Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
In hierdie moderne tyd is mense gedurig besig met allerlei beplanninge, hetsy vir plesier of om 'n groter inkomste te bewerkstellig. Ons moet onsself afvra of ons in hierdie dae hoegenaamd ons gawes en talente wat ons van God ontvang het ten volle te benut tot eer van sy Naam; want as ons nié daarmee besig is nie, is ons besig om kosbare lewenstyd te verkwis. Doen elke dag iets vir iemand anders waarvoor jy nie betaal word nie. Daarmee is jy alreeds 'n potlood in die hand van 'n skrywende God wat liefdesbriewe aan die wêreld uitstuur.
DIE SIMSON-OPSIE
>
>>>
Dr Danie Theron
Ek het reeds in vorige artikels verwys watter oogmerke die Jode het. Feit is, dit kan nie genoeg herhaal word nie want die slapende Westerse wêreld moet uit sy doodslaap geruk word!
Wat is hierdie oogmerke? In kort:
- wêreldoorheersing;
- die Nuwe Wêreldorde;
- Israel aan die spits daarvan;
- die uitwissing van alle ander volke;
- die res as slawe van die Jode.
Waar kom hierdie idees vandaan?
WYSHEIDSTORIES (17)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
PERDE VERDWYN
'n Voorspoedige perdeboer se een perd het op 'n dag verdwyn. Hy en sy helpers het oral op die groot plaas in die klowe en bosse gesoek, maar hulle kon die perd nêrens kry nie. Die plaas was goed omhein en die grensdraad is oral nagegaan, maar daar was geen deurkomplek vir 'n perd nie.
'n Ruk later het 'n tweede perd sonder 'n spoor verdwyn omdat dit deur die nag gereën het. Van tyd tot tyd het nog 'n perd verdwyn totdat vyf perde weg was. Die boer was raadop omdat die verdwynings in groot geheimenis gehul was.
OORWINNING OOR DIE SLANG
Hannes Ollewagen
Númeri 21:1-10
“Toe stuur die HERE giftige slange onder die volk wat die volk gebyt het; en baie mense uit Israel het gesterwe. En die volk het na Moses gekom en gesê: Ons het gesondig dat ons teen die HERE en teen u gespreek het. Bid tot die HERE, dat Hy die slange van ons wegneem. En Moses het vir die volk gebid. Daarop sê die HERE aan Moses: Maak vir jou ‘n giftige slang en sit dit op ‘n paal; dan sal elkeen wat gebyt is en daarna kyk, lewe.” (:6-8).
Die meeste mense is instinktief baie versigtig vir ‘n slang. Ons eerste reaksie is normaalweg om daarvoor te vlug of om dit te probeer doodmaak. Ons weet tog dat dit iets is wat ons groot skade kan berokken indien ons onverskillig daarmee sou omgaan.
IS DIE NUWE TESTAMENT ANTI-SEMITIES?
Dr Danie Theron
Die International Holocaust RememberanceAlliance (IHRA) se definisie van anti-semities sluit onder meer die volgende in:
- making men dacious, dehumanising, demonising, or stereo typical allegations about Jews as such or to the power of Jews as collective – such as the myth (!) about a world Jewish conspiracy or of Jews controlling the media, economy or other societal institutions
- denying the fact (!), scope, mechanisms (e.g. gas chambers) or intentionality of the Jewish people .... during the Holocaust
- denying the Jewish people the right to self-determination, by claiming that Israel is a racist endeavor
- using the symbols and images associated with classic antisemitism (e.g. claims of Jews killing Jesus or blood libel) to charactarize Isreal or Israelis.
VOLKSREGERING (73)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
AFRIKANERVERPLIGTING
Vandag staan daar in Suid-Afrika talle monumente om die volk nooit te laat vergeet nie dat daar manne, vroue en kinders was wat hul goed en hulle eie lewe nie te kosbaar geag het om dit op die altaar van 'n vrye en onafhanklike vaderland te lê nie. Dit is onmoontlik en verre van wenslik dat ons tot in die oneindigheid aan 'n vreemde volk se leiband sal loop en afhanklik bly, daarom is apartheid noodsaaklik.
Weer eens: Woon volkgedenkfeeste by en ondersteun die hardwerkende genote soos op Majubadag, Volkstigtingsdag, Republiekdag, Afrikaanse Taaldag, Krugerdag en Geloftedag, en nooi 'n volkgenoot saam. Dit is opskerping van ons vaderlandliefde en volkbehorende gevoel.
MASKER AF, ANC (5)
Lauritz Strydom
lees reeks by MASKER AF, ANC
Die hofsaak begin
- Dis 3 Desember 1963. Hoewel dit nog vroeg is, lê die somerson al warm oor Kerkplein in Pretoria. Die standbeeld van Kruger gooi ‘n lang skaduwee in die rigting van die Ou Raadsaal aan die suidekant. Oorkant, in die vaalgrys gebou links voor die Krugerbeeld, setel die Transvaalse afdeling van die Hooggeregshof in die Paleis van Justisie.
Dit is nog vroeg, maar die verkeer in die sirkelpad om die groen plein begin al kwaaier woel en nou verskyn ook ‘n klompie polisiemanne op die Paleis van Justisie se hoë trap. Hulle is gewapen. Party van die konstabels stap die trap af en staan op die geplaveide sypaadjie rond in hul netjiese blou uniforms geklee.
NUWE FEITE OOR TSAFENDAS
Dr JJ Snyman
‘n Nuwe boek oor Dimitrio Tsafendas het pas die lig gesien. Die boek is getiteld The Man who killed Apartheid en is geskryf deur Harris Dousemetzis.
Ek het hierdie boek by die skryf hiervan nog nie onder oë gehad nie, maar wel berigte daaroor, sowel as die gevolgtrekking van die skrywer, gesien. Die slotsom waartoe blykbaar gekom is, na jare se navorsing, is dat Tsafendas nie mal was nie, maar presies geweet het wat hy doen.
Indien Tsafendas dan wel toerekeningsvatbaar was moes hy dus sy verhoor gestaan het en sou ‘n klomp feite aan die lig gekom het wat tot nou toe van die Afrikaner weerhou was. Hy sou dan ook aan moord skuldig bevind gewees het en die doodstraf gekry het.
DAAR IS NET EEN MIDDELAAR
Ds Andrè vd Berg
“Want daar is een God en Middelaar tussen God en die mens, die mens Christus Jesus” (1 Tim.2:5).
Die wêreld het talle mense opgelewer wat groot naam gemaak het - sommige beroemd en ander berug. In sekere gevalle beide! Napoleon was so ʼn mens. Hy is in 1821 op 52 jarige ouderdom in krygsgevangenskap op St. Helena oorlede. Ek het in 2001 die eiland en die huis waar hy gebly het, besoek.
Napoleon was oppad om die algehele heerser van Europa te word totdat hy in 1812 ʼn reuse fout begaan het deur nie met die seisoene rekening te hou nie. Hy het in daardie jaar Rusland met ʼn groot troepemag in die laat herfs binnegeval waarna die strawwe winter hulle oorval het. Toe hy sy fout agterkom en terugval, het hy tot sy skok gevind dat die Russe die enigste brug oor die Njeperrivier vernietig en hul roete huiswaarts afgesny het.
KANSELMANIPULASIE
ʼn Kanker in baie kerke
Ds. A.E van den Berg
“Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid of vervals die woord van God nie; maar deur die waarheid aan die lig te bring, beveel ons ons by elke menslike gewete voor God aan” (2 Kor.4:2).
Kwaksalwers word makliker in die Evangeliebediening as in enige ander beroep geduld. Mense spandeer eerder tyd om bevoegde medici te vind om na hul gesondheid om te sien as om leraars te vind wat hul sieleheilversterk. Baie mense glo dat iemand op ʼn kansel ʼn geroepene van God is. Sulke naïwiteit maak van mense maklike prooi van kanselmanipulasie.
SÓ MINAG ISRAEL DIE INTERNASIONALE REG
Dr JJ Snyman
In ‘n vorige artikel is gewys op die feit dat Israel se blokkade van die Gasa-strook ‘n vorm van volksmoord is wat deur die wêreld eenvoudig oor die hoof gesien word.
In hierdie bydrae word ‘n oorsig gegee van hoe Israel se hantering van die Palestyne ‘n blatante miskenning van internasionale reg daarstel.
Eerstens volg Israel ‘n beleid van “kollektiewe straf” (“collective punishment”) teen die Palestyne, bekend as die “Dahiya doctrine”. Dit word so genoem sedert dit vir die eerste keer in 2006 in Dahiya in Libanon aangewend is.
WYSHEIDSTORIES (16)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
NET INGEVAL
Andries-hulle was baie arm. In die omgewing waar hy grootgeword het, was dit alles behalwe veilig vir 'n laerskoolkind alleen op straat. Daar was baie boelies en skelms. Omdat die skool baie ver was, moes Andries soggens, veral in die winter wanneer dit nog halfdonker was, alleen van die huis af begin loop. Sy ma het toe die buurseun wat ouer was, elke dag betaal om saam met hom te loop. Vir arm mense soos hulle was die geld meer nodig om kos en klere te koop.
IS DIE NUWE TESTAMENT ANTI-SEMITIES?
Dr Danie Theron
Die International Holocaust RememberanceAlliance (IHRA) se definisie van anti-semities sluit onder meer die volgende in:
- making men dacious, dehumanising, demonising, or stereo typical allegations about Jews as such or to the power of Jews as collective – such as the myth (!) about a world Jewish conspiracy or of Jews controlling the media, economy or other societal institutions
- denying the fact (!), scope, mechanisms (e.g. gas chambers) or intentionality of the Jewish people .... during the Holocaust
- denying the Jewish people the right to self-determination, by claiming that Israel is a racist endeavor
- using the symbols and images as sociated with classic antisemitism (e.g. claims of Jews killing Jesus) to charactarize Israel or Israelis.
Oor die afgelope jare is gesien hoe woordeboeke en state ‘n voeteval voor die Jode doen om die definisie van “anti-Semiet” só uit te brei dat enige kritiek teen Israel of die Jode nou by die definisie ingesluit is. Trouens, state beskou dit nou al selfs as krimineel om Jode te kritiseer (haatspraak) of om die sogenaamde Holocaust te ontken.
GENADE EN WAARHEID
Hannes Ollewagen
Joh. 1:15-34
“Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.” (:17)
Die wet is deur Moses. En die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Is die wet dan nie waarheid nie? Natuurlik is dit. Die wet is immers self deur God aan Moses gegee. Dit is juis deur die wet dat ek kennis van die sonde verkry. Dit is wanneer ek na die wet van God luister en dit ondersoek dat ek besef hoe groot my ongeregtigheid voor Hom is. En hoe hard en opreg enige mens ook al probeer, is daar nie een van ons wat daarin sou slaag om onberispelik voor hierdie volmaakte wet van God te staan nie.
DIE ROOMS-KATOLIEKE KERK...
... SE VERLOËNING VAN CHRISTUS
Dr JJ Snyman
Wanneer ‘n kerk deur die Judaïsme as ‘n “vriend” beskou word en gemeensaak maak met hierdie Joodse geloof, dan behoort sy lidmate hulle lidmaatskap daarvan ernstig te oorweeg.
In die afgelope aantal dekades en veral sedert die pousdomme van Johannes Paulus II en Benedictus XVI ná hom, is gesien hoe die Rooms Katolieke kerk (RKK) buig voor die Judaïsme en in die proses Christus verloën het.
Laat my begin deur te sê dat Benedictus in sommige kringe gebrandmerk is as ‘n “Nazi”. Die taktiek was natuurlik om hom, nes met Donald Trump tans, op sy tone te hou. Brandmerk hom terwyl jy weet jy’t niks van hom te vrees nie! Plaas hom op die agtervoet en hy sal nog verder buig as sy voorganger.
VOLKSREGERING (72)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
AFRIKANERSIENSWYSE
Dit is noodsaaklik dat elke volk in Suid-Afrika die werklike bedreiging insien. Die erns van die bedreiging vir elkeen en hulle gesinne moet erken word. Daar moet gewilligheid wees om die waarheid te besef en die versoeking om die gevare te verbloem, te vermy. Om die regering te blameer, is wegskram van wat elkeen self behoort te doen. Die wesenlike is dink en doen en hoe nou daadwerklik opgetree behoort te word. Elke persoon moet sy eie verantwoordelikheid onder die oë sien voordat hy ander begin afkraak. Die mag van die enkeling is ongelooflik sterk. As een persoon met een ander persoon praat en hom van inligting voorsien, al is dit met 'n goeie strooibiljet, word duisende mense in 'n kort tyd bereik, want twee word vier, vier word agt, en gou-gou word een duisend twee duisend. Ons ken mos die mag van vermenigvuldiging.
WYSHEIDSTORIES (15)
Skerp Waarnemer
Lees reeks by Wysheidstories
Soek elke storie se les
en omskep dit in dade
BAD 'N OLIFANT
Die legende lui dat 'n pottebakker jaloers was op die voorspoed van 'n eenvoudige deeglike wasvrou. Sy het naderhand groot geld verdien deurdat sy ook die keiser se wasgoed gewas het. Ander hoëlui het haar ruim vergoed vir haar goeie diens. Die pottebakker het jaloers geword en wou haar goeie besigheid 'n knou gee. Aangesien die pottebakker vriende was met die keiser, het hy die dwase regeerder wysgemaak dat die vrou een van sy swart olifante kon was totdat hy spierwit is. Die pottebakker het in sy mou gelag, want in daardie dae kon iemand wat 'n bevel van die keiser nie uitvoer nie, summier doodgemaak word.
JOHANNA BRANDT VERSUS SIENER (6)
>
>>>
Lees reeks by Johanna Brandt versus Siener
Europa en Suid-Afrika
Ten einde ’n beter begrip te kry van ons landsomstandighede, sal dit goed wees om sekere feite uit die geskiedenis van ander lande te vergelyk met dié van Suid-Afrika.
En die eerste ding wat ons met die ondersoek opval, is dat daar ’n sekere maatstaf van geregtigheid vir alle volke is, waarna hulle vroeg of laat geoordeel word. Die maatstaf is die wyse waarop hulle te werk gaan om eie belange te bevorder, die middele wat gebruik word om groot en sterk te word.
OORLOG, TERRORISME EN DIE GLOBALE EKONOMIESE KRISIS
Dr JJ Snyman
Dit is dikwels moeilik om sin te maak uit die internasionale politieke gebeure wat om ons afspeel. Trouens, meeste daarvan word deur die massas in isolasie beskou, terwyl die samehang daarvan glad nie ingesien kan word nie.
Feit is dat al hierdie gebeure deel is van één agenda – wêreldoorheersing. Oorloë, terrorisme, die globale ekonomie, die ekonmiese knyptang op state, finansiële bedrog, korrupte regerings, armoede, hongersnood, Al Qaeda, ISIS, media disinformasie, die verontagsaming van die internasionale reg, 9/11, noem maar op; die gebeure is verwant aan mekaar.
Die internasionale agenda agter hierdie gebeure moet eers verstaan word.
VOLKSREGERING (71)
Dirk Denker
Lees reeks by VOLKSREGERING
Natuurlik – Doelmatig
Beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling
vir enige volk, hetsy klein in getalle of groot
VERDRAAIDE BEWERINGS
Onkundige praters maak sinlose bewerings oor wette wat hulle beskou as nadele van apartheid sonder dat hulle dit die geringste ontleed het. Tog hou hulle dit voor as nadele terwyl dit voordelige wette was. Ander wat meer weet, gee geen toeligting of verduidelikings nie omdat hulle vir persoonlike gewin soos belangrike regeringsposte, bloot oproer probeer veroorsaak. Hulle haal graag sommige wetgewings sonder beredenering aan asof dit vanselfsprekend hulle bewerings van onderdrukking bevestig. Die inhoud van die wette en die voordele daarvan word kortliks aangedui.
1949: Die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike om die gesin te beskerm. Dit het talryke kultuurbotsings afgeweer.
1950: Die Ontugwet: Huwelike oor die kleurgrens word 'n kriminele oortreding, om orde en vrede te bewerkstellig.
ALLES VAN GOD IS HEILIG
Ds Andrè vd Berg
“….. Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond” (Ex.3:5).
Die verhaal van Moses is een van die aangrypendste verhale in die Bybel. Hy was 80 jaar oud toe God hom geroep het om sy volk uit Egipte te lei. Moses was toe al vir 40 jaar ’n voortvlugtige wat nadat hy ’n Egiptenaar wat ’n volksgenoot mishandel het, in Egipte doodgeslaan het.
Sy roeping begin aan die voet van Horeb, dieselfde berg waar hy later die Tien Gebooie ontvang het. Hy het sy skoonvader se vee opgepas toe God uit ’n brandende bos na hom geroep en gesê het: “Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond”.