NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan soos elke beskawing in die verlede wat van hul oorspronklike rassesamestelling afstand gedoen het en tot niet gegaan het. Hulle het geval omdat hulle dit wat vir hulle kosbaar moes wees, nie opgepas het nie.

UITNODIGING AAN GELOFTEVOLK

 NA DIE DERDE VERBONDSMAAL EN KONSILIE VAN DIE

GELOFTEVOLK IN SUID-AFRIKA

GELOFTEVOLK KOÖRDINERINGSKOMITEE

Datum en Plek: D.V. 3-6 April 2015 te Vegkop Slagveld Terrein [Heilbron / Lindley]

Ps.46:1b God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

Geagte Volksgenoot.

Toe Jan van Riebeeck 363 jaar gelede in Tafelbaai voet aan wal gesit het, is die weg berei vir die vervulling van Sef.3 waarin die vestiging van sy verstrooide gemeente, oorkant die riviere van Kus voorsien word, welke gemeente, wat gering en ellendig sal wees en sal deurloop onder strafgerig, by niks ander as net sy Naam skuiling sal soek en vind.

Die huidige bestel hoon die koms van die westerling hierheen en is ons as Protestante nie welkom nie, aldus die huidige staatshoof se uitsprake vroeë die jaar in Kaapstad waartydens sy “sangoma” lofsanger met sy “uitdrywing” van Jan van Riebeeck se gees, eintlik die Heilige Gees, onder wie se leiding Van Riebeeck hierheen gekom het, gesmaad het.

Daardeur het hy 'n geestesoorlog ontketen teen die aanbidders van die HERE  - Sy gemeente hier duskant die riviere van Kus.

Hulle wat sy aanbidders hier in Suider-Afrika vyandig gesind is, moet versigtig wees wat hulle sê en doen aangesien Goliat bedroë daarvan afgekom het nadat hy die God van Dawid gevloek het – 1Sam.17:43. Dit is ook duidelik dat die huidige bestel met hul sogenaamde grondhervormings plan, soos Agab en Isébel ook Nabot se wingerd begeer, met rampspoedige gevolge - 1Kon.21, 1Kon.22 en 2 Kon.9. Ons het egter niks om te vrees nie aangesien Sef.3 twee maal daarvan melding maak dat ons Koning in die tye van benoudheid hier by ons sal wees.

In dié tyd van die jaar dink ons veral aan ons Verlosser en is Hom ewig dankbaar dat Hy sy Liggaam en Bloed gegee het sodat ons daardeur kan leef tot in ewigheid – Joh.6:53 “En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie.”

Die GKK nooi u derhalwe uit na die derde volksherdenking van die Verbondsmaal [Nagmaal]. Hierdie oproep om as Volk die Nagmaal/Verbondsmaal saam te gedenk, gaan terug na die dae van Hiskia, toe die volk uitermate afvallig was en die Tempel vir baie jare toegesluit was. Toe Hiskia koning geword het, het hy dit laat oopsluit en laat reinig. Daarna het hy die hele volk [Juda en Israel] opgeroep om die instelling van die Pasga na te kom [2Kron.28,29 en 30].

Dit was in ooreenstemming met die opdrag aan Moses dat die volk drie maal in die jaar [tydens die feeste] voor die aangesig van God Almagtig [El Shaddai] moes verskyn -Deut.16:16.

Christus was egter getrou aan die herdenking van die feeste en het Hy die laaste Pasga saam met Sy dissipels herdenk, en tydens dié maaltyd die Nagmaal [Verbondsmaal/Testament] ingestel - 1Kor.11:23-26, Mat.26:28.

Dit is algemeen bekend dat Goeie Vrydag se Gregoriaanse datum jaarliks wissel. Die rede daarvoor is dat die eerste volmaan na die Maart ewening [14 Abib] die Skriftuurlike datum is waarop die Pasgalam geslag moes word. Dit is ook die datum waarop Christus die Nagmaal ingestel het en waarop Hy gekruisig [gefolter] is [Mat.26:2]. Daarom maak vandag se kalender opstellers nog steeds van hierdie spesifieke volmaan gebruik om Goeie Vrydag se datum aan te kondig. Die aand van 3 April 2015 sal dit sodanige tyd wees en die aangewese Skriftgegronde datum vir die herdenking van die Nagmaal as teken van die Nuwe Testament/Verbond.

Daarbenewens is Van Riebeeckdag ook deel van die lang naweek en word u uitgenooi om die Gelofte van Van Riebeeck en metgeselle te herdenk. Maandag 6 April word hiervoor afgesonder. Deur nie ons verpligting na te kom m.b.t. die herdenking van ons Volksgeloftes, beroof ons ons Vader van die eer wat Hom toekom en kan ons verwag dat die werke van ons hande verwoes word, soos veral die afgelope 20 jaar ondervind word – Deut.23:21-23 en Prediker 5:3-5.

Tydens die eerste konsilie is o.a. aanvaar dat die 1933/53 vertaling van die Bybel die enigste aanvaarbare Afrikaanse vertaling is waarvan die Masoretiese Teks en die Textus Receptus dien as Brontekste. Latere Vertalings wat op bv. Westcott en Hort se Teks gegrond is, is verwerp. Verder is gekonstateer dat vermenging met andersoortige volke lei tot fisiese en geestelike hoerery en met die dood strafbaar is in terme van Op.2:12-29 [Bileamsverleiding- Num.25:1-9]. Die tweede konsilie het tot die gevolgtrekking gekom dat Siener van Rensburg ‟n werktuig was in die Hand van die Lewende God. Verder is o.a. besluit dat die gebruikmaking van die lot om ons Hemelse Vader se wil te wete te kom, Bybels is; dat ons deel uitmaak van die Uitverkore volk van God 3 Enig en dat ons as volk vir mekaar ruimte moet maak m.b.t. die eervolle gebruik van die Hebreeuse/Griekse Heilige Name. Die volledige besluite van die konsilies is beskikbaar op: www.volksvergadering.co.za

Verbondsmaal / Nagmaal

Vrydag 3 April

18h00 Elke gesin bring hul eie voorafbereide maaltyd asook hul ongesuurde brood en vrug van die druiwestok saam waartydens die herdenking van dié instelling sal plaasvind. Navrae- sien besonderhede op briefhoof.

19h00 Herdenkingsrede

KONSILIE VAN DIE GELOFTEVOLK

Die taak van die konsilie is onder andere om eietydse Godsdienstige vraagstukke binne die volk aan te spreek, asook om leiding in dié verband te gee.

Hiermee die sakelys:

Saterdag 4 April

08h00- 09h00 Opening, verwelkoming en ordening.

09h00 – 09h30 Die beliggaming van die Messias in die toekomstige teokratiese bestel vir die Geloftevolk.

09h30 – 10h00 Bespreking

10h00 – 10h30 Blaaskans

10h30 – 11h00 Ontleding van Godsdienstige charisma.

11h00 – 11h30 Bespreking

11h30 - 12h00 Kalenders sedert die vroegste Bybelse tye.

12h00 - 12h30 Bespreking

12h30 - 13h30 Ete – selfvoorsienend.

13h30 – 13h50 Oorsprong van huidige name van die week.

13h50 – 14h10 Bespreking

14h10 - 14h50 Die Henog Kalender.

14h50 – 15h15 Bespreking

15h15 – 15h45 Blaaskans

15h45 – 16h30 Philo en Josephus se getuienis van kalenders.

16h30 – 17h00 Bespreking

17h00 Dag afsluiting

Sondag 5 April

08h00 – 09h00 Opening, verwelkoming en ordening.

09h00 - 09h45 Skriftuurlike begronding van Saterdag as rusdag.

09h45 – 10h15 Bespreking

10h15 – 10h45 Blaaskans

10h45 – 11h30 Skriftuurlike begronding van Sondag as rusdag.

11h30 – 12h00 Bespreking

12h00 – 12h45 Die kalender volgens Gen.1:14-18.

12h45 – 13h45 Ete – selfvoorsienend

13h45 – 14h15 Bespreking

14h15 – 15h15 Opstel van teksregister vanuit Bybelse- en ander bronne as riglyn vir die evaluering van kalenders.

15h15 – 15h45 Blaaskans

15h45 – 16h00 Dag afsluiting

16h00 Komitee vergadering

Maandag 6 April

08h00 - 08h30 Opening, verwelkoming en ordening.

08h30 - 09h30 Geloftediens ter nagedagtenis van die Gelofte van Jan van Riebeeck en metgeselle.

09h30 Afsluiting van Konsilie.

10h00 - Komitee vergadering.

VERBLYFPLEKKE: Die Vegkop terrein is geskik vir kampering maar voorsien nie elektrisiteit nie. Ablusie geriewe is beskikbaar. – Skakel Abel by 079 045 4569.

A. IN HEILBRON

Chrismarie: 084 254 9221 / 076 615 2703; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Petro: 083 308 9159; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Pierre: 058 853 0454 / 084 555 6222; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

B. NA AAN VEGKOP:

; Lien Mouton: 082 573 4230; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

; Andries en Riana Swart: 076 566 6464 of 082 344 2086; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

; Sam Brayshaw: 084 603 3853; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3244 gaste aanlyn