laat inspuit met die doel om die wêreldbevolking van 6,8 miljard tot 500 miljoen te ontvolk. Maar dit sal in hul gesig opblaas. Die EBS onthul alles oor Covid-19..."
Die ingeligte mense wat hul navorsing gedoen het, ken dele van hierdie verhaal; sommige weet amper alles. Maar vir die algemene publiek is die 'Grootste oorlog in die geskiedenis' geheim gehou tot hierdie EBS (Emergency Broadcast System) binne weke begin uitsaai, dan sal hulle kennis neem van die waarheid. Valse hoofstroommedia wat deur die donker mense beheer word, sal verwyder word en die Alliansie sal die verskriklike misdade teen die mensdom in die komende weke bekend maak.
Ja, die magtige Alliansie bestaan uit sewentien lande se militêre magte en word ondersteun deur die NESARA/GESARA-wette (Global Economic and Reformation Act) wat in 2015 deur al 209 lande van hierdie wêreld onderteken is.
Gewone mense weet nie wie die vyand is nie, dat daar 'n bose deel van die mensdom is wat ons in die duister gehou het. Hulle het eeue lank alle moontlike middele gebruik om hierdie oorlog te voer. Hierdie vyand is 'n geheime sataniese groep genaamd die Illuminati. Hulle bestaan sedert die sewentienhonderd’s en is die verlenging van die Romeinse Ryk en eindelik die Katolieke Kerk. Mense noem hulle vandag die ‘Deep State’, of die Kabaal. Want hulle het mense, kerke en regerings omgekoop, gedreig, vermoor en misbruik, om beheer oor almal op die planeet te verkry en te behou. Vir hulle gaan dit oor mag, geld en beheer oor almal en alles op die planeet.
SPRINKANE UIT DIE HEL
Dr Norman Gauthier
“Wat doen 'n skynbare insekmikrobot in 'n Moderna-entstofmonster?“
“As u alreeds deur die slang 'gebyt' is en hierdie drankie van die duiwel in u liggaam opgeneem is, dring ek by u aan om in berou voor die Here te gaan en die bloed van Jesus oor elke sel van u liggaam te pleit; oor elke deel van u DNS, vir totale reiniging en herstel. Daar is getoon dat daar 'n geleentheid is om dit te doen ...”
Die oggend van 28 September 2021, na 'n paar dae van intense gebed, het die Heilige Gees begin om nie net die fisiese nie, maar ook die geestelike betekenis van 'n video wat ek gekyk het van 'n onderhoud met dr. Carrie Medej te onthul, en my aangespoor om met u te deel wat daar gewys is.
Ek het Diana Pulliam, 'n lid van my gebedsgroep, gekontak sodat ons oor my bevindings kon praat en saam bid. Nadat ons saam met die ander lede gebid het, het almal gevoel dat God dit wil laat opskryf in 'n poging om ander te waarsku en wakker te maak vir hierdie groot misleiding en demoniese aanval.
Dit kan nuttig wees om eers te verduidelik waarom 'n spesifieke gedeelte van die video my aandag getrek het. Ek het grade in Entomology, Insect Toxicology, Zoology en Insect interne mikroskopie foto-mikro tegnieke. Ek was 'n navorsingswetenskaplike, benewens die onderrig van hierdie vakke op universiteitsvlak vir meer as 38 jaar.
Dr Medej het 'n mikrofoto van die insluiting van die sel in 'n druppelmonster van die Moderna-entstof onder die mikroskoop geneem. Dit het baie interessante sellulêre komponente getoon, maar in een gebied is 'n onbekende bewegende "wese" opgespoor.
SAMESWERING VAN DIE BANKIERS (1)
Klaus Dieter Vaqué
Lees reeks by Sameswering van die bankiers
"Die uur het geslaan vir die supergeldmag om openlik die wet vir die wêreld to dikteer, soos hulle dit tot dusver in die geheim gedoen het. ... Die supergeldmag is geroepe om die trone van keisers en konings te bestyg met 'n gesag wat nie net oor een land nie, maar oor die hele aardbol strek".
Soos blyk uit 'n berig in die "Bank for International Settlements", Basel, was die Sowjetunie in die eerste helfte van 1986 die nasie wat aan internasionale banke die meeste skuld. "Moskou het van 17 Westerse lande nuwe krediete ten bedrae van 5 miljard Rand ontvang, die meeste daarvan met lang looptye", skryf "The Citizen" van 31.12.86, "terwyl Oos-Duitsland en Hongarye elk 880 miljoen gekry het".
Dit is maar net 'n uiters klein gedeelte van daardie honderde miljarde dollars waaraan Westerse regerings en private banke die kommunistiese lande sedert die vroegste dae van die Bolsjewistiese rewolusie in 1917 gehelp het.
ONS STRYD IS BYBELS- REGVERDIGBAAR
“... Julle moenie bang wees vir hulle nie.; dink aan die grote en gedugte Here en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise” (Neh.4:14).
Ons mense is so verarm dat jongmense nie meer ’n huis kan bekostig of ’n gesin kan hê nie. Hoë rentekoerse en in groot mate die sinnelose inperking as gevolg van Covid-19 het veroorsaak dat mense hul huise, besighede en eiendom verloor het. Die toenemende teenwoordigheid van bedelende blankes op straathoeke is ‘n bykomende bevestiging van die verskriklike armoede vandag.
Ons leef vandag in volgehoue stryd om te oorleef. Met die ANC-regime wat elke blanke uit hierdie land wil sien, en hulle planne om daarin te slaag, wag daar vir ons ‘n nog feller stryd in afsienbare tyd.
In die stryd om ons volk se selfbehoud, selfvertroue en selfverwesenliking, is die grens tussen die politieke en die militêre stryd baie smal. Dikwels is dit so fyn getrek dat ʼn mens nie eens die grens kan onderskei nie. Genadiglik is daar in die Afrikanervolk nog ‘n groep wat met geesdrif sy waardes en besittings wil beskerm, wat met oortuiging die wapen sal opneem om te veg vir wat hy het.
DIEN HOM MET U HART …
…EN EER HOM MET U LIPPE
Hannes Ollewagen
Jesaja 29:1-24
“En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My 'n aangeleerde mensegebod is, daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil.” (:13&14).
Geliefdes, ons sukkel nie vandag meer soos die mense in die tyd van Israel om goedere te vervoer nie. Ons het planne gemaak om iets sommer blitsig van een plek na ‘n ander te karwei. En ons kommunikeer nie meer op so ‘n moeilike manier soos destyds toe ‘n “hardloper” nodig was om ‘n belangrike boodskap weg te bring nie. Ons stuur sommer gou per e-pos of WhatsApp ons boodskap deur. Binne sekondes is die boodskap oorgedra. Die mens het inderdaad met indrukwekkende inisiatief hierdie uitdagings te bowe gekom. Maar tog, wanneer ons luister na dit waaroor die HERE sy volk in daardie tyd aanspreek en dit na ons tyd projekteer, was daar op hierdie godsdienstige gebied weinig vordering en verbetering. Tewens, ons kan selfs argumenteer dat daar groot agteruitgang sedert daardie tyd was.
Die HERE spreek die volk Israel oor hul oppervlakkige godsdiensoefening aan. Ja, die HERE stel dit deur die mond van sy profeet Jesaja aan die volk dat Hy die gesindheid in hul harte raaksien. Ja, ons kan Hom nie met voorgee bedrieg of flous soos wat ons dalk met ander mense kan regkry nie.
DIE GROOT UITDUN
https://www.bitchute.com/video/pT9KYj869A8T/
Hierdie is een van die belangrikste videos om te kyk indien u die waarheid uit die perd se bek oor die Covid-skandaal wil weet. Dit bestaan uit veelvuldige opnames en uittreksels waar mense soos Fauci en Gates nie altyd geweet het hulle word opgeneem nie. Daar is ook uittreksels waar hulle en ander geld-magsugtiges met arrogansie sonder skaamte verkondig hoe hulle die wêreldbevolking wil uitdun - vermoor, soos hulle dit noem "culling". Daar is ook beeld van Hillary Clinton waar sy aan haar dokter in die spreekkamer vertel dat dit nou tyd is dat "the great culling" begin. Stuur hierdie skakel gerus aan al u kennisse, help dat die waarheid wyd versprei word en red sodoende 'n paar lewens voordat hulle die gifinspuiting gaan neem!