Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Handves van Menseregte is geen Skriftuurlike begronding nie. Dis in werklikheid skadelik omdat dit die staat van sy waarde en waardigheid stroop en tot ’n belangegroep met ’n skeidsregter-funksie verskraal ten einde burgerlike konflik te vermy of te ontlont. Gevolglik het gruwels soos homoseksualisme selfs vandag regte! Dink maar aan die onlangse saamtrek van meer as 20,000 homoseksuele in Knysna wat jaarliks as The Pink Day gevier word. Almal was met sg. Gay rights op loop!
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (16)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Gone rogue? Illegal abductions at the Mall of Africa
Despite it being in the midst of the festive season, December 2022 was a busy month for vehicles registered with Peters Communications Trust. On 29 December 2022, three weeks after the docking of the Lady R, three luxury German vehicles registered to PCT were seen on camera at the Mall of Africa in Midrand, Gauteng: a grey Audi, a white BMW and a white Mercedes-Benz Kombi. One of the vehicles appears to be the same white Mercedes-Benz Kombi (with identical number plates) that accompanied the Lady R cargo at Simon’s Town. This would suggest either extreme sloppiness on the part of an elite SANDF unit (given such recent sightings of a similar, if not the same, vehicle at Simon’s Town) or an intentional blunder.
On the same day, Abdella Hussein Abadiga and his bodyguard, Kadir Jemal Abotese, were abducted from the Mall of Africa. Abadiga’s brother, Abdurahim Abadiga, stated in papers submitted to the Johannesburg High Court that “overwhelming probabilities are that they were abducted by members of the SANDF”.
HY IS NOOIT TE LAAT NIE
Hannes Ollewagen
Mark. 5:21-43
“En daar kom een van die owerstes van die sinagoge met die naam van Jaïrus; en toe hy Hom sien, val hy aan sy voete neer en smeek Hom dringend en sê: My dogtertjie is op haar uiterste; kom lê haar die hande op, sodat sy gesond kan word, en sy sal lewe. En Hy het saam met hom gegaan. En ’n groot menigte het Hom gevolg en Hom verdring.” (:22 - 24).
“Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en sê: U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig? Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.” (:35 & 36).
Kan u uself die magtelose frustrasie van Jaïrus indink? Hy haas hom na Jesus om hulp vir sy liewe kind wat baie, baie siek is – op haar uiterste. Dit is ’n dringende saak. Asof die skare wat Jesus onderweg gevolg en Hom verdring het vir Jaïrus nie genoeg frustrasie moes inhou nie is daar nog ’n vrou wat ook in haar nood na Christus kom en Hom aanraak. En Hy stop midde hierdie dringende reis om eers aan haar aandag te skenk.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (15)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
NASREC - African National Congress (ANC) President Cyril Ramaphosa has urged the party’s new League (ANCYL) not to be docile but return to the militancy shown by the generation of former president Nelson Mandela that helped to revive the organisation.
*
A decapitated body with its head placed in a gift bag was discovered this week in a Cape Town suburb known for gang activity. Members of the police were on the scene when the unidentified man was found in Beacon Valley on Monday evening.
*
In 2022/23, 742 firearms owned by the SAPS were confirmed as stolen or lost, which is 142 more than the set target of 600. The loss of SAPS-owned firearms can be attributed to various factors, including the escalation of crime against members, including, but not limited to, robbery in townships or other places, housebreaking, theft from offices/stores, negligent loss by members and the loss of property during motor vehicle accidents.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (14)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Colonel Frans Mathipa was shot in the head and killed by unknown assassins on Sunday, 6 August. Who are the skilled shooters who murdered a seasoned investigator in the Hawks’ Crimes Against the State Unit? Is there a link to a SANDF Special Forces unit that is alleged to have abducted civilians suspected of being Isis terrorists? What was this unit of Special Forces operatives doing on the quay in Simon’s Town when containers were loaded off and on the Russian vessel the Lady R in December 2022? Open Secrets investigates.
*
Swart skryf onder meer dat twee vraghouers vol AK47’s en meer as ’n miljoen rondtes ammunisie wat in Julie laas jaar gesteel is, nooit teruggevind is nie. Sy sê die toerusting wat toe by gemeenskapsradiostasies gesteel is, gaan in die voorspelde nuwe anargie gebruik word. Daar is boonop meer as R120 miljoen by kitsbanke gesteel wat nou as finansiering gebruik kan word.
ONS VADER (1)
Ds A.E. van den Berg
“Onse Vader wat in die hemele is.”(:9)
'n Gelowige ken God as sy hemelse Vader en spreek Hom in sy gebede so aan. Die Onse Vader is die modelgebed wat Jesus op sy dissipels se versoek “Here, leer ons bid” geantwoord het. Kom ons kyk ook op 'n ander manier daarna. Dit bevat ses geestelike kenmerke wat ʼn mens as kind van God kenmerk. Ons gebruik dit soos die ou ID-dokument (groen boekie).
Die Onse Vader is ons geestelike ID-boekie. As dit oopgemaak word, is die eerste ding wat opval, dat die gelowige, God as ʼn hemelse Vader ken, en eerste kenmerk van geloofsidentiteit erken. Dis immers die manier waarop Jesus die gebed begin het: “Onse Vader wat in die hemel is.” Die eerste aanduiding dat iemand tot bekering gekom het, is dat hy God liefdevol as sy Vader aanspreek.
Moes hierdie gebed nie maar eerder met Jesus self begin het nie? Dis tog Hy wat ons deur sy bloed gered het? Wanneer iemand tot die saligmakende geloof kom, is alle fokus tog op Jesus. Jy plaas jou vertroue juis op Sy versoenende verdienste aan die kruis. Hoe moet ons dan die Onse Vader verstaan as jou nuutgevonde geloof in Jesus jou fokus na God die Vader verplaas en jou leer om primêr op die Vader te fokus as jy bid. Let op hoe Jesus die dissipels leer bid; Hy leer hulle nie om die gebed met Onse Here Jesus te begin nie, maar om op God as die hemelse Vader te fokus.
ONSELFSUGTIGE DIENSBAARHEID
Hannes Ollewagen
1 Kon. 3:1-28
“Toe verskyn die HERE in Gíbeon in ’n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee. En Salomo sê: U het aan u kneg, my vader Dawid, ’n groot guns bewys, net soos hy voor u aangesig gewandel het in trou en in geregtigheid en in opregtheid van hart met U; en U het vir hom hierdie groot guns bewaar, dat U hom ’n seun gegee het wat op sy troon sit, soos dit vandag is. Nou dan, HERE my God, U het u kneg koning gemaak in my vader Dawid se plek; maar ek is ’n jong seun; ek weet nie om uit of in te gaan nie. En u kneg is midde onder u volk wat U verkies het, ’n groot volk wat nie getel of bereken kan word weens die menigte nie. Gee dus aan u kneg ’n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierdie talryke volk van U kan regeer? En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het.” (:5-10).
OUPA SE OORLOG
Deur G Norval uit sy boek “In die Smeltkroes”
Daar was etlike bejaarde burgers bo 65 jaar wat vir oorlogsdiens aangemeld en aktief aan die Engelse oorlog deelgeneem het. Aanvanklik het bejaardes opdrag gekry om belangrike plekke in die begin van die oorlog te bewaak. Later het sommige bejaarde burgers vrouelaers opgepas en beskerm teen moord- en rowerbendes wat in afwesigheid van die burgers op plase rondgesluip het. Alle bejaarde burgers wat in Britse hande geval het, of hulle geveg het al dan nie, was in oorsese kampe in Bermuda en Ceylon geïnterneer.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (13)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“When in doubt, use a hammer. The bigger the doubt, the bigger the hammer.”
Misrule and collapse: The system is failing in real time
-Pieter du Toit
*
South African Police Service Colonel Frans Mathipa was shot in the head and killed by unknown assassins on Sunday, 6 August 2023. Were SANDF Special Forces soldiers the skilled shooters who murdered a seasoned investigator in the Hawks’ Crimes Against the State Unit? If they were, could this explain a court application by the SANDF days before his assassination intended to stymie Mathipa’s investigation into the SANDF’s role in two abductions and potentially other crimes? Open Secrets investigates.
-Hennie van Vuuren
‘N TRAGEDIE
Dr Gustav Norval
uit sy boek “Takhare en Joiners”
Die geskiedenis van ons Boervok is deurdrenk van bloed, trane en lyding. Dink maar net aan die 30,000 kinders, onder 16 jaar, wat gedurende vir 32 maande van oorlog vanaf 1899 tot 1902 omgekom het om die hebsug en gierigheid van ‘n empire te bevredig. Die lyding wat hierdie kinders en hul moeders deurgemaak het, sou biblioteke vol boeke gevul het. Een van die lydingsverhale wat mens aangryp tot in jou siel, is die van ‘n baba wat sy of haar lewe gedurende 1901 moes inboet. Vandag is die dierbare lewe van hierdie klein wese vergete en toegemessel in die newels van die tyd. Gebore in ‘n wrede wêreld waar oorlog, wraak, haat en nyd hoogty gevier het, n wese sonder naam, sonder geboortedatum en wie weet waar begrawe. Die tragedie het begin toe Britse troepe een dag op ‘n plaas naby Standerton opgedaag het.
“Where is your husband” het ‘n rooigesig offisier met ‘n geel snor die vrou in haar gesig toegesnou.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (12)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“When in doubt, use a hammer. The bigger the doubt, the bigger the hammer.”
*
However, despite this flexibility, Eskom has moved into stage 7 load shedding without announcing it nationally, in recent days.
On Wednesday, the group warned that demand has exceeded planned levels over the past few days due to a cold front hitting the country. At the same time, units have gone down, and others have been delayed in returning to service.
If these factors aren’t managed, higher stages of load shedding may be necessary.
'N BOOM
OPGEDRA AAN ALLE SENIORS
Iemand skryf:
Op 'n dag hou ek stil bo op 'n berg in die plantasies van Tzaneen. Ek staan en kyk oor die omgewing en die Laeveld en dink ek kan tot by Phalaborwa sien. Ek hoor 'n voertuig aankom en dit ry tot by my. 'n Voertuig van Merensky Bosbou. Die vuurtoring het rapporteer dat hulle 'n voertuig sien stilhou het in die plantasie. Die bosbouer het kom kyk wat aangaan.
Ons kyk saam na die omgewing - pragtig!
En Hannes vra my toe
" WAT IS 'N BOOM ?"...
'n Boom ? Wat 'n vraag !
Ek dink 'n bietjie en besef hy wil vir my iets sê en ek vra hy moet my vertel...
"A TREE IS A SEED THAT TOOK A STAND !"
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (11)
Dr Gustav Norval
Moet ons ent of moet ons nie?
Meeste ouers aanvaar inenting as deel van hul verpligtings om kinders te laat ent, met die hoop dat hul kinders bestand sal wees teen ‘n wye reeks van kindersiektes. Hulle wil die beste vir hul kinders doen en deel daarvan is om in te val wat die televisie, die dagblaaie en die gesondheidsowerhede propageer, naamlik dat inenting die regte ding is om te doen om kinders teen dodelike kindersiektes te beskerm. So nou en dan skemer dit tog deur dat inenting nie so onskadelik is as wat die media en die mediese bedryf dit voorgee om te wees nie. Baie ouers wil ook weet waarom hul kinders geënt moet word, terwyl die ouers en grootouers self nooit teen masels, kinkhoes, Duitse masels of pampoentjies en witseerkeel geënt was nie. Hoekom benodig vandag se kinders dan ‘n entstof teen dit en ‘n entstof teen dat? Ons ouer mense was tog almal aan dieselfde kindersiektes blootgestel en ons is almal lewendig daardeur sonder entstowwe.
DIE BLINDEDERM
Die blindederm is altyd beskou as ‘n nuttelose aanhangsel aan die dikderm, vandaar die naam: appendiks. Vir eeue is geglo dat dié struktuurtjie geen doel of funksie het nie.
Die enigste kere wat die mens bewus word van die blindederm is wanneer dit erg ontsteek is tot so ‘n mate dat die blinderderm kan bars – ‘n mediese noodgeval. In so ‘n geval word gewoonlik ‘n noodoperasie uitgevoer waartydens die ontsteekte blindederm verwyder word.
Onlangse navorsing wil egter voorgee dat hierdie “nuttelose aanhangsel” tog wel ‘n doel het en ‘n bepaalde funksie verrig. Dié studies is voortvloeiend uit die bevinding dat die toestande van prikkelbare-dermsindroom asook kolorektale kanker meer gereeld voorkom by pasiënte waarvan die blindederm verwyder is.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (11)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“Given today’s conditions, what is happening is good for us, in my opinion, because it shows the rottenness of the American political system, which cannot pretend to teach democracy to others,” Putin said.
*
BusisweMkhwebane has been removed from office, following a bitter and litigious process that is estimated to have cost taxpayers R160 million – and MPs contend that the ousted Public Protector's Stalingrad litigation campaign is almost entirely to blame for this.
TWEE PENNIES EN ‘N BYBEL
‘n Uittreksel uit die boek “Vryheidsvegters van die ZAR” geskryf deur dr Gustav Norval 
Die Australianers was bekend vir hul misdade en wreedhede teenoor die Boerefamilies gedurende die Tweede Vryheidsoorlog van 1899-1902. Hulle het in baie gevalle krygsgevange mans, vrouens en kinders in die verre Noord-Transvaal vermoor en hul vee geplunder. Geroofde vee was in Rhodesië verkoop vir eie gewin. Wat kan ’n mens in elk verwag van Australië, waar sowat een derde van blankes afstam van kriminele mans en straatvroue wat Engeland in die 1800’s in Australië afgelaai het? Aanvanklik wou Engeland die skobbejakke in die Kaap aflaai, maar gelukkig het die Kapenaars so ‘n bohaai opgeskop, dat die kroeks toe in Australië afgelaai was.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (10)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Staatskas loop leeg: Tesourie wil besnoei, vakbonde wil keer. ANC gebruik apartheid as verskoning vir sy mislukking.
– Julius Malema
*
South Africa has run out of money.
The National Treasury has proposed drastic steps to rein in spending as the government has run out of money and faces a debt trap. The Sunday Times reported that the National Treasury prepared radical measures after a cabinet meeting in August at which ministers were warned of dwindling tax revenue.The measures include a freeze on new public service jobs, stopping procurement contracts for all infrastructure projects, and keeping public servant salary increases in check.
“The spending cuts have been widely welcomed and indicated that the government had ‘run out of money’ and faced a ‘debt trap’ as growth had stalled,” The Sunday Times said.
PASOP VIR GEVOELS- GODSDIENSTE!
Ds A.E. van den Berg
“...want daar sal ʼn tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in die gehoor gestreel wil wees, vir hulle ʼn menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en hul oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels” (2 Tim.4:3,4).
Dwaalleer is besig om soos ʼn middeleeuse plaag deur ons land te trek en voer duisende van ons volksgenote saam. Dwaalleer en ongeloof is in werklikheid twee kouse van dieselfde materiaal en leer mense dat geestelike ervarings selfs belangriker as Bybelse waarhede is. En so verlaat duisende van ons mense hul Calvinistiese kerke vir gevoelsgodsdienste met kerke wat uit hul nate bars.
Gevoelsgodsdienste verskil wesenlik niks van kultusse nie. Dit word deur dieselfde denkwyse oorheers en vind aanklank by mense met ʼn gebrekkige geestelike onderskeidingsvermoë; almal mense wat nagelaat het om die leer van so ʼn kerk te ondersoek of dit met die Bybel ooreenstem. Indien hulle dit gedoen het, sou hulle nie by die betrokke dwaal-kerk betrokke geraak het nie!
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (9)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The vessel and those who assisted it contravened a number of provisions that relate to commercial vessels docking at South African ports, including SARS designation of a port of entry. The panel made recommendations in relation to the future management of foreign vessels’ docking at South African ports.
In a statement accompanying the report, the presidency said due to the classified nature of the evidence that informed the report, government will not publicly engage further on the substance of the report.
*
Die Regering sukkel om werk te skep, gee minister van finansies toe.
*
The executive summary of the report into the controversial docking of a Russian ship in Simon’s Town last year raises more questions than it does answers.
-Rebecca Davis
GAAN IN HIERDIE KRAG VAN JOU
Hannes Ollewagen
Rigt. 6:1-40
“En die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die Here is met jou, dapper held! Toe vra Gídeon Hom: Ag, my heer, as die Here met ons is, waarom het al hierdie dinge ons dan oorgekom? En waar is al sy wonders waar ons vaders ons van vertel het, deur te sê: Het die Here ons nie uit Egipte laat optrek nie? Maar nou het die Here ons verwerp en ons oorgegee in die hand van die Midianiete. Toe draai die Here na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie? Maar hy vra Hom: Ag, Here, waarmee sou ek Israel verlos? Kyk, my geslag is die swakste in Manasse, en ek self die geringste in my familie. Toe sê die Here vir hom: Ek sal met jou wees, sodat jy die Midianiete soos een man sal verslaan.” (:12-16).
Wanneer God aan Gídeon verskyn, vind Hy ’n moedelose man.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (8)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon earth. Take this formidable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive, place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman, and the rider.