NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is jou lewe donker?
“Kom, huis van Jakob en laat ons wandel in die lig van die Here!”
(Jes.2:5)

GEEN SIMPATIE MET FW SE DOOD

Wat sê ‘n Afrikanernasionalis oor FW de Klerk?

By die afsterwe van FW de Klerk staan mens as Afrikanernasionalis eenvoudig verstom oor die soetsappighede en leuens wat nou oor hom verkondig word. En dan daardie stommerikke wat vertel ons moet die “dood” respekteer.Watter waansin!

Nasionalisme ken net een taal; die taal van reguit praat. En waar hy dan as ‘n politieke leier verantwoordelikheid aanvaar het vir ‘n ganse volk se toekoms, dan nog meer moet mens nie doekies omdraai oor wat sy handel en wandel vir ons tot gevolg gehad het nie.

FW de Klerk was waarskynlik die grootste verraaier wat hierdie volk ooit opgelewer het. En geen lofbetuiging deur deurtrapte liberaliste of ‘n Nobel-prys kan enigiets daaraan verander nie.

Hy het boonop vir die Blankes gelieg deur hulle “voorspoed en veiligheid” en “waarborge” te belowe. Hy het ook blatant in die parelement gelieg dat hy die uitslag van die onderhandelinge ná die referendum weeraan die Blanke kiesers sou voorlê vir goedkeuring. Hy het dus die mag aan die ANC-terroriste oorhandig sonder ‘n mandaat van die kiesers. Hy was ‘n Judasbok wat die Afrikaner van sy land ontneem en die wildernis ingelei het.

Verraaierstydens die Anglo-Boereoorlog is geskiet. Hulle het hulle dood tegemoet gegaan selfs al was hulle nie in leiersposisies nie. Die eis van ‘n oorlog was onverbiddelik; jy was vÍr jou volk of téén jou volk. Jy het nie met die vyand gemeensaak gemaak nie. En politiek is die voortsetting van oorlog met ander middele. Die Afrikanervolk het telkens leiers gekies wat daardie stryd moes voortsit in belang van hulle volk en om die volk te beskerm teen sy vyande. Daarin het leiers soos Dr Malan, genl Hertzog, adv Strijdom en dr Verwoerd met uitnemendheid geslaag.

Dit was gedurende die sestigerjare dat leiers soos John Vorster, PW Botha en FW de Klerk daardie vertroue misbruik het vir ‘n agenda van papbroekigheid, vroompratery en uiteindelik, in die geval van FW de Klerk, verraad.

Waarom was FW ‘n verraaier? Want hy het politieke mag wat deur onder andere die militêre stryd van Bitterienders gedurende die Anglo-Boereoorlog verkry is en daarna deur ‘n stryd om soewereine onafhanklikheid deur ander leiers voortgesit is, eenvoudig aan ‘n terroristebende op ‘n skinkbord oorhandig. De Klerk het boonop as verraaier met miljoene in sy bankrekening soos ‘n koning geleef na sy verraad. So anders as Boere- en Afrikanerleiers voor hom wat hulle lewe vir hulle volk gegee het. Hy het nooit rekenskap van sy verraad gegee nie. Daar is eenvoudig so roemloos en eerloos oorgegee dat selfs die NP-koerant Die Burger dit as “Oorgawe” beskryf het. Sedert 1994 is Blankes onderwerp aan ‘n revolusie waar hy sy eiendomsreg op sy grond aan rampokkers moes afgee, aan moord en marteling onderwerp word, deur werkloosheid tot die bedelstand verlaag is en moet kruip voor sy vyande. Dit is deur die toedoen van FW de Klerk se verraad. As u met hierdie wete u wil deel maak aan sotlike simpatieke lofbetuiginge oor hierdie uitvaagsel, trek u ‘n streep tussen u en die Afrikanervolk. Die trotse Afrikanervolk verag ‘n lafaard soos De Klerk. Hy sou in ander state en in ander omstandighede voor ‘n vuurpeleton moes sterf. As Jopie Fourie dan voor so ‘n vuurpeloton moes sterf vir ‘n rebelledaad ter steuning van sy volk, hoeveel te meer die lafaard De Klerk wat juis met die vyand geheul en vir sy volk gelieg het?

Die NP-regering sedert die dood van dr Verwoerd het die Afrikaner die woestyn ingelei deur stap vir stap toe te gee aan die vyand se eise. Die oorgawe in 1994 was roemloos en eerloos en De Klerk was die man in die middelpunt. Van “vrede en voorspoed” het niks gekom nie, van “waarborge teen meerderheidsregering”nog minder. En hy het nie ‘n bloedbad voorkom soos wat liberaliste nou verkondig nie, hy het juis ‘n gestadigde dood aan die gang gesit wat vir baie Afrikaners in ‘n plas bloed geëindig het. Dit sal, as die Afrikaner nie weer die mag oor homself kry nie, tot volslae uitwissing van ons volk lei.

Watter Afrikaner kan vandag met alle eerlikheid aan sy kinders vertel dat hulle ‘n toekoms binne hierdie bestel het? ‘n Toekoms byvoorbeeld in Johannesburg soos dit nou lyk? Nee, nou moet die Afrikaner skarrel om weer eie gebiede, universiteite, werks geleenthede en nog meer te stig. Waarom? Omdat De Klerk dit wat ons regmatig verwerf het aanKommuniste en terroriste oorhandig het. Boonop was De Klerk mede-aandadig aan die skuldgevoel wat so baie Afrikaners nou beetgepak het. Afrikaners wat nie kan insien dat dit juis daardie skuldgevoel is wat hulle ontneem het van hulle selfrespek nie.

Politieke verraad verskil van militêre verraad slegs omdat die gevegsterrein verskil. Dit is net so veragtelik. Om dan boonop daaroor te lieg en dit as “vrede” in te kleur, is politieke waansin en politieke bedrog.

FW de Klerk was nie bereid, om soos ons Afrikanerhelde van vroeër, in die bresse vir sy volk te tree nie. Veel eerder was dit ‘n geval dat hy geswig het voor die eise van die vyand. En dan het eiebelang, soos gesien kan word uit sy rykdomme, ‘n groot rol gespeel. Hy het hom geskik na die wil van die vyand en was deur die Britte, wat ons volk verag het, as ‘n “held” beskou omdat hy dit gedoen het. So het hy dan neergesien op sy eie mense en kon hy destyds na die gewraakte oorgawe, nie waag om op sekere plekke in die land te verskyn nie. Die eise van Afrikanerskap het vir FW te swaar geword, Om dit te prober vergoeilik as sou dit ‘n “brawedaad” wees, is om die waarheid te verkrag.

Daar is net een vraag wat gevra hoef te word om te weet of De Klerk ‘n held of ‘n verraaier was en dit is: Het hy in die spore van Paul Kruger en Hendrik Verwoerd gestap? Die antwoord is nee. Hy was daartoe nie bereid nie, nie opgewasse nie en het gekraak soos geen leier ooit te vore nie. Onkraakbare moed het by De Klerk ontbreek. En sy lafhartige oorgawe het ‘n volk van sy erfporsie beroof.

Hy was ‘n swakkeling wat nie kon insien dat ons volk se veiligheid van hom onverskrokkenheid geverg het nie. Dit plaas hom in die geledere van Piet de Wet en diesyne. Dit onderskei hom van helde soos Christiaan de Wet en Koos de la Rey, laasgenoemdes wat alles feil vir hulle volk gehad het.

(NS: Die moord van sy eerste vrou Marike het baie vingers na De Klerk laat wys al het die saak nie so geëindig nie – De Klerk se rykdom kon baie dinge toesmeer. Ook sy gemenespel deur ‘n verhouding met sy Griekse vriend se vrou met wie hy eindelik getroud is, is bewys van sy swak karakter. Dus is enige simpatie met sy dood oorbodig – Red)

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3387 gaste aanlyn