Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
‘n Onverantwoordelike leier staan nie net onverskillig teenoor sy eie lewe nie, maar benadeel ook dié van sy volksgenote. Daarom word hy baie maklik deur die stormwind van sy eie onverskilligheid weggewaai. Pligsbesef is soos ‘n boom wat goeie vrugte dra.
SONDER ELEKTRISITEIT ALMAL SE VOORLAND
KORTNUUS
Naboomspruit
‘n Klagte is by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor gereelde kragonderbekings wat in en rondom Naboomspruit voorkom.
Luidens ‘n verklaring weier die munisipaliteit se personeel glo om die dorp se krag oor naweke te herstel weens die munisipaliteit se streng beheer van oortydbetaling.
‘n Brief is glo aan Frans Modise, die tegniese bestuurder van die munisipaliteit, gestuur om te vra dat die probleem aangespreek moet word. Nog geen antwoord is op dié brief ontvang nie, en die organisasie het hulle derhalwe na Nersa gewend vir hulp.
Die gebied se kraglyne is klaarblyklik in ‘n baie treurige toestand en onderhoud word bykans nooit gedoen nie. Dít lei daartoe dat die kragtoevoer gereeld tydens die geringste storm of reënbui afgesny word. Van die verbruikers wat geraak word is groente- en tonnelboere, asook verskeie wildsplase en vakansie-oorde.
KULTUUR- VERSKILLE IN KERK IS NIE 'N RASSEKWESSIE
Colin Steyn
Dis een van daardie onderwerpe wat ek met die grootste omsigtigheid benader. Maar ek dink ek verteenwoordig die siening van ‘n redelike persentasie van wit Christene, en ek dink dis iets wat ‘n mens nie net onder die mat kan invee nie.
Tydens die onlangse Woordfees, gedurende een van die radiogesprekke rondom ras, het ‘n bruin Christen (volgens sy eie beskrywing) ingebel om bietjie bors skoon te maak.
Sy klag was teen witmense in sommige Pinkster- en charismatiese kerke, wat die kerke begin verlaat wanneer daar bruinmense aansluit. Een van die paneellede in die program het dit summier as rassistiese optrede bestempel. Sy het nie aangedui of sy self ‘n Christen is en of sy sulke kerke ken nie. So dis onduidelik waarop sy haar dappere stelling gegrond het.
DIE AARDE HET GEBEWE! (SLOT)
THELMA CILLIE
Die verhaal van Suid-Afrika se grootste aardbewing ooit - 1969 in die Ceresgebied.
Lees reeks by Die aarde het gebewe!
(Lees ook meer oor aardbewings by Aardbewings - teken van ons tyd)
DIE DUIF EN DIE JAPONIKABOOM
EK HET Bettie nou eendag besoek, en sy begroet my met hierdie woorde: "Ag ou maat, vandag huil ek. Ek huil lang trane, want ek voel nog jammer vir myself en op een of ander manier moet ek uiting gee aan my gevoelens. Ek wonder dikwels waar ek die moed en krag vandaan kry om aan te gaan."
Al geselsende beweeg ons na haar slaapkamervenster se kant toe, en dit is hier waar sy my die mooi verhaal van die twee duifies vertel het.
Toe ons so saam deur die venster kyk, verlustig ek my in die skoonheid van die natuur. Links van ons is “Lover's Bridge" waar verliefdes graag gaan wandel
ONTGINNING VAN SKALLIEGAS BLY OMSTREDE
Die ANC se poging om skaliegasontginning te doen het op 'n skewe noot begin en elke aspek en studie hieroor aangepak laat wenkbroue lig. Daar is groot wantroue oor die impak van hierdie saak. Hierdie keer is die studie wat Econometrix gedoen het oor die ontginning deur die bekende geoloog, dr Chris Hartnady, tegniese direkteur van Umvoto Africa, gekritiseer.
Ook mnr. Andrew Venter, hoof uitvoerende beampte van die Wildlands Conservation-trust, sê dit kan kortsigtig wees om die ekonomiese voordele van hidroliese breking te ignoreer, “maar daar is groot wantroue oor die werklike skaal van die impak. Die Econometrix-verslag is wyd gekritiseer. Daar is gesê dat dit nie net eensydig is nie maar dat sy verwagtings ook onrealisties is”.
SA WEERMAG VOOR 1994 (6)
Lees reeks by SA Weermag voor 1994
DIE SUID-AFRIKAANSE LEËR (1)
Samestelling
Die SA Leër is saamgestel uit 'n Voltydse en 'n Deeltydse Mag. Die Voltydse Mag bestaan uit 'n betreklik klein kerngroep, te wete die Staande Mag wat aangevul word deur dienspligtiges wat hul aanvanklike diensplig ondergaan.
Die Deeltydse Mag, wat die grootste deel van die Leër se slaankrag uitmaak, bestaan uit die Burgermag en die Kommandomag.
Missies
Die SA Leër is derhalwe oorwegend 'n burgermag met drie hoofmissies: Die landwaartse verdediging van Suid-Afrika; samewerking met die SA Polisie in die handhawing van wet en orde in die RSA; en hulpverlening aan burgerlike owerhede ten opsigte van noodlenigingsaksies.
TERREUR UIT MIDDE-AFRIKA IN ONS MIDDE
Hierdie artikel van Neo Genocide News is noodsaaklik om te lees:
Terreur uit Midde-Afrika in ons midde
Die ANC het die grensposte oopgegooi vir lede van terreurbewegings uit Afrika en buurlande, om Suid-Afrika deur middel van grootskaalse terreurveldtogte te verwoes.
Wanneer die samelewing dan genoegsaam verwoes is en alle burgers in ‘Interne Vlugtelinge” omskep het, gaan die ANC dan die weermag inspan om weer ‘orde’ te skep en beheer oor alle bates, grond, landbougrond en kapitaal oor te ,neem.
En dan gaan die ANC ewe vroom vra: “Wat is die probleem?”, nadat ons almal se lewens ontwrig is.
En dit is in hierdie vyfde fase van ‘normalisering’, waar die ANC gaan orde skep wat deur die terroriste en militia’s uit Afrika veroorsaak is, wat die gevaarlikste is. Dan word alle intellektuele, boekskrywers, rubriekskrywers en teenstanders van die ANC voor die voet voor ‘n vuurpeloton van kant gemaak, juis omdat hulle die potensiële leiers van ‘n weerstandsbeweging kan vorm.
TERRORISTE UIT KONGO VERMOOR NOU ONS VOLK
Mariné Jacobs
‘n Nuwe probleem staar tans Bloemfontein polisie in die gesig. Volgens ‘n betroubare polisiebron raak polisie toenemend bewus van onwettige aktiwiteite deur ‘n bende genaamd die International Junior Portugese, of IJP. Hierdie bende blyk meestal in die groter Mangaung-gebied bedrywig te wees, maar ook op verskeie klein dorpies dwarsoor die Vrystaat.
Nege-en-dertig van die bende se lede is in Brandfort gearresteer. Hulle doelwit is skynbaar ‘control the economy.’ Die polisiebron vertel dat baie skoolkinders by die bende betrek word, juis omdat hulle maklik intimideer kan word en in ‘n hof as jeugmisdadigers tereg sal staan. “IJP werf ook lede in die tronk,” sê hy. “Hulle werk baie dieselfde as die berugte triple six bende.”
ANC VERDUISTER PENSIOENE
KORTNUUS
Dit is nou duidelik waarom die ANC so hard druk om die nuwe tolstelsel in werking te kry. Daar is groot ekonomiese kwessies op die spel wat met die tipiese ANC-korrupsie gepaard gaan en as die tolprojek nie slaag nie, sal die regering nie net SANRAL moet probeer red nie, maar ook die staatsamptenare se pensioenfondse: Die Public Investment Corporation - 'n belegger vir staatsinstellings het R17 miljard in SANRAL-effekte gekoop. 'n Ongelooflike 89% van hierdie belegging is gemaak met fondse van die Government Employees Pension Funds. Die pensioene van talle gewone burgers in Suid-Afrika is hier op die spel, veral blanke pensioentrekkers sal eerste oor die hoof gesien word terwyl miljoene swartes se geldjies moontlik nog uitbetaal kan word.WAAROM ONS NOG IN AFRIKA HOORT
SWART OORHEERSING
Kriewelkop
“Algemene demokratiese verkiesings is lankal iets van die verlede al dink sommige blankes nog dat hulle stem by partye soos die VF+ en die DA as ANC-opposisie enigiets werd is. Ons is vinnig oppad na staatsgrepe as die normale manier van regeringswisseling met gepaardgaande grootskaalse bloedvergieting.”
Die hele sielkundige aanslag teen die blankes en in besonder teen die Afrikanervolk nog lank voor 1994, was daarop gemik om Suid-Afrika onder swart oorheersing in te forseer. Volgens die Afrikaniste sou Afrika slegs dan verenig en bevry wees en in staat wees om sy 'roeping' te vervul. In 2012 weet ons egter dat daar ‘n groter agenda is as om slegs volle mag oor die blankes in die land uit te oefen, naamlik dat daar géén blankes in Suid-Afrika geduld sal word teen die tyd dat Zuma sy belofte uitgevoer het nie om “die jaar 2013 te laat kenmerk as die jaar waarin 87% van alle eiendom in Suid-Afrika aan swartes uitgedeel sal word" – die 87% léés eintlik 100%, maar Zuma moet nog ‘n tyd lank die front hou asof blankes wel op klein skaal geduld sal word. Volgens die Freedom Charter het die swart regime egter geen ander keuse of plan as om al die plase onder die swart arbeiders te verdeel, en volkome ekonomiese beheer oor alle blanke ondernemings te vekry nie.
WAT WORD VAN 'N SELF- MOORDENAAR SE SIEL?
SELFMOORD
Ds AE vd Berg
Lees reeks by Artikels: Ds Andrè vd Berg
"Ons kyk een baie belangrike punt mis: Dit gaan nie oor die manier waarop die persoon gesterf het nie, maar oor hoe hy geleef het."
Skrif: 1 Sam.31:1-5; Mt.27:1-5
Daar is min dinge wat ’n familie of vriendekring so ruk soos selfmoord. Prof. Lourens Schlebush van die departement van gedragsgeneeskunde aan die Universiteit van Natal het bevind dat 8000 mense per jaar in Suid-Afrika selfmoord pleeg. Dit kom op 667 per maand, 154 per week en 22 per dag neer!
Talle mense het tydens die afgelope Kerstyd selfmoord gepleeg omdat die emosionele put waarin hulle te midde van die uitbundigheid van feesgangers verkeer het, net te diep geword het. Wat word van die siel van ’n selfmoordenaar?
NOG 'N REGTE NUWE SUID-AFRIKA- TRAGEDIE
Polisie sonder petrol tydens aanval
Alani Janeke
Polisie-beamptes kon glo nie verdagtes van ‘n aanval op ‘n kleinhoewe aankeer nie omdat hulle petrol opgeraak het.
Mnr. Heinrich Wait, die grondeienaar, sê die 74-jarige mnr. Karel Bester, sy skoonpa, is Dinsdag, 20 Maart, op sy huis se stoep aangeval.
Wait is die eienaar van een van die kleinhoewes op die plaas Eindhoeksuiker buite Empangeni in KwaZulu-Natal, wat onder verskeie grondeienaars onderverdeel is. Bester en sy vrou het op die kleinhoewe gaan bly nadat hy afgetree het.
REVOLUSIE STU VOORT, MALEMA OF TE NIE.
Dit gebeur maar skraal dat Beeld, u weet daardie liberale koerant wat eens deur opregte Afrikaners tot standgebring is, 'n berig skryf wat geen regstellings verg nie en ons kan nie die geleentheid laat verby gaan om 'n berig wat amper geen regstelling nodig het, hier te plaas nie – met inligting van groot betekenis oor wat binnekort vir die blanke in Suid-Afrika wag met Malema se twee uur lange intreerede wat moontlik een van sy mees militante en uitdagendste openbare toesprake nóg was:
Malema wil ANC oorneem
Julius Malema het Jacob Zuma en die ANC gister openlik met ’n “revolusie” gedreig en gesê hy gaan sy getalle gebruik om die ANC “oor te neem” as hulle nie hul sin kry nie.
Die president van die ANC-jeugliga het gewaarsku die regerende party moet instem tot grondonteiening sonder vergoeding en die nasionalisering van myne en banke.
As dit nie gebeur nie,
SUID-AFRIKA 1991-1992 – VERVOER
Kriewelkop
Toe die Gautrein in Suid-Afrika beplan is het alle denkendes geweet dat dit nie sou baat om uitstaande tegnoloë se kennis te verkry en selfs die beste te gee vir die bou daarvan nie, want dit sou gaan om die instandhouding van moderne tegnologie – iets wat nie in ‘n derde-wêreldland gebeur nie. Het ons dan nie reeds ‘n volkome voorbeeld aan ons land wat deur die swart kommunistiese onvermoë vanaf ‘n vooruitstrewende eerste-wêreldland binne minder as 18 jaar in die modder in bestuur is nie? Ons hoef nie te noem dat amper elke munisipaliteit reeds bankrot is nie, of dat ons riviere onherroepelik besoedel is nie, of dat ons vandag nie meer noodsaaklike medikasie kan bekom omdat daar reeds maande lank nie voorraad beskikbaar is nie, of al die ander sigbare ineenstortings nie. Al wat ons hoef te doen is om na ons paaie en ons vervoer te kyk om te weet hoe ver ons agteruit beweeg het sedert 1994 toe FW die Griek ons land onwettig aan die ANC oorhandig het.
SUID-AFRIKA 1991-1992 – KERNKRAG
Kriewelkop
Terwyl ons vandag reeds na die elektrisiteitstoestand vóór 1994 gekyk het by SUID-AFRIKA 1991-1992 - ELEKTRISITEIT, en seker nie kon glo ons praat van dieselfde land as waarin ons vandag woon nie, kom ons kyk na die interessante inligting in dieselfde jaarboek oor uraan en kernkrag, en sien self hoe 'n veilige land ons sou kon word met hierdie vooruitgang. Maar ná oorname van die onwettige ANC-regime moes alle kern-'gevaar' natuurlik so gou moontlik uit die weggeruim word en is al die betrokke instansies hieronder gesluit en die ses hoogstaande tegnologiese kernbomme wat Suid-Afrika reeds vervaardig het vinnig buite werking gestel:
HANSIE EN DIE PIKPUNT
Lees reeks by Heldedade in ons geskiedenis
HELDEDADE IN ONS GESKIEDENIS
Hier is die laaste van klein Hansie Smal se dapper optredes voordat hy gesterf het:
Die tienjarige Hansie se speeldae is verby. Van vroeg soggens tot saans laat hyg die velblaasbalk en stoot die gloed rooi in die smidsvuur op totdat die vonke in fyn sterretjies op die witwarm yster dans. Hansie is die blaasbalktrekker, en sy vader die smid.
Daar is baie werk. Ná die dood van die Liebenbergs en Hansie-hulle se noue ontkoming het die Matebeles verwoed op die Trekkers toegeslaan. Maar by Vegkop het hulle pal gestaan totdat die swart bul sy horings stomp gestoot het en moes wyk. Nou is ‘n strafekspedisie teen die Matebele-koning uitgestuur, en intussen is die Trekkers hier by Thaba Nchu versamel en word die waens nagesien vir die pad vorentoe. Die hele dag lank bly dit ‘n bedrywigheid daar onder die strooidak op vier pale in die skraal koelte van ‘n doringboom waar Abraham Smal sy smidwinkel ingerig het.
AAN DIE GELOFTEVOLK VAN SA
6 APRIL 1652 - 2013
Flip Swanepoel
"Wat het geword van Van Riebeeckdag? Van die herdenking van die Gelofte van Paardekraal wat bepaal dat ons as Volk jaarliks by Paardekraal op 16 Desember bymekaar sal kom om die oorwinning van die ZAR oor die Britse anneksasie van 1877-1881 te gedenk? En die eerbiediging van die ZAR Volksraadbesluit van 31 Mei 1882 waarin geproklameer is dat 27 Februarie jaarliks as ‘n dag van verootmoediging deurgebring sal word sodat die weldade van die Almagtige God in herinnering geroep word en die eer van die oorwinning aan Hom gegee word? Wat van die broederskap gelofte wat op 9 September 1939 op Monumentkoppie voor die Almagtige God afgelê is en waarby 70 000 volksgenote betrokke was in die jare toe hierdie volk stelselmatig van die Britse juk bevry is. ‘n Klipstapeling is die stille getuienis daarvan, en het in die vergetelheid verdwyn. Het ons as Volk nie ook ‘n aandeel aan die haglike toestande waarin baie van ons verkeer nie? Is dit nie omdat ons onder andere nie ons geloftes betaal nie? 'As jy aan die HERE jou God ‘n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.'"
Toe Jan van Riebeeck en sy geselskap op 6 April 1652 hul aan die Kaap kom vestig het, was hul primêre doel om ‘n halfwegstasie op die been te bring wat as ondersteuningspunt moes dien vir die skeepvaartroete om die Kaap na die Ooste, waarmee baie winsgewende handel gedryf is.
HANSIE SMAL EN DIE IMPI
Lees reeks by Heldedade in ons geskiedenis
HELDEDADE IN ONS GESKIEDENIS
" Daar is nog net vyf Matabeles oor. Toe tref ‘n assegaai Vossie dodelik en die perdjie vou onder Hansie in. “My arme dier!” skree die kind, en hy skiet die aanvaller plat."
Abraham Smal wil gaan elande jag. Die tienjarige Hansie ry saam. Die vader sit op sy groot bruin hings met die wit bles voor die kop. Hansie het sy Vossie onder die saal. En die beste is nog dat sy pa vir hom ‘n klein geweertjie by een van die ander Trekkers geruil het. Die seun voel sommer pure man.
Nie ver van die staanplek af nie, skiet Abraham Smal ‘n eland. Hulle pak die karkas met doringtakke toe om die roofvoëls weg te hou, en ry dan verder. Duisende stuks wild pronk om hulle die veld vol, blesbokke, springbokke en wildebeeste. Maar elande is skaars, en die enkeles wat hulle nog gewaar bly hulle ontwyk.
Hulle ry ‘n uur of twee, drie met ‘n wye boog tussen die rante deur. “Nee, nou sal ons maar moet terugdraai,” sê die vader, “anders kom ons te laat by die kamp, en dan is ons die ander eland dalk ook nog kwyt.”
SUID-AFRIKA 1991-1992 - ELEKTRISITEIT
Kriewelkop
Dit is insiggewend om deur middel van betroubare statistiek ('n rariteit in die Nuwe Suid-Afrika) te sien hoe Suid-Afrika sedert 1994 in die drein in bestuur is deur die onvermoë van 'n derde-wêreldse swart mag wat 'n eerste-wêreldland op 'n skinkbord gekry het. Die ordelike, Ou Suid-Afrika het elke jaar 'n pragtige hardebuiteblad amptelike jaarboek beskikbaar gestel waarin al Suid-Afrika se gegewens in aangeteken is – dit kan natuurlik net gedoen word wanneer daar goeie bestuur plaasvind sonder die korrupsie en onvermoë van 'n regering soos tans. Veral die 1991-1992 Jaarboek is van betekenis aangesien dit kort voor die oorname van die swart regime in 1994 saamgestel is en die vooruitgang van ons land, toe op sy beste, pragtig met syfers daarin weergegee is, voorwaar 'n teenstelling van ons huidige toestand! Kyk byvoorbeeld na destydse elektrisiteitssituasie en vergelyk dit met wat nou aan die gebeur is onder die ANC:
SUID-AFRIKA TYDBOM TIK
Kriewelkop
Suid-Afrika sit met 'n sogenaamde arbeidsmag van miljoene Swartes en skaars meer as twee miljoen Blankes. Die werkloosheidsyfer is enorm maar word verdoesel deur die massas wat nie meer soek na werk nie en deur misdaad aan die lewe bly. Intussen bereken die regime die werkloosheid slegs op die getal wat werklik na werk soek, op 'n skrale 24% en word daar geswyg oor miljoene wat reeds "werk" het in die vorm van diefstal.
Waarom niemand presiese getalle van die Suid-Afrikaanse bevolking kan noem nie is die gevolg daarvan dat die Swart regime tevore in 2001 laas 'n bevolkingsopname probeer doen het - die afgelope sirkus van 2011 behoort nie eers genoem te word nie - en ek sê 'probeer' want hulle het nie eers die moeite gedoen om by my woonplek in 'n area met 'n bereikbare straatadres en 'n telefoonnommer in die telefoongids, aan te klop nie - wat mens laat grynslag oor hoe hulle die miljoene plakkers bereken. Maar hulle het die arrogansie om 'n geskatte beraming in 2010 te maak, en dan wil hul sommetjies mens laat skater as jy na ander faktore in hulle 'landsbestuur' kyk. Maar kyk eers hierna:
VRAE OOR DIE LEWE NÁ DIE DOOD (1)
Dr Jac J Müller
Lees reeks by VRAE OOR DIE LEWE NÁ DIE DOOD
Die lewensduur van die sterflike mens word vir ons as kortstondig geteken, as " 'n paar handbreedtes" (Ps 39:5,6), en die gewone leeftydgrens word gestel op "sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar" (Ps 90:10), en die jare word deurgebring "soos 'n gedagte" (Ps 90:9).
Die dood is die groot sekerheid te midde van baie onsekere dinge in verband met die mens se bestaan op aarde. Almal moet en sal eenmaal sterwe. Die wieg en die graf is die twee pole waartussen die menselewe hom beweeg, en waar die menslike drama met sy wisselende lotgevalle afgespeel word. Onder elke lewe trek die dood een of ander tyd 'n streep, en dan roep hy die mens onverbiddelik toe: "Tot hiertoe en nie verder nie!" Dan skei die siel en die liggaam wat vir soveel jare in die allernouste eenheid saamverbind was, van mekaar. Die sterwensuur slaan en die laaste asem word uitgeblaas.