NUUTSTE BYDRAES
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (11)
- 1978: PW BOTHA WORD EERSTE MINISTER
- 28 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (10)
- ONS SAL 'N 3e KEER OPSTAAN!
- 27 SEPTEMBER 1862: GENL LOUIS BOTHA
- 27 SEPTEMBER 2023
- KOPDOEK CROUKAMP SE EFF
- EGSKEIDING EN WEER TROU
- 26 SEPTEMBER 1950: SASOL GEREGISTREER
- 26 SEPTEMBER 2023
- 25 SEPTEMBER 1857: EERSTE STAATSKOERANT IN ZAR
- 25 SEPTEMBER 2023
- IS SPOKE ‘N WERKLIKHEID?
- 24 SEPTEMBER 1898: DR HANS VAN RENSBURG EN DIE OB
- 24 SEPTEMBER 2023
- ONS BRON VAN KRAG
- 23 SEPTEMBER 1869: GENL CF BEYERS, REGSMAN TOT QUERRILLA-VEGTER
- 23 SEPTEMBER 2023
- STAAN DAN OP!
- 1941: VOORBRAND TABAK- MAATSKAPPY GESTIG
- 22 SEPTEMBER 2023
- VERRAAIERS SE TYD WORD KORT...
- 1899: LAASTE SITTING VAN VRYSTAATSE VOLKSRAAD
- 21 SEPTEMBER 2023
- VOLKSVERSET: WAAR MOET ONS BEGIN?
- VORSTER BEDANK
- 20 SEPTEMBER 2023
- MENSGEMAAKTE NATUURRAMPE
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (9)
- SO N VOLK WAS ONS:
- KULTUUR- DAGBOEK 19 SEPTEMBER
- 19 SEPTEMBER 2023
- OM NABY HOM TE LEEF
- SA BIBLIOTEEK EN-MUSEUM OPEN
- 18 SEPTEMBER 2023
- SPYT OF BEROU?
- MW PRETORIUS, STAATS- PRESIDENT ZAR 1860
- 17 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (8)
- 1839: VLUG VAN MPANDE
- 16 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (7)
- 1914: GENL DE LA REY BETAAL MET SY LEWE
- 1910: EERSTE SA VOLKSRAAD- VERKIESING
- 15 SEPTEMBER 2023
- SWART HAAT EN BLANKE VERRAAD
- 1862: BLOEDSTRAAT, PRETORIA, KRY SY NAAM
- 1795: KAAP DEUR ENGELAND INGENEEM
- 14 SEPTEMBER 2023
- DIE BYBEL WAARSKU OOR DOBBEL
- ONDER SY KONINGSKAP
- 1932: UNIVERSITEIT PRETORIA WORD AFRIKAANS
- 13 SEPTEMBER 2023
- 22e HERDENKING VAN 9/11
- DIE WINTER VAN ONTEVREDENHEID
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (6)
- 1900: PRESIDENT KRUGER EN KONINGIN WILHELMINA
- 1963: EERSTE UITGAWE VAN 'HANDHAAF' VERSKYN
- 12 SEPTEMBER 2023
- KERK EN LEUENS
- 1964: STIGTING VAN JUNIOR RAPPORTRYERS
- 1900: PAUL KRUGER LANDUIT DEUR LOURENCO MARQUES
- 1965: GENOOTSKAP VAN RHODESIESE AFRIKANERS GESTIG
- 11 SEPTEMBER 2023
- 1948: DUITSE OORLOGWESIES KOM IN PRETORIA AAN
- 10 SEPTEMBER 2023
- NABETRAGTING VAN BRICS-KONFERENSIE IN SA
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (5)
- 1939: HERENIGING: MALAN EN HERTZOG
- 9 SEPTEMBER 2023
- 1901: DR HF VERWOERD SOU VANDAG VERJAAR
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (4)
- 8 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (3)
- 1801: SAREL CILLIERS,VADER VAN DIE GELOFTE
- 7 SEPTEMBER 2023
- DIE BRILJANTE DR HF VERWOERD
- DR VERWOERD
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (2)
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (1)
- 1966: VERWOERD VERMOOR
- 1939: GENL HERTZOG BEDANK AS PREMIER
- 6 SEPTEMBER 2023
- SEPTEMBER - VERWOERDMAAND
- 2024 – VELDSLAG VIR BIO-OORLOG?
- 1900: DANIE THERON SNEUWEL
- 5 SEPTEMBER 2023
- HOEVEEL VAN ONS IS REEDS BESMET?
- 1939: SMUTS IN OORLOG SAAM MET BRITTANJE TEEN DUITSLAND
- 4 SEPTEMBER 2023
- IN WIE SE HAND STERF JY?
- 1800: GRAAFF- REINET SE REBELLE GEVONNIS
- 1919: VRYHEIDS- DEPUTASIE KEER TERUG
- 1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR
- 3 SEPTEMBER 2023
- FOKUS VERLOOR?
- 1902: PRETORIA NORMAAL- KOLLEGE GESTIG
- 2 SEPTEMBER 2023
- GESEËNDE LENTE
- 1904:ACVV (VROUE- VERENIGING)
- 1900: ZAR DEUR ENGELAND GEANNEKSEER
- 1 SEPTEMBER 2023
- WEERSTAND TEEN SWART MISDAAD
- 1918: DR DF MALAN SE BEROEMDE TOESPRAAK
- KULTUUR- DAGBOEK 31 AUGUSTUS
- WEGRAPING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 AUGUSTUS
- 30 AUGUSTUS 2023
- SIENER VAN RENSBURG SE VISIOENE
- 1848: GEVEG BY BOOMPLAATS
- KULTUUR- DAGBOEK 29 AUGUSTUS
- 29 Augustus 2023
- KULTUUR- DAGBOEK 28 AUGUSTUS
- 1875: MARIA ELISABETH ROTHMAN (M.E.R.)
- 28 Augustus 2023
- LOOF GOD - DIE BYBEL IN EIE TAAL
- 1962: JOHANNESBURG STADSKOUBURG OPEN
- 1966: TRANSVAALSE KOORRAAD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 27 AUGUSTUS
- 27 Augustus 2023
- ONDERWERPING AAN GESAG
- SEPTEMBER IS VERWOERDMAAND
- 1933: EERSTE VERTALING VAN BYBEL IN AFRIKAANS
- 1914: NP VAN TRANSVAAL GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 26 AUGUSTUS
- 26 Augustus 2023
- KULTUUR- DAGBOEK 25 AUGUSTUS
- 25 Augustus 2023
- KRY WEER HOOP…
- 1942: AHI GESTIG
- 1572: DIE BLOEDBRUILOF
- 24 Augustus 2023
- AFRIKA-KULTUUR BY UITNEMENDHEID!
- 1955: OPERA- VERENIGING GESTIG
- 1894: SANGIRO
- 23 Augustus 2023
- WIE IS JOU NAASTE?
- 1650: VERVERSINGSPOS AAN DIE KAAP GESTIG
- 22 Augustus 2023
- 1912: GELUKWENSING VAN ROBERTS AAN VERLOOPTE LOUIS BOTHA
- 1655: WALVISVANGERY VERBIED
- 21 Augustus 2023
- DIE HUWELIK IN GEDRANG
- 1937: EERSTE UITGAWE VAN OOSTERLIG VERSKYN
- 1892: VYANDIGE 'TRANSVAAL NATIONAL UNION' GESTIG
- 20 Augustus 2023
- IN SY KRAG
- 1930: STIGTING AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUUR- VERENIGING
- 19 Augustus 2023
- SO VERMOOR DIE “VAKSIENE” OOK ONS KINDERS
- 1855: PROF ADRIAAN MOORREES
- 18 Augustus 2023
- AFRIKAANS - O SOETSTE TAAL!
- 1848: ANDRIES PRETORIUS VOËLVRY VERKLAAR
- 1665: DS JOAN VAN ARCKEL
- 17 Augustus 2023
- GELOOF EN WERKE
- 1884: STIGTING VAN DIE NIEUWE REPUBLIEK
- 1800: KAAPSCHE STADS COURANT VERSKYN
- 16 Augustus 2023
- PLAASMOORDE, SWART-OP-WIT-GEWELD, AFRIFORUM
- LOUW WEPENER SNEUWEL IN 1865
- KULTUUR- DAGBOEK 15 AUGUSTUS
- 15 Augustus 2023
- PLAASAANVALLE EN -MOORDE - TYD VIR REALISTIESE OPLOSSINGS
- 1875: STIGTING VAN DIE GRA
- 1948: STIGTING VAN DIE AFRIKAANSE STUDENTEBOND
- KULTUUR- DAGBOEK 14 AUGUSTUS
- 14 Augustus 2023
- HEILIGE HAAT IS VANAF GOD
- 1908: DR DF MALAN: 'HET IS ONS ERNST'
- 1838: ZOELOES VAL VEGLAER AAN
- 13 Augustus 2023
- VERWAG JOU DOOD – HEL OF HEMEL
- 1873: CJ LANGENHOVEN VERJAAR
- 12 Augustus 2023
- CIA SE INTERVENSIE IN AFRIKANERPOLITIEK…
- KULTUUR- DAGBOEK 11 AUGUSTUS
- 1771: RIJK TULBAGH
- 11 Augustus 2023
- BEGIN VAN DIE EINDE VAN BLANKE HEERSKAPPY IN SA
- 1920: SA RESERWEBANK GESTIG
- 1866: EERSTE VERWYSING NA ANTJIE SOMERS
- 1783: LOUIS TRICHARDT
- 10 Augustus 2023
- ONS WEERSTAND TEEN SONDE
- 1918: TAALFEES RIVERSDAL
- KULTUUR- DAGBOEK 9 AUGUSTUS
- 9 Augustus 2023
- ALLE GESAG KOM VAN GOD
- KULTUUR- DAGBOEK 8 AUGUSTUS
- 1938: BEGIN VAN SIMBOLIESE OSSEWATREK
- 8 Augustus 2023
- ONS ENIGSTE HOOP
- KULTUUR- DAGBOEK 7 AUGUSTUS
- 7 Augustus 2023
- LEEF DEUR DIE WOORD VAN GOD
- 1883: STIGTING VAN DIE REPUBLIEK STELLALAND
- 1863: SEEGEVEG IN TAFELBAAI – DAAR KOM DIE ALABAMA!
- 6 Augustus 2023
- 1915: DE KLEMENTIE BEWEGING
- 5 Augustus 2023
- DIE HELE SA IS DUUR BETAAL
- 1914: EERSTE WêRELDOORLOG BREEK UIT
- 4 Augustus 2023
- SWARTES IS OOK “SETTLERS” IN SA
- ANC MAAK DIE LAND SIEK
- DIE REGTE PERSPEKTIEF
- ONS VERSOEN NIE MET ONS TOESTAND
- 1853: EERSTE ALGEMENE KERK- VERGADERING OP RUSTENBURG
- 1881: KONVENSIE VAN PRETORIA ONDERTEKEN
- 3 Augustus 2023
- KIES NOU DIE PAD
- KULTUUR- DAGBOEK 2 AUGUSTUS
- IVAN LOMBARD
- 2 Augustus 2023
- ONS VRYHEID IN CHRISTUS
- KULTUUR- DAGBOEK 1 AUGUSTUS
- 1936: SAUK KOM TOT STAND
- 1931: DIE HANDHAWER VERSKYN
- 1 Augustus 2023
- DIE GROOTSTE RASSEHATERS IS...
- 1885: DS ML DE VILLIERS, KOMPONIS VAN DIE STEM VAN SA
- 31 Julie 2023
- VERSKILLENDE STALLE
- 1903: AFRIKAANS-NEDERLANDSE LITERATUUR AGV OORLOG 1899-1902
- 30 Julie 2023
- ELKE ETE... EN NAGMAAL
- 1845: OHRIGSTAD AANGELÊ
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JULIE
- 29 Julie 2023
- VERDEELDHEID VAN AFRIKANERS
- 1902: DR JAN BOUWS
- 28 Julie 2023
- ONS HET GOD VERLAAT...
- 1904: SA LANDBOU-UNIE
- 1863: SUSANNA SMIT (MARITZ)
- 27 Julie 2023
- PANIEK OOR INDIË SE VERBOD OP RYSUITVOERE
- MOOI SO PUTIN! – VERBOD OP “TRANSGENDER-INDUSTRIE”
- 1915: EERSTE UITGAWE VAN 'DIE BURGER'
- 1876: GENL MANIE MARITZ
- 1649: OORHANDIGING VAN DIE REMONSTRANTIE AAN DIE KAMER VAN AMSTERDAM
- 26 Julie 2023
- VERRAAD VAN SMUTS EN BOTHA…
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JULIE
- 1874: EERSTE BURGERSPOND OORHANDIG
- 25 Julie 2023
- WAAR IS ONS FOKUS?
- 1866: DS ANDREW MURRAY
- 24 Julie 2023
- DIE AFVAL VOOR DIE WEDERKOMS
- 1885: JF VAN WYK – NOG 'N ONDERWYSLEIER IN SA
- 1654: MAURITZ PASQUES DE CHAVONNES – SA SE 1e ONDERWYS- LEIER
- KULTUUR- DAGBOEK 23 JULIE
- 23 Julie 2023
- 1903: SEN JAN DE KLERK
- 22 Julie 2023
- KIES WEER REG, BLY WEER WEG!
- 1812: KMDT LOUW WEPENER
- 21 Julie 2023
- 1901: PRESIDENT PAUL KRUGER SE VROU, GEZINA
- 20 Julie 2023
- DIE LEUEN OOR “MILJOENE JARE”…
- 1906: H.A. MULDER
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JULIE
- 19 Julie 2023
- LAAT ONS DIE NAAM VAN DIE HERE AANROEP
- SÓ PATETIES IS INTER- NASIONALE GEREGSHOF
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wie is verstandig? Hy wat by almal leer.
Wie is magtig? Hy wat sy hartstogte beheer.
Wie is ryk? Hy wat tevrede is .
Wie is hy? Niemand nie.
Benjamin Franklin
23 SEPTEMBER 1869: GENL CF BEYERS, REGSMAN TOT QUERRILLA-VEGTER
KULTUURDAGBOEK 23 SEPTEMBER
Lees volledig by Kultuurdagboek
Christiaan Frederik Beyers is op hierdie dag op Banhoek, Stellenbosch, gebore en het ook skool- en tersiêre onderrig op Stellenbosch ondergaan voordat hy met sy eie prokureurspraktyk op Boksburg begin het.
As kryger in die Tweede Vryheidsoorlog van 1899 tot 1902 trek hy met sy onverskrokkenheid en kragtige persoonlikheid gou die aandag van kmdt-genl Louis Botha en word hy op 3 September 1900 as assistent-generaal in die distrikte Waterberg en Soutpansberg aangestel. Hy onderskei hom in die querrilla-taktiek.
Genl CF Beyers was 'n opregte Christen na wie die volk opgesien het, veral in 1914. Hulle het gewag om te sien wat hy gaan doen en hom dan gevolg, 'n groot leier in eie reg.
Op 15 April 1902 word hy met die oog op vredesamesprekinge na Vereeniging ontbied, Beyers word tot voorsitter van die vergadering van Boere-afgevaardiges verkies.
Ná die oorlog keer hy terug na sy regspraktyk, dié keer in Pretoria. Hy word lid van die hoofkomitee van die Het-Volk-party. maar neem standpunt in teen genl Botha en Smuts se versoeningsbeleid. Genl Botha neem hom nie in sy Transvaalse kabinet op nie maar hy word tot Speaker van die Wetgewende Vergadering verkies.
Met die Juniewording is hy weer Volksraadslid, en bly hy dit tot 1 Julie 1912 toe hy die eerste kommandant-generaal van die pas gestigte Unie-Verdedigingsmag word.
Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog in 1914 is genl Beyers gekant teen die regeringsbesluit om op versoek van die Britse regering Duits-Suidwes-Afrika binne te val, en dit lei tot sy bedanking as kommandant-generaal op 15 September 1914. Hy het self op 9 Oktober daadwerklik begin rebelleer, hoewel hy vroeër in noue voeling met die rebelle was – hy het genl Koos de la Rey vergesel op die rit waarop genl De la Rey in Langlaagte, Johannesburg, deur die polisie doodgeskiet is in 'n sogenaamde ongeluk terwyl almal geweet het dat dit so beplan was.
Beyers se rebellemag het verskeie terugslae ervaar, en in 'n omsingelingsaksie deur die regeringsmagte by die Vaalrivier in die distrik Makwassie was gevangeneming onafwendbaar. Hy en een van sy manne, Jan Pieterse, probeer op 8 Desember 1914 deur die rivier vlug. Jan Pieterse, 'n Vrystater van Bothaville, verdrink waarna die generaal na die Vrystaatse kant terugswem. Nadat ds Boshoff namens die rebelle die teken van oorgawe aangedui het, het die skietery opgehou. Tog, toe genl Beyers uit die water wou klim, het daar verraderlik nog 'n skoot geval en hy het plotseling weggesink om nie weer lewend te verskyn nie - sy lyk is eers twee dae later onder die waters van die Vaalrivier gevind. Nog 'n leuen net soos met die dood van genl De la Rey het hier gevolg toe daar na 'n kwansuise deeglike lykskouing deur dr Grünberger verklaar is dat die generaal nie getref was nie – dit terwyl daar nie 'n enkele patroon uit sy bandelier ontbreek het nie omdat hy dit nie kon regkry om op sy volksgenote te skiet nie – maar hulle het hom wel vermoor.
Opsoek na inligting?
-
‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:
‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL
VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT
Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT
______________
UBUNTU; Herbedink
Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.
Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.
Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.
Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 431 gaste aanlyn