Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
'n Dapper mens is een wat 'n duidelike doel het en dit dan tegemoetgaan. Maar as jy weet wat jy moet doen en dit nie doen nie, is jy 'n lafaard.
RUGBYRUMOER OP BOISHAAI...
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (42)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Die dorp het rugbykoors
Die volgende kostelike skets oor die interskolerugby by Boys High is deur Freddie Kirsten, ‘n wynboer van Wellington wat twee sportmal kinders het, geskryf. Sy eie uitstaande sportprestasies is maar toe hy ‘n enkele keer op skool reserwevlagman vir die eerste span was, skryf hy.
In die Paarl het die akkerbome se blare reeds geval en die stamme is kaal in die bleek sonnetjie. Die dorp het leeggeloop Namibië toe en weer volgeloop. Die derde kwartaal het begin en eintlik behoort alles weer normaal te wees.
Toe is ek krapperig. Waarom weet ek nie. Ek kan net nie my vinger daarop lê nie, maar hier is ‘n paar manne in die dorp wat my irriteer. Ons kom normaalweg goed oor die weg, maar hier het so ‘n halwe knorrigheid oor my kom lê en nou vermy ek kontak met hulle.
Goed, goed, laat ek nou maar erken dat dit iets te make het met die feit dat dit weer interskoletyd is, en dat húlle kinders vir Gim speel en óns s’n vir Boishaai.
DRAMA BY DIE KUIL
Dr JP Botha
(Uit skrywer se boek oor diereverhale: Langs die Toelanie)
BOEKRAK VIR AFRIKANERTJIES
Lees nog stories by Boekrak vir Afrikanertjies
Die rivier se oewer is hier dig begroei om een van die grootste kuile van die Toelanie. Op die wal het ruie fynbos en katnael tussen die wilgers ingevleg sodat dit 'n paradys geword het vir vinke en ander voëls en ook vir sluipende wildekatte, muishonde en ander kleiner roofdiere.
Die son kom op. Aan die kant van die groot waterkuil op die sandbedding lê 'n ou knewel van 'n waterlikkewaan roerloos op die sand uitgestrek, dog as die koesterende sonstrale verskyn, kom daar meteens lewe in sy skynbaar stywe litte.
WAARSKUWING: 27/28 OKTOBER 2011 - 'NATIONAL DAYS OF MASS ACTION'
UIT HUL GESKIEDENIS WEET ONS DIS NIE 'N YDEL DREIGEMENT NIE!
Die ANC se Jeugliga het 'n massa-mobilisasie-en-aksie-program vir Oktober op hulle webblad geplaas by http://www.ancyl.org.za/show.php?id=8085 genoem die NATIONAL DAYS OF MASS ACTION.
Hulle het op Sondag 18 September in die Albert Luthuli Huis vergader om 'n konkrete program tot massa-aksie te beplan. Daar is toe besluit om op 27 en 28 Oktober 2011 massa-optredes in strategiese dele van Suid-Afrika te hou. Oral in die land sal daar betogings voorkom maar die hoofberoeringe sal op 27 Oktober gedurende die dag in Johannesburg en op die hoofpaaie oppad daarnatoe wees, en die middag op die paaie na Pretoria, die aand, die nag en die volgende dag op 28 Oktober in Pretoria oppad na en in die omgewing van die Uniegebou voortduur.
WAAR KOM SWARTES VANDAAN? (2)
Ds.André van den Berg
Lees reeks by Waar kom swartes vandaan?
KUS
Die vloek van Noag op Gam se nageslag was duidelik in sy oudste seun Kus se lewe te bespeur. Nie lank na die sondvloed nie het daar ‘n geweldige godsdienstige verval plaasgevind wat deur Kus gelei is. Die heidene het hom later vereer as die een wat afgodery gevestig het. Sy verering het sover as Egipte gestrek waar hy Hermes genoem is.
Die naam Hermes verdien aandag. Her was die Egiptiese benaming vir Gam en mes kom van die Egiptiese werkwoord mesheh wat die interressante betekenis het om uit te haal in die sin van geboorte te gee - soos ‘n baba wat by geboorte uit ‘n vrou gehaal word. Hermes beteken dus: uit Gam gebore of anders gestel: Seun van Gam.
DIE STRYD OM DIE TROON (6)
Dr JP Botha
Lees reeks by Die Stryd om die Troon
VREDE, RYKDOM EN WYSHEID
Salomo se buitengewone regering
Ek is Benaja. Gedurende Dawid se koningskap het ek altyd een twaalfde deel van sy groot leër in tye van oorlog aangevoer. Ek was ook hoof van sy persoonlike lyfwag, die Kreti en die Pleti, wat vir sy veiligheid moes sorg. Nadat koning Salomo die troon bestyg het, het hy my as sy leëraanvoerder aangestel. Ek het hom met dieselfde trou en liefde gedien as wat ek jare lank aan koning Dawid gegee het.
Koning Salomo het aan die begin van sy regering ‘n paar dinge gedoen wat koning Dawid vir hom gevra het om te doen. Een daarvan was om af te reken met ou Simeï, wat vir Dawid so vervloek het toe hy uit die stad gevlug het.
NAG IN DIE BROSDORINGS
(Uit skrywer se boek oor diereverhale: Langs die Toelanie)
BOEKRAK VIR AFRIKANERTJIES
Lees nog stories by Boekrak vir Afrikanertjies
Die son se laaste strale speel nog flou oor die toppe van die hoë brosdorings langs. Deur die enkele openings heen sien 'n mens nog die berge dynserig-blou in die verte. Baie van die nagdiertjies in die bos loer al 'n hele rukkie ongeduldig uit hul gate of uit die kolle hoë boesmansgras en wens dat die nag vinniger oor die uitgestrekte bos moet daal. Die dagbewonertjies het lankal hul slaapplekke vir die nag gaan opsoek.
Die donker versprei al digter om die ruie deurmekaarbos wat amper heeltemal weggeduik in die hoë gras skuil.
'N RAAKVAT RUGBYVERHAAL
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Tussen die wit lyne is geweld wettig
Emile Joubert in die boek RUGBYMAL, vertel om wettige geweld te pleeg, is uiters belangrik vir enige span wat sukses op die rugbyveld wil behaal. Dis wat rugby van baie ander sportsoorte onderskei, meen hy. Dan het hy ‘n lang relaas oor allerhande soorte “vatte”: Laagvat, hoogvat, plettervat... Hy beskrywe so ’n plettervat in die eerste toets tussen die All Blacks en die Springbokke op Loftus`. Die All Black-losskakel, Wayne Cottrell, het, toe hy om die skrum breek, hom in Joggie Jansen vasgeloop. Dit was Jansen se eerste toets. Hy het teen die spoed van wit lig op Cottrill afgepyl en sierlik in die rigting van die swart trui geduik. Die man in die swart trui se rug en agterkop het die grond soos ‘n nat beesvel getref.
WAAR KOM SWARTES VANDAAN? (1)
Ds.André van den Berg
Lees reeks by Waar kom swartes vandaan?
GAM
"... Is dit toevallig dat sodomie ‘n baie algemene vergryp onder swartes is ?... ...Ek ken swartes wat waarlik kinders van die Here is. Ware gelowiges is egter baie yl onder hierdie ras gesaai. Die meeste swartes se godsdiens is animisties en bestaan uit ‘n onheilige vermenging van die Christendom met heidentradisies. Dit beroof hulle van die ewige geluksaligheid. Jy kan nie Christus en demone dien nie."
Inleiding
Waar kom swartes vandaan? Dis ‘n vraag waaroor daar baie kop gekrap word. Daar is mense wat beweer dat swartes Satan se nabootsing van God se menseskepping is. Ander sê weer dat swartes nie mense nie, maar diere is – die sg ongekroonde dier. Beide sienings hou geen water nie. Satan beskik nie oor skeppingsmag nie, net God alleen. En om te sê dat swartes diere is, is onwetenskaplik en kwetsend!
Afstammelinge van Gam
Swartes stam van Gam af. Hulle verhaal begin by die vloek wat Noag in Gen.9:25 oor Kanaan, Gam se jongste seun uitgespreek het.
IS SPOKE DAN WIT...
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (40)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Tydens die Springbokke se moeilike toer deur Nieu-Seeland en die VSA in 1981 was Rob Louw vriende met Errol Tobias, die enigste swart speler in die span. Gedurende die laaste been van die toer in die VSA stap Rob en Errol op 'n dag deur die strate van 'n swart woonbuurt in Chicago. Dis toe dat 'n swart man aan Errol in die verbygaan uitroep: "Hey man, what you doin' with that white spook!?"
KORREKTE STATISTIEK: 105 MILJOEN TANS IN SA
Susan Botes
Mike Schüssler, stigter van die ekonomiese navorsingsinstelling www.economists.co.za. aan die woord:
“Ons kan nie 90 miljoen Suid-Afrikaners hê wat nie werk nie en wat deur 15 miljoen werkendes ekonomies gedra word nie,” sê Schüssler. “In enige ander land sou dít tot ’n revolusie gelei het. Trouens, talle lande het gerebelleer met minder rede as dít.”
BY DIE BLINKKLIPPE
Dr JP Botha
(Uit skrywer se boek oor diereverhale: Langs die Toelanie)
BOEKRAK VIR AFRIKANERTJIES
Lees nog stories by Boekrak vir Afrikanertjies
Roerloos, met pote onder hom ingevou en sy pens plat op die grond gedruk, lê die jakkalsmannetjie en wag. Hy luister en loer aandagtig, halfongeduldig, halfnuuskierig. Hy lê aan die kant van die kol hoë stinkgras, veilig versteek agter 'n paar bedekkende polle. Hy sien mooi deur die blaargordyn voor hom oor die kaalte na die tweede kol gras daarvoor. Daar is 'n paar fisante lustig aan die skrop. Hulle maak groot lawaai, om hul genoeë te kenne te gee met die frisse, vroeë môre. Maar die geslepe rooijakkals weet hoe waaksaam dié skelm voëlsoort kan wees. Hy kan dit nie waag om oor die kaaltetjie te sluip nie. Hy lê nog besluitloos toe sy vrees bewaarheid word.
DIE STRYD OM DIE TROON (5)
Dr JP Botha
Lees reeks by Die Stryd om die Troon
Opstand en rewolusie
Isboset
Ek is Joab, die bevelvoerder van koning Dawid. Ons is ook familie, want my ma, Seruja, is sy halfsuster. Toe koning Saul nog op die troon was, het ek en my twee broers, Abisai en Asael, saam met Dawid rondgevlug om uit Saul se hande te bly. Toe Dawid koning word en hom in Hebron vestig, het hy nog net oor Juda, die suidelike stam van die volk regeer. Koning Saul se leërowerste, Abner sy neef, het nie ook saam met Saul en Jonatan op Gilboa teen die Filistyne gesneuwel nie. Abner wou met alle krag na Saul se dood sy koningskap voortsit. Hy maak toe ‘n leër bymekaar en neem vir Isboset, ‘n seun van Saul en trek deur die Jordaan na Maganajim toe en maak hom daar koning oor Gilead, Aser, Jisreël, Efraim en Benjamin.
MALEMA SE VUURKONKA
Piet Rudolph
Een ding is egter seker en dit is dat meneer Jacob Zuma, glad nie gerus kan slaap nie, want verterende ambisies vir die possie van staatspresident glimmer in die donker op ‘n paar plekke. Ook by die vuurkonka van Julius Malema.
Veral die Afrikaanse pers probeer die man as liggewig afmaak. Dit is sover van die waarheid as wat kan kom. Die laaste van die Malema-manewales, is nog nie gehoor nie.
GEBED OM VERLOSSING VAN SONDE
GEBEDEBOEK VIR DIE BOEREVOLK (6)
Lees reeks by GEBEDEBOEK VIR DIE BOEREVOLK
Ds.Andrè van den Berg
Dankie hemelse Vader dat U die sonde haat maar nie die sondaar nie. As sondaar
Here, ek
DIE BYBEL (41)
Lees reeks by DIE BYBEL
Dr JP Botha
Tweelingseuns
Die antieke mens het geglo dat veral die laaste woorde wat ‘n mens op aarde praat, groot krag het. Daarom word Isak se sterfbedwoorde hier opgeteken.
Voor hy praat wil Isak eers saam met sy oudste seun eet. Rebekka steek ‘n stokkie voor die destydse gebruik dat die oudste seun altyd die voorreg ontvang om die leier van die groep te word en die naam van die groep voort te sit. Jakob deel sy ma se siening. Hy het geen beginselbesware om saam te jok nie, maar is net bang dat hy uitgevang sal word.
DIE ONVERSKILLIGE STAD
'N SATIRE
Dries Bergman
Daar was eenmaal 'n vooruitstrewende stad wat met hoë mure omring was. Dit het 'n relatief klein bevolking gehad omdat die inwoners 'n hoë lewensgehalte bo mensegetalle verkies het. Nie ver van hierdie stad nie was daar egter 'n dorp met baie inwoners wat in armoede en ellende geleef het. So anders as die stedelinge het die dorpenaars die slegte gewoonte gehad om iets vir niks te verwag.
Die dorpenaars het die lewe baie anders as die stedelinge benader. Hulle het bv dit wat tot hulle voordeel gestrek het, verwerp maar dit wat vir hulle nadelig was, omarm. Hulle was nie soos die stedelinge op ‘n hoë lewensgehalte ingestel nie, maar eerder op mensegetalle. Dit was dan ook die hoofrede vir hulle ellendebestaan.
Die stedelinge het die dorpenaars egter baie jammer gekry en aangebied om hulle te help ten einde hulle lewensgehalte te verbeter. Elke aanbod is egter met vyandigheid begroet en die stedelinge se eerlike bedoelings smadelik verag. Derhalwe het die sinnelose mensevermeerdering en ellende bly voortduur.
MOES DIT BETER GEDOEN HET...
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (39)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Toe die Sprinkbokke met Francois Pienaar as kaptein in 1994 deur Nieu-Seeland getoer het, het hulle vurige stut, Johan le Roux, groot omstredenheid veroorsaak omdat hy tydens 'n toets die oor van die irriterende All Black-haker, Sean Fitzpatrick, gebyt het.
Daar was groot verontwaardiging in Kiwi-land en Le Roux is uiteindelik vir 'n hele 18 maande uit rugby geskors wat toe die einde van sy internasionale loopbaan beteken het.
Le Roux was baie teleurgesteld oor die kwaai straf wat hom opgelê is en het daarna opgemerk:
"Vir 'n skorsing van 18 maande moes ek eintlik sy oor afgeskeur het – dan kon ek minstens gespog het daarmee!"
CHRISTENMAN, SÊ NEE! VIR PORNOGRAFIE – WANT JY KAN! (SLOT)
Die volledige e-boek kan ook in pdf-formaat afgelaai word by Christenman, sê NEE! vir pornografie, want jy kan!
Anita Joubert
Wat sê jy vir jou vrou?
Indien jy sou besluit om jou vrou se hulp in te roep met jou probleem, kan jy haar vra om hierdie hoofstuk te lees wat ek spesiaal vir haar skryf sodat sy jou probleem beter kan verstaan. Ek wil dit weereens beklemtoon dat sy die beste persoon is om jou te help.
Mevrou, wat sou jy gedoen het as jou man by jou sou kom en vir jou vertel dat hy ‘n fout begaan het wat veroorsaak het dat hy nou in die mag van ‘n Mafia-bende beland het wat, nie net sy ondergang en dood soek nie, maar ook dié van jou, julle kinders en julle huwelik? Hulle jaag hom dag na dag en hy weet nie meer wat om te doen nie.
BLOUNEK KEER TERUG
Dr JP Botha
(Uit skrywer se boek oor diereverhale: Langs die Toelanie)
BOEKRAK VIR AFRIKANERTJIES
Lees nog stories by Boekrak vir Afrikanertjies
Op 'n kaalte tussen 'n lap hoë stinkgras staan Blounek, die tarentaalmannetjie ywerig en skrop. Dit is al naby sononder en daar is dus nie meer veel geleentheid oor om die krop doeltreffend gevul te kry voordat die skemer aanbreek nie. Gelukkig het hy hier op die klein kaaltetjie 'n droë boomstomp ontdek wat deur rysmiere gevreet word. Hy skrop lustig en pik hulle smaaklik op.
Die tarentaal se waaksaamheid verslap egter ook nie 'n oomblik nie. Kort-kort hou hy op en rek sy nek wantrouig onderwyl hy aandagtig na verdagte geluide luister.
VERANDERING VAN GRONDWET FATAAL
Mediaverklaring
TLU SA
TLU SA het met skok kennis geneem van die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, se standpunt dat die regering bereid is om die Grondwet te verander ter wille van grondhervorming.
Mnr.