Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As Ek die swaard oor 'n land bring, en die mense van die land neem 'n man uit hulle kring en stel hom as wag vir hulle aan, en hy sien die swaard aankom oor die land en waarsku die mense – as iemand hom nie laat waarsku nie en die swaard neem hom weg, dan is sy bloed op sy eie hoof. As daarenteen die wag die swaard sien kom en die basuin nie blaas nie sodat die mense nie gewaarsku is nie, en die swaard neem 'n siel uit hulle weg – sy bloed sal Ek van die hand van die wag eis – Eségiël 33
WAT IS GRAFEENOKSIED REGTIG?
Daar word al meer gepraat oor presies wat grafeenoksied regtig is. Ons weet dit is die hoofbestanddeel van die valse ‘inenting’ teen Covid, maar verstaan ons wat die oksied aan die liggaam doen en waarom die spuitstof tot 98% daaruit bestaan? Ons kyk na die bevinding van La Quinta Columna, ‘n Spaanse onafhanklike navorsingspan, se analise deur elektronmikroskopie en spektroskopie, tegnieke wat ook deur verskillende openbare universiteite in die VSA gebruik word.
El Gato al Agua, die Spaanse nasionale politieke en aktuele gespreksprogram aangebied deur José Javier Esparza, het ruimte in sy program gegee aan die biostatistikus en stigter van La Quinta Columna om kommentaar te lewer op die amptelike verslag van die ontleding van grafeenoksied.
Soos die Spaanse navorsingspan gesê het, is dit nie 'n entstof nie, maar 'n dosis suiwer grafeenoksied in die aar!
Die onafhanklike laboratoriumstudies is gebaseer op verskeie monsters van al vier die belangrikste mRNA "entstowwe", naamlik AstraZeneka, BioNtech-Pfizer, Moderna Inc en Johnson en Johnson.
SYFERS VIR BEPLANDE WêRELDONTVOLKING
Deagel is Amerika se mees geheime intelligensie-agentskap – so geheimsinnig dat min mense van die bestaan daarvan bewus is. Volgens sy eie webwerf bied Deagel nuus en inligting oor internasionale militêre lugvaart en gevorderde tegnologie. Die webwerf bevat heelwat artikels maar min is bekend oor die werklike eienaars. Baie aanlyn-navorsers het hierdie webwerf verkeerdelik verwar met 'deagle.com', wat besit word deur Edwin A. Deagle, Jr., assistent van die minister van verdediging en assistent-sekretaris van verdediging in die VSA.
Deagel se verslae word ook tydens presidensiële inligtingsessies aan die VSA-president verskaf. Deagel verskaf dus inligting wat dan deur globale intelligensiegemeenskappe en regerings gebruik word. Die webwerf ontleed oa watter begrotings aan watter markte toegewys sal word om militêre vliegtuie aan te skaf. Dit kom voor of dit al is wat regtig vir hulle saak maak maar uit die dieper waarneming op hul webwerf word dit duidelik dat dit juis die front is waaronder hulle werk, daarom die openbaarmaking van “onskuldige” beskikbare verslae van instellings soos die CIA, die IMF en die VN.
Hier is 'n gedeeltelike lys van bekende Deagel-vennote en -klante, volgens hul eie webwerwe: National Security Agency, North Atlantic Treaty Organization (NATO), Organization for Economic Co-operation and Development (OECD), the Organization for Security and Cooperation in Europe (OVSE), die Russiese agentskap vir verdedigingsverkryging, Stratfor, die Wêreldbank en die Verenigde Nasies.
OORBEVOLKING IS ‘N MITE
Terwyl die Wêreldgeldmag met sy seekatarms almal nou hard aan die werk is om die wêreldbevolking drasties met hulle gifinspuitings te verminder wat mense op hope laat sterf, kan ons gerus kyk na waar en wanneer die ontvolkingsplanne onstaan en reeds in werking gestel is. Hierdie vals “inenting” onder die vaandel van die Covid-19-virus is net ‘n voortsetting van hulle sataniese plan, nie die begin daarvan nie.
Die Bevolkingsbeheerwet ook genoem Agenda 21, was 'n Britse beleid om die bevolking van voormalige kolonies soos Indië te verminder deur middel van verskillende sterilisasieprojekte en ander beleide wat deur die Verenigde Nasies geïmplementeer is en deur Hollywood gewild gemaak is om lande effektief onder 'n Anglo-Amerikaanse duim te hou.
Ontvolkingsbeleid
Op 10 Desember 1974 voltooi die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad onder Henry Kissinger 'n geklassifiseerde 200-bladsy studie, National Security Study Memorandum 200: Implications of Worldwide Population Growth for U.S. Security and Overseas Interests. Die studie het valslik beweer dat die bevolkingsgroei in die sogenaamde Klein Ontwikkelde Lande (LDC's) soos Indië 'n ernstige bedreiging vir die Amerikaanse nasionale veiligheid is. NSSM 200, wat in November 1975 deur president Gerald Ford as amptelike beleid aanvaar is, het 'n geheime plan uiteengesit om die bevolkingsgroei in lande, insluitend Indië, te verminder deur middel van geboortebeperking, en ook implisiet oorlog en hongersnood. Brent Scowcroft, wat Kissinger toe as nasionale veiligheidsadviseur vervang het, was verantwoordelik vir die uitvoering van die plan.
TRUMP SE STRYD TEEN DIE GELDMAG
President Trump was nog altyd 'n groot struikelblok in die goddelose planne van die Wêreldgeldmagte. Hy het dit baie duidelik aan die globaliste gestel dat hy hulle nie sal toelaat om Amerika te vernietig en dit 'n naamlose slaaf van die Nuwe Wêreldorde te maak nie.
Trump se visie agter sy spreekwoord “Make America Great Again” was om te verhoed dat Amerika deur die beplande wêreldwye superstaat geabsorbeer word. Trump was daarom hul grootste bedreiging, hul ergste nagmerrie, ‘n yslike stok in hulle wiele.
Dit verklaar hulle onophoudelike aanvalle op hom. Dit is ook die rede waarom hy uit die amp onthef moes word deur middel van hulle inmenging in die verkiesing, sodat 'n globalistiese marionet hom kon vervang.
Toe die plandemie losgelaat is was die Geldmag se plan om entstofmandate op die hele mensdom te lê – dit sou dwarsdeur die wêreld vir elke mens verpligtend word om die giftige inspuitings te kry. Dit was die sleutel tot hulle agenda om die wêreldbevolking drasties te verminder en van die aarde een groot gevangenisstaat te maak.
As dit slegs moontlik is om ons lewe te leef wanneer ons elk 'n entstofpaspoort besit, is ons slawe sonder uitweë. Die plan was dat ons slegs sou kon rondbeweeg (en die minimum besit) as ons die volgende entstof neem, en die volgende, en die volgende, ensovoorts, want die plan is dat ons elke ses maande ‘n “booster” sal kry en diegene wat weier om dit te neem, se “voorregte” digitaal opgeskort word.
IS ONS VERTROUE OP HOM?
Hannes Ollewagen
Ps. 40:1-18
“Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.” (5).
Geliefdes, vertrou ons nog van harte op die HERE? U vind hierdie vraag dalk vreemd. Natuurlik vertrou ons op die HERE. Maar, ons moet dalk versigtig wees om te selfversekerd te wees. Petrus het ook mos op die HERE vertrou – daarom dat hy uit die skuit geklim het en op die water na Jesus geloop het. Maar was daar nie tog ‘n swak plek in sy mondering wat daartoe gelei het dat hy in die water weggesink het nie? Genadiglik het hy tot die Here geroep wat hom toe gehelp het. Ons weet wel dat ons nie na Petrus ‘n vinger kan uitsteek nie, want dit is onwaarskynlik dat enige van ons in die situasie beter sou vaar. En skielik is ons nie meer so selfversekerd oor ons vertrou in die Here nie, né?
Geliefdes, ons as mense verval so maklik in gewoontes – en dit kan slegte maar soms ook goeie gewoontes wees. Koning Dawid het die goeie gewoonte gehad om altyd in tye van benoudheid die Aangesig van die HERE op te soek. Ja, hierdie man was gewoond om op die HERE te vertrou. En ons kan verseker by hom veel hiervan leer. Hy het hom tot die HERE gewend wanneer hy hartseer was.
“Hoor, HERE, my gebed, en luister na my hulpgeroep; swyg nie by my trane nie;...” (Ps. 38:13).
IN DIE WURGGREEP VAN MINDERWAARDIGHEID
Ds. A.E van den Berg
Inleiding
Eleanor Roosevelt het gesê dat niemand jou sonder jou toestemming minderwaardig kan laat voel nie. Tog voel swartes hulself opvallend minderwaardig teenoor ander rasse. Dis die gevolg van ʼn gevorderde toestand van lae selfbeeld, probleemvermyding, onsekerheid en frustrasie wat gereeld tot geweldpleging, plundery, doodslag en grootskaalse gemeenskapsontwrigting lei.
Uit hul negatiewe selfbeeld vloei allerlei antisosiale gedragspatrone wat vir ander rasse onaanvaarbaar is en die swart ras op die onderste sport van ʼn heterogene gemeenskapsleerlaat. Die gevolg is dat hulgedragspatrone met allerlei meerderwaardige optredes deurspek is. Leiers oorskat hul verstandelike vermoëns, raak spogsiek en tree vermetel op.
Daar bestaan in werklikheid nie so ʼn iets soos ʼn meerderwaardigheidskompleks nie. Sulke grootdoenerige optredes is simptomaties van onderliggende minderwaardigheidskomplekse waarmee ʼn persoon sy eie waardigheid skaad.
NAG VAN DIE LANGMESSE OPPAD
Dit is amper 'n maand sedert ons land deur geweld en plundering in KwaZulu-Natal en dele van Ga-ga-teng opgevlam het.
Gedurende hierdie tyd was ons getuies van buitengewone dade van erge misdade deur individuele en korporatiewe burgerskap. Ons het ook 'n heeltemal verwagte optrede van die intelligensie- en veiligheidsdiens en die Suid -Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gesien, so asof hulle baie gelukkig is om te kyk hoe groot winkels en store afbrand terwyl hulle selfs meedoen aan die diefstal van goedere in die betrokke winkels en store.
Ons het baie gehoor oor 'herbou' en 'aanspreeklikheid' oor wat op daardie noodlottige dae in Julie gebeur het – nie dat dit nou op ‘n einde is nie; net vandag weer is daar in Natal plekke op dieselfde wyse beroof wat bewys dat die vorige gebeure slegs fase een van die hele beplanning is, presies soos hulle ons self gewaarsku het. Ons sal baie naïef wees as ons dink hierdie was die laaste van die opswepings deur die EFF. Hulle staan gereed met goedtoegeruste weermagslede en toerusting om die hele land aan die brand te kry.
Maar kyk hoe spreek die ANC-president die land hieroor aan, nl dat dit slegs ‘n insident was en: “Ons weet wie hulle is”.
NG KERK: SATAN BESTAAN NOU NIE MEER
Om te doleer of nie?
Ds. A.E van den Berg
Inleiding
Die Algemene Sinode gee aan die NG Kerk leiding oor leer en lewe en verklaar dat alle besluite aan die hand van die Bybel geneem word. Dis egter nie so nie. Al hoe meer besluite word sonder Bybelse begronding en eerder volgens die wil van die mens geneem. Die NG Kerk probeer so tegemoetkomend te wees dat sy soos ’n omvattende polis alles wil dek en die nodige ruimte vir uiteenlopende Skrifbeskouings skep om nie lidmate te verloor nie.
Een van die onlangse besluite het oor die bestaan van die satan gegaan. Die NG Kerk het na ernstige besprekings besluit om op twee stoele te sit en ruimte vir lidmate wat in die bestaan van die satan glo asook nie glo nie, te gee.
Een van die ergelikste besluite is in 2019 geneem toe die NG Kerk ten spyte van ʼn baie duidelike Bybelse standpunt selfdegeslagverhoudings goedgekeur het. Dit het twee botsende standpunte in die kerk laat ontstaan wat die saak van Christus nie tot eer strek nie, maar bewustelik benadeel.
Enersyds bely die NG Kerk dat ʼn huwelik die verbintenis tussen een man en een vrou is. Andersyds sê sy dat daar ook ruimte vir selfdegeslagsverbintenisse moet wees en laat leraars toe om sulke verbintenisse met die seën van die Here te voltrek. Daar word selfs aan ʼn formulier vir die voltrekking van sulke onheilige verbintenisse gewerk!
"VAKSIEN" MAAI ONDER MENSDOM
Hierdie artikel van dr Gérard Delépine is die eerste keer in Frans gepubliseer. Ons gebruik die inhoud daarvan om aan u die syfers van sterftes en beserings (ons noem dit beserings want dit is wat die inspuitings doen, dit beseer mense letterlik) voor te hou.
Hierdie artikel toon onomwonde aan dat sterftes en morbiditeit dramaties toegeneem het as gevolg van die sogenaamde entstof. Die voorkoms van Covid -positiewe gevalle het ook sterk toegeneem. En oral word dit gevolg deur 'n dramatiese toename in nuwe infeksies en sterftes.
Dr Delépine ontleed noukeurig die voor- en na -entstofneigings vir 14 lande in groot streke van die wêreld.
Die nuutste amptelike syfers vir die Europese Unie wat selde deur die gewone media erken word, dui op die volgende:
Vanaf einde Desember 2020 tot 22 Mei 2021:
DIE BLANKES VAN SUID -AFRIKA
DIE BLANKES VAN SUID -AFRIKA
Stephanus Hennig
Met die aankoms van die blankes in hierdie land, gedryf deur die omstandighede en soeke na vryheid, het die Here ook sy Woord hierheen gestuur om sy gesag te vestig. Hierdie gebeurtenis was nie net die gevolg van omstandighede nie, maar 'n ewige besluit van God, die Almagtige, vooraf. Van ewigheid af het God reeds die lot en erfenis van elke nasie bepaal. Daarom is hierdie gebeurtenis ook gekenmerk deur die soewereine mag van God. God het hierdie land as erfenis vir die wit volk afgebaken.
Die geskiedenis van hierdie land en Amerika, sowel as baie ander lande, is in baie opsigte dieselfde as dié van Israel. Gelowiges het hierheen gekom en net heidene gevind wat afgode aanbid en gedien het.
Maar die vraag is nou:
Waarom het hierdie erfenis nie vir die blankes gerealiseer nie, net soos die erfenis van Israel tot vandag toe nie gerealiseer het nie?
BID VIR N JONATHAN
... OPREGTE VRIENDE BEMOEDIG JOU IN NOOD
Ds AE van den Berg
Lees reeks by Artikels: Ds Andrè vd Berg
"Die Boerevolk gaan sy vryheid binnekort herwin, maar nie sonder stryd nie. Dit gaan donker word en ons gaan mekaar nodig hê. Vriendskap gaan goud werd wees... Ons volk is verdeeld en daar is oorlog in die lug. Daar is twee groepe: enersyds volksgenote met sterk konserwatiewe lewensbeginsels wat aan geen volksvyandige kerk of kultuurorganisasie behoort nie..."
“Daarop het Jonathan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in Hores gegaan. En hy het hom bemoedig in God…” 1 Sam.23:16
Oorlog, opstand en stakings het huishoudelike woorde geword. Let op die plaaslike en internasionale nuusberigte – toenemende anargie; een van die kenmerkende eindtekens van die naderende wederkoms van Jesus Christus. “En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie….Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander…En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel…” (Mt.24:6,7 en 12).
Aan die einde van die tyd sal nog ’n vorm van oorlogvoering uitbreek: die lelikste burgeroorlog, wanneer volksgenote die wapen teen mekaar opneem!
“En die een broer sal die ander tot die dood oorlewer en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak” (Mark.13:12).
WIE ÍS HY TOG?
Hannes Ollewagen
Markus 4:35-41
“En ‘n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesê: Wie is Hy tog, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam is!” (:41).
Geliefdes, is dit nie ‘n interessante vraag wat Jesus se dissipels in vers 41 van ons gelese gedeelte stel nie – “... Wie is Hy tog,? ...”. Dit is die dissipels van Christus wat hierdie vraag stel – mense wat elke dag saam met Hom geleef en gewandel het. ‘n Mens sou verwag dat húlle meer as enigeen sou weet Wie Hy tog is. Ja, ‘n mens sou verwag dat daar by hulle geen twyfel oor Christus se Goddelikheid sou bestaan nie. Hulle het tog al soveel wonderwerke deur sy Hande sien plaasvind. Hulle het tog al die suiwer, kosbare leringe uit sy Mond gehoor. Hulle het tog al soveel ervaring van sy wonderlike Mag gehad. En tog tree hierdie dissipels van Christus op so ‘n wyse op asof hulle nie in teenwoordigheid van die Almagtige in hulle toestand van nood is nie. Ja, hulle tree op asof hulle nie weet Wie dit is wat saam met hulle in die skuit op die see met die storm rondom hulle is nie.
GRONDBENUTTING
Leer van ʼn Farao
Ds. A.E van den Berg
“Die weg van ’n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad” (Spr.12:15).
Die regering se dreigemente van grondonteiening sonder vergoeding is niks anders as roof wat op die nodige wetgewing wag nie. Dwase politici glo vas dat dit die sg. Onregte van die verlede sal regstel en ekonomiese voorspoed vir die land beteken.
Ramaphosa het in 2018 gesê dat onteiening sonder vergoeding Suid-Afrika in ʼn tuin van Eden gaan verander. Die geskiedenis leer egter dat drome nie huise bou nie en dat onwerklike verwagtinge gereeld skipbreuk ly. Sulke lugkastele kom nie verder as die kelderverdieping nie.
In Genesis het die maer koeie in die Farao se droom die vettes opgevreet en ʼn ramp veroorsaak. Dit gaan ook aan die suidpunt van Afrika gebeur. Die rigting waarop die ANC-regering afstuur, kan geen tuin van Eden oplewer nie, maar eerder nog kommissies van ondersoek, waarvoor belastingbetalers moet opdok.
Ons land lê met tragiese landboumislukkings besaai. Al hoe meer produktiewe plase gaan tot niet weens opkomende boere wat so goed as niks laat opkom nie. Ramaphosa se geïdealiseerde tuin van Eden lewer slegs dorings en distels op. ʼn Eertydse minister van landbou skat die grondmislukkings op minstens 90%!
WANDEL ONS IN DIE VREES VAN DIE HERE?
Hannes Ollewagen
Neh. 5:1-19
“Verder het ek gesê: Dit is nie goed wat julle doen nie. Moet julle nie in die vrees van onse God wandel ter wille van die smaad van die heidene, ons vyande, nie?” (:9).
Geliefdes, hoeveel vrees vir die HERE is daar in ons tyd nog in mense se harte? Ek wil selfs vra of ons weet wat dit beteken om die HERE te vrees? Ons lees op soveel plekke in die Woord van die HERE hiervan, maar weet ons wel wat dit van ons vereis? Ja, luister na die opdrag uit Ps. 2:11:
“Dien die HERE met vrees, en juig met bewing.”
Dit klink nogal na ‘n teenstrydigheid – om met vrees te dien en om met bewing te juig, nie waar nie? Josua gee ook hierdie bevel aan die volk Israel in die woorde van Jos. 24:14:
“Vrees dan nou die HERE en dien Hom in opregtheid en waarheid ...”
Ons moet dalk begin vra wat dit beteken om die HERE te vrees. Is dit dat ek met soveel angs en ontsetting vervul is met die aanhoor van sy Naam dat ek nie eers aan Hom kan dink nie? Alhoewel die HERE onse God só almagtig, verhewe en wonderbaar is dat ons met die aanhoor van sy Naam behoort te sidder, is hierdie nie die vrees waarvan ons leer nie. Ons lees in Exodus 14 hoedat Israel kon aanskou hoedat God Farao se hele leërmag binne-in die see gestort en vernietig het. Ja, hierdie grote, magtige en gedugte leërmag is geheel en al, op een slag, deur die HERE vernietig. En by aanskoue hiervan is die volk met ontsag vir God vervul. Ja, hulle is met vrees vir Hom vervul.
WhatsApp, DIE god VIR MENSLIKE UITSPRAKE
WhatsApp is deesdae die media wat besluit of mense die reg het om iets te sê al dan nie. Natuulik nie die enigste nie maar op die oomblik het Gelofteland sy mes in vir WA. Oor ons nie sameswerende teorieë plaas nie maar daarvan beskuldig word en hulle dit nie kan bewys nie, word ons doodeenvoudig in stilswyende gevangenisskap geplaas. of is dit dalk of ons beter kan skryf en spel as hulle... Nietemin, hierdie gevangenisskap is sowat 'n week gelede in werking gestel en is Gelofteland nou ook 'n gevangene, logies né, as gevolg van die waarheid wat ons verkondig en die duiwel vir wie ons uitgemaak word. Moet sê, dit is nogal 'n kompliment om deur sulke hogere skurke as 'n gevaar beskou te word...
"Die regsdeskundige Emma Sadleir, waarnemende sosiale media, het gewaarsku dat Suid-Afrikaners wat op WhatsApp of Twitter boodskappe aanstuur wat op Facebook of Twitter hou, of hulle strafregtelik kan vervolg. (Wou nie hulle swak sinkonstruksie korrigeer nie - Red)
"By skuldigbevinding is 'n persoon strafbaar met 'n boete of gevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens ses maande, of 'Ons het wel arrestasies gesien en vervolgings,' het Sadleir gesê.
"Sy het bygevoeg dat tegnologiese ingrypings - soos om WhatsApp-video en beeldmateriaal se aanstuur na een persoon tegelykertyd te beperk - ook die verspreiding van vals nuus beperk het."
Daar het hulle ons! Of is dit dat ons nou vir hulle het... Ja, hulle het ons videos en beeldmateriaal se ontvangs gestop, dalk ook ander s'n, veral as jy die waarheid plaas...
Maar ons sal dit ook oorleef!!
WETTELOOSHEID...
...het 'n chaotiese samelewing op aarde geskep
Stephanus Hennig
"Kan 'n maghebber heerskappy voer oor 'n volk sonder enige reël? Kan 'n volk voortbestaan as daar geen regering is om hulle as 'n eenheid te rig nie? As hierdie dinge moontlik is, waarom kan die publiek nie toegelaat word om hulle eie reg te verdedig, en hulleself te wreek op misdadigers nie? Selfs onder die vervalle humanistiese regerings van die aarde word so iets nie toegelaat nie, want dit sal in algehele chaos eindig. Daarom is sentrale regering nodig om 'n sentrale riglyn te verteenwoordig onder die volk."
Die regering van God, in die hemel sowel as op die aarde, kan nie anders geskied as deur wetgewing nie. God verklaar Homself as heilig! Dit wil sê: as een wat die wet van die geregtigheid vervul. "Heilig" kan tog geen ander betekenis hê, as sondeloos nie. Soos die woordeboek dit verklaar – sonde is om die wet te verbreek. Daarom word sonde wetteloosheid genoem. - Joh.3:4.
As sonde dan wetteloosheid is, dan moet ons aanvaar dat die duiwel en sy magte vyande is van die wet van God. Hulle het sonde in die skepping ingebring, en daarom die wet van God weerstaan, en in II Thes.2:8 noem Paulus die antichris "die wettelose" (avojuoa), en in vers 7 van dieselfde hoofstuk noem hy hulle bedrywigheid "wetteloosheid" (avojuoo), dieselfde woord wat in I Joh.3:4 gebruik word.
PASOP VIR ‘N GEES VAN VREESAGTIGHEID!
Ds A.E. van den Berg
“Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing” (2 Tim.1:7).
Wanneer jy in die bosveld is en dit donker word, hoor jy naggeluide waarvan sommige jou selfs onrustig kan maak. As jy egter by ʼn kampvuur sit en die vuur brand hoog, hoor jy amper niks daarvan nie. As die vuur begin uitbrand, word jy al hoe meer van die naggeluide en moontlike gevare wat dit inhou bewus. Hoe kleiner die vuur, hoe swarter en gevaarliker word die nag.
Dis ook van die geestelike lewe waar. Vrees groei die weligste in beproewing en as dit donker in jou lewe word. Hoe sterker die vuur van die Heilige Gees in ons lewe brand, hoe minder vrees is daar. Hoe flouer dit brand, hoe banger word ons vir die lewe en ontwikkel makliker ’n gees van vreesagtigheid.
Paulus skryf aan Timoteus, ’n jongman wat die Evangelie verkondig en die wind van die heidene sterk van voor gekry het. Dit het hom soms so bang laat word, dat hy wou ophou preek. Paulus skryf in ’n tweede brief aan hom:
“Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here….maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie…” (2 Tim.1:7,8).
GELOWIGES EN VERVOLGING
ʼn Onvermydelike werklikheid
Ds. A.E van den Berg
Inleiding
Nie alle mense neem met die verkondiging van die waarheid van God se Woord genoeë nie. Dis vir talle ʼn hindernis wat liefs uit die weg geruim moet word. Die gevolg is dat Evangelie-verkondigers van meet af aan vervolg en in baie gevalle selfs gedood is. Jesus eindig sy saligsprekinge met:
“Verbly en verheug julle omdat julle loon groot is in die hemele; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het” (Mt.5:12).
In Stefanus se verdediging voor die Joodse raad sê vir hulle:
“Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie?...” (Hand.7:52).
Jesus sê:
“Daarom het die wysheid van God ook gesê: Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en van dié sal hulle doodmaak en vervolg” (Luk.11:49).
Die haat vir waarheidsverkondiging sal tot die wederkoms van Christus voortduur.
UIT DIE PERD SE BEK!
“Daar is geen noodgeval nie, wat 'n voorvereiste is om EUA- en EUA-hernuwings vir COVID-entstowwe uit te reik. Daar is geen ernstige of lewensbedreigende siekte of toestand nie”.
Amerika se frontliniedokters voer federale regsgedinge om toediening van die sg Covid-entstowwe stop te sit.
Volgens 'n persverklaring vra AFLDS om die toediening van eksperimentele COVID-entstowwe onmiddellik te staak by enigiemand van 18 en jonger, almal wat herstel het van COVID en natuurlike immuniteit verkry het, en elke ander Amerikaner wat nie ingeligte toestemming ontvang het soos omskryf deur die federale wetgewing nie.
"Ons sal sien of die korrupte Amerikaanse instansie 'n hoër hof sal aanvra om die beslissing te keer," sê Senator Paul Craig Roberts:
“Dit blyk dat my begrip, na deeglike bestudering van die Covid-inligting, korrek is. Die amptelike aangemelde gevalle en sterftes is 'n bedrogspul, en die entstof is gevaarliker as die virus.
“Amerika se Frontline-dokters het 'n federale geding ingedien om die noodgebruik van ongetoetste en ongekeurde entstowwe op drie groepe mense te stop.
“Ons sal kyk of Big Pharma ook die howe besit...
Daar is gelieg deur mediese burokrate soos Fauci by NIH en Rochelle Walensky by CDC, deur die mediese instelling, deur onkundige politici, en sosiale media. Die vraag is: het hulle dit uit onkunde of doelbewus gedoen? Gaan dit oor ons gesondheid of oor die wins van Big Pharma, of die regering se beheer oor mense en miskien donkerder agenda's soos die vermindering van die bevolking en die "Great Reset" van die WEF?”
SOLIDARITEIT SE GLASSTOELE
Die Solidariteit Navorsingsinstituut het glo in ʼn omvattende wetenskaplike verslag bevind dat entstowwe ʼn doeltreffende en veilige manier is om die Covid-19-plandemie te beëindig. Sterk kritiek word ook op die regering se sentrale beheer van die entstofprogram gelewer en nou word die publiek deur Solidariteit opgesweep om hulle stemme dik te maak.
Volgens Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, wat met groot vertoon homself voor die hele land laat inspuit het (al was dit heel moontlik soutwater soos ook Ramaphoza gedoen het), gaan groot getalle van die Solidariteit Beweging se lede en ander Suid-Afrikaners binne die volgende weke glo ʼn keuse oor entstowwe moet maak.
Nou ja, hier kom een van die groot leuens van die tyd: “Die data wys een risiko uit wat baie groter is as entstowwe vir die meeste mense: dit is om nié entstowwe te gebruik nie.”
Nog een: “Die data wys dat die aansprake dat groot getalle mense doodgaan as gevolg van entstof, eenvoudig nie waar is nie. Die risiko vir bloedklonte en hartverwante newe-effekte is klein. Die meeste newe-effekte wat aangemeld is, is lig en stem ooreen met enige ander entstof.”
Volgens die verslag waarvan Solidariteit praat, is glo bevind dat entstowwe wel doeltreffend is.
Ja, regte entstowwe, mnr Buys, wat gemaak is van of lewende of dooie virusse soos regte wetenskaplikes weet om te doen, nie inspuitings van geaborteerde fetusse, elektromagnetiese- en giftige grafeen-oksiedstowwe nie. Dít, mnr Buys, is nie entstof nie, dit is bio-moordwapens, en dit het nie per ongeluk onstaan nie, dit is bedoel om ‘n bevolking van 7.5 biljoen tot 500 miljoen te verminder sodat die Geldmag wie se doen en late jy nou napraat, ‘n maklik beheerbare Eenwêreldregering tot stand kan bring. Maar ons mors ons asem hier want jy weet sekerlik al hierdie dinge, mnr Buys, jy mag baie dinge wees maar onnosel is nie een daarvan nie.