NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Here, op grond van u liefde bid ek vir ons goddelose en liefdelose volk. Ek vra dat dit nie verby moet wees met ons en ons bestaan nie. Dankie dat ek dit mag vra want u trou en liefde is groter as ons geloof en ongeloof.

DOEN DIT MET MAG EN OORGAWE!

Werk julle eie heil uit met vrees en bewing

(Filippense 2:1)

Dr Pieter van der Dussen

Hierdie Woord is dikwels deur dr H F Verwoerd aangehaal tydens sy bewindstyd in die jare sestig, die Goue Dekade van Afrikanerskap en Blankeskap – toenemende voorspoed en rustigheid vir Wit, Swart en Gekleurd. Die onderstaande artikel deur 'n Swart jeugdige sluit hierby aan en kom die laaste paar jaar meer en meer in hulle geledere voor. Dit is bemoedigend. Die bevordering daarvan was kenmerkend en onderliggend aan die beleid van afsonderlike ontwikkeling. Ongelukkig het sogenaamde leiers die huidige geslag Swart jeugdiges se voorgangers verlei om dit te verwerp en sit hulle nou met ‘n kommunistiesbeheerde godlose regime wat juis hierdie soort denke ten alle koste wil inperk. Die Kommunisme vereis dat die bevolking dom gehou moet word in volslae afhanklikheid van Vadertjie Staat sodat hy hulle kan beheer.

Die artikel bring die Afrikaner se stryd om vryheid en voortbestaan in gedagte – twee gelyklopende ideale sedert 1652 met 1657 se vryburgerskap 'n kerndatum omdat dit die geboorte van ons volk verteenwoordig. Elke eeuwending het 'n vryheidstryd ontketen – 1700 teen W A van der Stel se korrupsie, 1800 teen Britse oorname, 1900 teen Britse imperialisme, 2000 teen oprukkende Kommunisme.

Op 31 Mei 1961 is die vryheidstryd teen Britse imperialisme staatkundig in triomf beëindig toe die Republiek van Suid-Afrika totstand gekom het. Terselfdertyd het die stryd om ekonomiese voortbestaan van die Afrikaner wat in 1902 begin het, 'n hoogtepunt bereik. Die stryd op daardie twee terreine was tasbaar en gevolglik in dié sin meer halfbaar as die derde strydperk om voortbestaan as volk, as 'n betreklik klein Blanke volkie op Donker-Afrika-bodem. Hierdie strydperk was nie so ooglopend sigbaar as die ander twee strydperke (staatkundig en ekonomies) nie, maar ideëel van aard en gevolglik moeiliker om as strydperk aan die bevolking te "verkoop“. Ongelukkig ook en veral aan die Afrikanervolk wat op 31 Mei 1961 skielik voor 'n ideële in plaas van 'n tasbare en sigbare stryd te staan gekom het.

Daarby het selftevredenheid oor die sukses van die staatkundige stryd te midde van ongekende ekonomiese voorspoed meegebring dat die werklikheid van voortbestaan as 'n klein volk te midde van 'n oorwegend heidense Swart massa by die Afrikaner verbygegaan het. Die uiteinde daarvan ervaar ons vandag – en nie net ons as Afrikaners nie, maar ons saam met die Engelssprekende Blankes in hierdie land. Die stryd wat op twee terreine op 31 Mei 1861 oorwinning gebring het, het nie tot nuwe doelgerigte idealisme gelei nie maar eerder in selfgenoegsaamheid verval.

Terselfdertyd het die era van sterk leierskap ná dr Verwoerd ook onder die Afrikaners en Blankes, soos elders in die wêreld tot 'n einde gekom. Noodwendig het dit tot koersloosheid gelei terwyl teenstand teen die gang van sake soms met geweld onderdruk is.

Die ANC as die simbool van Swart oorheersing ervaar tans dieselfde toestand, naamlik dat die "struggle“-bedeling verby is. Die nuwe geslag Swartes sedert die (kommunisties-gedrewe) rewolusie wat in 1990 deur De Klerk se Rooi Vrydag-toespraak aan die gang gesit is, se drome van rykdom en statuur in 'n kommunistiese nirvana is nie verwesenlik nie. Inteendeel is die tekens van verslegting óór-duidelik sigbaar.

Terwyl die SAKP al sterker in die vasstelling van landsbeleid na vore kom en al hoe meer oorheersend en voorskriftelik raak, bly die werklikheid daar dat die Blankes steeds die ekonomie aan die gang hou en is die regime deesdae verplig om aanstellings te begin maak wat hieraan uiting gee. Teen alle goeie verwagtinge van sogenaamde leiers in weier die Blankes en veral die jonger geslag Blankes om aan Tutu se reënboogideaal toe te gee. In plaas van saam met hulle Swart tydgenote te toyi-toyi het die Blanke jongmense noodgedwonge geleer om op eie voete te staan en self die verantwoordelikheid vir hulle lewens te aanvaar. Dit is ietwat ironies dat hulle nou, in die verdrukking, bereid is om dit te doen nadat hulle ouers en grootouers nie almal daartoe bereid was toe dit nog dienlik sou gewees het nie, en eerder in die gemakstoel van werkgeleentheid en lewensekerheid soos pensioen agteroor gesit het... Maar soos die Woord sê: Want drukking van melk bring botter voort, en drukking van die neus bring bloed voort (Spreuke 30:33).....

Dit bewys die waarheid van die Bybelwoord as opskrif van hierdie stuk: Werk jou eie heil uit. Doen wat jou hand vind om te doen en doen dit met alle mag en oorgawe. Want jy hoef nie daarna te soek nie – dit word voor jou gebring. Daarom moet jy dit met vrees en bewing doen.

11 Maart 2015

 

news24voices

The Struggle Lives on Life Support: A Letter to those who read

By Celma Costa

Monday, March 9, 2015

“The struggle is my life” first came into South Africans’ ears in the voice of former President Nelson Mandela, during a press statement in 1961, and can still be heard in flickering streetlights that map the thoughts of those who continue to echo the sentiment.

Darkness is upon us all, and I’m not referring to Eskom alone. The blanket that once covered us and kept us comfortable in the strength of our ideals and goals has been taken away, ripped apart and thorn to pieces in broad daylight.

Where once the youths, confined in the freedom of having an education owned by their masters, marched for their mother tongues and conquest songs, lays today an abandoned graveyard, save a hashtag and a like-seeking status update.

What is the currency of our struggle today? What language has the youth decided to speak, and whose responsibility is it if it fails to be heard? There is a much bigger struggle today than of the one that precedes us:

We are struggling to find a struggle. A legitimate cause, a unifying issue that brings us together as opposed to dividing us on the basis of often misconstrued doctrines.

Standing up for something has penetrated our genes and with it, the insatiable need to lead a life somewhat justified in our actions, to think that our actions contribute towards a just cause, that we are fighting for something so that we, too, are able to confidently state that the struggle is our life.

But it is not.

The struggle is merely the world’s best doctrine, a religion that has infested every nation and every temple of the littlest adoration. Today’s struggle, though seemingly lacking in substance, has replaced the very atom that constitutes our identity. A collective desire to struggle, is what burdens our shoulders.

So what do we do?

We cannot shake it off, for that in itself would contradict our inclination to be relevant. So we kept comfortable and made a trend out of it. We call ourselves “the slacktivists” when we are actively slacking, we condemn the unending attacks on social justice according to our inner and deepest thoughts (so long as they don’t exceed 140 characters), and in this manner we manifest our discontentment with our societal surroundings.

Civic existence condensed into negligence, we drown in our own complacency to speak as loudly and as confidently as before, for now even the articulation of our words is an indication of privileges we’d much rather dissociate ourselves from.

Misunderstand me not, for there are many battles yet to be fought, but the weapon at hand is not the one I’d choose were I the captain of this band.

Let us fight ignorance with wisdom and at the sight of a laughing leader, let’s be the ones to carry our future with the seriousness it deserves.

A step towards progression is acknowledging that we are not a homogenous society anymore. Accepting that, in fact, society is but a mass of individuals, all fighting their own inner struggles.

There may have been a time where we wished Mandela to live forever, for his life served as the foundation to all we deem true and worthy of a fight, and though he, a man but a human first, departed, this should not mean for us to bid our strength farewell.

Let us assume the responsibility, and to ourselves make a pledge: to release the struggle and to give it life.

The story we wish to tell will never have a better author than our own selves.

 

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3290 gaste aanlyn