Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Bybel maak dikwels melding van kwaadsprekery onder mekaar wat soveel broederlike twis en onmin veroorsaak. Onder kwaadsprekery verstaan ons haatlike beskuldigings, gebore uit kwaadwilligheid, en die lus om mekaar se goeie bedoelings te ondermyn. Ons moet daarteen waak om die goeie wat God in iemand gewerk het met woorde te verdraai.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (15)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The Afrikaner Broederbond continued to act in secret, infiltrating and gaining control of the few organisations, such as the South African Agricultural Union (SAAU), which had political power and were opposed to a further escalation of Apartheid policies.
Members of political parties right of the National party were not welcome and 200 members were expelled by 1972.
In 1983 when the Conservative Party was founded with Andries Treurnicht as leader, all Broederbond members who belonged to the newly formed party were no longer welcome in the Bond. Treurnicht, C.W.H. Boshoff and HJ Klopper previous chairmen left the organization. Other members like General Lang Hendrik van den Bergh, left too.
ONS VIER PRAGTIGE SEISOENE
Voor ons te ver van 21 Junie af wegbeweeg, kan ons gerus weer dink oor die vier mooi seisoene wat ons hemelse Vader aan ons gegee het ter wille van praktiese diens aan mens en dier.
Dit was eergister 21 Junie 2024 en Winter-sonnestilstand. Dit word so genoem want dit is die kortste dag en die langste nag in die jaar. Gister, op 22 Junie het die dae stadigaan elkeen effens langer begin word en die nagte effens korter, wat so sal aanhou tot op 22 September. Daardie dag noem ons Lente-dag-en-nag-ewening want op daardie dag is die dag en die nag weer ewe lank.
Daarvandaan word die dae nog verder elke dag effens langer en die nagte effens korter. Dit gebeur tot op 21 Desember wanneer die dag op sy langste is en die nag op sy kortste. Ons noem daardie dag Somer-sonnestilstand.
Daarvandaan word die dae stadigaan weer al hoe korter en die nagte al hoe langer totdat hulle weer ewe lank is op 22 Maart, genoem Herfs-dag-en-nag-ewening.
Dit is ons vier pragtige seisoene se aanvangstye wat deur die fynste beplanning so tot werking gebring is – ‘n wonderwerk wat net die Skepper van hemel en aarde kon verrig.
BEPROEF ALLE DINGE
Ds A.E. van den Berg
“Beproef alle dinge; behou die goeie” (1 Thess.5:21)
Die OT leer ons dat God reguit houe met krom stokke slaan. Die NT leer ons om reguit tree op krom paaie te gee. Wie tot bekering kom, wil geestelik groei, die Bybel beter leer ken om sy geestelike vuur hoog laat brand.
Geloof is egter nie ’n voorafvervaardigde huis wat in ’n kits staangemaak word nie. Dis ’n groeiproses soos ’n baba wat geleidelik sterker word. Ongelukkig kwyn baie mense se geestelike vuur na ’n tyd omdat vreemde dinge hul belangstelling prikkel en in dwaalleer hul heil probeer vind.
Kan so ʼn iets voorkom word? Paulus gee etlike riglyne. Stel jou eerstens oop vir die werking van die Heilige Gees- “Blus die Gees nie uit nie” (:19). Daarna sê hy: “...verag die profesieë nie” Ken dus jou Bybel goed en waak teen leuens!
JAPAN IN OPSTAND TEEN GLOBALISTE
Verlede week het groot getalle Japannese burgers die strate ingevaar in betoog oor die misdade teen die mensdom wat deur globalistiese organisasies die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) en Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) tydens die sogenaamde pandemie van Covid-19 gepleeg is.
Kazuhiro Haraguchi, gebore op 2 Julie 1959, is 'n Japannese politikus van die Grondwetlike Demokratiese Party van Japan en 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers in die Dieet (nasionale wetgewer).
Tydens 'n openingstoespraak by die betogings het Haraguchi 'n kragtige en emosionele verskoning gelewer vir die groot aantal sterftes wat nou plaasvind as gevolg van die dodelike mRNS-ontplooiing.
Haraguchi het begin deur die hartseer en verlies aan te spreek wat gevoel is deur gesinne wat geliefdes verloor het wat gedwing is om die COVID-“inenting” te neem. Met 'n diep gevoel van opregtheid het hy sy medelye betuig en verantwoordelikheid aanvaar vir die tekortkominge van die maghebbers. “Ek vra om verskoning aan julle almal. So baie het gesterf, en hulle moes nie,” het hy gesê.
VOLSKAALSE OORLOG MET RUSLAND NOU ONVERMYDELIK
In 2013 het Victoria Nuland en senator John McCain van Amerika die Oekraïners opgesweep om die wettig verkose regering van Viktor Yanukovych omver te werp. Die goedgelowige Oekraïners het in die strik getrap. Die VSA het sy sin gekry toe hulle gesorg het dat die akteur Zelensky skielik die president word, wat ‘n grap! Die totale chaos en geweld wat vanaf 21 Februarie 2014 tussen die Kiëf-regering en die Russiese seperatiste in die Donbass-gebied losgebars het, het nou uiteindelik in ’n Derde Wêreldoorlog eskaleer. In die afgelope twee jaar is meer as ’n halfmiljoen Oekraïners gedood of gewond, en na skatting het reeds sowat 120 000 Russe ook in die slag gebly.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (14)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die liberale pers - veral die ” Vrye Weekblad” wat deur Max Du Preez gedryf was en deur die PFP (Oppenheimer) gefinansier was - het ‘n haatveldtog en disinformasie propaganda smeerveldtog teen P.W Botha en “regse” blankes geloods. Pik Botha, het die NP “in lyn” gehou - hy was ‘n NWO agent - en Tienie Groenewald sowel as Piet Koornhof gewerf om saam te speel om Constant Viljoen en die weermag te “neutraliseer.” Vele top weermag generaals is onmiddellik hierna deur De Klerk in die pad gesteek om ‘n moontlike staatsgreep te verhoed. Die Nasionale Party as geheel, was ‘n Brise skepping en TOTAAL op die Britse salarislys. Die KP (frontorganisasie) is OOK deur Brittanje gestig as “toevlug” vir konserwatiewe blankes om blanke nasionalisme verder te verdeel vir die wat teen die NP regime gestaan het. Die enigste SUIWER blanke nasionalistiese party was dié van Jaap Marais. Die hele opset voor en na CODESA was ‘n TOTALE diaboliese sameswering tussen Amerika, Britanje- en die Suid-Afrikaanse Nasionale Party.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (8)
Dr Gustav Norval
TB-entstof (BCG):
Die BCG-entstof teen tering (tuberkulose/TB), ‘n siekte wat soveel as een derde van die ganse mensdom besmet, het ook maar ‘n karige suksesrekord: dit beskerm slegs sommige babas en volwassenes teen tering, maar baie doen steeds die siekte op na hulle BCG ontvang het (NS:April 1994). Volgens die NS:Febr.2002 mag BCG baie lewens red, maar dit keer nie dat tering in sowat 80% van mense wat die entstof ontvang het, ontwikkel nie.
Griep-entstowwe:
VREDE!
Hannes Ollewagen
Rom. 12:9-21
“...as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.” (:18).
Vrede, so ’n kosbare toestand. En hoe maklik word hierdie begeerlike en kosbare toestand van vrede nie geskend nie! Terwyl die meeste mense op aarde sekerlik vrede begeer, is dit beslis nie die meerderheid wat dit bevorder en beskerm nie.
Kyk ons na die wêreld rondom ons, besef ons opnuut hoe relevant en nodig hierdie vermaning is wat God tot ons rig. En ewe duidelik word ons uit 2 Kor. 13:11 hiertoe gemaan. “Verder, broeders, wees bly; word volmaak; laat julle vermaan; wees eensgesind; hou vrede, en die God van liefde en vrede sal met julle wees.” Ons leef egter daarenteen in ’n tyd wat aan onrus, eerder as vrede, gekenmerk word. Daar is onrus tussen volkere, daar is onrus in ondernemings, daar is onrus in families en huisgesinne, daar is onrus in die kerke en in mense se huwelike. En Satan vuur hierdie onrus aan, want hy geniet die verwoesting wat dit in God se skepping aanrig. Hierdie sondige en onrustige aard van die mensdom en die verwoesting wat Satan hierdeur verrig, word vir ons so duidelik in Rom. 3:12-17 beskryf. “Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie. Hul keel is ’n oop graf, met hul tonge pleeg hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe. Hulle mond is vol vervloeking en bitterheid. Haastig is hulle voete om bloed te vergiet. Verwoesting en ellende is in hulle paaie, en die weg van vrede ken hulle nie.”
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (13)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Although the press had maintained a steady trickle of unsourced exposés of the inner workings and membership of the Broederbond since the 1960s, the first comprehensive exposé of the organisation was a book written by Ivor Wilkins and Hans Strydom, “The Super-Afrikaners - Inside the Afrikaner Broederbond”, first published in 1978. The most notable and discussed section of the book was the last section which consisted of a near-comprehensive list of 7500 Broederbond members. The Broederbond was portrayed as Die Stigting Adriaan Delport (The Adriaan Delport Foundation) in the 1968 South African feature film Die Kandidaat (The Candidate), directed by Jans Rautenbach and produced by Emil Nofal.
The Broederbond and Apartheid Every Prime Minister and State President in South Africa from 1948 to the end of Apartheid in 1994 was a member of the Afrikaner Broederbond. English-speaking bureaucrats, soldiers, and state employees were sidelined by reliable Afrikaners, with key posts going to Broederbond members (with their ideological commitment to separatism). The electoral system itself was manipulated to reduce the impact of immigrant English speakers and eliminate that of Coloureds.The Afrikaner Broederbond continued to act in secret, infiltrating and gaining control of the few organisations, such as the South African Agricultural Union (SAAU), which had political power and were opposed to a further escalation of Apartheid policies. Members of political parties right of the National party were not welcome and 200 members were expelled by 1972.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (12)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The further Indemnity Act pushed through parliament in August, needed to help ease officers out. The November raid on Military Intelligence’s Directorate of Covert Collection in November, by Goldstone investigators which provided the pretext for setting up the probe headed by Gen. Pierre Steyn. A top-level meeting between senior Umkhonto We Sizwe and SADF officials in early August, brokered by the National Intelligence Service, which generally carries out the will of the cabinet.
“December’s ‘rationalisation’ measures which include the retrenchment of 6000 middle ranking officers followed. In just 5 months, De Klerk had opened the door wide, for his own operators to continue the sell-out.”
“I have never before seen a government destroy its own power base, such as this one is doing” – said former chief of Military Intelligence, Gen. Tienie Groenewald, while the country is steadily moving towards complete chaos, the government has effectively neutralized the SADF’s intelligence capacities by removing the eyes, ears and nose of the defense forces.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (11)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Genl. Earle Cocke was in die tagtig- tot 90ger jare aan die hoof van die Nugan Hand Bank se kantoor in Washington. In April 2000 het hy in ‘n verklaring van 67 bladsye sy kennis en betrokkenheid by "Project Hammer" uiteengesit. Tien dae later is hy aan pankreaskanker oorlede. Hy was ‘n betekenisvolle en en hoogs betrokke speler in ‘n wêreld waarmee min van ons bekend is. Volgens hom was Citibank die halfwegstasie vir riskante finansiële transaksies deur "Project Hammer" deur ongeveer 30 rekeninge wat byna almal in een soliede blok in Citibank was.
Teen die einde van die 1980’s was die VSA regering desperaat om van sy grootste banke van insolvensie te red – onder andere Citibank, HSBC, Chase Manhatten en die Bank of New York. "Project Hammer" was dus ‘n desperate onderneming om die reddingswerk te doen. Die idee was om goud en diamante te gebruik as ‘n noodboei vir kwynende banke en om die VSA se ekonomie weer op die spoor te kry. Dus moes Suid-Afrika daarvoor betaal. As hoofgoud- en diamantverskaffer was dit die maklikste en die goedkoopste pad om Suid-Afrika te gebruik om die VSA se banke te red. Die enigste probleem was dat Suid-Afrika in politieke onrus was met die regses wat die NP regering op alle fronte gekonfronteer het.
VADER VAN SA SPESIALE MAGTE OORLEDE
Legendariese Suid-Afrikaanse soldaat, Jan Breytenbach het die goeie stryd geveg, die Geloof behou en nou sy wedloop voltooi.
Op Vadersdag, Sondag 16 Junie, op die ouderdom van 91, is die vader van Suid-Afrikaanse Spesiale Magte deur sy Opperbevelhebber tot Hoër Diens geroep.
Jan Breytenbach het 'n voortreflike loopbaan in die SAW gehad.
Kolonel Breytenbach het nie net die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte (die Verkenningskommando's, of "Recces") en 44 Valskermbrigade gestig nie, maar ook 32 Bataljon. Ons loof God vir 'n goeie lewe, vir 'n moedige Christen-soldaat wat lewensbelangrike bydraes tot die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Weermag gelewer het en wat 'n groot rol gespeel het in die nederlaag van die Sowjet-geleide kommunistiese magte in Angola. Sodoende het hy grootliks bygedra tot die nederlaag van die Sowjetunie en die oorwinning van die Koue Oorlog.
Kolonel Breytenbach was 'n goeie vriend van die Sending en 'n energieke en entoesiastiese getuie vir Christus.
Ons neem van hom afskeid met groot dankbaarheid dat hy sy aardse reis tot diens van sy land, volk en God voltooi het.
DA-ANC SAL VONKE LAAT SPAT
Gelofteland voorspel dat die ANC-DA alliansie nie lank sal hou nie. Die ANC is, ten spyte van sy afhanklikheid van VSA en IMF-geld, anti-Amerikaans, anti-Israel, anti-Blank en Afrikanisties gedrewe en boonop 'n party tot BRICS.
Die DA is Joodsbeheerd, pro-Israel en pro-NWO (en anti-BRICS) en bevorder die Anglo-Amerikaanse agenda.
So een of ander tyd sal die vonke begin spat. En wanneer dit gebeur, sal dit nie net in die parlement bly nie maar vinnig uitbrei na die publiek wat kant sal kies. Daarby het hierdie land wat reeds op eiers geplaas is nie veel van 'n sneller nodig om roekelose opstand en oproer vanaf die swartes te verwag nie - hulle het nie veel nodig om te begin plunder en brand nie. Wees dus wakker en paraat te alle tye.
DA – ANC REGERING
‘N STEM VIR DIE DA WAS TOE ‘N STEM VIR DIE ANC!
Met die pas-saamgestelde “Government of National Unity” waarin die DA en die ANC die hoofrolspelers is, word ou geesgenote eindelik onder dieselfde sambreel verenig.
Die DA se wortels kan teruggevoer word na 1959 toe die Progressiewe Party gestig is. Daar was ‘n paar naamveranderings totdat dit uiteindelik die huidige Democratic Alliance geword het, met die belangrikste daarvan die Progressiewe Federale Party (PFP) wat dekades lank die Amptelike Opposisie in die parlement was. Vanuit daardie banke is aanhoudend gekerm vir stemreg aan die Swartes en vir ‘n “nie-rassige een-mens-een-stem bedeling” vir Suid-Afrika. Met die nuwe bedeling wat in 1994 ontstaan het onder beplanning van die Broederbond deur middel van uitverkoping en verraad deur die leiers van die Nasionale Party (NP) en die Konserwatiewe Party (KP) onderskeidelik, is hierdie ideaal van die Progressiewes uiteindelik bereik. Die ondenkbare het gebeur: die eertyds trotse, Afrikanergesinde NP het namens die Progressiewes, Jode en ander duistere wêreldmagte die politieke mag aan die Swart massas oorhandig en daardeur ‘n einde gebring aan Blanke heerskappy oor ons vaderland.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (10)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
‘THE NIGHT OF THE GENERALS’
De Klerk fired all loyal officers to that his collaborators could move freely.
On December 19, 1992, FW de Klerk fired 23 senior army officers, including navy officers, who could pose a threat to his plans.
So great was the speed with which De Klerk acted that even the army’s public relations office was not informed of the press conference. In addition, many of the officers disciplined, were on holiday and were unaware of their suspension.
The axed officers included: Major-General Chris Thirion, Deputy Chief of Staff, Intelligence, who had a reputation of being one of the more progressive of the younger generation of generals, Major-General Hennie Rouw, Chief of Army Intelligence, Brigadier Ferdie Van Wyk, Director of Army Communications, who master-minded Project Echoes, Brigadier Tolletjies Botha, Director – Directorate of Covert Collection, which was raided in November by investigators of the Goldstone Commission, including UN personnel, Brigadier Oos van der Merwe, Director of Army Intelligence, Commander Jack Widdowson of the Navy.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (9)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)

6.5 Van Ecks Associates, Clientel, Co. Directors are all well known military intelligence officers and political figures. Large sums of funds to almost $1.6 billion were handled and controlled by the Van Eck Syndicate on instructions of these politicians and intelligence officers – There are in RSA R37 million in farms unaccounted for. $40 million are being held in secret accounts in Van Ecks name. An unauthorized amount of $6 million was paid to Mrs. Van Eck. There are in RSA various assets of enormous value, belonging to Afri-Air, a total of at least R700 million. Overseas funding in $ 400 million, is also unaccounted for. A further amount of $ 7000 million unaccounted, controlled by Van Eck. After scrutinizing some of Riaan Stander’s bank accounts, the following was found:
Adriaan Barend Stander
TERUG NA JESUS
Ds A. E. Van den Berg
“..... en Petrus het die woord onthou wat Jesus vir hom gesê het... En hy het in trane uitgebars” (Mark.14:72).
Daar was eenmaal ʼn wilde eend wat elke jaar in die lente saam met ander eende noordwaarts oor Europa gevlieg en in die herfs teruggekeer het. Een jaar het die spesifieke eend uitgeput vir ʼn wyle op ʼn Deense plaas tussen mak eende gaan sit. Hy was honger en het besluit om vir ʼn dag te vertoef voordat hy verder sou vlieg. Die dag het ʼn week en die week het ʼn maand geword. En so het hy die hele somer daar vertoef.
Toe dit herfs word en die swerms wilde eende weer suidwaarts oor die plaas vlieg, het hy opgewonde sy vlerke geklap om aan te sluit. Hy was te swaar en kon niks hoër as die skuur vlieg nie en toe maar besluit om te bly; veilig en kos volop. Maar elke lente en herfs as die swerms oor die plaas gevlieg het, was sy hart by hulle. Dan het sy oë geglinster en het hy met sy vlerke geklap asof hy nog kon aansluit. Hierdie verlange het stelselmatig afgeneem totdat hy, tevrede met sy gemaksone, geen aandag meer aan hulle gegee het nie.
RAUTEM: NUWE BESENDING GEARRIVEER
Die reeks, BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM, deur dr Philip Venter, hier op Gelofteland, het u sekerlik 'n idee van die inhoud gegee. Die verkope van die boek verloop so voorspoedig dat dr Venter 'n nuwe oplaag gereed het. Na verwagting sal dit ook vinnig verkoop word en u word aangeraai om hom spoedig by 083 444 7672 te kontak indien u 'n bestelling wil plaas.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (8)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
- Dr. HP Bauer – involved with operator “Rosie”, Dr. HJ Schuster – agent of FAS in the US, Julian Rosie – director of FAS in South Africa.
- Riaan Stander liased directly with intel. Officers from C1 (SA Police), namely Eugene de Kock, Chappies Kloppers, Pieter Botha and Willie Nortje. They asked help from Eastech to infiltrate rightwing groups in Pietersburg and for help in the movement of large quantities of weapons.
- MAS 57/08/92 – Pretoria North Case ref, investigation officer – Lt. Col. AE Botha conducted and investigation into the irregularities, but it was never made public or brought to court.
In October 1998, a German intelligence operator forwarded a document marked “Top Secret” to Gerhard Laubsher of the S.A. National Intelligence Agency, marked MZ/HRB/10-10/98 ser. Noj/IBI citing the disappearance of $223 104 000 008 from the South African economy through ‘black gold’ dealings.
In the report the following 47 persons were named:
WAT INENTINGS AAN JOU DOEN
Etstofbeserings het 'n wye reeks simptome en het dokters al meer as 200 jaar lank verwar. Drie hoofmeganismes onderlê die magdom entstofbeserings:
1.Immuniese disfunksie – Entstowwe veroorsaak gereeld chroniese outo-immuunafwykings en verskillende grade van immuunonderdrukking.
2. Selgevaarreaksie — Selle kan 'n primitiewe toestand onder bedreiging ingaan wat normale mitochondriale funksie stop. Hierdie tydelike toestand kan chronies word, onderliggend aan baie ernstige toestande soos outisme.
3. Verswakte sirkulasie — Entstowwe kan vloeistofsirkulasie benadeel deur die liggaam se zeta-potensiaal te beïnvloed. Dit veroorsaak mikrobloedklonte en bloedverdikking en belemmer bloedvloei.