Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons moet daarteen waak om altyd vir die "regte oomblik" te wil wag voordat ons iets aanpak – meesal kom daardie oomblik nooit. Maar jy kan daardie "oomblik" skep deur te doen wat jy moet doen, of te sê wat jy moet sê, wanneer jy weet dit is die regte ding om te doen – so maak jy wel 'n verskil aan die wêreld.
DIE BYBEL (26)
Lees reeks by DIE BYBEL
Dr JP Botha
Die Ou Testament in breë trekke (4)
Die koloniale tydperk na ballingskap
Die Persiese Ryk bereik sy politieke en geografiese hoogtepunt met die aanbreek van die vyfde eeu. Kores heers oor die grootste ryk wat nog ooit in dié deel van die wêreld ontstaan het. Kores se seun en opvolger, Kambuses, oorwin Egipte in 525 vC en brei op sy koninkryk nog verder uit. Darius Histapes regeer vanaf 525 tot 486 vC. Hy is ‘n waardige opvolger vir Kores (Sirus of Cyrus) en ‘n goeie regeerder. Sy ryk strek van die Indusvallei tot die Egeïese See en van Libië tot in Europa noord van die Donau. Hy stel 20 goewerneurs aan, elk met ‘n semi-outonome regeerder wat plaaslik selfstandig regeer.
ONTWAKING OOR SA BLOEDBAD MET NDR
SWART NASIONALE DEMOKRATIESE REWOLUSIE WAG VIR DIE BLANKE
David Blood is een van die blanke Suid-Afrikaners wat begin ontwaak nadat hy 'n bietjie moeite gedoen het om te gaan nalees waarvoor die ANC staan en wat hulle wil bereik in Suid-Afrika. Maar dit bly tog ongelooflik dat so baie Blankes in hierdie land nie begrip toon vir die ware toestand van anargie wat vir die Witman wag nie. Sou dit wees omdat hulle nie die moeite doen om die Vryheidsmanifes en ander dokumentasie van die ANC te bestudeer nie, of is die waarheid dalk so verskriklik dat hulle verkies om te glo dat Suid-Afrika tog nooit deur so 'n hel sal gaan nie?
David skryf op die blad News Time soos volg:
"Toe die ANC-Jeugliga se leier Julius Malema twee jaar gelede begin het met "die rewolusie"-spoegery, het die meeste en selfs intelligente mense dit as bogpraatjies afgemaak, gedink dit is gemik op die onopgevoede en onopgeleide massas sodat hy meer steun daardeur by hulle kon wek.
DIE AGTER- GEBLEWENES (12 - SLOT)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
LIEFDELOOSHEID
Swartes is opvallend liefdeloos en egoïsties en voel vir hul mendemens maar min. Gevolglik druk die swart juk ook maar swaar op swart nekke. Swartes het egter al so gewoond geraak om in die skadu van die dood te leef, dat hulle skynbaar nie meer daarsonder kan leef nie.
Die Afrikamens het 'n vreemde en onverklaarbare behoefte om die goeie te vernietig. Nadat die blankes uit Afrika verdryf is, is selfs van die struike en bome wat deur die kolonialiste vir skaduwee en windwering aangeplant is, afgekap omdat swartes te lui was om die blare op te vee. Selfs waterpompe is afgebreek en van die metaal wapens gemaak waarmee hulle mekaar beveg het.
In baie gevalle het burgeroorlog onmiddellik na onafhanklikheidswording uitgebreek.
VOORTREKKER-PIONIERS (20)
Dr JP Botha
Lees reeks by Voortrekker-pioniers
Ohrigstad word verlaat (3)
Ohrigstad het na Potgieter se verhuising na Soutpansberg al hoe meer ‘n sukkelbestaan begin voer deurdat Jacobus Burger met sy volksraadsgroep in ‘n groot mate magteloos aan hulleself oorgelaat was. Klein in getal, omring deur talryke vyandige naturellestamme en menigmaal in die hoop op ‘n florerende handel met die buiteland bedroë, het hulle verarming en agteruitgang in die gesig gestaar. Hulle het nog steeds gehoop dat Smellekamp spoedig sal opdaag en het só reikhalsend na sy koms uitgesien dat ‘n mens die indruk kry dat hulle geglo het dat sy teenwoordigheid alle probleme sommer in ‘n oogwenk sou wegtower. Onderwyl die maande vrugteloos verbygesleep het, het hulle mekaar oor die mislukking begin verwyte toeslinger en in ‘n toestand van moedeloosheid verval.
Die somer van 1848-1849 het aangebreek en ‘n hewige malaria-epidemie het weer eens sy verskyning gemaak.
RASSE-INTEGRASIE IN EUROPA HET NIE GESLAAG
'N BRIEF AAN SOLIDARITEIT
"Doen gerus die moeite en gaan kyk na die politieke verwikkelinge in België, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Finland, Brittanje en veral Skotland. Dit is duidelik dat die multikulturele eksperimente van hierdie lande nie geslaag het nie".
Ek woon nou reeds bykans drie jaar in Den Haag, Nederland en het die propaganda-agtige aanslag van die media in Nederland en Suid-Afrika teen die Partij voor de Vrijheid, en in besonder teen sy leier, Geert Wilders, met groot belangstelling dopgehou.
Hierdie party se ontstaan en vinnige opgang kom voort uit dieselfde gevoel van onbehae in die Nederlandse samelewing as wat ‘n dekade gelede verwoord is deur die politieke wetenskaplike Pim Fortuijn, wat egter op 6 Mei 2002 deur ‘n linkse ekstremis koelbloedig doodgeskiet is. Fortuijn het sy uiters suksesvolle akademiese loopbaan verruil om in die laat 1990’s ‘n politieke party te stig.
EKONOMIE KNOU SELFS PICK N PAY
Neal Quirk, een van die direkteure van Pick n Pay, die bekende groot kettingsupermark in Suid-Afrika, het vanoggend bekend gemaak dat hulle om ekonomiese redes dalk sowat 3,137 werknemers gaan afdank. Hy het vakbonde oor hierdie moontlikheid ingelig en gesê dat daar al deeglik oor ander moontlikhede gedink is om die groot getal afdankings minder te maak. Daar sal gedurende die volgende vergadering daaroor uitsluitsel gegee word.
DIE AGTER- GEBLEWENES (11)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
GEWETTIGDE DIEFSTAL
Afrika se agterstand is gewis ook toe te skryf aan sy mense se roofkultuur. Baie van hulle sal eerder roof as om hard te werk; 'n genetiese swakheid wat duidelik waarneembaar is in die Suid-Afrikaanse regering se rassistiese optredes. Blankes word doelbewus verarm om swartes ekonomies te bemiddel en die onreg "swart bemagtiging" genoem. In beginsel verskil dit niks van transito-rooftogte nie.
WIE S'N ANDERS?
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (13)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Die oud-Blou Bul vleuel Jock Seeliger vertel toe hy nog in die laerskool in die Kaap skoolgegaan het, sy spannetjie een oggend in Kuilsrivier teen die plaaslike spannetjie moes gaan speel.
Een van die vlagmanne, of lynregters, soos die spoggerige naam deesdae heet, was sommer een van die tuisskool se seuntjies. Hy hol toe op en af saam met die spel en steek sy vlag hier op en daar op wanneer dit lynstaantyd is.
In een stadium woel die mannetjies naby die kantlyn en die bal spat oor die lyn, maar Jock is nie seker of hy die bal moet ingooi of die ander spannetjie se vleuel nie.
“Wie se bal is dit?” vra Jock toe aan die vlagmannetjie.
“Dis die skool s’n,” antwoord hy ewe onskuldig!
ONSE JULIAS MAAK RUSTIGES ONRUSTIG
David Bullard praat reguit oor Malema
Wat Julius Malema te sê het mag dalk lagwekkend wees maar hy laat my dink aan die vroeëre tyd van Idi Amin. Die jonge JuJu word alreeds toegelaat om in 'n voertuig sonder nommerplate rond te kerjakker sonder enige bekommernis vir vervolging.
Hy weier voortdurend om die media te antwoord op vrae soos hoe op aarde hy in so 'n kort tyd so 'n groot rykdom bymekaar gemaak het.
Hy verkeer vermoedelik ook in 'n baie spesiale verhouding met die Ontvanger van Inkomste.
Terwyl hy met al die oorweldigende getuienis teen hom duidelik 'n uitvaagsel blyk te wees swyg die kommunistiese ANC-regime in al elf landstale oor die mannetjie se vergrype. Is dit dalk omdat hulle hul eie planne vir klein JuJu het? Maar dit mag ook wees dat hulle heel in hulle skik met sy optrede is. As laasgenoemde waar is, is hierdie land se burgers, veral sekeres, reeds in baie diep modder.
NP-VERRAAD – ONS VOLK VANDAG (1)
Jeanette Koekemoer
Reeks by NP-Verraad - Ons volk vandag
STEMWERWING, TWIS EN KOPPETELLERY
"Daarna het 'n lang tyd verloop voordat die 1982-skeuring, wat verskil het van die voriges, plaasgevind het met natuurlik as aanloop die 1969-uitstap van bittereinders soos Albert Hertzog, Jaap Marais, Willie Marais en Louis Stofberg."
Selfs sommige behoudende Afrikaners wonder vandag nog waar presies ons eietydse volkstryd tot oorlewing begin het. Die Nasionale Party het dan onder dr HF Verwoerd gegroei tot 'n eendragtige regering wat die volk laat herrys het uit die vorige asse wat ons volksvyande gelaat het. Ons hele land was van veral die vyftigerjare in 'n duidelik opwaartse ekonomies en politieke groeifase waarin die latere verraad, twis en vernietiging in en vanuit regeringsweë nie soseer te wagte was nie. Die vernietigingsplanne van ons vyande was ook nie aanvanklik vir almal duidelik nie en baie van die aanslae se besonderhede het maar eers heelwat later tot volksgenote deurgedring.
WILDE LOUIS
KORSIES OP DIE RUGBYVELD (12)
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)
Klubrugby in Noord –Transvaal was nog maar altyd baie hard en in die dae van Louis Schmidt, “die oorspronklike Blou Bul” is daar geen genade gegee of gevra nie. Een Saterdag speel hy vir Oostelikes teen Iskor se brekers, as’t ware manne van staal, en laterig in die tweede helfte skop een van hulle Louis se neus in ‘n skrum af. Die bloed stroom uit Louis se neus en dok Ernst Dinkelman, (die oud-Bokslot en mediese dokter) moes sy neus kom regdruk.
DIE BYBEL (25)
Lees reeks by DIE BYBEL
Dr JP Botha
Die verhaal van die Ou Testament (3)
Die val van Jerusalem (586 vC) en ballingskap (586- 540 vC)
Nadat Israel in 722 vC in ballingskap weggevoer is, leef Juda vir ‘n eeu in die skaduwee van konflikte tussen die groot magte. Juda was die minder belangrike van die Hebreërstate, weg van die belangrikste kommunikasieweë en die see. Eers word Juda deur Assirië onderwerp. Hierna onderwerp Egipte Juda vir ‘n kort rukkie. Teen die einde van die sewende eeu volg Babel die Assiriese wêreldmag op en Juda word deur die Babiloniese wêreldmag onderwerp.
DIE MOEDER
Nog gedigte by Gedigte
Elisabeth Eybers
Die vreemde oorsprong van jou lewe het
soos lig deur 'n kristal deur my gevloei
in al die maande toe ek één was met
die stil geheim van jou verborge groei.
En nou kan niks ons skei – want is jy nie
afhanklik en gebonde aan my bloed
wat met sy onbegryplike chemié
jou wonderlik gevorm het en voed?
En of dié uur ver en vergete word,
en of die jare tussen jou en my
hul seile span, die see sy golwe stort,
of selfs die Dood sy somber baken steek,
nogtans sal jy aan my gebonde bly
met die onsigb're naelstring wat nie breek.
DIE AGTER- GEBLEWENES (10)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
REGSTEL(L)ENDE AKSIE
Nadat die blankes verdryf is, het Afrika se produktiwiteit skerp afgeneem. Die meeste swart state het onmiddellik in die dryfsand van onbevoegdheid en wanadministrasie versink en talle noodsaaklike produkte wat eers uitgevoer is, moes voortaan ingevoer word. Die rede hiervoor was dat die Bybelse merietebenadering vervang is met 'n diskriminerende benadering wat, ironies genoeg, "regstellende aksie" genoem is.
Swart leiers se onbeskroomde rassistiese benadering het Afrika se reeds wankelende ekonomie 'n dolksteek in die hart toegedien. Hierdie "national issue, number one" is onverbloemde rassediskriminasie en ekonomies teenproduktief. Swartes speel hiermee die blameerspel in plaas van hul tyd en aandag te wy aan die ekonomiese opgang van hul mense.
PRYS VAN DIESEL
Diesel sal tussen 11c en 12c per liter goedkoper wees van 6 Julie af, sê die Departement van Energie. Terselfdertyd sal die prys van petrol met tussen 31c tot 33c per liter daal.
Dié verlaging word grootliks aan die daling in die internasionale olieprys, en die rand se prestasie teenoor die dollar in Junie, toegeskryf. Die rand/dollar-wisselkoers se gemiddelde vlak tydens dié tydperk was R6,83 teenoor, die gemiddelde vlak van R6,85 vir Mei vanjaar.
Ligter las vir boere?
DIE SELFSUG VAN ONS STANDPUNT
CJ LANGENHOVEN
Lees reeks by Honderd Prekies - Langenhoven
Die man wat die meeste besorg is dat ál sy bure se byle moet blink, is dié wat slypstene het om te verkoop.
Laat ons nou eerlik wees, ook met onsself. Hier kom, om die twee of drie maande gereeld, 'n handelsreisiger wat 'n firma van snyers in Kaapstad verteenwoordig. Ek bestel reeds jare lank my pakke by hom want hy behandel my eerlik. En elke slag wanneer sy besoek op hande is stuur hy my 'n poskaartjie om die datum van sy besoek aan te kondig. Dis 'n fout wat hy maak. Hy behoort, nes 'n brandsiekte-inspekteur, onverwags op my lyf af te kom. Want nou is ek versigtig die dag.
DIE AGTER- GEBLEWENES (9)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
RASSEHAAT EN DISKRIMINASIE
"Why have loyal African chiefs and white policemen and soldiers been penalised and black murderers allowed to escape the price of their crime on a technicality?"
"If we have to apply affirmative action to its logical conclusion, the interpretation of our black people are: Let the whites be out from the power structures and let us be in. It is as simple as that. But then it is wrong. It is wrong to replace white racism with black racism. The world will condemn us. But I can assure you, our constituency will applaud us. But then it will have consequences..."
Swartes staan altyd gereed om blankes se klem op rasseverskeidenheid as rassehaat te brandmerk en aan die groot klok te hang. Terwyl die meeste blankes voorgee om nie-rassig te wees, steek swartes dit, ironies genoeg, glad nie weg dat hulle hul eie soort verkies nie. Let maar net op die VSA waar daar, wat rassegetalle betref, meer swartes in hoë betrekkings is as blankes. Laat daar egter net meer blanke aktuarisse, wiskundiges en suksesvolle sakelui wees, dan is die gort gaar!
VOORTREKKER- PIONIERS (19)
Dr JP Botha
Lees reeks by Voortrekker-pioniers
Ohrigstad word verlaat (2)
Nadat die skeuring tussen hoofkommandant Potgieter en die volksraadsparty op 8 Junie 1846 plaasgevind het, het die tempo van verlating nog meer versnel, sodat Potgieter op 10 Desember 1846 aan Gert Kruger te Magaliesberg geskrywe het 'dat de grootste gedeelte van mynen menschen van tyd tot tyd uittrekken en onze party hier zoo zwak laat dat ik vrees, als wy van U niet spoedig hulp kreygen, onze zaak onherstelbaar zal verloren gaan.'
APOKRIEWE BOEKE (4)
Jeanette Koekemoer
1 MAKKABEËRS HOOFSTUK DRIE
Lees reeks by Apokriewe Boeke
DIE VRYHEIDSOORLOG TEEN DIE GRIEKE ONDER JUDAS MAKKABEUS
JUDAS NEEM LEIERSKAP MET MENING OOR
Juda Makkabeus het toe in sy pa, Mattatias, se plek leier geword. Sy broers en al sy pa se volgelinge het by hom gestaan en Israel met vreugde verdedig.
Ander volke het weer begin om Israel te respekteer want Judas was werklik 'n indrukwekkende soldaat en 'n onbevreesde leier. Almal wat nie wou doen wat in God se wet staan nie het hy uitgesnuffel, gestraf of verbrand. So het hy sy volk uiteindelik weer vrygemaak van die onderdrukkers.
Judas was so gevrees dat menige koning vir hom bang was maar Jakob was baie bly oor Judas se sterk optrede. In die stede van Juda het hy uitgeroei wie nie in God geglo het nie en Israel het hy beskerm as hulle uit weerwraak aangeval is.
DIE AGTER- GEBLEWENES (8)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
PRODUKTIWITEIT
Die Wêreldbank dring al vir baie jare by Afrika aan om homself by wyse van ekonomiese ywer van 'n gewisse ondergang te red. Talle Westerse lande is selfs bereid om hom daarmee te help. Afrika se reaksie op die aanmoediging om self hand aan die ploeg te slaan, is egter 'n opgelaaide kreet dat al sy skuld afgeskryf moet word as 'n vergoeding vir "onregte" van die verlede.
Dis agterlik om te verwag dat lande wat baie het, verplig is om te deel met ander wat nie het nie omdat hulle nie litte roer nie.