Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ervaring leer ons dat wanneer ons ons roeping en geloof uitleef maar nie daarin volhard nie, dit geen waarde het nie – daar is talle mense wat reg begryp het wat hulle lewensdoel is maar langs die pad moeg geword het. Dan was alles tevergeefs.
SATAN
Ds Andrè van den Berg
Hoe lyk Satan? Niemand weet nie. Mense stel hom soms baie vreemd voor as ʼn afstootlike, bokagtige wese met horings, gesplete kloue en ʼn drietandvurk wat stoute kinders bang maak. Sulke voorstellings is geensins Bybels nie, maar kom eerder van Middeleeuse kunstenaars wat hom so voorgestel het - Jes.14:12-15 en Eseg.28:11-19
Satan sowel as sy engele is geeste. Hulle het nie hande, voete of enige ander sigbare menslike eienskap nie. Dis een van die redes waarom die Bybel nie Satan se voorkoms beskryf nie. As Paulus na Satan as ʼn verbloemde engel van die lig verwys, beskryf hy nie sy voorkoms nie maar waarsku hy eerder teen sy misleiding. Satan wil hê dat mense alles moet glo wat hy sê, terwyl hy niks anders as leuens spreek nie.
Beteken dit dat Satan, omdat hy gees en nie vlees is nie, nooit aan mense verskyn nie?
F.W. DE KLERK – VERRAAIER...
...VLOEK DER AARDE!
Dr JJ Snyman
Daar is niemand in hierdie land; nie eers die Jodin en Black Sash-lid, Helen Zille wat my meer walg as FW de Klerk nie. Indien iemand wat sulke verraad soos hy teenoor sy volk gepleeg het en met biljoene dollars daarvoor beloon is, en dan boonop nog waag om in die openbaar te verskyn, kan dit net aan een feit toegeskryf word - arrogansie!
A nation can survive it fools, and even the ambitious. But it cannot survive treason from within. An enemy at the gates is less formidable, for he is known and carries his banner openly. But the traitor moves amongst those within the gates freely, his sly whispers rusting through all the alleys, heard in the very halls of government itself. For the traitor appears not a traitor, he speaks in accent familiar to his victims, and he wears their face and their arguments, he appeals to the baseness that lies deep in the hearts of all men. He rots the soul of the nation, he works secretly and unknown in the night to undermine the pillars of the city, he infects the body politic so that it can no longer resist. A murderer is less to fear. The traitor is the plague. - Cicero
Elke jaar op 2 Februarie moet die Afrikaner weer verneder word deur na hierdie vloek der aarde se manewales op TV te kyk. Nou is 'n straat na hom vernoem! Foeitog. En hy sê dit maak hom skaam. Sy optrede kan vergelyk word met 'n graad een dogtertjie met dié verskil dat so 'n kind wel opreg skaam is; De Klerk se optrede getuig van hoogmoed. As hy geen skaamte toon oor wat hy aan sy volk gedoen het nie, waarom sou hy skaam wees oor 'n straatnaam wat na hom vernoem word? Of het hy dalk bedoel, skuldig? Ja, selfs Judas het spyt gehad ...
F.W. DE KLERK:
VLOEK DER AARDE!
Verrader monster, vloek der aarde,
Vernederd schepsel der natuur;
Gods wraak die uw tot heden spaarde
Verdelg uw eens deur de helse vuur
Neen, Hy doet uw slechts bezeffen,
Hoe verachtelik u daden zyn.
Geen bliksemstraal kan sneller treffen,
Geen donder meer verschriklik zijn.
Dan zal uw ziel zich krimpend wringen,
Gevoelen wat haar waarde was,
Op de jongste dag die eens sal dagen
Zal mens lezen op uw graf:
“Hier legt de vloek van vriend en maagd
Wat Vaderland de doodsteek gaf”.
AS DIE DOOD WINK
En God sal al die trane van hul oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan” (Openb.21:4).
Jare gelede ry ʼn man en vrou êrens in Texas, en die kat wat saam met hulle in die motor was, spring ongesiens by ʼn venster uit. Toe hulle dit heelwat later agterkom was dit reeds donker en ʼn soektog in die verlate landskap tevergeefs. Hulle het toe maar aanvaar dat die kat weg of dood is. Groot was hulle verbasing toe die kat ʼn week later gehawend en pootseer by hul huis opdaag!
“Hoe is dit moontlik dat die kat kon terugloop?” wou die eienaars by die veearts weet wat die kat ondersoek.
“Ek weet regtig nie. Al wat ek kan dink, is dat die kat net baie graag huistoe wou kom” was die antwoord.
Watter gevare moes die arme kat nie trotseer om by sy huis uit te kom nie! Maar hy het! Daar het hy kos, vrede en baie liefde ontvang.
BEKWAME VOLKSLEIERS
Ds Andrè van den Berg
" Alles in Suid-Afrika roep ten hemel om ʼn dringende herstel. Alles is bedorwe; politiek, kerk, kultuur, handel, ja, alles! ... ...Ongelowiges is nie goeie politici nie, veral nie as hulle belang by heidense rituele het nie. Daarom is Afrika agterlik. Sy leiers verskil slegs in grade van boosheid van mekaar! Politici wat egter voor die Koning van alle konings buig en sy Woord liefhet, is 'n volk se juwele."
“Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat God vrees, betroubare manne wat onregverdige wins haat. En stel dié aan oor hulle...” (Ex.18:21).
Het die kerk 'n sê oor politiek of moet sy haar liefs daar uithou? Die algemene gevoel by die meeste mense is dat sy haar uit die politiek moet hou. Dis die verkeerde ding om te doen; die kerk is dan God se spreekbuis! Is daar dan iewers ʼn lewensterrein wat God niks te sê het nie? Swyg die Bybel miskien oor politieke sake? Allermins! Die Bybel praat verrassend baie oor politiek en gee ook baie duidelike aanwysings oor hoe dit gedoen moet word. Die Bybel slaan geen lewensterrein oor nie, ook nie die politiek nie!
Politiek is nie ʼn vuil ding soos mense beweer nie, maar ʼn heilige saak.
ONS OFFER VAN...
...OPREGTHEID
Hannes Ollewagen
Psalm 111:1,7&8: “HALLELUJA! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering. Die werke van sy hande is trou en reg; Noen. al sy bevele is betroubaar. Samek. Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig; Ajin, uitgevoer in trou en opregtheid.”
‘n Taktiek wat die satan verskriklik effektief gebruik om mense op ‘n dwaalweg te lei, is nabootsing. Deur halwe waarhede (wat steeds ‘n leuen is) en nabootsing, kry hy dit telkens reg om mense op dwaalweë te lei en hul harte te verlok.
Een van die kragtigste wapens wat ‘n ware gelowige kind van God kan opneem om hierdie aanslag van die vyand af te weer, is opregtheid. ‘n Mens kan God slegs in opregtheid dien as jy Hom waarlik ken. En wanneer jy Hom waarlik ken, sal jy besef dat Hy ‘n groot behae in opregtheid het.
'BEURTKRAG' WAS NIE NODIG (15)
WAAR SUID-AFRIKA MET SY KERNPROGRAM VANDAG KON STAAN
Jeanette Koekemoer
Lees reeks by 'Beurtkrag' was nie nodig
Met dank aan dr R.A. Basson vir 'n groot deel van die inligting hierin vervat asook aan
A R Newby-Fraser
"Alhoewel hierdie inligting baie gespesifiseerd en moeilik verstaanbaar vir die leek is, is dit baie duidelik in watter staat van groei en vooruitgang die Republiek van Suid-Afrika onder 'n goeie blanke regering verkeer het. 'n Mens kan vandag in hierdie vervalle, kraglose, vuil en ineengestorte land kwalik glo dat ons eens op die hoogste kruin van ontwikkeling was en nie net ons eie land nie, maar ook ander wêrelddele sou kon voorsien van noodsaaklike middele."
Daar is dikwels beweer dat die belangrikste bydrae van kernenergie tot wêreldontwikkeling uit sy neweproduk, nl. die radionukliëde, sou spruit weens die wye gebied waarop hulle toepassing vind. Hulle word in die geneeskunde vir kliniese diagnose sowel as terapie gebruik; in die landbou vir die bestudering van die opname van voedingstowwe sowel as vir algemene grond-plantverhoudinge, om peste uit te roei en vir die kweek van nuwe en voordelige varieteite; in die nywerheid vir die meting van'n hele reeks veranderlikes soos dikte, digtheid, diepte en vogtigheid; vir inbaanontledings en aanlegbeheer; en hulle is onvervangbaar as hulpmiddele vir fundamentele navorsing. Massiewe bestralingsbronne word in kankerterapie, vir die sterilisering van mediese toerusting, vir die bewaring van voedsel, vir die behandeling van afloopwater en afvalwater en vir die wysiging van plastiekstowwe gebruik. Hierdie is slegs 'n aantal van die tallose toepassings om hierdie veelsydige stowwe vir die oplossing van probleme in te span.
Suid-Afrika het reeds op 'n baie vroeë stadium die moontlikhede van hierdie kragtige hulpmiddele ingesien en die eerste besending isotope vir biologiese navorsing is so lank gelede soos 1948 ingevoer.
BLY GETROU
Ds Andrè van den Berg
“Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het”- 2 Tim.3:14
By geleentheid loop ʼn hond met ʼn been in sy bek oor ʼn bruggie. Toe hy die weerkaatsing van sy gelaat in die water sien, lyk die been in die water baie groter as die een in sy bek. Hy los dit toe om die ander een te probeer kry. So gaan dit ook met mense wat iets het en dit vir iets anders wat eintlik nie bestaan nie, verloor.
Baie mense wat in Gereformeerde kerkverbande grootgeword het, belydenis van geloof afgelê en God beloof het om aan die leer van hul kerk getrou te wees, het al openlik vir God gelieg toe hulle die gesonde leer vir iets wat op die oog af beter gelyk het, laat vaar het. Ek praat van dwaalleer.
WANNEER DIE LIGTE (PERMANENT) AFGAAN...
Dr JJ Snyman
The Night Chicago Died...
Toe ek op skool was was daar 'n popliedjie met die naam The Night Chicago Died. Dit het gehandel oor die nag toe Chicago, 'n groot stad in die VSA, deur misdaad geteister was. Daar was natuurlik baie ander soortgelyke voorvalle later in die VSA, soos in Kalifornië en in New York. In laasgenoemde gevalle het dit gepaard gegaan met kragonderbrekings. Feit is; chaos breek beslis uit as die ligte afgaan. Uiteraard het ons jongklomp nooit 'n dag kon indink wat dit in ons land sou gebeur nie.
Wel, Suid-Afrika staan op die punt om so 'n dag (en waarskynlik eerder dae en weke) tegemoet te gaan. Wat lê vir ons voor die deur?
Kom ons kyk 'n bietjie na die gevolge van 'n langdurige kragonderbreking. Nie almal het kragopwekkers nie. En kragopwekkers is in elk geval duur en onvoldoende in meeste gevalle om stowe en yskaste aan die gang te hou. Dus, die vleis gaan verrot en die melk suur word. Maar dis nie al nie. Besighede maak toe want hulle kan nie meer winsgewend sake doen nie. Dit is 'n ekonomiese ramp wat voorlê. Maar veel erger is die misdaad wat gaan hoogty vier in die donker!
'BEURTKRAG' WAS NIE NODIG (14)
WAAR SUID-AFRIKA MET SY KERNPROGRAM VANDAG KON STAAN
Jeanette Koekemoer
Lees reeks by 'Beurtkrag' was nie nodig
Met dank aan dr R.A. Basson vir 'n groot deel van die inligting hierin vervat asook aan
A R Newby-Fraser
"By Koeberg het die Tak ten nouste met EVKOM saamgewerk in verband met die implementering van gehalteversekeringspraktyke oor die hele spektrum van bedrywighede sover dit met veiligheid in verband gestaan het en die Tak het gereeld en nougeset die siviele en struktuuringenieurswerk op die terrein geïnspekteer. Dit is nooit meer gedoen nadat die ANC die land oorgeneem het nie en daarom sit ons vandag met die ineenstorting van ook KOEBERG... ...Dit is ook onder die voormalige blanke regering met dieselfde streng toesig in stand gehou. Hoe bejammeringswaardig is dit nie dat Suid-Afrika oppad na die kruin van Eerstewêreldstandaarde so verinneweer en afgebreek is onder die onvermoë van 'n korrupte swart regering, dat selfs KOEBERG nie in stand gehou is nie. En vandag pluk ons die verrotte vrugte van in 'n Derdewêreldland wat kragloos en kragteloos geword het."
KOEBERG (2)
Reeds voor die einde van die eerste vyf jaar van die RAK se navorsingsprogram, is besef dat wanneer kernkragsentrales en ander kerninstallasies met die vermoë om kemskade aan te rig, in bedryf sou kom, dit noodsaaklik sou wees om die een of ander aard van formele statutere beheer oor hulle uit te oefen om te verseker dat hulle nie 'n gevaar vir gesondheid of veiligheid sou skep nie. Hierdie besef het in Mei 1963 tot die Wet op Kerninstallasies (Lisensiering en Sekerheidstelling) Wet 43 van 1963, aanleiding gegee. Ingevolge die bepalings van hierdie wetgewing is die belangrikste dié wat vereis dat die Raad op Atoomkrag alle terreine met installasies moes lisensieer wat in staat is om kernskade te veroorsaak. Daarbenewens is die aanspreeklikheid van lisensiehouers vir kernskade en die voorsiening van assuransiedekking ook bepaal.
Dit het al waarskynliker geword dat die Republiek 'n kernkragprogram sou aanpak en die Raad het die eerste praktiese stappe ter uitvoering aan sy verantwoordelikhede gedoen deur 'n sending na die buiteland te stuur om die menings van gesaghebbendes in verskeie ander lande in te win; nie slegs die menings van lisensieringsowerhede nie, maar ook van nutsmaatskappye, vervaardigers, wets- en ingenieurskonsultante, ander openbare liggame en nywerheidsverenigings.
DOELGERIG OF DOELLOOS?
Hannes Ollewagen
Daar is min leierseienskappe wat volgelinge van ‘n leier só entoesiasties en spontaan laat saamwerk, as doelgerigtheid. Volgelinge sal ‘n doelgerigte leier maklik volg, aangesien die eindbestemming nie vir hul onseker is nie en derhalwe het hul ook vertroue dat hul leier weet hoe om die eindbestemming te bereik wat geïdentifiseer is.
Die Afrikaner kon op ‘n tyd beskou word as ‘n doelgerigte volk en met hierdie gesindheid van doelgerigtheid het hierdie geringe volkie buitengewoon hoë mylpale bereik. Ons kon trots wees daarop om binne ‘n baie kort tydsbestek in ‘n vrye land te woon wat nie alleen die groot moondhede van die wêreld ingehaal het nie, maar selfs verbygesteek het. Op wetenskaplike, ekonomiese, mediese, asook militêre en nywerheidsgebied het Suid-Afrika uitgeblink met prestasies bo ander lande in die westerse wêreld. Met ‘n totale bevolking van ongeveer 17 miljoen (12,1 miljoen Swart, 3,07 miljoen Blank, 1,79 miljoen Kleurlinge en ,55 miljoen Asiërs) in 1960, kon ons beswaarlik meeding met ander lande en volke wat al lank gevestig was in hul streke.
NOG BRUTALE DIKTATORSKAP...
Ontmoet Amerika se vriend: Saoedi-Arabië
Dr JJ Snyman
Met die afsterwe van koning Abdullah van Saoedi-Arabië, het 'n spektakel hom afgespeel wat die gewone man op straat weer eens, in sy onkunde, misgekyk het. En hoe jammer tog, gesien die ware toedrag van sake.
Saoedi-Arabië is die grootste produsent en uitvoerder van olie in die wêreld. Dit was al rede genoeg vir Barack Obama, David Cameron, prins Charles, Frankryk se Hollande, Afghanistan se president Ghani, Spanje se koning Felipe VI, die Turkse president Erdogan en Pakistan se eerste minister, Sharif om hulle na Riyadh te haas toe die 79-jarige koning Salman ingesweer is as Abdullah se opvolger.
Maar hoe lyk hierdie koninkryk? Saoedi-Arabië is 'n absolute en brutale diktatorskap. Die staat is vernoem na die koninklike Saud-familie wat die olierykdom en gevolglik ook die staat vir hulleself ingepalm het.
AL SOU...
George Weideman
Ek sal jou liefhê my heel lewe lank
selfs al sou die t´nouroevygie
in droë jare skaarser rank;
... al sou ons sleepvoet en doekvoet loop,
hande krom soos haakdoringbos;
al het die wind die gousblom gestroop;
al het die jare ons uitoorlê
sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê.
KORSIES VAN PASTEI
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
* Sportamptenare is die enigste ouens wat jou kan beroof en dan onder polisiebeskerming uit die stadion begelei word - Ron Bolton
* Tydens 'n aandwedstryd: Haai Ref, hoe kry jy dit reg om te slaap met die ligte aan? - Amos Otis
* Ek dink 'n mens geniet die spel meer as jy nie die reëls goed ken nie. Buitendien is jy dan op dieselfde golflengte as die skeidsregters - Jonathan Davies
VERSTOM DIE WÊRELD...
...MET JOU SKOONHEID
Ds Andrè van den Berg
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ʼn sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God” - 1 Pet.3:3,4 .
Paulus skryf aan die Efesiërs dat gelowiges elke dag stryd ervaar: “Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug” (Efes.6:12). Ja, daar is ʼn oorlog aan die gang tussen Satan en sy magte aan die een kant en God en sy getroue getuies aan die ander kant. Hierdie oorlog is in werklikheid alreeds deur God gewen; ʼn oorwinning wat behaal is toe Jesus uit die graf opgestaan en die dood oorwin het. Satan het dit nie verwag nie! En omdat hy weet dat hy hierdie oorwinning nie meer kan keer nie, voer hy ʼn terroriste-oorlog met oneindig baie skade.
Baie jare gelede het ʼn sendeling in die Amasonegebied gewerk.
ISLAM TEEN CHRISTENDOM
Is Islam 'n groter gevaar vir die Christendom as die Judaïsme?
Dr JJ Snyman
Christene word gereeld deur die Joods-beheerde media vertel hoe groot gevaar die Islam is. Islam is volgens hierdie propaganda ons grootste vyand. Dit is natuurlik 'n flagrante leuen.
Kom ons kyk wat sê Alexander Solzhenitsyn in sy boek 200 Years Together, die laaste boek voor sy dood:
You must understand. The leading Bolsheviks who took over Russia were not Russians. They hated Russians. They hated Christians. Driven by ethnic hatred they tortured and slaughtered millions of Russians without a shred of human remorse...It cannot be overstated. Bolshevism committed the greatest human slaughter of all time. The fact that most of the world is ignorant and uncaring about this enormous crime is proof that the global media is in the hands of its perpetrators.
Die Jode in kommunistiese Rusland het 66 miljoen mense se dood veroorsaak. So gesien is Kommunisme, wat deur die Jode op Rusland afgedwing was en deur Jode bestuur was, verantwoordelik vir die grootste menseslagting in menseheugenis.
AMERIKA SOEK OORLOG TEN ALLE KOSTE!
Dr JJ Snyman
"Die wêreld stuur af op 'n oorlog ongekend in die geskiedenis. Die VSA se Satansbende, beheer deur die Joodse geldmagte, sit daaragter. As die mensdom maar net betyds hulle oë wil oopmaak!"
Die VSA is op die oorlogspad. En nie van vandag af nie. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het die Joods-beheerde VSA gepoog om elke ander staat in die wêreld te onderwerp. Met Kommunisme is daarin geslaag om die hele Oosblok vir meer as 'n halfeeu in bedwang te hou. Vandag moet NAVO, die IMF en die Wêreldbank alle state in die VSA se invloedsfeer hou.
Dinge is egter besig om nou totaal hand-uit te ruk aangesien die oorlogsugtige VSA nou oorlog teen Rusland wil maak en enige rede denkbaar soek om dit te kan doen. Eers was Rusland verantwoordelik gehou vir die internasionale vliegramp oor die Oekraïne se grondgebied. Dit het later geblyk 'n gesamentlike operasie van die VSA en die Oekraïne te wees. Nou mag hierdie vliegramp nie verder ondersoek word nie! Die bewindsverandering in die Oekraïne dra 'n VSA-stempel en kan die VSA nie wag dat Rusland tot sy buurman se hulp kom nie. Dan sal die VSA vir almal vertel dat Rusland die aggressor is en sal dit waarskynlik 'n volgende wêreldoorlog tot gevolg hê.
'BEURTKRAG' WAS NIE NODIG (13)
WAAR SUID-AFRIKA MET SY KERNPROGRAM VANDAG KON STAAN
Jeanette Koekemoer
Lees reeks by 'Beurtkrag' was nie nodig
Met dank aan dr R.A. Basson vir 'n groot deel van die inligting hierin vervat asook aan
A R Newby-Fraser
KOEBERG
"Gedurende Mei 1971 het EVKOM die eerste bepaalde stap in die rigting van'n kernkragprogram gedoen toe hy besluit het om potensiële tenderaars in kennis te stel dat hy beplan om sy eerste kernkragsentrale gedurende 1978 in bedryf te stel... ... is as doeltreffend en bevredigend bewys en niemand was meer bewus van die noodsaaklikheid om spitsbedryfdoeltreffendheid te verseker as juis EVKOM nie – totaal 'n ander prentjie van die ESKOM wat ons vandag ken. "
Die kus noord van Kaapstad is troosteloos, winderig en verlate, 'n gebied van sandduine met immergroenbosse en 'n gladde wit strand wat tot in die verte strek. Wanneer die seisoene verander, rol dik misbanke van die see na die land en in die winter storm reënbuie ongehinderd oor die plat landskap, aangedryf deur die wind wat selde sagter as 'n sterk bries waai. Hier by Duynefontein het Suid-Afrika se eerste kernkragsentrale, Koeberg, verrys, byna as 'n uitdaging aan die elemente.
Dit is 'n projek wat stewig op gesonde ekonomiese oorwegings gegrondves was. Dit is 'n projek wat dit moontlik gemaak het om aan die toekomstige elektrisiteitsbehoeftes van Wes-Kaapland te voldoen. Alhoewel dit ten volle in die nasionale elektrisiteitsnetwerk ingelyf sou word, sou Koeberg se twee reaktoreenhede van 922 MW elk dié Kaapse gebied onafhanklik maak ingeval 'n kragonderbreking in ander sentrales sou voorkom.
LAAT HY ONS VERTROUE WEES
Hannes Ollewagen
Jeremia 17:1-18
Vers 7 van die gelese gedeelte lui “Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.”
Een van die kernboodskappe wat regdeur die Woord van die Here aan elkeen gegee word is dat ‘n mens nooit jou vertroue op mense moet plaas nie, want mense stel teleur, mense verander, en selfs getroue en standvastige mense wat navolgingswaardig is, is verganklik. Wanneer hierdie goeie en standvastige leiers wegval, moet ‘n mens steeds na God vir leiding kan kyk.
Met ‘n vaste geloofsvertroue in God is ons volk gevestig hier aan die suidpunt van Afrika. As gevolg van ‘n vaste geloofsvertrou in en liefde vir God, het ons voorouers uit Europa na Suid-Afrika gevlug om hier in die wildernis na ‘n tuiste te kom soek. Met ‘n vaste geloofsvertroue het ons voorouers die binneland ingetrek, die wildernis onderwerp en ‘n beskawing gevestig waar ook hul nageslagte ons God kon dien en aanbid. Hierdie vaste geloofsvertroue het God se rykste seën oor ons gebied, soos wat Hy beloof.
NADERENDE EKONOMIESE INEENSTORTING
DIE ROL VAN SWART VAKBONDE IN NADERENDE EKONOMIESE INEENSTORTING
Jeanette Koekemoer
In 1979 het die Regering op aanbeveling van die Wiehahn-kommissie besluit om swart vakbonde te wettig; by terugskoue een van die talle groot foute van daardie Regering. Aanvanklik het gematigde vakbondfederasies soos Vaksa hul eie parallelle swart vakbonde probeer stig maar sonder groot sukses. Teen die agtergrond van die toenemende radikalisasie van die swart politiek was dit radikale vakbonde soos Fosatu en sy opvolger, Cosatu, wat uiteindelik die meeste spierkrag verwerf het. En dit was primêr hulle wat met 'n kombinasie van klipharde onderhandelings, afdreiging en stakings vir die skerp toename in inkomste vir hul eie lede verantwoordelik was. Die vooruitstrewende ekonomiese tydperk van 1981 tot 1994 toe Suid-Afrikaners se gemiddelde per kapita-inkomste met 18,5 persent gedaal het sal nie eers in 'n ambisieuse ekonomiese ontwikkelingsprogram weer behaal word nie.
Die negatiewe siening oor Suid-Afrika se produktiwiteit word bevestig deur die gesaghebbende jaarverslag van die Switserse Union Bank in 1995. Die bank het Suid-Afrika op grond van sy algemene mededingendheid toe reeds 42e uit 48 lande geplaas. Wat sy produktiwiteit betref, skaars een jaar nadat die ANC in die regeerstoel geplaas is, het die land die heel slegste van almal gevaar. Daarna het F.W.de Klerk die vermetelheid om in Bonn, Duitsland, te gaan rondflenter ná sy verraderlike kortdaatstuk om die land op 'n skinkbord aan nóg 'n korrupte regering oor te gee.