NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Speel jy die lotto? Of doen jy besigheid op Sondae? Of dalk bly jy sommer saam met iemand sonder om God se seën in 'n huwelik te verkry het; of glo jy dat homoseksuele geregverdig voor ons HERE staan?  Dalk dink jy dat aborsie nie verkeerd is nie? Die 'deugniete' in jou land wat al hierdie sondes gewettig het en wat jou hierdie afgode laat aanbid moet met die swaard doodgeslaan word, sê God, sodat jy weer sy Gebooie sal hou en Hom dien en Hy sy toorn van jou en jou volk sal wil afwend – Deut 13.

BLOMVROUE

Lees reeks by BLOMVROUE

Aletta Lübbe

DIE ARONSKELK

(Zantedeschia)

“Die aronskelkvrou doen dinge korrek en stiptelik. Sy is 'n geordende mens wat op die regte tyd reg optree en haar woorde tel. Sy weet watter klere om wanneer aan te trek en grimeer so dat jy haar raaksien en nie die grimering nie. En eenvoud is haar wagwoord: in die huis, die ruin, die klerekas, die spyskaart. Sy skarrel nooit doelloos en gespanne rond nie en hink nie op twee gedagtes nie want sy glo: ‘He who hesitates is lost.’ ”

Hoe is dit moontlik dat die aronskelk, simbool van reinheid, ooit die bynaam van varkoor of varklelie gekry het? Dit rym mos nie! 'n Vark hou van nature daarvan om in die modder te rol, terwyl die lelie reinwit en hoog bo die modder van die moeras uitstoot. Die volksnaam kom uit die Wes-Kaapland waar die reuse wit lelies wild groei. Die varke wei in die vleie tussen die lelies omdat hulle graag die wortelstok daarvan vreet. Vandaar blykbaar die naam.

'n Profeet is nie altyd in sy eie land geëer nie, so ook die aronskelk. Tog kon die blom voor staan in die ry van die "lelies van die veld" waarvan Jesus gesê het dat Salomo in al sy rykdom nie so gekleed gegaan het nie. In die geskiedenis van die mensheid is daar ook talle vroue wat nooit vermeld is nie, wat nie groot rykdomme verwerf het nie, maar wat meer liefdesdiens verrig het as baie konings.

In Suid-Afrika het jy gewoond geraak aan die aronskelk. Hy's mos net so algemeen soos die sonskyn en groei in heelwat streke wild en oorvloedig. Die blom is eintlik 'n veranderde blaar of die bloeiskede van die plant. Kyk weer 'n keer fyn na die een in jou tuin: watter skoon, volmaakte lyne en eenvoud in blom en blaar. In die reinste wit en roomkleur en groenwit en songeel en sagroos blom hulle die land vol - in die vleie, die klowe en langs die paaie. Sou hy moeiliker gegroei het, sou hy moontlik meer status gehad het soos die glansende uitheemse anthuriums.

Reeds in 1697 het Simon van der Stel van die plante na Holland gestuur. Vroeg in die negentiende eeu is hulle in die Verenigde State van Amerika gekweek waar die lieflike blomme vinnig gewild geraak het. In die vorige eeu wou 'n kweker in Engeland glo nie negentig ghienies (bykans R1.90) vir twee van sy geel aronskelkplante (Zantedeschia pentlandii) aanvaar nie! Hierdie spesie groei wild in die Transvaal wat dit al as sy blom-embleem aanvaar. Dit gaan af in die winter en blom in November tot Desember met die geelste geel tuite wat goed as plukblom in die water hou en ook weke lank die tuin versier.

Wat die aronskelkvrou so interessant maak, is dat sy nie net altyd koelwit en onversteurbaar is nie. Soos die geel aronskelk, kan sy 'n gloed die lewe indra - geler as die sonlig, geler as die suiwerste goud. 'n Durende gloed wat die kenmerk van 'n bestendige mens is. Nie vandag so en more anders nie, maar iemand op wie jy kan reken. Nie heeltemal 'n engel nie, want diep in haar kelk skuil daar 'n stukkie donkerte ...

Of sy kan fyn en teerpienk haar geliefde se hart verbly.

"Hoe is dit moontlik dat ek haar gekry het, dat sy my bo soveel ander kon verkies het?" vra haar man homself af deur die loop van die goeie jare. Want haar soort is besonders en raar. En ontvang jy van haar 'n brief of 'n kaartjie word dit versigtig weggelê in die bêre-album wat ‘n kosbare erfstuk gaan word.

Bekoorlik is die klein pienk aronskelk {Zantedeschia rehmannii) wat in Natal, Swaziland en Transvaal groei. Dit rus ook in die winter en blom teen November. Die meeste van die leliesoorte is teen strawwe ryp bestand.

Jy weier om die aronskelk net met die dood, met blomkranse en grafstene en gedenkkaarte te vereenselwig. In Europa is hulle lank reeds gewild vir bruidsruikers. Op vele plekke in die wêreld word hulle in kweekhuise en in blombakke vertroetel. Want dis 'n blom waarna 'n mens kan kyk sonder om daarvoor moeg te word.

Met die oog en met die sketspotlood of verfkwas lei die lyn jou oog om en om en om tot by die heuningby wat diep onder in die oop kelk met die pootjies geel van die stuifmeel na nektar soek. Onweerstaanbaar vrou, die aronskelk ...

En 'n mens wonder of die Voortrekkervrou nie haar kappie by die aronskelk afgekyk het nie! Die blom wat 'n mens laat dink aan die vrou wat in haar stille gang deur die lewe nie altyd na waarde geskat word nie. Die getroue werkster wat met ywer versorg en versier, wat ander mense oop en ongekompliseerd in haar siel laat inkyk. Sy is vreesloos in haar eenvoud en integriteit en onkreukbaar as sy haar woord gegee het. Sy vertroos en kalmeer almal met wie sy in aanraking kom. Sy is oorvloedig in haar liefde vir haar naaste en haar God.

Die aronskelkvrou doen dinge korrek en stiptelik. Sy is 'n geordende mens wat op die regte tyd reg optree en haar woorde tel. Sy weet watter klere om wanneer aan te trek en grimeer so dat jy haar raaksien en nie die grimering nie.

En eenvoud is haar wagwoord: in die huis, die ruin, die klerekas, die spyskaart. Sy skarrel nooit doelloos en gespanne rond nie en hink nie op twee gedagtes nie want sy glo: "He who hesitates is lost."

Hoewel sy na sommige se smaak koel of gereserveerd voorkom, trek sy tog mense na haar toe aan. Want hulle weet wat hulle aan haar het; hulle weet hulle kan haar vertrou; hulle weet sy skinder nie. En sy het iets waaraan die wêreld vandag 'n ontsaglike behoefte het: rustigheid en ewewigtigheid.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1772 gaste aanlyn