Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As jy soos 'n kind in die HERE glo, van jou klere tot die brood op jou tafel, dra dit jou deur moeilike tye en sal jy alles op jou pad met wysheid kan hanteer.
'N PLATSAK DONKER TOEKOMS
Met Eskom se toestand – dis nou daai een waar hulle nie inkomstes gebruik om betyds nuwe kragstasies te bou en die oues in stand te hou nie maar hulself daarmee enorme salarisverhogings gee – is ons nie verbaas oor die nuutste voorstel om ons kragpryse met 'n verdere 50% te verhoog nie – dis nou iets soos oor vyf jaar sodat dit ons glo nie te hard sal klap nie. En hulle steur hulle aan niemand anders se platsakke, nie volgens Paul O’Flaherty, Eskom se finansiële hoof, wat hierdie aankondiging in die ANC-parlement gedoen het nie. Dié voorstel beteken dat kragpryse van 60c per kilowatt-uur (kWh) tot 90c per kWh sal moet styg.
DIE LEWE IS TE KORT ... (3)
... OM WAKKER TE BLY WANNEER JY SLAAP NODIG HET
Margaret Foth
Lees reeks by Die lewe is te kort...
'n Verpleegster het eenkeer vir 'n groep verwagtende moeders gesê: "'n Nuwe baba sal jul eet- en slaappatrone omvergooi, maar julle sal gou aanpas..." Terwyl ek na haar geluister het, het my gedagtes teruggegaan na die moeilike aanpassings wat ek ná my eerste baba se geboorte moes maak.
Daarna het ek nog drie babas grootgemaak sodat tien jaar van my lewe daardeur in beslag geneem is. Maar my ervaring met my eerste baba het my geleer dat alles wat ek moes doen – of dit nou motorbestuur was of die hantering van finansies, of kniebuig of wat ookal – daarvan afgehang het of ek genoeg geëet en geslaap het.
NOU'S ONS 'KWITS'
KORSIES VAN PASTEI
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Kosie se ma het al talle kere met hom geraas omdat hy ná skool so laat by die huis kom. Sy vra toe vir Pa om sy stem 'n slag dik te maak. Maar alles tevergeefs, die volgende dag is Kosie weer laat. Pa sê toe: "Jannie, jy het belowe jy sal nie weer laat by die huis kom nie. En het ek nie belowe om jou 'n ordentlike loesing te gee as jy dit weer doen nie?"
Jannie antwoord: "Ja, Pa, maar as ek my belofte nie gehou het nie, sien ek nie waarom Pa Pa s'n moet hou nie."
ZUMA EN SY 'SPEAR'
BRING TERUG AFSONDERLIKE ONTWIKKELING!
Mens hoef nie te vra waarom daar van gerespekteerde leiers soos dr Verwoerd nooit uitdagende of naakportrette verskyn het nie want die antwoord is eenvoudig: hy was 'n man met hoë morele waardes en nié eers al die leuens oor sy suksesvolle beleid van afsonderlike ontwikkeling kon daardie waardigheid afbreek nie.
Dat Zuma in hierdie spervuur met sy 'spear' staan is ook eenvoudig: met 'n verkragtingsaak en soveel buite-egtelike verhoudings in sy boekie was dit slegs 'n natuurlike uitvloeisel om in die lig van Westerse beskaafdheid dit as taboe te veroordeel. Dit is wat Brett Murray as kunstenaar met hierdie uitbeelding gedoen het.
RADIO PRETORIA: OMGEKOOP, ONS UITVERKOOP
Republikeinse Vroue Beweging
MEDIAVERKLARING
Anneke Geldenhuys
Dit is met groot hartseer dat die radiostasie wat in loopgrawe beskerm is, met “vasbyte” aan die lewe gehou is, juis omdat hierdie radiostasie ons vryheidsboodskap verkondig het, nou ‘n aanval loods op daardie volksgenote wat onbeskaamd vir ons vryheid werk en dat hierdie radiostasie nou sal deel word van die “Nuwe Suid –Afrika” en deel word van die propaganda van gedwonge integrasie, om daardeur ons trotse volk verder te verkneg. Dit terwyl ons mense in plakkerskampe krepeer en in hulle duisende vermoor word.
Ons geliefde land wat ons pa’s en broers duur gekoop het en beskerm het met hul bloed op die grense, is op ‘n slinkse, lafhartige manier aan die vyande van ons volk op ‘n skinkbord gegee deur “slim” politici wat met “slim” praatjies ons volk beïnvloed het om hulle te glo.
Die leë beloftes van eie skole, eie woongebiede eggo nog in die anale van die geskiedenis, van hierdie volksverraaiers.
ONS GROND- MOEILIKHEID KÓM NOG!
ANC-GROENSKRIF OOR GRONDHERVORMING
Mnr Pieter van der Spuy, prokureur en regskenner oor grondwetgewing, tydens die afgelope naweek op die Jaarkongres van die Afrikaner Volksparty:
DEEL VAN DIE TWEEDE FASE VAN DIE KOMMUNISTIESE REWOLUSIE IN SUID-AFRIKA
Die ANC-regime het enkele maande gelede sy Green Paper on Land Reform vrygestel. Dit is die voorloper van beoogde wetswysigings in verband met grond-aangeleenthede. Alhoewel die Groenskrif vaag en dubbelsinnig is, kan die volgende hoof-voorstelle geïdentifiseer word:
(a) Nuwe vorms van grondbesit
(b) Instelling van ‘n Grondbestuurskommissie (Land Management Commission)
(c) Aanstelling van ‘n Grondwaardeerder-Generaal (Land Valuer-General)
(d) Instelling van ‘n Grondregte-bestuursraad met plaaslike bestuurskomitees
(e) Uitbreiding van die beskerming van plaaswerkers
GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (8)
Terry Virgo
Lees reeks by God gebruik gewone mense!
WEES STERK EN VOL MOED
"... daarom is dit so belangrik dat elkeen in die gemeente geleentheid moet kry om die gawes en talente wat hy van die Here ontvang het uit te leef en tot voordeel van die liggaam van Christus te gebruik... want dit is nie reg om die seën vir onsself te reserveer nie, ons moet ook uitbeweeg na ons gemeenskap, dorp of stad."
Wat doen 'n mens om die Argitek se plan in 'n realiteit te omskep?
Ons kry ook hierdie antwoord in die lewe van Dawid. Hy het nie net seker gemaak dat Salomo presies weet hoe die huis van die Here moes lyk nie maar het hom ook raad gegee oor hoe hy te werk moes gaan om dit te bou. Sy raad sluit nie dinge in soos: "Ontspan maar net en sit terug – dit sal regkom" nie. Nee! Ons sien dat hy vir sy seun sê: "Wees sterk en vol moed". ( 1 Kron 22:13). Om 'n bouprojek aan te pak is nie maklik nie. En die huis van die Here sou nie vanself klaarkom nie. Dit was 'n geweldige onderneming wat baie moed, kundigheid en deursettingsvermoë van die nuwe koning sou verg. Groot klippe moes gekap word om presies op mekaar te pas, pilare moes versterk word om die gewig van die dak te dra, 'n deur moes gemaak word om die nodige toegang te verleen en daar moes genoeg vensters wees om lig en lug in die tempel in te laat.
REKENAAR IN DIE KIES (7)
Louis Nel
Lees reeks by Rekenaar in die kies...
Met hierdie reeks is dit nie die doel om 'n Afrikaanse woordeboek vir rekenaarterme saam te stel nie, eerder om 'n assosiasie te skep om só te onthou wat die term beteken
CYBERSPACE = KUBERRUIMTE
Byna soos die uitsaai-eter van destyds behalwe dat kuberruimte nie net klankgolwe dra nie maar ook deur beelde en data bevolk word - maar in werklikheid net 'n oulike naam vir digitale skynwerklikheid wat danksy rekenaars en kommunikasie geskep word.
DAEMON = DEMOON
Sommige mense soek die duiwel agter elke bos en binne elke rekenaar – maar hierdie een is darem 'n vriendelik, hulpvaardige demoon, amper soos Casper (as so iets moontlik is...) - eintlik meer bekend in die UNIX-omgewing, 'n programmetjie wat stil en ongemerk op die agtergrond allerlei 'huishoudelike' takies op vasgestelde tye verrig. Die demone van die Griekse mitologie was sogenaamd beskermengele, daarvandaan dié naam.
GEBRUIK TOORWATER!
KORSIES VAN PASTEI
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Gehoor van ou Gamat wat elke Vrydag na werk 'n lekker groot, sappige stuk beesvleis gebraai het? Sy bure was egter geswore Katolieke en glo nie toegelaat om op Vrydae rooivleis te eet nie maar die heerlike reuk van Gamat se braaivleis het die lewe vir hulle baie moeilik gemaak. Uit moedeloosheid het hulle naderhand hul priester gaan vra om Gamat om te haal om ook hulle geloof aan te neem synde hom te stop om Vrydae te braai.
Gamat het hom laat ompraat en is toe met groot seremonie in die kerk gedoop.
EN SO SÊ ALMAL VAN ONS!
VERLAAT ONS LAND AS JULLE ONTEVREDE IS!
Die burgers van hierdie land is siek en sat daarvan om vreemdelinge te moet akkomodeer en op aandag te staan sodat ons hulle nie aanstoot moet gee nie. Dit is nie óns wat in hierdie land moet aanpas nie, dit is die immigrante wat aanpassings moet maak indien hulle in ons land wil woon.
Óns het 'n heldegeskiedenis van dekades van stryd, verliese en oorwinnings deur miljoene mans en vroue wie se droom dit was om vry te wees. Ons sál nie toelaat dat ons nou in ons eie land deur vreemdes onderdruk word nie.
Daarby praat ons ons éie taal, nie ander vreemde tale nie, en as julle hierdie land met ons wil deel, sál julle ons taal leer praat en respekteer!
Hierdie land is óns land, óns kultuur met óns Godsdiens en óns leefstyl.
REKENAAR IN DIE KIES (6)
Louis Nel
Lees reeks by Rekenaar in die kies...
Met hierdie reeks is dit nie die doel om 'n Afrikaanse woordeboek vir rekenaarterme saam te stel nie, eerder om 'n assosiasie te skep om só te onthou wat die term beteken
COOKIE = KOEKIE
Nou nie so lekker soos jou ma se koekies nie, inteendeel, meeste rekenaargebruikers hou niks hiervan nie. Dit is inligting soos jou naam en voorkeure wat 'n webbediener omtrent jou versamel en as 'n teks-leêr aan jou blaaier (browser) gee om te bêre. Oorspronklik was dit bedoel om pasklaar inligting gemaklik beskikbaar te stel maar dit is natuurlik ook 'n gerieflike manier vir adverteerders en ander onwelkomes om inligting oor jou te versamel. Die woord kom van die UNIX-bedryfstelsel.
CPU = SVE
Die afkorting staan vir 'Central Processing Unit'; of dan Sentrale Verwerkingseenheid. Dit is die brein van die rekenaar wat al die berekeninge doen.
CURSOR = MERKER
Nie iemand wat vloek soos 'n matroos nie – die merker is die flitsende strepie op jou skerm wat die plek aandui waar jy gaan skryf as jy begin tik.
CU-SeeMe = CU-SeeMe
So amper die teenoorgestelde van wegkruipertjie – 'n program vir videokonferensies. Daarvoor het jy 'n klankkaart, mikrofoon, luidsprekers en 'n videokamera aan jou rekenaar gekoppel nodig. Dan kan jy via internet sien met wie jy gesels.
Vervolg...
NAME, PLEKKE EN PLAE
KORSIES VAN PASTEI
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Ons ou volkie se behoud is maar in sy humorsin en so paar dingetjies daarmee saam; kyk nou byvoorbeeld na die genaamgeeëry; as hy eers vassteek dan bly hy daar. So ken ons 'n Tandeman (sy lang tande was werklik die rede vir dié naam), en 'n Blink Piet (hy spog na al die jare nog met alles al het hy dit verloor), en ou Five To (dis die ou oom wat sonder uitsondering vyf minute voor sluitingstyd by besighede instap maar 'n halfdag se werk gedoen wil hê), en so is daar menige, onder andere ook 'n boer wat jare lank met wortels geboer het wie se naam nou nog vasstaan as Willie Wortelman al het die donkergroenes sy plaas gevat en hy toe maar die dorp se vuilgoed begin wegry het omdat die swartes nou plase vat en nie meer tyd het vir vullisverwydering nie.
BEWAAR ‘N ERFENIS EN BOU 'N TOEKOMS
HISTORIESE DVD’S EN CD’S TE KOOP
wat die teregstelling van Gideon Scheepers en die rol van Graaff-Reinet in ons
geskiedenis dek . Dit bevat ook uittreksels uit ‘n aantal DVD’s van Suidland Media
en ‘n voordrag oor die betekenis van die geskiedenis vir 21ste eeuse Afrikaans) DVD 50
Bringers van die Lig (‘n Verhoogstuk oor die lewe van Jan en Maria van
Riebeeck en hulle gesin, onder leiding van Isabelle Steenkamp met Peter Breden-
kamp in die hoofrol) CD 60
HELP TOG DIE 'PROF' OM SY OUERS OP TE SPOOR!
Kriewelkop
Ek het in 'n vorige artikel verduidelik dat 'n volk, ook ons Afrikanervolk, soos in broederskap met mekaar staan, soos 'n bloedfamilie waaraan ons almal behoort – so absoluut dat ons geen keuse het nie; en so geheel en al dat dit nie gedeeltelik kan wees nie maar volkome – 'n saak waaraan jy en ek niks kan verander nie want ons is binne hierdie volksverband gebore en geplaas deur ons Skepper. Maar nou kom daar 'n ou seerower met sy kopdoek, en nogal met die Afrikaanse naam Piet Croucamp, van die Universiteit van Johannesburg, met 'n paar slegruik uitlate oor Afrikaners en Afrikanerskap, en nou moet ek weer dink of daar nie maar tog ander maniere is hoe sekere 'Afrikaners' in ons volk geland het nie. Ek meen nou maar, hulle kon dalk in die bond omgeruil gewees het. Of is dalk uit 'n ander volk wat te sleg was om hulle eie kind groot te maak, toe aangeneem deur 'n Afrikanergesin, uit die goedheid van hulle harte, wat die arme weeskind na die beste van hulle vermoë probeer opvoed het, alhoewel so 'n onnatuurlike ding meestal 'n onbegonne taak blyk te wees.NOG SA-BURGERS VLUG LANDUIT
Ons kopdoekprof sien die saak heeltemal reg: Afrikaners hoort nie in 'n land waar soveel korrupsie, misdaad en onvermoë van 'n sogenaamde regering is nie. Hulle kan dit nie meer in hierdie vernielde land uithou nie. Reeds in hierdie eerste kwartaal van 2012 volgens die jongste PPS vertrouensindeks oorweeg meer mense as in 2010 om Suid-Afrika permanent te verlaat. Die redes wat hiervoor aangevoer word, is misdaad, swak gehalte van onderwys, treurige gesondheidsorg en politieke onsekerheid. Hierdie bevindinge klop feitlik identies met die jongste Grant Thornton Internasionale Sakeverslag wat bevind het dat 20% van uitvoerende direkteure van genoteerde en private ondernemings in SA dit in die eerste kwartaal vanjaar ernstig oorweeg het om die land vir goed te verlaat.
Maar ongelukkig vir die proffie gaan hier 'n Gideonsbende van Afrikaners wat vir niks stuit nie, oorbly. Sal daar dán vir doekdraers soos hy nog plek wees...
SAMEBINDING VAN ONS VOLK
RASSESKEIDING TER VOORTBESTAAN
Kriewelkop
Daar word voortdurend geveg oor die benaming Afrikaner of Boer. Ons het hier op Gelofteland al talle artikels daaroor geplaas en hiérdie artikel is nie bedoel om daardie dispuut te heropen nie maar juis om die noodsaak van samebinding binne ons volk te beklemtoon. Samebinding omdat ons as 'n volk soos in broederskap met mekaar staan, soos 'n bloedfamilie, 'n familie waaraan ons almal behoort – so absoluut dat ons geen keuse het nie; en so geheel en al dat dit nie gedeeltelik kan wees nie maar volkome – 'n saak waaraan jy en ek niks kan verander nie want ons is binne hierdie volksverband gebore en geplaas deur ons Skepper. As ons dan die term Afrikaner of Boer in hierdie artikel gebruik is dit nie verwysend as 'n keuse van een die twee nie maar oor wie ons is: 'n blanke Afrikaanssprekende volk in Suid-Afrika.
OOR DIE DOODSTRAF
Marius Coertze
Doodstraf word afgeskaf
"Ek is egter van mening dat ons nie moet sit en wag totdat Afrika se mense eendag moreel gevorderd, beskaafd, mens- en vredeliewend is nie, want dit mag duisende jare neem, indien ooit..."
Gedurende 1995 het die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika 'n beslissing gevel dat die doodstraf hier ter lande afgeskaf word. Gevangenes wat reeds tot doodstraf gevonnis is, se vonnisse is verander na lewenslange gevangenisstraf.
Voorspelbaar en tipies van die liberalisme en die sekulêre humanisme, word lewenslange gevangenisstraf beskou as 'n mensliewender soort straf as die doodsvonnis. Of lewenslange gevangenisstraf in die oorvol en sindikaatbeheerde Suid-Afrikaanse tronke werklik mensliewender as die doodstraf is, is egter 'n debatteerbare punt.
Die handves van menseregte bepaal in artikel 11 daarvan: Elke mens het die reg op lewe. Dit klink op die oor af goed. Maar daar is tog 'n paar vrae wat ontstaan: Het die mens dan nie voorheen die reg op lewe gehad nie?
DIE KLEUR VAN BLOED BINNE DIE ANC
Kriewelkop
Daar ís darem maar net sommige dinge wat 'n witmens se verstand te bowe gaan – en dít is nie die dinge van witmense nie! Ek meen nou so: hier staan onse uit-die-ANC-geskorste Julias daar in Illovo nog steeds onder die vaandel van die ANC en vertel vir hulle wat om te doen. Dis nou met betrekking tot die voormalige ANC-hoof van misdaad, of is dit die misdaadhoof... nietemin, sy naam is Richard Mdluli en moet glo uit die polisie gehaal word en 'n ambassadeurspos in Somalië kry. So sê Juju vir Zuma moet hy doen. Dít opsigself is egter nie vreemd nie want dis ou tradisie in die ANC om elke ou regeringskelm se warm water so bietjie af te koel met 'n ander pos wat selfs groter inkomste bring.
GEMAALDE VLEIS LIG WENKBROUE
Lucille Botha
Bykans ‘n derde van maalvleis wat ontleed is, is met vark- of hoendervleis gemeng of daarmee besmet, het ‘n voorlopige studie bevind. Dit sal oor die volgende paar maande deeglik ondersoek word.
Volgens prof. Louw Hoffman, professor in vleiskunde aan die Universiteit van Stellenbosch, is die US ná die halaal-skandaal vroeër vanjaar genader om DNA-analises van maalvleis en wors te doen. “Byna 30% van die produkte het varkvleis bevat,” het hy by die Rooivleis en Abattoirvereniging se konferensie op Stellenbosch gesê. Dit is nie op die etikette aangetoon nie.