Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Suid-Afrika het sedert sy Christelike grondwet vernietig is, in ’n tipiese Grieks-heidense denkwyse verval. Volgens hierdie denkwyse is die mens selfstandig genoeg om te weet wat reg en wat verkeerd is. Gelowiges het egter die Bybel met die Tien Gebooie as riglyn vir ’n vreedsame samelewing nodig. Wie dit gehoorsaam, leef in vrede. Wie dit minag, leef in vrees, soos in die Nuwe Suid-Afrika!
JY KAN DIE KOMMUNISTE VERTROU (12)
Dr Fred Schwarz
Lees reeks by Jy kan die Kommuniste vertrou
GETUIENIS OP DIE GEBIED VAN KOMMUNIKASIES
“Wanneer ons sien wat die Kommuniste doen sonder dat ons die reëls van die spel ken, sonder dat ons die Kommunistiese leringe, moraliteit, doelstellinge en metodes ken, wanneer ons ons eie basiese Christelike standaarde daarop projekteer, is ons gevolgtrekkings belaglik, natuurlik! Daar is geen plaasvervanger vir kennis nie; onkunde is boos en verlammend. Die grootste bondgenoot wat die Kommunisme het, is die onkunde omtrent sy ware karakter. En dit is hierteen wat daar oorlog verklaar moes word!”
Die wêreld is in drie groot areas verdeel:
- daar is die Kommunistiese area, 'n groot tronk wat biljoene slawe bevat;
- daar is wat bekend staan as die Vrye Wêreld, wat bestaan uit Amerika en sy bondgenote;
- en tussen hierdie twee is daar die ontsaglike onverbonde area van die wêreld wat meer as 'n biljoen mense bevat.
Die volke van die wêreld is deur die Kommuniste bearbei en gewin, nie met bomme en koeëls nie maar deur woorde en boeke.
WIE IS DIE AFRIKANER- BROEDERBOND? (4)
Lees reeks by Wie is die Afrikaner-Broederbond?
B Schoeman
DIE AB EN DIE KERK
Dit moet vir almal teen hierdie tyd baie duidelik wees dat 'n berekende en tegelyk fyn georkestreerde aanslag vanuit sekere liberale kerklike kringe teen die gevestigde gebruike en beleidsrigtings van die Afrikaner gemaak is. Dit is natuurlik nie 'n vreemde verskynsel in ons geskiedenis dat die kerk hom by geleenthede as instrument deur mense in die politiek laat gebruik het om eintlik die politieke aanslag teen die Afrikanerdom vooruit te loop nie. Wat later meer bekend geword het, is dat predikante en teoloë, sommige van wie prominente lede van die Broederbond was en steeds is, 'n nie onaansienlike rol in hierdie politieke aanslag in naam van die kerk en die godsdiens gespeel het nie.
Wat ook betekenisvol is, is dat die liberaliste in die Afrikaanse kerke nie altyd die moed gehad het om alleen hierdie veldtog te voer nie, maar dit in medewerking met ander organisasies gedoen het.
BLOMVROUE
Lees reeks by BLOMVROUE
Aletta Lübbe
DIE PROTEAVROU
(Proteaceae)
Jy wens om te weet wat die reaksie was van die mens wat in die Kaapse berge die eerste keer 'n vol-oop koningsprotea aanskou het. Sou hy, soos Archimedes eens, "Eureka!" uitgeroep het by die ontdekking van so 'n vorstelike verskynsel?
'n Pronkstuk in die plantewêreld is die ongelooflike blom met die unieke vorm, tekstuur en kleur. En selfs wanneer dit kraakdroog is, word dit steeds in rangskikkings en as versiering gebruik.
Daar is meer as 350 spesies van hierdie plantfamilie in Suid-Afrika ontdek wat in geen ander vasteland gevind word nie. Van die protea self is daar oor 'n honderd spesies bekend.
STEEL EN PLUNDER HET 'N KLEUR
Die sinvolle vraag of dit nie nou dringend tyd geword het om te verstaan wie ons vyande hier plaaslik is nie, en hoe ons veronderstel is om hulle te hanteer, word deur 'n skrywer van Neo Genocide gevra in 'n artikel waarin hy twee belangrike lesse wat ons veronderstel was om iets uit te leer, voorhou:
Geskiedenisles uit die graf van die Tweede Vryheidsoorlog.
Jan van Riebeeck het binne twee jaar belangrike lesse nagelaat oor die onversoenbaarheid van die beskawing met die heidendom aan die Suidpunt van Afrika.
Op 7 Februarie 1654, maak van Riebeeck die aantekening in sy joernaal : ‘Ons sal nooit in vrede met die naturelle kan handel dryf nie, wat ‘n ongekunstelde klomp is. Hulle soek niks behalwe om te steel en plunder so al wat hulle kan nie, sonder dat hulle van ‘n enkele skaap afstand doen of bees nie, behalwe die skape en beeste wat siek, lam of kruppel is; ten spyte daarvan dat hulle die beste van alles het.’
Dit was van Riebeeck se eerste belangrik les aan sy nasate: “swartes wil steel en plunder”.
Op die 10e Februarie 1655 skryf van Riebeeck in sy joernaal : ‘dat dit vir die Nederlanders duidelik is, hoe meer vriendeliker ‘n mens die swartes behandel, hoe meer arrogant raak hulle, asook al meer uitdagender en dapperder.’
SA & FRANKRYK EWE MIN LEEFBAAR
Ons het die afgelope dae opnuut erge geweld in ons eie land beleef waar daar eergister reeds 34 persone dood is in die oproere by Lonminmyn, Marikana, in die Noordweste van Transvaal. Polisie het glo geen keuse gehad as om op die barbaarse opstandelinge, self met hul pangas en gewere, te vuur nie.
Nou het ons ook verneem van die geweld wat in Frankryk losgebars het en dit het feitlik dieselfde oorsaak as in Suid-Afrika soos ook in die meeste dele van die wêreld, naamlik rasse-konotasie wat verskuil word deur die opsweping van die massas asof dit 'n loonkwessie sou wees.
In Frankryk het Arabiese en swart geweld nou in alle krag losgebars. Verskeie polisiebeamptes is beseer toe beide swart en Arabiese jeugdiges motors en geboue in die noordelike stad Amiens aan die brand gesteek het. Dit volg slegs ná 'n jaar nadat Engelse stede amper soos oorlogvelde gelyk het as gevolg van "vreemdelinge" se opstand. Die opstandelinge het ook op die Franse polisie losgebrand en sowat 16 beamptes beseer – darem nie soveel ongevalle soos gister by die Lonminmyn nie...
ERGSTE BRANDE OOIT IN VRYSTAAT
Soos ons tevore telkens berig het is veldbrande dikwels moedswillig gestig sodat die boer soveel skade moontlik moet ly en dalk self sy plaas verlaat. Hierdie jaar is was diebrand in die Vrystaat nog erger as verlede winter se verwoesting en het veldbrande deur sowat 20 distrikte in die Vrystaat het die afgelope week verskroeide aarde van sowat 120 000 ha agtergelaat, met geweldige vee-, weiding- en ander boerderyverliese van sowat R500 miljoen. Die bedrag kan, met al die newe-effekte, oploop tot na skatting soveel as R1 miljard. As sodanig verteenwoordig dit ’n ontsaglike knou, nie net vir landbou in die provinsie nie, maar ook vir die provinsiale ekonomie. Na verwagting sal dit voedselpryse binne die volgende maande sterk opwaarts stoot. Intussen word weer eens vrae gevra oor die skielike en wye omvang van die veldbrande en of dit deels voorkom kon gewees het en hoeveel opsetlikheid moontlik betrokke kan wees.
DIE WAARHEID MAAK VRY
KLIEK HIER vir die nuutste bygewerkte reeks dvd's en cd's van ons geskiedenis.
Geagte Volksgenoot
Hiermee besonderhede van ons jongste vrystelling van DVD’s in ons erfenisbewaringsprojek. Dit bring ons aantal titels op bykans 70 te staan. Die doel van hierdie projek is om ons historiese erfenis, wat oor die jare op film en klankband vasgelê is, vir ons nageslag in bewaring te hou. Blywende bewaring daarvan sal egter net kan plaasvind as hierdie materiaal hulle weg vind tot in elke Afrikanerhuis, van waar dit dan weer van geslag tot geslag oorgedra kan word. Die DVD/CD-tegnologie is waarskynlik op die oomblik die mees geskikte tegnologie om historiese inligting op ‘n doeltreffende, koste-effektiewe en grootskaalse basis oor te dra. Ons het dus die vrymoedigheid om u te versoek om by hierdie projek betrokke te raak. U kan daardeur ‘n bydrae lewer tot die skepping van ‘n toekoms vir ons kinders, want die geskiedenis is die basis vanwaar dit gedoen moet word.
Afrikanergroete
FRIKKIE STRAUSS
WIE IS DIE AFRIKANER- BROEDERBOND? (3)
Lees reeks by Wie is die Afrikaner-Broederbond?
B Schoeman
DIE SPORTBELEID
"Slegs twee maande ná hierdie debat kom Vorster in die Volksraad met sy eerste sportverklaring waarvan die belangrikste kenmerk sy gebrek aan 'duidelike standpuntstelling' is. Met hierdie metode van baie praat sonder om iets duidelik te sê, sou vir taamlik lank voortgegaan word.... teenoor die vroeëre 'duidelike standpuntstelling' het nou 'n nuwe norm gegeld: moenie die volk inlig oor die implikasies nie! Hou hulle in die duister. Vertraag terugvoering van sekere dele daarvan, sodat die volk nie agterkom waarheen dit lei nie! Verberg die onheil agter die deure van vertroulikheid totdat die proses sover gevorder het dat die afsonderlike voortbestaan van ons Afrikanervolk vernietig is."
BLOMVROUE
Lees reeks by BLOMVROUE
Aletta Lübbe
DIE ANGELIERVROU
(Dianthus)
Jy pluk vandag 'n bergangelier wat ruik na sagte reën
Jy vra nie hoe dit more sal lyk of hoe lank die wonder mag duur
Want jy pluk vir vandag 'n bergangelier
Waar daar liefde is, is daar angeliere. Of dit in 'n knoopsgat, in 'n bruidsruiker of in 'n blommekrans op 'n graf is, die angelier se boodskap word duidelik verstaan. Oor die hele aardbol heen is die blom 'n ou bekende en geliefde.
Geen wonder nie dat digters dit deur die eeue besing nie. "The fairest flowers o' the season are our carnations ..." sing die immergroen Shakespeare.
DAPPER JONG JAN UYS
Lees reeks by Heldedade in ons geskiedenis
Die wreedaardige aanvalle en moorde van swartes op die blankes op die Oosgrens was een van die belangrikste redes waarom die Groot Trek plaasgevind het. Daar was baie moeilikheid met die inheemse swart bevolking en baie mense het nie kans gesien het om langer in die Kolonie te bly nie. In die begin van die jaar 1834 het die begeerte om weg te trek al so sterk en so algemeen geword dat drie geselskappe uitgestuur is om die landstreke oorkant die grense van die Kaapkolonie te verken en verslag te doen van hoe dit daar gelyk het. Een van die "kommissies"- soos die geselskappe genoem is - het die landstreek aan die oostekant verken en sodoende in Natal uitgekom. Die kommissie was onder leiding van Petrus Lafras Uys wat in die wandel Piet Uys genoem is, en is deur die inwoners van Grahamstad en Uitenhage uitgestuur.
BLOMVROUE
Lees reeks by BLOMVROUE
Aletta Lübbe
DIE ROOSVROU
(Rosa - fam. Rosaceae)
Die roos word wêreldwyd as die koningin van die blomme aanvaar. Die Griekse digteres Sappho het in haar "Ode aan 'n Roos" reeds die status erken. Trouens, die luister en kortstondigheid van hierdie pragblom staan in die ganse wêreldliteratuur opgeteken. In die ou vertalings van die Bybel word die roos vermeld. "Ek is 'n herfsroos van Saron . . ." (Hooglied 2:1). "De Woestijn . . . zal bloeijen alseeneroos" (Jesaja 35:1). En deur die eeue gryp die roos steeds die digter aan, soos vir Thomas Moore:This is the last rose of summer
Left blooming alone
All her lovely companions
Are faded and gone
DIE DAPPER MEYER- DOGTERS
Lees reeks by Heldedade in ons geskiedenis
Van 1835 tot 1838 het een van die merkwaardigste gebeurtenisse in ons geskiedenis plaasgevind, naamlik die Groot Trek. In daardie jare het duisende mense, veral uit die oostelike deel van die Kaapkolonie, weggetrek om 'n nuwe woonplek te gaan soek in die gebiede wat vandag as die Vrystaat, Kwazulu-Natal en die gebied noord van die Vaalrivier bekend staan.
Daar is baie redes aangegee waarom hulle getrek het. Een van die redes was dat hulle op die Oosgrens baie moeilikhede met die inheemse bevolking gehad het. In verband daarmee word daar 'n merkwaardige verhaal vertel van 'n gebeurtenis waarin kinders 'n heldhaftige rol gespeel het:
In die distrik Beaufort-Wes is 'n man by sy vee vermoor. Sy naam was Meyer.
LAGWEKKENDE RAT VOOR ONS OË
Mediaverklaring: Herstigte Nasionale Party
ANC se Ontwikkelingsplan is ’n leë dop
Die ontwikkelingsplan wat Trevor Manuel as die minister van die nasionale beplanningskommissie voorgelê het, bring ernstige vrae na die oppervlak.
- Werkloosheid wat tans op 25% bereken word, moet afgebring word tot 14% in 2020 en 6% in 2030, sê dié plan. Daarmee saam word gesê “die kommissie stel stappe voor om onderwysers uit die buiteland te lok... werkspermitte van sewe jaar moet aan buitelanders toegestaan word wat aan Suid-Afrikaanse universiteite en kolleges kwalifiseer.
- Die plan moet Suid-Afrikaners verenig. En dan: “’n uitgebreide afdeling handel oor ekonomiese transformasie met doeltreffender (my beklemtoning) swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie (m.a.w. swart bevoordeling).
IS DIE AFRIKANERVOLK “RIGTING- BEDUIWELD”?
Hannes Ollewagen
Is dit nie opvallend oor hoe die media, veral NASPERS, deesdae nie kan wag om berigte en artikels die lig te laat sien wat handel oor hoe “rigtingbeduiweld” die Afrikaner van vandag is nie? Wanneer ek om my kyk, kan ek nie heeltemal met die joernaliste verskil oor hul bevindinge nie, maar wat vir my baie interessant is, is dat dit baie duidelik uit hul teenstrydige berriggewing blyk dat hulself maar nie te seker is waarheen hul oppad is nie, maar dit daar gelaat.
Myns insiens is ons volk nie net “rigtingbeduiweld” nie; NEE! Ons is blind. Ons wonder nie net watter kant toe nie, ons het geen idéé van wat werklik om ons aan die gang is nie.
WIE IS DIE AFRIKANER- BROEDERBOND? (2)
Lees reeks by Wie is die Afrikaner-Broederbond?
B Schoeman
Regering binne regering
In 'n betreklik vroeë stadium van die Broederbond se bestaan het prof. Joon van Rooy, voorsitter van die AB, die taak van die organisasie soos volg in 'n omsendbrief geskets: "Laat ons in gedagte hou dat die belangrikste punt vir die Afrikanerdom is om sy uiteindelike doelwit van oorheersing in Suid-Afrika te bereik. Broers, ons oplossing vir Suid-Afrika se probleme is dat die Afrikaner-Broederbond Suid-Afrika moet regeer." Min of meer dieselfde tyd is op 'n AB-byeenkoms verder hierop uitgebrei en is dit gestel dat die AB "beheer moet verkry oor alles waarop hy sy hand in elke vertakking van die lewe in Suid-Afrika kan lê."
DIE GELOWIGE IN PYN EN LYDING (7)
Ds AE vd Berg
Lees reeks by Die Gelowige: Pyn en lyding
BLYDSKAP
Geen rekenkunde is so moeilik om te bemeester as om jou seëninge in tye van beproewing te tel nie. In sulke tye moet ons juis terugkyk op dit wat ons vir baie jare uit die hand van God geniet het. Moet nooit die goeie van die verlede vergeet nie. Roep dit gereeld in herinnering want dit sal verhoed dat beproewing jou wêreldjie klein maak. Gelukkig het die aarde geen droefheid wat die hemel nie kan genees nie!
Wanneer ons God begin dank vir al die vreugdes wat Hy ons skenk, sal daar nie tyd oor wees om te kla nie. Die mens wat dankbaar oor die verlede is, sal die Here ook vir die hede dank en die toekoms vreesloos tegemoet gaan. As ons dankbaar vir die genades van die verlede is, kan ons uiteraard ook op nuwes reken.
Ongelukkig is dankbaarheid ‘n plantjie wat in min beproefdes se tuine groei.
GENOEG GERUS!
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (62)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Ná die oud-Springbok Jannie Engelbrecht (ook bekende wynboer van Rust en Vrede) se aanstelling as bestuurder van die Springbokspan na Australië en nuwe president van die Stellenbosch Rugbyklub, het 'n Kaapse Maleier vir sy maat gesê: " Ek reken in plaas van lemoene met rustyd sal Jannie nou seker vir die manne bietjie 'Rust en Vrede' gee!"
In daardie stadium het die WP nou nie juis die wêreld aan die brand gespeel nie, en die ou se maat antwoord: "Nei, man, die Wiepie het nou al drie jaar lank rus en vrede. Hy moet hulle witblits injaag!"
WIE SE BAL ANDERS?
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (61)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Die oud-Bloubulvleuel Jock Seeliger vertel toe hy nog in die laerskool in die Kaap skoolgegaan het, sy spannetjie een oggend in Kuilsrivier teen die plaaslike spannetjie moes gaan speel.
Een van die vlagmanne, of lynregters soos dit deesdae genoem word, was sommer een van die tuisskool se seuntjies. Hy hol toe op en af saam met die spel en steek sy vlag hier op en daar op wanneer dit lynstaantyd is.
In een stadium woel die mannetjies naby die kantlyn en die bal spat oor die lyn, maar Jock is nie seker of hý die bal moet ingooi of die ander spannetjie se vleuel nie.
"Wie se bal is dit?" vra hy die vlagmannetjie.
"Dis die skool s'n!" antwoord hy ewe onskuldig.
DIE YS SMELT WERKLIK...
SNEEU, YS EN REWOLUSIES...
Kriewelkop
Die interessante weerpatrone met baie sneeu selfs tot in noordelike dele van Transvaal die afgelope dae herinner weer aan die vreemde verskynsels van natuurrampe die afgelope paar jaar. Vanaf 2008 het ons gereeld in die nuus verneem van reuse ysblokke in die Noord- en Suidpool wat teen 'n onrusbarende tempo begin smelt. Soveel so, dat daar gepraat word van 'n ekologiese ramp wat op mens en dier wag. Ons hoor gereeld van aardverwarming wat by die dag toeneem. Ons het ook verneem van meer as 30 eilande van gesamentlik sowat 10 miljoen hektaar binne die Noordelike Halfrond wat onder seewater verdwyn het.
In Engeland het die Northfolk-omgewing oorspoel en begin ook onder die water wegraak. Sommige eienaars van historiese geboue het heeltemal ontruim omdat die seewater die rotse waarop dit gebou is gevaarlik diep uitgespoel het. Talle mense het eiendomme in die Noordelike deel van Engeland verlaat, kuspaaie spoel in groot stukke weg en grondwalle stort die see in. Onthou toe Siener van Rensburg voorspel het dat God met Engeland as gevolg van al sy ongeregtighede wat hy reg oor die wêreld aangevang het, sal afreken deur Engeland heeltemal onder die see te laat verdwyn?
Nog gebeure behalwe die smelt van ys sal waarskynlik meebring dat groot gedeeltes land onder water sal verdwyn.
VRYMESSELARY: ANTICHRISTELIKE STROMING (7)
Lees reeks by Vrymesselary: anti-christelike stroming
Ds. FN van Niekerk
Drankmisbruik
Ja, selfs die drankies kan nie meer die saak verhelp nie, en genoemde Grootmeester waarsku ernstig teen die drankmisbruik:
"I must ask that Master of Lodges to keep a very much stricter control over the supply of liquour at the Festive Boards, thus discouraging those who are ever ready to absorb any given quantity with no thought for our charitable institutions and little for our Order. It is equally important to conduct our Masonic entertainment in a well regulated manner as it is our meetings. Very recently it was my painful experience to attend a so called Festive Board which ended in a complete shambles midst the howling of patriotic song, desultory conversation and a few 'extras' for the road."