Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Aanvaar dat alle huwelike hier op aarde deur hulle seisoene van ernstige verskille tot gemeensaamheid wissel; want volmaakte huwelike word net in die hemel gemaak. En werk harder aan joune!
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (14)
Dr Gustav Norval
Kompensasie en eise na entstofskade:
Voor 1986 kon ouers van beseerde kinders die farmafia voor die hof daag en kompensasie eis. So moes die kliek in 1986 alleen 1,7 biljoen dollers aan ouers uitbetaal wie se kinders hulle beseer het, maar slegs op die voorwaarde dat die ouers stil sal bly oor wat met die kind gebeur het!!!! Maar toe kom ou President Reagan, en in antwoord op die geweldige toename in eise teen die farmafia se entstofskade, teken hy sowaar in 1986 die National Childhood Vaccine Injury Compensation Act, wat bepaal dat dokters alle gevalle van entstofskade op rekord moet plaas en dat ouers geen farmafirma aanspreeklik kan hou vir skade aan hul kinders nie. Die wet vrywaar dus die farmafia wat entstowwe maak, sowel as dokters wat die entstowwe toedien van enige aanspreeklikheid, indien enige lid van die publiek deur die verpligte toedien van enige entstof op die een of ander wyse benadeel sou word.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (25)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Die demokratiese Suid-Afrika kan dit nie bekostig om ’n weermag te hê wat soos ’n Gestapo-mag van ouds burgers “straffeloos vermoor en ontvoer nie,” sê die DA.
*
It’s a good thing that Ricardo Hausmann, the eminent economics professor and head of Harvard University’s Growth Lab, said what he said last week: South Africa will stay doggedly on the road to collapse unless it scraps the ANC’s cadre deployment and dumps BEE as we’ve practised it.
He was not saying anything new. Every South African knows that the collapse of Transnet, Eskom, SAA, our municipalities, and so much else, is because of these twin troubles. Just say “Jacob Zuma and Dudu Myeni at SAA” and you’ve told the whole story...
*
In umpteenth promise, 'shocked' Ramaphosa punts turnaround amid Stage 6 load shedding, Transnet crises.
OORLOG IN DIE MIDDE-OOSTE
Israel tart sy bure
Die spanning laai op in die Midde-Ooste en is besig om breekpunt te bereik. Die Joodse staatjie is besig om al sy bure die harnas in te jaag. Israel is soos ‘n keffende brakkie wat almal se hakskene byt terwyl hy op die Amerikaanse weermag staatmaak om hom teen die oormag te beskerm.
Joodse geld en invloed regeer natuurlik inderdaad die Amerikaanse Kongres – die Huis van Verteenwoordigers en Senaat, asook albei die partye wat daarin verteenwoordig is. Vir Israel is dit om’t ewe of die Amerikaanse president ‘n Republikein of Demokraat is. Hulle mag in die Amerikaanse politiek verseker dat Israel se belange altyd voorrang geniet, ongeag watter party aan bewind is.
Iran is militêr superieur
Netanyahu, Israeliese premier veg om sy politieke lewe. So lank as wat sy land in ‘n oorlog gewikkel is, is sy posisie veilig. Dit laat ‘n Amerikaanse oorlogskorrespondent opmerk: “Netanyahu is prepared to sacrifice his country on the altar of his own ego. Israel will be destroyed in a war with Hezbollah and Iran and he knows it.”
DIE ONSE VADER(III)
Ds A.E. van den Berg
“...laat u koninkryk kom”(Mt.6:10).
Ons het al gesien dat gelowiges mense is wat God as ʼn hemelse Vader ken en ʼn begeerte het dat sy Naam onder alle omstandighede eerbiedig word. Ons blaai nou na die derde bladsy van die geestelike ID-boekie: Gelowiges beywer hul vir die uitbreiding van God se koninkryk.
Ongelowiges staan onverskillig teenoor hierdie bede omdat hulle God nie as hul hemelse Vader heilig en gevolglik nie sy Naam heilig nie. Eie belang voer die botoon in hul lewens. Gevolglik moet daar ʼn ingrypende ommekeer in sulke mense se lewens plaasvind voordat hulle hul vir God se saak op die aarde sal beywer. En dis net deur die wedergeboorte moontlik. Die wedergeboorte maak van mense nuwe skepsels wie se lewe in die teken van gehoorsaamheid aan God en ʼn ywer vir die uitbreiding van sy koninkryk staan.
Wat is hierdie koninkryk? Dis God se mag in die hemel en op die aarde. Hy gebruik gelowiges en die ware kerk as instrumente in sy hande om dit op die aarde te vestig en te laat groei. Vandaar die bede: “...laat u koninkryk kom”. Jy bid dat God jou en ander gelowiges kragtig daarvoor sal gebruik.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (24)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Eight officers, part of Deputy President Paul Mashatile’s protection detail, appeared in the Randburg Magistrate’s Court. Eight SAPS VIP Protection officers who were attached to Deputy President Paul Mashatile’s security detail will spend Christmas with their loved ones despite facing serious charges including assault and pointing a firearm at someone.
The disgraced officers were recorded assaulting a driver and passengers on the N1 near Fourways in July. They were suspended by their employer amid revelations that they had been charged with several counts of assault, causing malicious damage to property and unlawfully pointing a firearm at someone. They were granted R10 000 bail in August.
“In our statistics as NPA, we record matters against government officials as a whole. Most of the matters against government officials will be that of corruption.
“We can confirm that matters against police officials are on the increase,” said Mjonondwane.
-The Star
*
Kaptein Paul Nkosi het as kind die eskapades en avonture van “Airwolf” verslind. Hy het hom elke week ingelewe in die swart helikopter se vlieënier, die heldedade en die half ondenkbare wat die man met sy helikopter kon uitrig. Hy het na skool by die SAPD aangesluit, met die uitsluitlike doel om te vlieg.
SLAGOFFERS VAN KLEINGELOOF
Volksgenote het toeskouers van hulle eie ondergang geword. Dit kom voor of ons volk 'n hulpeloosheid ervaar wat ons totaal weerloos laat. 'n Gebrek aan 'n positiewe toekomsverwagting is 'n duidelike teken van geloof wat plek maak vir kleingeloof. Wat is doelloosheid, rigtingloosheid en hopeloosheid anders as 'n tanende geloof? Dan neem Satan, die owerste van hierdie wêreld, ook in die gelowige se lewe oor.
Al waarom hierdie demoniese magte nou so sterk en magtig lyk, is omdat ons dit toelaat! Ons glo elke woord wat die duistere magte en hulle propaganda aan ons opdis en verroer nie 'n vinger om iets daaromtrent te doen nie. Vra jouself net 'n paar vrae oor wat jy "doen":‒
- In 'n verkiesing, stem jy onbybels vir die DA of ANC of EFF? Dit is immers kommunistiese partye wat anti-Christelik is en is buitendien vreemde volke. Daar is nie 'n verskil tussen hulle nie, behalwe populariteit.
- Doen jy iets om Afrikaans as eie taal te bevorder en ons kultuur en geestesgoedere te beskerm?
- Help jy om ons kinders en kleinkinders se skole in stand te hou? As jy toelaat dat ons skole andervolkiges inneem, sal alles wat ons volk se eie is, tot niet gaan.
- Veg jy daarteen dat ons Afrikaanse kerke vir ander volke oopgestel word? Toelating is afbrekend vir ons volk sowel as vir ander volke.
- Vrees jy die volkvreemde regering om politieke redes? Dit is onnodige vrees en toon eerbied vir bose magte. Daar is van ons volk se kerke en skole en besighede wat gedwongenheid weerstaan en bo uitkom.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (23)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The ANC is almost certain to lose Gauteng by a large margin in next year’s national and provincial elections. It may be ousted in KwaZulu-Natal. It faces annihilation in the Western Cape. It will likely fall below 50% of votes cast in the national polls. So, what happens to the man or woman who leads the party to such a defeat?
In many countries such a leader would call a council of the party’s top leaders, indicate his failure, hand his resignation letter to the speaker of parliament, give a speech to the chamber and vacate the office while the party installs a fresh new face to renew and rejuvenate itself...
-Justice Malala
*
On Thursday, the votes of African National Congress MPs guaranteed that the Upstream Petroleum Development Bill – which governs how licensing of oil and gas projects will work from now on – was passed in the National Assembly, and now goes on to National Council of Provinces.
Once again, if this legislation goes through, it will ensure that the ANC’s usual toxic combination of greed, ignorance and ideology will continue to keep South Africans in poverty.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (22)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“Oor die volgende drie jaar gaan die regering gemiddeld R553,7 miljard per jaar moet leen.” Die staat sal dus R1,5 miljard per dag moet leen.
-Enoch Godongwana (Minister van Finansies)
*
However, spokesperson of IRR Hermann Pretorius hit back, describing the BBC as “a lobby group for wealthy tenderpreneurs who use their race and their government connections to enrich themselves”.
“Transformation is the tool they use to gain access to lucrative government contracts, allowing them to siphon off taxpayer money at the expense of the poor.
“The IRR is against this kind of transformation. It is crony capitalists trying everything in their power to rig the system in their favour.
VREDE VAN DIE DOOD
Die geskiedenis van ʼn volk is eintlik die verhaal van so ʼn volk se stryd om selfbehoud en selfverwesenliking.
Sy geskiedenis is niks as dit nie die verhaal van stryd, swaarkry, nederlaag, oorwinning, opstaan en weer stry in elke geslag omvang nie.
In hierdie stryd om ʼn volk se selfbehoud en selfvertroue en selfverwesenliking is die grens tussen die politieke en die militêre stryd baie smal. Dikwels is dit so fyn getrek dat ʼn mens nie eens die grens kan onderskei nie.
Die feit dat daar ʼn noue verband tussen die politieke stryd en die wapenstryd is, moet ʼn mens laat besef dat in elke geslag van ʼn volk se lewe die moontlikheid bestaan dat die politieke stryd in ʼn militêre stryd omgesit kan word.
In die Afrikanervolk se bestaan was dit, uit sy aard en omstandighede, ʼn wesenlike bestanddeel van sy hele geskiedenis. Die hele gang van die Afrikanervolk se geskiedenis bevestig dat die volk gedurig op die rand verkeer het van ʼn omsetting van die politieke stryd in ʼn militêre stryd.
MOENIE ONGELOWIG WEES NIE...
...MAAR GELOWIG!
Hannes Ollewagen
Joh. 20:19-31
“En agt dae daarna was sy dissipels weer binne, en Thomas saam met hulle. En Jesus het gekom terwyl die deure gesluit was, en het in hul midde gestaan en gesê: Vrede vir julle! Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig. En Thomas antwoord en sê vir Hom: My Here en my God! Jesus sê vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.” (:26-29).
Christus se dissipels vertel vir Thomas met opgewondenheid dat Christus aan hulle verskyn het, maar hulle oortuig hom nie van hierdie wonderwerk nie. Sien is glo volgens hom. En voordat ons by onsself dink om Thomas hieroor te verkwalik moet ons dalk dink aan hoe verslae Christus se dissipels in hierdie tyd moes wees. Hulle ontmoet vir Christus in persoon en vir baie jare lank leef hul elke dag saam met Hom. Hulle offer hul lewens vir Hom op. Hulle beleef soveel dinge saam met Hom – ook die wonderwerke wat Hy verrig. Hoe verbysterend moes sy dood nie vir hulle gewees het nie!
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (21)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die ekonoom Murray Rothbard verduidelik in sy kort boek, The Anatomy of the State, dat een van die primêre doelwitte van state is om hul mag as óf noodsaaklik óf onvermydelik te posisioneer. Die skadelike absurditeit van die EEAA wys dat dit nie nodig is nie, en die oorweldigende weerstand daarteen beteken dit is nie onvermydelik nie.
*
“Kaping” in Suid-Afrika is nie ‘n nuwe tendens nie. Jan Alleman ervaar persoonlike kaping wanneer sy voertuig iewers langs die pad deur misdadigers van hom of haar weggeneem word. Al meer en meer mense voel dat nie net die referendum nie, maar ook die eerste “demokratiese” verkiesing gekaap was deur die stemtellers – en die vyf verkiesings daarna ook, in ‘n mindere of meerdere mate. Inderdaad het Stalin gesê die mense wat die stemme tel is veel meer in beheer en belangrik as die mense wat hulle stemme uitbring.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (20)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, waarsku dat Suid-Afrika dringend ʼn plan nodig het in terme van staatskuld.
Hy het die naweek by die Kgalema Motlanthe-stigting se forum vir inklusiewe groei in die Drakensberg gepraat. Dít dae voor die lewering van sy mediumtermynbegrotingsraamwerk hierdie week Woensdag.
Die minister sê die probleem is dat die ekonomiese groei nie die vermoë het om die skuld te delg nie.
Hy waarsku dat Suid-Afrika teen Maart volgende jaar sonder geld kan wees as iets nie gedoen word nie.
*
Vyf kilometer verder is die aanwysingsbord vir ‘n vulstasiekompleks en Skeer draai daarin. Rob hou agter hom stil en as Skeer vir hom wys, laat sak hy sy kantruit.
“Rob, het jy ‘n Trackersisteem of so iets aan jou kar?”
“Ek het, hoekom?”
DIE ONSE VADER(II)
Ds A.E. van den Berg
“Laat u Naam geheilig word”(Mt.6:9)
Alhoewel die Onse Vader 'n modelgebed is, kan dit ook vanuit 'n ander hoek bekyk word. Dis soos 'n geestelike ID-boekie met geloofsopdragte. Op die eerste bladsy sien ons dat gelowiges God as hul hemelse Vader ken. Bladsy twee leer gelowiges wat die heiliging van God se Naam inhou en iets wat feitlik op elke bladsy van die ID boekie voorop staan want dit handel alles oor God en nie oor onsself nie. Die heiliging van God se Naam is onlosmaaklik van gelowiges se identiteit as kinders van God.
God se Naam is nie bloot ʼn naam soos wat aan name gedink word nie. In die Bybelse tyd het 'n naam iets van ʼn persoon gesê; sy naam was hyself. Gelowiges se begeerte is dat die Naam van God soos ʼn brandmerk op hul lewe sal wys. Dis ʼn afgesonderde naam wat afgesonderd moet bly.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (19)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk
The continued emasculation of the SA National Defence Force (SANDF) was vividly brought to the fore by Defence and Military Veterans Minister Thandi Modise when answering a Parliamentary question.
Her undated response to Kobus Marais, the Democratic Alliance (DA) shadow minister for her portfolio, is specific to the SA Air Force (SAAF) and reveals crisis level rates of serviceability.
As Marais notes in his response yesterday (18 October), “most concerning” is that “a staggering 85% of the SAAF’s aircraft fleet is currently out of action, leaving the nation vulnerable to security threats.”
*
The bad: total grid collapse and worsening inequality.
In this scenario, South Africa remains trapped in a quagmire of policy inertia, pursuing expensive, inflexible coal and nuclear technologies that take years to bring onto the national grid. A total grid collapse would have a wide-ranging impact on every aspect of life, including water, telecommunications, healthcare, safety and food security. Private enterprise and wealthier households defect from the grid as they try to insulate themselves as far as possible from state failure – exacerbating inequality and reducing social cohesion.
BILJOENE MOET STERF!

In hierdie nuwe boek geskryf deur dr Gustav Norval, word gelet op die gevare van inenting teen kindersiektes met gevolge soos ADHD, autisme, epilepsie, verlamming, MS, Yuppiegriep, wiegiedood, ensefalitis en allergieë, dan ook die chemtrail-verskynsel (waar sekere stowwe in die atmosfeer gespuit word om die klimaat te moduleer), dwelms- en drankverslawing, asook nuwe middel-bestande peste en plae wat die laaste jare op veral arm lande losgelaat word as deel van ‘n geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun tot ‘n volhoubare getal om die aarde se bronne teen uitputting te beskerm. Daar word ook gelet op proewe wat reeds vir dekades op menslike proefkonyne uitgevoer was en middels en prosedures wat die menslike liggaam kan benadeel.
Belangstellendes kontak Gustav by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (13)
Dr Gustav Norval
‘n Paar goeie redes waarom ons nie kinders moet laat ent nie (2)
So word ons kleuters en volwassenes dus ingespuit met allerlei “filthy medical products” (McRearden se benaming vir entstowwe) bestaande uit vreemde mens- en diergene en met die volle goedkeuring van die FDA en die farmafia-gespuis. Horowitz noem dit ‘n ‘unGodly practice’ om kinders te spuit met diergene (google: “The UnGodly practice”). Oor genetiese besoedeling is daar geen twyfel aan nie en daar is genoeg bewyse dat hierdie genetiese brousel waarmee ons kinders gespuit word, ‘n kind geneties verander! Dit alleen is genoeg rede tot ernstige kommer. Ons het te doen met simptome van ‘n kranksinnige wetenskap wat total ontspoor het! Dit is niks anders nie as genetiese besoedeling van die mens met diergene en gene afkomstig van ge-aborteerde babas.
Ingespuite dier-, mens- of kiemgene kan ook mutasies en outo-immuunsiektes veroorsaakc (d.w.s. toestande waar jou immuunstelsel jou eie weefsels aanval) (google: “Vaccination the Ungodly Practice”). En die FDA erken nogal dat entstowwe genetiese besoedeling gee en dat die vreemde gene mutasies in kinders kan veroorsaak met moontlike onstaan van kanker (www.fda.gov/cber/gdlns/plasmid.txt)
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (18)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk
Joburg ANC cadres are stuffing their pockets as defeat looms at the 2024 polls.
*
Back in May 1992 the late, great journalist and author, Shaun Johnson, wrote a column about what apartheid leaders and their apparatchiks were up to in the dying days of apartheid.
“If you stand on a street corner in Pretoria late at night, I am sure you can hear the sounds of shredders shredding. Of assets being stripped. Of pockets being stuffed,” he wrote...
*
Investors have turned less positive on the nation’s debt on worries over the potential for a bigger budget deficit, according to a survey by Bank of America Corp. The Treasury reported a record monthly shortfall of R143.8 billion for July.
RYKES WORD RYKER
“All animals are equal” soos Animal Farm verklaar het, maar sommige is inderdaad “more equal than others”.
Sowat 1% van die wêreld se bevolking besit tans amper 50% van die wêreld. Dit is volgens ‘n verslag van Oxfam International. Dit is ‘n tendens wat al lank aan die gang is en alles dui daarop, ten spyte van lippediens tot die teendeel, dat dit sal voortduur.
Volgens Oxfam International is hierdie globale ongelykheid “morally obscene” en bedreig dit die ekonomieë van die wêreld en is die oorlewing van die mensdom op die spel. Dit is ‘n ramp waarop afgestuur word. “Do we really want to live in a world where the one percent own more than the rest of us combined?”, het Winnie Byanyima, uitvoerende direkteur van Oxfam International gevra.
Volgens die verslag besit 80% van die wêreld se bevolking slegs 5,5% van die wêreld se rykdom wat beteken dat sou die tendens voortduur, 99% van die wêreld se bevolking binne slegs twee jaar van nou af maar 1% van die wêreld sal besit.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (17)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
If you ask how these next waves can be avoided, the most compelling answer now is the complete defeat of the ANC so that it is out of government. Short of such an outcome, and short of a sincere effort to jail the corrupt in its ranks, our assessment is ever more that the ANC in government will repeat the cycle of state capture time and again, simply changing the source of finance ahead of each new wave.
*
A senior ANC leader once told me that what the party desired was a model of ‘sustainable wealth extraction’ in which the party, through the state, could draw wealth out of the country without driving investment out of the country – but bemoaned that greed and infighting among cadres was so great that they could not help but destroy the institutions they were deployed to lead.
*
Business Unity SA (Busa) has called for the Unemployment Insurance Fund (UIF) to be placed under immediate administration, citing systemic dysfunction and deep corruption within the organisation. Cosatu said it supported the call by business and that it would be seeking an urgent meeting with the presidency.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (12)
Dr Gustav Norval
‘n Paar goeie redes waarom ons nie kinders moet laat ent nie (1)
Ouers behoort alle feite oor inenting noukeurig te ondersoek alvorens hulle besluit om kinders te laat ent. Baie pediaters is nie eens bewus van entstowwe se potensiële gevare nie, omrede hulle deur die mediese establishment en farmafia vertel word om entstowwe aan te beveel of aan ouers op te dring. Ons moet veral let op die volgende punte:
* Inenting is ‘n ongetoetsde riskante prosedure:
Horowitz skryf daaroor as volg: “The safety of any vaccine has yet to be proven. Even worse, no risk-benefit study whatsoever has ever been conducted to show that vaccines are not killing and maiming more people than they are helping or saving” (sien: “Death in the Air”). Daar is ook heelwat teenspraak in die mediese establishment wat die kwessie verdag maak, byvoorbeeld: die CDC sê 12-jaar oud kinders moet ‘n tweede MMR kry, terwyl Orenstein van die National Immunizing Program sê nee dit is onnodig.Wie is reg? Horowitz meen dat die entstofbedryf alles in die duister doen, aangesien “...the agency hides behind a privacy clause that exempts them from public scrutiny.”
* ‘n Duiwelsresep: