Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
In hierdie moderne tyd dink ons dat die Bybel se betekenis soos al die ander dinge verander het, maar dit is die een saak wat so vas soos 'n rots staan: die Bybel het vandag nog presies dieselfde betekenis as al die eeue. Met betrekking tot egskeiding sê Jesus vir sy dissipels: "Wat God saamgevoeg het mag geen mens skei nie". Ook dat die man en die vrou egbreuk pleeg wanneer hulle weer met iemand anders trou – lees Markus 10. Wie dínk ons ís ons om hierdie woorde van Jesus in die wind te strooi asof dit nie meer vandag op ons van toepassing is nie – wat maak óns geslagte so besonders dat óns los en vas mag trou en skei!
ARMES WORD ARMER
>
>>
Dr Danie Theron
“All animals are equal” soos Animal Farm verklaar het, maar sommige is inderdaad “more equal than others”.
Sowat 1% van die wêreld se bevolking besit tans amper 50% van die wêreld. Dit is volgens ‘n verslag van Oxfam International wat pas uitgereik is. Dit is ‘n tendens wat al lank aan die gang is en alles dui daarop, ten spyte van lippediens tot die teendeel, dat dit sal voortduur.
Volgens Oxfam International is hierdie globale ongelykheid “morally obscene” en bedreig dit die ekonomieë van die wêreld en is die oorlewing van die mensdom op die spel. Dit is ‘n ramp waarop afgestuur word.
AGTERLIKHEID MOET BEVEG WORD
Dries Bergman
Miljoene mense glo dat om 'derdewêrelds' te wees ‘n soort noodlotsvonnis is waaronder sommiges lewenslank gebuk moet gaan. Nee, dis geen onvermydelike toestand nie, maar eerder 'n sieklike mentaliteit wat mense laat glo dat hulle onder geen verpligting is om werk van dieselfde gehalte as die res van die wêreld te lewer nie. Dis vir baie ‘n gerieflike bos waaragter hulle hul traagheid en luiheid verskuil.
Dis bv. derdewêrelds as ‘n regering regtellende aksie as ‘n knuppel gebruik om ekonomies-voorspoediges mee plat te slaan. Dis derdewêrelds om van ander te verwag om skouer aan die wiel te sit maar self nie litte te roer nie. Derdewêrelds is geestesarmoede en ‘n selfopgelegde vonnis. Die derdewêreldmens se geestesarmoedige lewens-ingesteldheid veroorsaak dat hy altyd in armoede en ellende sal bly leef.
WYSHEIDSTORIES (9)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
KLERE OF VRIENDSKAP?
Daar was een aand 'n feesmaal in die huis van die ryk man van die dorp. Een van sy goeie vriende is ook genooi, maar hy het die hele dag op kantoor gewerk om 'n probleem op te los en dit was al sononder toe hy hom huis toe haas.
"Jy is laat," roep sy vriende toe hy verbydraf. "Die fees het al begin." Dan moet ek maar reguit daarheen gaan, dink die man. Dit is wel my kantoorklere, maar dit is netjies en skoon en ek het 'n das aan, want dit sal nie goeie maniere wees om laat op te daag nie.
OM TE VERGEWE
Hannes Ollewagen
Matt. 5:17-48
“Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! Moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur. As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het, laat jou gawe daar voor die altaar bly en gaan versoen jou eers met jou broeder en kom dan en bring jou gawe.” (22-24).
Die meeste van ons ken die bekende vergelyking wat Jesus gebruik het dat wanneer ‘n man na ‘n vrou kyk om haar te begeer, dat hy alreeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het. Nou lees ons hier ‘n soortgelyke vergelyking wat handel oor ons verhouding met ons naaste. Jesus stel dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is voor die gereg verantwoording moet doen op dieselfde wyse as wat ‘n moordenaar voor die gereg verantwoording moet doen.
IS DIE JODE ONS GOEDGESIND?
Dr Danie Theron
Plato is a friend but truth is a greater friend
Aristotles (Ethics)
Het die Christene ‘n vriend in die Jodedom? Meer spesifiek gestel is die vraag of die Jode wat die Judaïsme as geloof aanhang (waarvan baie Sioniste is), die Christendom aanvaar of nie.
Baie Afrikaners sal hierdie vrae bevestigend antwoord. Dit is so omdat hulle deur die media veral, maar ook deur predikante en ander geestelikes wysgemaak word dat die Judaïsme in die Ou Testament glo en dus die koms van die Messias afwag.
Wel, die waarheid oor hierdie Jode sal u verstom!
Die waarheid sal u vind in werke soos:
AFSONDERLIKE ONTWIKKELING BRING VREDE
Dries Bergman
Ten spyte van al die nare dinge wat Suid-Afrika sedert Februarie 1990 te beurt geval het, is daar nog steeds mense en kerke wat die reste van apartheid teen alle wil en dank wil afbreek. Hulle glo nog steeds dat vrede deur rassevermenging bereik sal word. Nee, vrede word nie verkry deur rassegrense uit te wis of menseverskeidenheid tot niet te maak nie. Presies die teenoorgestelde is waar - vrede word slegs langs die weg van rasseskeiding en eerbied vir God se skeppingsverskeidenheid verkry.
Voorstanders van rassegelykheid wat die uitsprake van God se Woord oor skeiding en grense minag, het ons land oneindige skade aangedoen. Baie van hulle het al landuit gevlug. Nou vra ek: Hoe durf mense wat hulle vir verandering beywer elders in die wêreld vir die gevaar van hul eie maaksel gaan wegkruip!
VOLKSREGERING (67)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
BEGINSELVASTHEID NOODSAAKLIK
'n Volk sonder 'n eie vaderland is 'n bywonervolk
'n Volk sonder 'n eie regering is 'n slawevolk
'n Volk sonder 'n eie taal is 'n dieptelose volk
ONS SÁL WEER OPSTAAN!
Vryheidsvegter
"Alhoewel ons vandag onder 'n vreemde vlag verkeer wat ons nie kan liefkry nie, moet ons altyd daaraan dink hoeveel jare Israel 'n verdrukte volk was. God het vir hulle 'n Rooi See gehad, en dit was hulle redding. Ons volk is vandag ook opweg na 'n Rooi See... wat ook in twee sal oopgaan om ons in staat te stel om daardie vryheid tegemoet te gaan." - Christiaan Rudolph de Wet, 7 Oktober 1919, sy verjaarsdag.
Hierdie woorde van genl De Wet kan net sowel vandag aan dieselfde volk gesê word want daar is reuse storms aan die opwel binne die see waar hierdie volk tans verkeer en dit kan sy einde beteken, maar daar waai ook 'n bries bo-oor ons wat verklik van die Genade wat hierdie volk sal ontvang midde in die nood wanneer ook sý Rooi See in twee sal skei om vir hom 'n pad na vryheid te baan.
DEMOKRASIE VIR DIE GEPEUPEL
Dries Bergman
Vir die handhawing van demokrasie is burgerlike veiligheid van uiterste belang. Waar misdaad hoogty vier, kom demokrasie nooit tot sy reg nie. Misdaad is meer as net moord, roof of verkragting. Dis dwang en ontneem burgers die reg op 'n eie keuse. Dit maak hulle bang om te leef. Mense hou op om normaal te funksioneer.
Ware demokrasie draai nie uitsluitlik om die as van getalle nie. Besluitneming is van uiterste belang. Daarvoor is kundigheid, bekwaamheid en uitvoerbaarheid absoluut noodsaaklik. As dit ter wille van getalle prysgegee word, is die resultaat 'n ellende-skeppende getalle-diktatuur. Afrika het genoeg aanskouingslesse hiervan.
DIE ROOMSE GEVAAR (3)
Lees reeks by DIE ROOMSE GEVAAR
Ds. A.E van den Berg
PROTESTANTE SWIG VOOR ROME
ʼn Bose moeder
1. ʼn Moederkerk
Die Bybel waarsku teen ʼn valse kerk wat aan die einde van die tyd groot aanhang gaan verkry en op sewe heuwels geleë is:
“ ...Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit” (Openb.17:9).
Rome is nie toevallig op sewe heuwels gebou nie. Daarbenewens beskou die RK haarself as die moederkerk. Die eindtyd Babilon word interessant genoeg ook ʼn moeder genoem; ʼn bordeelhoudster wat haar dogters gebruik om mense te bedwelm:
“...en op haar voorhoof was ’n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.... En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde (Openb.17:5,18).
DIE ROOMSE GEVAAR (2)
Lees reeks by DIE ROOMSE GEVAAR
Ds. A.E van den Berg
PROTESTANTE SWIG VOOR ROME
Onheilige samesyn
1. Regverdigmaking
God se Woord leer dat regverdigmaking deur die geloof in Jesus Christus alleen geskied. Die RK leer in stryd daarmee dat boetedoening en goeie werke genoeg vir regverdigmaking is. Dit het Luther in 1517 met die RK laat breek en ʼn onversoenbare skeidsmuur tussen Protestantisme en Roomse Katolisisme veroorsaak.
Die RK dwaal as sy leer dat regverdigmaking geleidelik plaasvind. Die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar getuig anders:
“En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: O God, wees my, sondaar, genadig! Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word” (Luk.18:14).
BYBEL EN VOLKSTRYD (12)
Ds C R Kotze
Lees reeks by Die Bybel en ons volkstryd
VRA VIR DIE OU MENSE
Deut. 32 : 7—“Dink aan die dae van die ou tyd, let op die jare van geslag tot geslag; vra jou vader, dat hy jou dit bekend maak, die ou mense dat hulle jou dit sê.”
MOSES het veertig jaar sy volk gelei. Nou is sy einde daar. Hy neem afskeid. Hy dink terug hoe hierdie steenmakervolk geneig was om sedes en gewoontes van ander nasies na te aap. Hy dink aan die oordele van God wat daarop gevolg het. Nou moet die volk Kanaan binnetrek en daar is dieselfde versoekings ! Nou wil hy in sy afskeidswoord die volk waarsku. Net soos Jehova self by Sinai die volk toegespreek het : Moenie na-aap nie, maar eer jou vader en jou moeder ; so roep Moses as ’n sterwende sy volk toe : Laat staan die vreemde nasies. Dink aan jou eie verlede, dink aan die ou dae, let op die jare van geslag tot geslag. Vra vir jou vader dat hy jou dit bekend maak. Vra vir die ou mense dat hulle dit vir jou sê.
WYSHEIDSTORIES (8)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
HELP HULP?
Daar het weer 'n olietenkskip naby die kus op die rotse geloop. Die wit strande was kilometers aaneen met 'n swart laag olie bedek. Daar was ernstige skade aan die seelewe.
Die vrou met die oop hart vir mens en dier was al vroeg-oggend die volgende môre by die see, kniediep in die water. Elke oliebesmeerde seevoël wat sy kon bykom, is kant toe gebring en sorgvuldig skoongemaak. Maar dit het na 'n hopelose taak gelyk: Vir elkeen wat gehelp is, was daar dosyne ander wat hulpeloos in hul swart oliejasse rondgespartel het. Dag vir dag het die vrou voortgegaan, al was die vordering skynbaar minimaal. Later het 'n klompie skoolkinders haar kom help, maar nog steeds was die aantal besmeerde seevoëls en pikkewyne nimmereindigend.
VOLKSREGERING (66)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
WAT KAN JY DOEN?
Moenie mismoedig raak en ophou met stryd nie, want aanhouer wen. Almal wie se harte reg is, sal die oorwinning smaak. In gees en siel en wese is die Afrikaner vry en onafhanklik. Vyandiges kan dink dat hulle 'n volk volkome ondergrawe het, dat die kultuur in duie sal stort, maar hulle planne sal op die lang duur vernietig word. Woon ons eie volksbyeenkomste en gedenkfeeste by. Dit is op hierdie feeste waar ons Afrikaners ons geskiedenis herdenk, ons geloftes nakom en mekaar geestelik versterk. Ons mag nie onverskillig staan nie. Ons Christelike geloof kom eerste.
BYBEL EN VOLKSTRYD (11)
>
>>>>
Ds C R Kotze
Lees reeks by Die Bybel en ons volkstryd
'N MAN WAT IN DIE BRES KAN STAAN
Eseg. 22 :30—"En Ek het onder hulle ’n man gesoek wat ’n muur kan bou en voor my aangesig in die bres kan staan vir die land.”
ISRAEL is tot die hemel toe bevoorreg, maar Israel het sy God verlaat en die oordele kom gewis. Die tien stamme is weggevoer en nou word een groep na die ander van Juda ook weggevoer. Onder die eerste groep wat jare voor die ander weggevoer word, is ook Esegiël en Daniël. Hulle word daar in ballingskap deur God tot Profete geroep. Esegiël sien ook daar in ballingskap die ontaarding van sy volk en verbastering met heidense nasies, net soos dit in Juda gegaan het. Esegiël roep tot God en God verwys hom na die volksmure ! God het aparte volke met aparte tale en geskiedenisse gewil.
ALLES IS RASGEBONDE
>
>>>
Dries Bergman
Waarom is die ANC-regime onwillig om rasseverskille te erken? Is hulle miskien skaam oor die genetiese onderskeid wat daardeur aan die lig sal kom? Dis 'n wetenskaplike feit dat die swart ras op die heel laagste sport van die genetiese leer verkeer. Alle ander rasse gaan by hom verby.
Ironies genoeg baar die miskenning van rasseverskille baie meer rassehaat as die erkenning daarvan. Rasse wat vir hulself geen eerbied het nie, verdra ook nie ander rasse nie. Dié met 'n gesonde selfbeeld eerbiedig ander se andersoortigheid. Minderwaardiges het altyd ‘n probleem daarmee.
Die beskawing, kulture en maatstawwe waarmee blankes meet, verskil net te ingrypend van dié van swartes dat sinvolle saambestaan enigsins moontlik is. In gemengde skole takel blanke en swart skoliere mekaar gereeld. Daar is net een blywende vreedsame oplossing en dis naasbestaan, soos wat die apartheidsbeleid duidelik bewys het.
POLISIE-SLAGTING BY CATO MANOR
>
Jeanette Koekemoer
Die liberale media het hierdie keer te ver gegaan met hul leuens, in so ‘n mate dat hulle die publiek omverskoning gevra het toe hulle aangespreek word.
Die nuutste aantyging is dat die blanke polisie in Natal ‘n bende gevorm het om nie-blankes in Cato Manor in Januarie 1960 uit te moor. Dit het klaarblyklik mode geword om alle gebeure so te draai dat die misdade van swartes nou die misdade van blankes gemaak word. Soos ons die afgelope tyd ‘n paar sulke leuens moes aanhoor, is ook die Cato Manor-gebeure handomkeer gedraai.
Lees gerus hieronder die waarheid oor Cato Manor en die invloed wat dit op die gebeure by Sharpeville gehad het.
Die sestiger- en sewentigerjare het 'n paar uitstaande gevalle van swart oproere opgelewer en dis goed om die aanloop vanaf 1960 in perspektief met die gereelde viering van die sogenaamde jeugdag (Sharpeville) in herinnering te bring.
WYSHEIDSTORIES (7)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
WARE SKOONHEID
'n Vegvlieënier was op pad oorlog toe. Voordat hy na die front toe vertrek het, het hy 'n boek in die lugmagbasis se biblioteek gelees wat deur 'n private persoon aan die biblioteek geskenk is. Oral in die teks was opmerkings liggies met 'n potlood bygeskryf, en hoe verder hy gelees het, hoe meer het die kantaantekeninge hom beïndruk. Die skenker van die boek, 'n vrou se naam en posbusnommer, was nog voorin en in sy gedagtes het hy gedink dat sy jonk en mooi moet wees. Hy besluit om gedurende die oorlog met haar te korrespondeer, waarop sy gereeld geantwoord het. Mettertyd het hy 'n foto van hom aan haar gestuur, maar sy het nie, soos hy gehoop het, een teruggestuur nie. Sy het teen die einde van die oorlog wel ingestem dat hulle mekaar probeer ontmoet wanneer hy terugkeer.
HET ONS VOLKS SY SIEL VERLOOR?
Dr Danie Theron
Laat elkeen in die roeping bly waarin hy geroep is. (1 Kor 7: 20)
Is daar nog ‘n Afrikanervolk? En indien wel, wat besiel hom?
Ja, dit is die vraag wat ons vandag baie eerlik moet uitmaak. Die punt is immers dat hierdie antwoord sal bepaal wat die toekomsverwagting van die Afrikaner is te midde van ‘n bose bestel waarin hy hom bevind.
‘n Bose bestel? Ja my vriend, ‘n diaboliese, ‘n duiwelse bestel! Of het u reeds volkome gemeensaak gemaak met die onheiligheid en onreinheid wat in hierdie land in die naam van menseregte bedryf word? Besef u nie dat die verlokking om materialistiese dinge na te streef – rykdom, gemaksug, genot, oppervlakkige Godsonterende vermaak – dat dit ‘n subtiele vervolging daarstel wat net so gevaarlik is soos uiterlike vervolging nie?
VOLKSREGERING (65)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
TAALFLOUS IS DEURSIGTIG
Nog 'n nadeel as Afrikaans verbied sou word, is die verloop van ons geskiedenis en die dade van ons volkshelde. Hoe kan dit andersins aan ons volkgenote en nageslag oorgedra word as ons dit uit die oogpunt van Engelsgesindes of andertaliges moet beskryf? Hulle kan hul eie denke nie omdraai nie.
Sal die gewelddadige betogers blywend tevrede wees met Engelse lesings in vakke soos geskiedenis, staatsleer, sielkunde en sosiologie in plaas vanuit hulle eie volksgedagtes? Die werklike doel van die gewelddadige betogers is om die wettige Afrikaners, en ook die Engelse, uit Suid-Afrika te verdryf of onder te laat gaan omdat hulle onjuis beweer dat die blankes hulle grond gesteel het. Vaste eiendom kan nie gesteel word nie. Onbesette grond kan ook nie afgeneem word nie. Lees weer die geskiedenis sedert 1652. Betogings teen Afrikaans is 'n dekmantel wat vir politieke redes aangewend word.