NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense. Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg – Prediker 12.

ANC-VERKIESING IN MEI IS ONWETTIG!

Die komende verkiesing in Mei is net so onwettig soos dat die ANC in die Parlement sit.  Hulle het nie hierdie land deur 'n wettige stemproses verkry nie. Dit is deur De Klerk en sy bende op 'n skinkbord aan hulle gegee ná die referendum in 1992 wat geen stemproses was nie.  Dus kan geen stem wat nou in Meimaand uitgebring word, enigiets aan die toestand verander nie en is dit net nog 'n bedrogspul, tyd- en geldmors-lopie.

Die ANC sou in 1990 die terroriste-oorlog met moeite kon voortsit ná die ineenstorting van kommunistiese regerings in Oos-Europa en die ekonomiese verval in sogenaamde Frontliniestate in Afrika. Die logiese verloop van die terroriste-oorlog in Suider-Afrika moes wees dat van Suid-Afrika se kant die stryd teen die terroriste op alle fronte verhewig sou word om die oorlog beslissend te wen. Dog, die teendeel is deur die Suid-Afrikaanse Regering gedoen. 

In 1994 het die Nasionale Party-regering van FW de Klerk die mag aan die ANC oorhandig sonder dat hulle 'n mandaat daarvoor gehad het. Sy misrabele beloning van die Wêreldgeldmagte was R34 miljoen en 'n gedeelde Nobelprys.  

Die vraag op die referendum-kiesstrokie was of die kiesers toestem dat FW met die ANC mog onderhandel. Daarvoor moes die kieser slegs Ja of Nee antwoord. Die vraag was NIÉ of FW Mandela uit die tronk mog vrylaat en ons land aan die ANC oorgee nie. Hiermee het FW die kiesers sowel as die meerheid van sy parlementslede mislei.

Die finale ooreenkoms was so ver van die NP se oorspronklike eise dat toe die kabinet vergader om dit te bekragtig, 'n ontstoke minister vir De Klerk geskree het: “Wat het jy gedoen?! Jy het Suid-Afrika weggegee!!” Ja, dit aan 'n Kommunisties-beheerde party.

Wanneer die woord "oorgawe" gebruik word, word dit nie vir politieke gewin of uit moedswil gedoen nie. Dit is gewoon 'n feit.  Die Burger, seker die grootste propagandablad wat die NP ooit gehad het, het self die woord gebruik toe dit kennis geneem het van die NP se oorgawe aan die ANC.

Wat het De Klerk aan die kiesers belowe?

De Klerk se woorde was"After the completion of the negotiations the constitutional proposals would be tested in a constitutional manner among the electorate. And only with their support would a constitutional dispensation be introduced".

Die Afrikaanse begrip daarvan: "Na die afhandeling van die onderhandelinge sou die grondwetlike voorstelle op 'n grondwetlike wyse onder die kiesers getoets word. En slegs met hul ondersteuning sou 'n grondwetlike bedeling ingestel word."

Selfs die liberale Herman Giliomee se gevolgtrekking in sy boek oor hierdie stuk bedrog is uiters betekenisvol:

"Thus majority rule was introduced without the voter’s approval and without knowing the form of the future constitution".

Om uit hoofde van voormelde die stelling te maak dat die bewindsoorgawe onwettig was, is 'n logiese afleiding en behoef nie verdere betoog nie.

DUS: Die NP-regering en by name die ja-stemmers se vertroueling, De Klerk, het:

  • Suid-Afrika sonder ‘n mandaat wederregtelik aan die ANC oorgegee;
  • sy eie mense belieg en bedrieg;
  • nie 'n enkele toegewing van die ANC by die onderhandelings gevra nie, terwyl die ANC  bereid was daartoe,
  • verraad gepleeg deur hierdie optrede.

Dit kom in alle reg daarop neer dat elke handeling van die ANC, hetsy dit die verkoop van ons land aan die buiteland, ditsy die besluitnemings oor die sogenaamde pandemie en die inspuitings, alles onwettig is. Niks daarvan kan afdwingend wees deur ‘n regime wat geen reg het om in die parlement te sit nie.

Maar wat nou gemaak?

Daar Is verskeie voorbeelde in die geskiedenis waar 'n volk of 'n land hulle op 'n onwettige (wederregtelike) optrede beroep het om later die saak reg te stel, soos om hulle onafhanklikheid te herbevestig.

Byvoorbeeld in Augustus 1939 het die Molotov-Ribbentrop akkoord tussen Duitsland en Rusland tot stand gekom ingevolge waarvan Rusland beheer oor Litoue, Letland en Estland verkry het, terwyl die inwoners van hierdie Baltiese state glad nie in die saak geken is nie. Hulle het hulle ook nooit hierin berus nie, maar het in 1991, meer as 50 jaar later, toe die USSR in duie stort, hulle vryheid herbevestig. Die belang hiervan is dat, alhoewel hulle magteloos was om iets daaraan te doen vir meer as 50 jaar, hulle nie daarin berus het nie.

Ons het nie ons aanspraak op hierdie land verloor nie. Ons was nie geken in die magsoordrag nie. Die maandaathouer het buite sy bevoegdhede opgetree. Sy wederregtelike optrede is nooit geratifiseer nie.

Hierdie aspek gaan nog van groot belang word in die toekoms. Dalk is dit nou die tyd om daaraan te begin aandag gee.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2552 gaste aanlyn