Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
U kan dit maar gaan toets: soos dit in die gesinne gaan, so gaan dit in die volkslewe en so gaan dit in die hele wêreld waarin ons leef. Maar u as ouers het die vermoë van God ontvang om hieraan 'n hele wêreldse verskil te maak!
WIE WAS “BOSS”? (2)
DIE DOOD VAN STEVE BIKO
Om die ontbyttafel in 'n hotel in Port Elizabeth het Van den Bergh en sy twee agente gehoor hoe 'n radio-omroeper luisteraars by die eerste nuusbulletin op 6 September verwelkom.
"Ek moes geweet het!" het Sharp gesê en na die lang man gekyk.
"Wat?"
"Dat jy alles met 'n doel doen."
"Wat wil jy eintlik sê?" het die ander agent, Snyman, gevra.
"Dis nie toevallig dat ons juis vandag in Port Elizabeth is nie."
"Ek is bly jy begin leer," het Van den Bergh met een van sy seldsame glimlagge gesê.
Sharp het onthou 6 September was die herdenking van die sluipmoord op dr Verwoerd. Van den Bergh het sy datums met sorg gekies.
In die parkeerterrein van die Sanlam-gebou in Port Elizabeth het Snyman die drie mans ingewag. Die twee groot agente van Pretoria het onderlangs gebrom, maar nie hul name gegee nie. Snyman het op 'n haar soos Rudolf Hess, een van Hitler se adjudante, gelyk. Snyman het gesien die twee mans het skouersakke gedra en geweet dit bevat hul toerusting.
"Niemand weet van jul besoek nie, nie eens die kolonel nie." het hy gesê."
"Goed, hou dit so."
WEET U WIE WAS “BOSS”? (1)
Op 11 November 1969, drie jaar na die moord op dr HF Verwoerd, het 'n dapper politikus, dr Albert Hertzog, in 'n koerantonderhoud geen doekies omgedraai oor wat hy van die nuwe intelligensie-instelling, BOSS, dink nie:
"Dit is een van die gevaarlikste stukke wetgewing nog in die wetboek," het hy gesê. "Die gewone publiek word ernstig bedreig met 'n organisasie so stil en so magtig soos BOSS wat in die agtergrond skuilhou." Hy het geen twyfel gelaat in die gemoed van Suid-Afrika nie: Hendrik van den Bergh het effektief beheer verkry oor alle insameling van intelligensie in die land en sy posisie het 'n stempel van wettigheid op alle spioenasiebedrywighede geplaas. Gevra om kommentaar, het Van den Bergh gesê BOSS is met een doel voor oë gestig en dit is om die staat en sy burgers te beskerm. Hy was bereid om enigiets te doen om daardie doel te bereik.
Die ontstaan van BOSS was Van den Bergh se breinkind wat in samewerking met Vorster en PW Botha (en nooit ooit onder dr Verwoerd sou gebeur nie) dié organisasie die lig laat sien het. Hierdie drie name bymekaar behoort reeds ‘n mens se hare te laat rys!
TURBOBREINKANKER AGV COVID-19-MANDAAT IN DIE VSA
Hier volg die getuienis van ‘n jong Amerikaanse blanke vrou wie se lewe dramaties aan die verander is as gevolg van die verpligte Covid-19-gifinspuitings. Haar skrywe is vergesel van laasgeneemde breinfoto's waar die gewas so groot soos 'n tennisbal vertoon.
Daar het reeds 20 miljoen plus mense aan daardie inspuitings gesterf maar vir enkeles is daar nog hoop. Mag dit vir elkeen wat hierdie briefie lees ‘n aansporing wees om die komende, verpligte dodelike inspuitings wat in die volgende jaar op ons wag, met alle mag teen te staan.
"Ek is Leann, 'n 35-jarige vrou wat onlangs gediagnoseer is met 'n baie groot gewas op die linker frontale en pariëtale lobbe in my brein. Die gewas omsluit die sagittale sinus en rus op die liggaam van die corpus callosum en het sy eie kopieerbundel kollaterale are geskep. Ek kan tans nie meer baie werk nie en sal daarna dae se werk mis weens die komende afsprake ter voorbereiding van die operasie.
"Ek is 'n onlangse gegradueerde van NMCC (2021-genote van kunste) en UMFK (2023-bachelors in wetenskap), waar ek 'n 3.89 GPA by beide skole verdien het, konsekwent op die dekaan se lys was met spesiale eerbewyse, en erkenning en toekennings ontvang het. Ek het as die topstudent in my studies by albei skole gegradueer. Ek werk ook tans nog deeltyds vir 5 ure, 2 dae per week as 'n tutor by NMCC. Voor hierdie diagnose het ek 'n loopbaan by die Aroostook Geestesgesondheidsentrum gevolg om 'n ‘dwelmmisbruik- en geestesgesondheidsberader’ vir die Residensiële Behandelingsfasiliteit in ons area te word; hierdie planne is egter nou in die agtergrond in die lig van my onlangse diagnose en behoefte aan noodbreinchirurgie.
FRANKRYK: NUWE WET TEEN BURGERS WAT HUL UITSPREEK TEEN DIE COVID-19-SAGE
3 JAAR TRONKSTRAF EN €45 000 BOETE
Op 14 Februarie 2024 het Frankryk se Assemblée Nationale 'n omstrede wetsontwerp aanvaar "om die stryd teen sektariese drif" (in Frans dérive sectaire) te versterk. Dit herinner mens aan die denkverbod oor die leuen dat 6 miljoen Jode destyds in gaskamers vermoor is – as daar wetgewing teen die noem van ‘n saak ingestel word kan mens maar weet dat daar baie leuens is wat daarmee weggesteek moet word. Hierdeur het dit weer eens duidelik geword hoeveel misdaad daar vir die gewone burger weggesteek word met betrekking tot die Covid-sage. Nie almal het die Pfizer-verslag wat die hele kabaal ontbloot, gelees nie.
Die konsepwet was 'n inisiatief van die Franse regering van Emmanuel Macron wat deur die Minister van Binnelandse Sake in die naam van Eerste Minister Elizabeth Borne aan die Senaat voorgelê sal word.
Hierdie wetsontwerp ter versterking van die “stryd teen sektariese buitensporighede”, wat in die Raad van Ministers beraadslaag is ooreenkomstig die mening van die Raad van State, sal aan die Senaat voorgelê word deur die Minister van Binnelandse Sake en Oorsee, wat verantwoordelik sal wees vir die uiteensetting van die redes en ondersteuning van die bespreking.
Die konsepwet is vir die eerste keer op 13 Februarie 2024 gedebatteer.
VREES GOD
Ds A.E. van den Berg
“En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder” (Hand.9:31).
Die bekering van Paulus het die Joodse Kerk van destyds tot in sy fondamente geskud. Dat ’n vervolger van die Christendom omswaai en ’n verkondiger van Christus geword het, was vir hulle ’n groot verleentheid. Ja, die verhaal van Paulus se bekering gryp gelowiges na 2000 jaar nog steeds aan en word daar vandag van ʼn skielike geestelike ommekeer as ’n Saulus-bekering gepraat.
Om Jesus destyds te volg, kon lewensgevaarlik wees. Kyk wat met Stefanus gebeur het! Wie Iemand wil volg wat deur die wêreld gekruisig is, moet verwag om self gekruisig te word. Na Paulus se bekering was sy lewe in gevaar. In Hand.9:24 het die Jode beplan om Hom dood te maak. Wat vir die Joodse kerk ’n ergernis was, was egter vir die Christendom ’n wins: “En hy het dadelik Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die Seun van God is” (Hand.9:20).
Paulus was nie bang om te getuig nie omdat hy ’n besondere gawe gehad het nie, wel weens vrede in sy hart. “En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus” (Fil.4:7),
Hierdie vrede is net moontlik as gelowiges in die vrees van die Here wandel. Ons lees dikwels in die Bybel van die vrees van die Here. Wat beteken dit? God lei gelowiges om in ooreenstemming van God se Woord en Hom voor oë te leef. Anders gestel, om in die vrees van die Here te wandel. Ons lees in Gen.5 van Henog wat met God gewandel het. “En die gemeentes .... het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here...”
Die werkwoord ‘wandel’ dui op ’n bewustelike handeling en gebeur nie vanself soos asemhaling nie. Dis ʼn besluit: Ek gaan in die vrees van die Here wandel. Vrees en bewing is woorde wat nie altyd gewild is as daar oor God gepraat word nie. Mense verkies eerder om van God se liefde, lankmoedigheid en genade te praat. Miskien is dit ’n teenreaksie op sommige charismatiese predikers wat oor niks anders as vuur, swawel en die hel preek nie!
Gelowiges moet die regte begrip van vrees en bewing mbt God hê. Die gebrek daaraan is miskien een van die redes waarom mense onverskillig teenoor God is – hulle weet nie Wie of hoe om te vrees nie. Jesus sê: “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel” (Mt.10:28).
Wat is die vrees van die Here dan? In die Hebreeus beteken om God te vrees, dat jy ontsag vir Hom het. Wie God vrees, is bang om Hom kwaad te maak of aanstoot te gee. “...want as ons opsetlik sondig, nadat ons kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie, maar ’n verskriklike veragting van oordeel en ’n vuurgloed…” (Hebr.10:26,27).
As daar een boek in die Bybel is wat vir ons vertel hoe die vrees van die Here in die alledaagse lewe lyk, is dit Spreuke.
“Die vrees van die Here is die beginsel van die kennis…” (1:7).
“Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is…” (8:3).
“Die vrees van die Here vermeerder die dae…” (10:27).
“In die vrees van die Here lê sterk sekerheid…(14:26).
“Die vrees van die Here is ’n fontein van die lewe…” (14:27).
“…deur die vrees van die Here wyk ’n mens af van die kwaad “ (16:6).
“Die vrees van die Here is tot die lewe; en versadig bring ’n mens die nag deur, sonder om deur ’n onheil besoek te word” (19:23).
“Die loon van nederigheid is die vrees van die Here, is rykdom en eer en die lewe” (22:4).
Wie God nie vrees nie, verloor baie in die lewe. Hy sluit homself van die skatte van God se wysheid en kennis uit. Sonde lyk vir hom lekker en hy raak vuil soos die verlore seun tussen die varke. Sommige beland deur eie toedoen vroeg in ’n graf. Dink maar net aan die skerp toenemende dwelmverslawings.
’n Mens wat God nie vrees nie, het geen sekerheid van ʼn ewige lewe na die dood nie. Watter angs en spanning moet so ’n mens nie in leef nie! Wie God nie vrees nie, het geen berou en derhalwe geen behoefte aan ʼn geestelike ommeswaai nie. Hy leef soos ʼn grotdiertjie en besef nie hoe groot sy donkerte is nie!
Gelowiges wat God wil behaag, moet Hom vrees. Sonder die vrees van die Here is dit onmoontlik. “Maar die goedertierenheid van die Here is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees en sy geregtigheid vir kindskinders, vir die wat sy verbond hou en aan sy bevel dink om dié te doen” (Ps.103:17,18).
Die vrees van die Here is iets wat veral deur Bybelkennis ontwikkel. Rom.10:17 sê dat geloof kom deur die Woord van God te hoor. So ook die vrees van die Here. In Deut.31 word die Israeliete aangesê om elke sewe jaar bymekaar te kom om na die Woord van die Here te kom luister. Waarom? “….dat hulle kan leer om die Here te vrees” (vers 12). Die vrees vir die Here ontstaan net deur ’n deeglike kennis van die Woord van God.
Wat is ’n deeglike kennis van die Woord van God? – wanneer dit deeglik gelees word en nie net gunsteling-gedeeltes voor slapenstyd nie. Sommige mense lees net gedeeltes wat oor God se liefde, genade en lankmoedigheid handel en ontwikkel dan nie die vrees vir die Here nie. Ander ontwikkel weer ’n vrees vir oordeel, vuur en swawel uit die hel, en verstaan gevolglik niks van God se liefde nie.
Ons moet God se Woord reg verstaan en nie met wanbegrippe op loop gaan nie. Dit lei maklik tot dwaalleer waardeur duisende volkgenote al platgetrek is. “Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word?....’n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is” (Ps.89:7,8).
“Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring” (2 Kor.7:1)
Ons het in die begin gelees dat die eerste gemeentes deur ’n vrees vir die Here gekenmerk is. Daarom het God het hulle geseën en die gemeentes laat groei.. Niks verhinder God om ʼn nuwe, opregte vrees en eerbied vir Hom onder die laaste gelowiges te laat posvat en die geskiedenis van die Christendom so af te sluit nie. Dit moet by elke opregte gelowige begin. Hoe lyk dit met jou?
ONS BRON VAN KRAG
Hannes Ollewagen
Fil. 4:10-23
“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” (Fil. 4:13).
In hierdie brief aan die Fillipense lewer Paulus getuienis daarvan dat hy al menige uitdagende omstandighede in sy lewe moes trotseer. Hy maak ook spesifiek melding van die feit dat hy hierdie omstandighede nie uit eie krag trotseer het nie, maar deur die krag van Christus.
Hierdie getuienis van Paulus raak ’n saak aan waarvan ons op verskeie plekke in die Woord lees. En dit is die besef en verstaan dat ons maar een Bron van krag het waarop ons kan vertrou. Ons word nie alleen geleer en herinner dat ons krag van die HERE kom nie, maar ook dat dit verkeerd is om op onsself eerder as op die HERE te steun. “Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.” (Spr. 3:5). En so is dit ook verkeerd, baie verkeerd, om eerder op mense as op die HERE se krag te vertrou. “So sê die Here: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die Here afwyk.” (Jer. 17:5). “Geseënd is die man wat op die Here vertrou, en wie se vertroue die Here is.” (Jer. 17:7).
MAAK REG, WEES GEREED
Ons volk is die enigste lig van hoop in 'n duister kontinent vol miljoene pikswart barbare tussen wie ons klein volkie nie nou, en ook nie tevore 'n oorlewingskans gehad het nie, was dit nie vir die unieke plan van ons Skepper nie!
Al lyk ons toekoms nou donker, ons het nié die stryd verloor nie – die finale geveg lê nog voor, 'n oorlog ten bloede waartydens ons net een Anker en Leier sal hê. Ná 'n leeftyd van stryd teen die satanies-gedrewe wêreldgeldmag staan ons volk nou in die grootste oorlewingskrisis van sy bestaan want ons is uiteindelik oorgelewer aan swart kommuniste nadat die volk mislei is deur links-liberales en gelykheidsdogmas.
Ons, wat sekerlik die jongste uitgestorwe volk in die wêreld sal wees indien hulle daarin sou slaag, is minder as 400 jaar gelede hier geplant. Maar reg van die begin af is al wat 'n moontlike wapen is teen ons gebruik. Een van die doeltreffendstes was die swart volke, dieselfde barbare wat nou nog op die witman se voorspoed van die verlede teer – 'n toestand wat nie meer lank kan duur nie want niks is onuitputlik nie. En net soos die Engelse tydens die Tweede Vryheidsoorlog die swartes met wapens en geld omgekoop het om die Boere uit te lewer, so het die wêreldgeldmag met sy seekatarms weer eens die swart volke ingespan om ons te probeer uitwis.
VALENTYN OP 14 FEBRUARIE 269 vC TERREGGESTEL
Het u geweet, Valentynsdag is in wese heidens? Dit word selfs deur ander godsdienste verbied. In Indië word ’n Hindoe wat Valentynsdag vier, vervolg. So ook Moslems in Saudi-Arabië.
Eeue voor Christus het die Romeine 14 Februarie as ’n afgodiese fees ter ere van Lupercus, die jagter van wolwe, gevier. Hierdie fees was ‘n geleentheid om op ’n kru wyse uiting aan permissiwiteit en geslagsdrange te gee. Voor die fees is etlike bokke asook ’n hond geoffer. Die priesters het rieme uit die diere se velle gesny en tydens die fees meisies gejaag en met so ’n riem ’n hou op die agterstewe gegee wat haar glo vrugbaar sou maak. Dis waar Februarie vandaan kom – van die Romeinse februa, die dun rieme wat uit die velle van die offerdiere gesny is.
Valentynsdag is ’n nuwe gestalte van die fees van Lupercalis. Die Roomse Kerk het die fees van Lupercalis later Valentynsdag genoem, vernoem na Valentyn, ’n Roomse martelaar. Valentyn was ’n priester wat in die geheim huwelike voltrek het nadat dit deur keiser Claudius verbied is omdat te veel jongmans militêre diensplig ontduik het deur te trou. Destyds kon slegs ongetroude mans by die weermag aansluit.
Valentyn is op 14 Februarie 269nC tereggestel. Hy het glo net voor sy teregstelling ’n nota aan sy vriendin, die dogter van ’n gevangene, gestuur wat gelui het: “Van jou Valentyn”, ’n frase wat eeue later nog prominent in kaartjies verskyn.
ONS MOET HOM PERSOONLIK KEN
Hannes Ollewagen
Ps. 105:1-45
“Vra na die Here en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.” (:4).
’n Vermaning wat deur baie van God se boodskappers aan sy volk gerig is, is die een waar God die mens daartoe roep om Hom te soek. God vermaan en roep die mens daartoe om Hom van harte te leer ken en ’n goeie verhouding met Hom te bou. Hoe duidelik is hierdie wekroep van God nie ook deur die mond van die profeet Jesaja nie. “Soek die Here terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.” (Jes. 55:6).
Terwyl die profeet Jesaja ons maan om God te soek, is die Psalmdigter egter meer spesifiek hieroor. Die Psalmdigter stel dat ons God se Aangesig moet soek. En dat ons dit gedurigdeur moet doen. Ek wil hê dat ons op hierdie twee spesifieke sake in vandag se oordenking moet fokus.
MODERNE OEKRAÏNE IS KUNSMATIG
Ons het gister berig oor die onderhoud wat president Vladimir Poetin verlede week aan Tucker Carlson toegestaan het. Dit was ‘n hoogsuitsonderlike gebeurtenis en het wêreldwyd positiewe maar veral negatiewe kritiek ontlok. ‘n Groot deel van die gespreksinhoud het oor Rusland en die Oekraïne gehandel aangesien daar talle leuens verkondig word waarin Rusland beskuldig word van onregmatige optrede teen die Oekraïne . In 'n wydlopende en hoogs verwagte onderhoud wat meer as twee uur geduur het, het Poetin in detail die proses beskryf waardeur Oekraïne in sy huidige vorm geskep is. Met hierdie kort artikel probeer ons om die werklike prentjie in balans te bring sodat lesers die ware agtergrond van die saak sal verstaan.
Moderne Oekraïne is 'n land wat kunsmatig geskep is deur die optrede van wyle Sowjet-leier Joseph Stalin ná die Tweede Wêreldoorlog, het die Russiese president, Vladimir Poetin Vrydag aan die Amerikaanse joernalis Tucker Carlson gesê.
Hy het onthou dat, tydens die feodale fragmentering van Rusland in die Middeleeue, Oekraïne – wat hy beskryf het as deel van Russiese lande – onder hewige Poolse kulturele, godsdienstige en politieke invloed gekom het. In die 17de eeu wou die mense van hierdie streek by die destyds groeiende mag van Moskou aansluit, maar Rusland wou oorlog met Pole vermy.
DAPPER CARLSON AMPER VSA VERBIED
Die voormalige Fox News-gasheer, Tucker Carlson, het die eerste Amerikaanse media-persoon geword wat die Russiese staatshoof een-tot-een ondervra het sedert die Oekraïne-konflik byna twee jaar gelede opgevlam het, maar dit het hom amper sy Amerikaanse burgerskap gekos. Vanuit talle oorde is op die Amerikaanse regering beroep gedoen om Carlson nie toe te laat om na die VSA terug te keer nie. Die Biden-administrasie en die Amerikaanse korporatiewe media het hulself in 'n irrasionele waansin opgesweep oor die onderhoud wat die Russiese president Vladimir Poetin Dinsdag aan die konserwatiewe Amerikaanse joernalis Tucker Carlson toegestaan het.
Die twee uur lange onderhoud, wat meestal gesentreer het op betrekkinge tussen Moskou en Kiëf, het meer as 46 miljoen kykers op Carlson se X-rekening (voorheen Twitter) en net minder as 'n miljoen kykers op YouTube in die eerste ure sedert die vrystelling Vrydag gekry. In 'n vorige plasing op X vroeër hierdie week het Carlson Westerse media-afsetpunte daarvan beskuldig dat hulle vir "hul lesers en kykers" lieg deur Kiëf se standpunt te bevorder terwyl Rusland s'n geïgnoreer word.
JESUS IS DIE ENIGSTE DEUR
“Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind”(Joh.10:9).
Godsdiens het ontstaan toe mense van iets groter as hul eie bestaan bewus geword het; iets buite hul normale begrip. So het verskeie godsdienste deur die eeue ontstaan; elke met eie god, gode en aanbidders. Vandag is daar na beraming 10,000 godsdienste ter wêreld!
Ten spyte van groot onderlinge verskille het alle godsdienste iets in gemeen nl. die geloof in ʼn lewe na die dood. Desondanks waarborg slegs een van hulle dit; die Christendom. God het dit beskik dat daar net een brug na die ewige geluksaligheid is en slegs vir mense wat Jesus Christus as Verlosser aanvaar het en niemand anders nie. Jesus is die enigste brug tussen God en mens. “ ... Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie” (Joh.14:6).
ISRAEL VERLOOR SY EWIGE IMMUNITEIT (SLOT)
“Antisemitisme” as antwoord
Diegene wat Israel van “volksmoord” beskuldig word beswadder met die woord wat alle debat moet beēindig, naamlik "antisemitisme." Dit is die taktiek wat hierdie Jode en hulle proseliete vir dekades lankgebruik. Maar nou het Israel sy houvas op minstens een woord verloor, naamlik volksmoord. Hulle is nou self in die beskuldigde bank.
Intussen, in die res van die wêreld buite die invloed van die Westerse hoofstroommedia, lyk steun vir die Palestynse saak absoluut oorweldigend, beslis onder die twee miljard Arabiere en Moslems, maar ook elders. In Rusland en China is daar, minstens wat die publiek betref, oorweldigende steun vir die Palestyne.
Netanyahu, wat skaars aanbewind kan bly in Israel sal in sy desperaatheid poog om Amerika in ‘n oorlog met Iran in te sleep. Netanyahu en sy politieke bondgenote, waaronder die Amerikaanse“neocons”, doen inderdaad al dekades lank hul bes om 'n Amerikaanse aanval op Iran aan te wakker deur militêre provokasies, oneerlike propaganda en politieke druk te gebruik om hierdie doel te bereik. Vir meer as dertig jaar het die Israeliese leier verklaar dat Iran op die punt staan om 'n kernwapen te vervaardig en gestop moet word. Maar Iran, met steun van Rusland, gaan ‘n perd van ‘n ander kleur wees – dalk waarom die VSA huiwer om Iran in te val.
LAAT ONS IN SY LIG WANDEL
Hannes Ollewagen
1 Pet. 2:1-10
“Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig, julle wat vroeër geen volk was nie, maar nou die volk van God is; aan wie toe geen barmhartigheid bewys is nie, maar nou bewys is.” (:9&10).
Wat ’n voorreg om ’n uitverkore geslag van die lewende God te wees! Maar terselfdertyd moet ons besef wat ’n verantwoordelikheid dit is. God stel dit in hierdie gedeelte duidelik waarom Hy sy volk afgesonder het – om sy deugde aan die wêreld te verkondig. En die verkondiging van sy deugde behels veel meer as geselsies oor sy Woord of om ander van Hom te vertel. Die verkondinging van sy deugde is ’n boodskap wat ons deur ons hele lewe gedurigdeur moet verkondig. Ons lewens moet uitroep: dít is hoe dit lyk wanneer God in ’n mens se lewe teenwoordig is! Die helder lig van Hom wat in ons lewens skyn moet vir ander duidelik sigbaar wees. “en ’n mens steek ook nie ’n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.” (Matt. 5:15&16).
ISRAEL VERLOOR SY EWIGE IMMUNITEIT (2)
Palestynse verset
Toe die Palestyne in 2018 begin het om groot, ongewapende, vreedsame optogte te hou om teen hul verskriklike situasie te protesteer, is hulle deur Israeliese troepe vermoor, met duisende dood of gewond. Maar gegewe die streng beheer oor die wêreldwye media deur Jode en ander pro-Israelmagte, is die aansienlike aantal sterftes wat die totaal ongewapende Gaza-betogers toegedien is, byna heeltemal geïgnoreer. Die eenvormige pro-Israel Westerse wêreldmedia het die slagting van Palestyne vir baie jare verberg, sodat die Israeli's letterlik met moord kon wegkom.
Intussen het die Israeliese regering honderde miljoene dollars bestee aan die bou van massiewe versterkte verdediging rondom Gaza, wat volgens hulle die moontlikheid van enige inval deur Hamas heeltemal uitgeskakel het. Daarom, toe die baie suksesvolle Hamas-aanval die “verdedigingslyn”gebreek het, het die selfvoldane en selfversekerde Israeli's heeltemal paniekerig geraak, en hul Apache-helikopters is beveel om enigiets wat met Hellfire-missiele beweeg het, te skiet en baie groot getalle Israeliese burgerlikes dood te maak. Die presiese getal is onseker, maar op grond van die bewyse lyk dit asof 'n meerderheid van al die ongewapende Israeliese burgerlikes wat op 7 Oktober vermoor is, eintlik gesterf het deur hul eie“trigger-happy”militêre magte, met dalk so min as 100 tot 200 wat deur die Hamas-vegters vermoor is, in baie gevalle per ongeluk. En let wel, hierdie inligting kom uit ‘n Joodse bron!
ISRAEL VERLOOR SY EWIGE IMMUNITEIT (1)
Waarnemings oor die Internasionale Geregshof se uitspraak
Die uitspraak van die Internasionale Hof in die aansoek wat deur Suid-Afrika geloods is, was verrassend. Gegewe die feit dat die hof bekend is vir sy “politieke” uitsprake en ook die samestelling van die regbank, was dit aangenaam verrassend om te sien dat die oorgrote meerderheid telkens ten gunste van die gevraagde regshulp gestem het (met slegs Israel en Oeganda se regters wat telkens teen die beslissings gestem het) en selfs die Amerikaanse regter (en president van die hof) wat elke keer ten gunste daarvan was.
Nogtans het moedswillige en leuenagtige kommentators( waaronder Pretoria FM) berig dat die hof beslis het dat geen volksmoord gepleeg is nie. Die hof is nooit gevra om dit te doen nie. Die hof is genader vir ‘n tussentydse bevel en is gevra dat maatreēls ingestel moet word om ‘n volksmoord te voorkom. In daardie doel is geslaag. Weliswaar is Israel nie gelas om ‘n skietstilstand in te stel nie, maar wel om aksies wat volksmoord daar kan stel, te voorkom.
Dis natuurlik ‘n totaal ander saak of Israel gehoor sal gee aan die uitspraak. Dis eintlik reeds deur Netanyahu bevestig, dat Israel dit nie sal doen nie.
TE MIN KENNIS IN TE VEEL KOPPE
Misdaad vier hoogty in ons land en ons stede loop veral deur. Blankes vermy die sentrale stedelike dele so ver as moontlik omdat dit al hoe swarter en gevaarliker word Talle blanke ondernemings wat jare lank in ons stede besigheid bedryf het, het na April 1994 óf gesluit óf na veiliger voorstede verskuif.
Hoe vergelyk ons stedelike veiligheid met die van twintig of dertig jaar gelede? Is daar waarneembare verskille? Net ‘n dwaas sal dit ontken! Dis om die waarheid te sê ‘n droewige toneel. Ons stede was vir baie jare betreklik vreedsaam, ordelik en skoon. Mense was bv.nie bang om saans lang ente te gaan stap nie. Vandag is dit ‘n ander prentjie en neem jy jou lewe in eie hande as jy dit sou waag! Die kans dat jy deur ‘n swarte beroof, aangerand of vermoor kan word, is baie goed.
Die opheffing van instromingsbeheer was naas die vernietiging van apartheid die onsinnigste ding wat blanke politici Suid-Afrika ooit aangedoen het. Kon hulle dan nie die katastrofale gevolge van so 'n stap voorsien het nie? Of was dit eerder ‘n geval van kruiperige onderdanigheid aan die bose mag agter die skerms? Hierdie politici het soos ‘n onverskillige masjinis die rooi sein moedswillig verontagsaam en die veiligheidstrein laat ontspoor.
DIT MOET NOU EINDE KRY!
Die media berig gereeld oor armoede, werkloosheid, skole- en behuisingsnood. Wat lei daartoe? Die ongehoorde nie-blanke aanwas wat groot druk op ons land se infrastrukture en natuurlike hulpbronne plaas. Een van die redes wat vir hierdie ramp aangevoer word, is glo die gebrek aan voorbehoedmiddels en derhalwe gesinsbeplanning.
Navorsing toon talle kulturele, godsdienstige en sosiale redes aan waarom sekere nie-blanke vrouens nie voorbehoedmiddels wil gebruik nie. Hulle wil juis swanger raak ten einde staatskindertoelaes te ontvang waarvan hulle dan self leef. Hoe meer kinders, hoe meer geld.
GOD BEHEER ALLES
Ds A.E. van den Berg
“En in die dag sal die Here vir die vlieë fluit wat aan die einde van die strome van Egipte is, en die by wat in die land Assur is” (Jes.7:18).”
Wat ʼn eienaardige teks. Jy kan amper nie glo dat so ʼn iets in die Bybel staan nie! Ons lees dikwels dat God praat, maar net eenmaal fluit. Wat beteken dit? Die feit dat alles aan God onderworpe is; goed sowel as sleg. Hy beheer ook dinge wat skynbaar sleg lyk en stel sodoende ook aan Satan perke. Luister hoe sidder die legio van bose geeste in die besetene van Gadara as Jesus by hom kom: “En hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle nie sou beveel om in die onder-wêreld af te vaar nie” (Luk.8:31).
In Jes. 7 bevind Juda hul op die vooraand van ʼn nasionale ramp – ballingskap. Juda het telkens oortree en ten spyte van herhaaldelike oproepe om bekering geen ommekeer gemaak nie. Daarom het God die vyand as ʼn tugroede in sy hand gebruik om Juda te straf. Juda het hul doel versaak om vir God ʼn lig in die goddelose wêreld te wees en toe net so donker soos die heidene geword.
KUNSMATIGE INTELLIGENSIE MANIPULEER DIE MENSLIKE BREIN
“Kognitiewe aanvalle is daarop gemik om emosies wat in ons onderbewussyn gewortel is, te ontgin, om ons rasionele bewuste verstand te omseil. Die rede waarom kognitiewe aanvalle ongemerk verbygaan, is dat kognitiewe aktiwiteite die bewuste verstand omseil en die onderbewussyn van 'n persoon direk teiken – meeste van ons besluite word deur ons onderbewussyn geneem". - Cornelis van der Klaauw, NAVO Joint Warfare Centre.
As mense gedink het dat die ontwikkeling van die 5G en 6G daar is om telekommunikasie te verbeter, weet hulle waarlikskynlik niks wat op ons pad wag nie. Die telekommunikasiestelsels speel ‘n groot rol op ons pad na 'n wêreld waarin algoritmes ons in staat sal stel om mense se verstandelike prosesse te dekodeer en die breinmeganismes direk te manipuleer, onderliggend aan hul bedoelings, emosies en besluite. Dit vind reeds ten dele plaas – neurale nanotegnologie word gebruik om nanogrootte robotte via die bloedstroom naby 'n neuron te bring, die menslike brein direk (d.w.s. nog nie deur ons sintuie onderskep nie soos beplan vir later dmv opvangtorings) aan 'n rekenaar te koppel, deur gebruik te maak van Kunsmatige Intelligensie (KI).
Oorlogvoering is nie meer 'n suiwer militêre konsep nie; dit het baie wyer en meer kompleks geword. In die toekoms sal daar net een reël in oorlogvoering wees: Daar is geen reëls nie. Dit het Klaas Schwab, Bill Gates en hulle geldbendes baie lank gelede reeds besluit.