NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Baie van ons pyn hier op aarde kies ons vir onsself. Maar ons kan ons aan twee dinge troos: pyn duur nie vir ewig nie; en pyn is juis die bitter medisyne waarmee ons siek gees genees word – daardeur leer ons gewoonlik om beter besluite te neem wat in die toekoms minder pyn sal veroorsaak.

SATAN, DIE NABOOTSER

Satan boots die huwelik, instelling van God, na met homoseksualisme

In hierdie dae word homoseksualisme tot walging en verveling in ons kele afgedruk. Elke tydskrif, elke TV-program en elke organisasie het dit die hoofonderwerp van die tyd gemaak. Dat daar ‘n groter mag hieragter is, kan mens nie betwyfel nie. Die satan gebruik sy gewillige instrumente om hierdie saak te dryf tot verval van gemeenskappe en volke sodat hulle God nie meer sal gehoorsaam en dien nie.

Maar wie vandag homoseksualisme voorstaan, sê met net ander woorde dat God òf nie bestaan nie, òf nonsens praat waar hy in Lev.18:22 en 20:13 homoseksuele dade verbied:

“En as ʼn man met ʼn manspersoon gemeenskap het, soos ʼn mens met ʼn vrou het, het hulle al twee iets gruwelik gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word”.

Die woord sekerlik beteken sonder enige uitsondering. God skryf selfs die gepaste straf vir oortreders in hierdie vers voor – die doodstraf, so sterk voel Hy daaroor!

Homoseksualisme is volslae opstand teen God. Dit hou ʼn ander Evangelie as die een van die Bybel voor. Dit huldig ʼn geheel ander skeppingsleer, hou ʼn vreemde huwelik voor en hang ʼn fatale sonde-leer aan. Homoseksualisme kan nimmer as te nooit uit die Bybel geregverdig word nie.

Homoseksualisme is en sal altyd sonde bly ongeag wat mense sê of doen. Al die Afrikaanse kerke het dit tot so ’n paar jaar gelede as ʼn gruwel in God se oë beskou en verwerp. Wat ‘n mens se verstand te bowe gaan, is dat voorstanders van homoseksualisme nie wil verstaan dat God nog nooit verander het nie en vasstaan in sy Woord oor die skeppingsorde van mans en vroue:

Hy sê vir die eerste mensepaar om voort te plant:

“En God het die mens geskape na sy beeld… man en vrou het Hy hulle geskape. En God het hulle geseën en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder…” (Gen.1:27-28). Eenderse geslagte kan dit nie doen nie!

Nie God nie, maar die mens het verander deur sy geloof in God se gesig terug te gooi en nou doen wat vir hom lekker en uitdagend is. Die eeu-oue Bybelse maatstaf word vandag met ʼn eietydse kultuurmaatstaf vervang en homoseksualisme as ʼn wisselvorm van seksualiteit goedgepraat. Van die kerk tot by die openbare media en van die onderwys tot by die regbank veg in die stryd om hierdie bose alternatief algemeen aanvaar te kry.

Kyk net hoe die kerk verander het: In 1986 spel die NG Kerk haar amptelike beleid daaroor as volg uit: “Homoseksuele praktyke en ʼn homoseksuele verhoudings moet afgewys word as in stryd met die wil van God, soos deur die Heilige Skrif geopenbaar”. Agtien jaar later sing dieselfde kerk in haar kruipende onderdanigheid aan ’n heidense regering ʼn geheel ander deuntjie soos nou algemeen bekend met sy homoseksuele leraars en lede!

Homoseksualisme kan nimmer as te nooit uit die Bybel geregverdig word nie. Die apostels, kerkvaders en Hervormers wat baie ernstig met die Bybel omgegaan het, het homoseksualisme as ʼn gruwel veroordeel en verag.

Die ontsondiging van homoseksualisme het in verloopte kerke die gesag van die Skrif in gedrang gebring:

“Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan...” (1 Joh.4:1).

Wie die Bybel opsy skuif en homoseksualisme voorstaan, hoort nie in die Christelike samelewing nie en mag nie met gelowiges meng nie:

“As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie” (2 Joh. vers 10).

Want, homoseksualisme is volslae opstand teen God! Wie dus homoseksualisme voorstaan, sê openlik daarmee dat hy God verwerp.

Jesus verwys in Mark.10:7 ,8 na Gen.1:27 en 2:24:

"Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees”.

Die huwelik word dus as ʼn hersamestelling in een vlees gesien. God het Eva uit Adam geskape. In die huwelik word hulle weer een vlees. Gen.1:27-28 en 2:18-25 is die kern van die Bybel se standpunt oor die huwelik. Homoseksualisme is Satan se nabootsing daarvan!

Homoseksualisme is ʼn bewustelike verwerping van God se wil. Dit ontken die geslagtelike onderskeid wat Hy gemaak het en verwerp dus sy huweliksontwerp vir die mens.

In die OT word homoseksualisme met die Hebreeuse woord toeva (gruwel) verbind. Die Bybelskrywers het hierdie woord gebruik om na verfoeilike afgodspraktyke te verwys. Vir ʼn man om met ʼn man omgang te hê, was toeva.
Let vervolgens op die vervloeking van Gam se nageslag. Wat was sy sonde dat sy nageslag veroordeel is? Hy het nie maar net vir Noag in sy dronkenskap gelag nie, maar ’n homoseksuele daad met hom gepleeg. Gen.9 sê dat Gam sy vader se naaktheid aanskou het, ʼn woordgebruik waarmee die skrywers van ouds iets wat hulle nie reguit wou sê nie verbloem het.  Maar Moses skryf dat toe Noag uit sy roesemoes wakker word, hy onmiddellik bemerk het dat Gam hom iets aangedoen het. Die woordgebruik dui baie duidelik op seksuele aanranding. Dis vir ʼn man uiters vernederend om verkrag te word. Daarom stem Gam se straf met sy oortreding ooreen.

Die verhaal van Sodom en Gomorra (Gen.19:4-11) is die bekendste verhaal van God se toorn oor homoseksualisme. Dit het God so kwaad gemaak, dat Hy hierdie twee stede met inwoners en al met swael en vuur verwoes het.

Vandag staan Suid-Afrika op die vooraand van ineenstorting, nie net ekonomies nie maar ook op alle ander gebiede en sal ook ons, net soos Sodom en Gomorra, God se toorn oor ons volk se afdwaling met ons eie oë aanskou.

Bekeer dan, en bid en pleit dat Hy ons genadig sal wees in ons uur van nood. Want dit kom!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2692 gaste aanlyn