Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die laaste vreugdes van die lewe is nie net stiller nie maar ook voller en dieper as dié van die jeug. Die aand van die lewe voorsien sy eie lamp; nie ‘n skerp elektriese lig nie, maar die sagte, warm kerslig van Godsvertroue en dankbaarheid.
OM TE PRAAT...
...OF NIE TE PRAAT NIE?
Teregwysing, vermaning en oordeel
Ds Andrè van den Berg
Inleiding
Mense se beheptheid met menseregte en verdraagsaamheid met sonde, maak hul onverdraagsaam teenoor Christelike beginsels. Die groeiende weerstand teen die Bybelse leer word op feitlik alle lewensterreine waargeneem en deur dwaalgeeste gebruik om hul leuens te bevorder.
Valse verdraagsaamheid maak dat mense teregwysings haat en ʼn eie begrip van die waarheid ontwerp wat nie met die Bybel ooreenstem nie. Mense wil bv. niks daarvan weet dat onverskillige mense op pad hel toe is of dat dwaalleraars leuens verkondig nie.
DIE ALTERNATIEF (10) (SLOT)
T. M. Hart
'n STRATEGIE vir OORLEWING
‘Klink my tot kruik waarin u Gees
Weer water vir my volk sal wees’.
G.A. Watermeyer: Die Republiek van Duisend Jaar
Kopiereg © : T.M. Hart
Uitgewer: Tobie Hart
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Eerste Druk: 2014 ISBN: 978-1-928202-13-4
Lees reeks by Die Alternatief
Gelofteland plaas met toestemming van skrywer hierdie werk in reeksvorm. Dit is ‘n eerlike en praktiese besinning oor aspekte van 'n strategie om in die veeleisende 21ste eeu te kan oorleef. Sake soos nasionalisme, die ekonomie, politiek, godsdiens, die media, apartheid en ander word onder die loep geneem. Ná deeglike navorsing het skrywer besin oor wat 'n alternatiewe en volhoubare Suid-Afrikaanse leefwyse sou kon wees. Al sou lesers nie noodwendig met elke sienswyse saamstem nie kan hulle in vandag se Suid-Afrikaanse omstandige hierby baat.
10. Die BUITELYNE van 'n STRATEGIE
Om te probeer om tot die werklike sosio-politieke kernprobleme van Suid- maar ook Suidelike Afrika deur te dring, is nie so eenvoudig nie. Die huidige reeds grootliks gedwonge, hoewel slegs indirek afgedwingde saamwees in die gesamentlike politieke bestel, in die nuwe Suid-Afrika, begin egter reeds duidelik negatiewe tendense toon. As grootliks afgeskeepte minderheid, hoewel nog ruim bydraers tot die staatskas en die begrotings van plaaslike besture, voel veral blanke Afrikane hulself toenemend op 'n syspoor gerangeer.
DIE CHAOS VAN MAGTE IS OP ONS !
STRYD IS LEWE!
AAN ONS KINDERS, KLEINKINDERS, HULLE KINDERS EN LATERE NAKOMELINGE
Ons wou so graag aan julle ‘n Christelike Blanke Suid-Afrika nalaat. Miskien gebeur dit nog deur die Here se genade. Maar ons volk het op 2 November 1983 ‘n besluit geneem wat menslik gesproke op iets anders afstuur. En nou wil ons aan julle die wete nalaat dat ons ter wille van julle probeer keer het. Ons het NEE gestem!
NEE vir magsdeling tussen Christendom en nie-Christendom.
NEE vir die verloëning van Christus op staatkundige terrein.
NEE vir ‘n regering wat nie meer spesifiek Christelik sal kan regeer nie.
NEE vir medewerking aan die ondergang van die Christendom.
NEE vir rassevermenging op politieke gebied wat sal deurwerk na al die aspekte van ons lewe.
NEE vir ‘n daad wat probeer om ‘n streep te trek deur ons geskiedenis.
NEE vir ‘n daad wat die gees van die Gelofte van 16 Desember 1838 weerspreek.
NEE vir ‘n pad wat ons eie ras en nasie na ondergang moet voer.
STERF BINNE OF TREE BUITE EN VEG!
Wat kan ons doen?
As daar een ding is waarvoor die beeldradio gebruik kan word, dan is dit as ons die geskikte videomateriaal vir ons mense beskikbaar kan stel. Ons moet ook televisielose aande hê — een maal 'n week geen televisie nie. Die oomblik as mense eers tot daardie punt oorgaan dat hulle 'n aand sonder televisie kan klaarkom, dan word dit 'n hele nuwe manier om te leef in jou eie huis.
Ons sal ons kontak met ons stamlande weer moet herbevestig om los te kom uit die Engelstalige wêreld se greep op ons. Engels is 'n voertuig van die liberalisme en tussen liberalisme en nasionalisme is daar geen versoening nie. Hoe meer ons ons van die Engelse media vervreem, hoe meer verskans ons ons teen die liberalisme.
DIE BOODSKAP VAN KLEREDRAG
Hannes Ollewagen
1 Pet. 3:1-7
“Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God.” (:3&4).
Die gelese gedeelte vestig ons aandag opnuut daarop dat ons verhouding met God veel dieper as net ‘n opsigtelike en oppervlakkige vertoon moet wees. Dit beklemtoon opnuut die feit dat God die Kenner van ons harte is en dat ons gesindheid vir Hom aanneemlik is, maar dat ‘n ydele vertoon van weinig nut is.
Nou kan ons vra of dit dan enigsins belangrik is dat ons netjies aantrek wanneer ons na ‘n erediens gaan? Kleredrag maak mos nie eintlik saak nie, of hoe?
DIE ALTERNATIEF (9)
T. M. Hart
'n STRATEGIE vir OORLEWING
‘Klink my tot kruik waarin u Gees
Weer water vir my volk sal wees’.
G.A. Watermeyer: Die Republiek van Duisend Jaar
Kopiereg © : T.M. Hart
Uitgewer: Tobie Hart
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Eerste Druk: 2014 ISBN: 978-1-928202-13-4
Lees reeks by Die Alternatief
Gelofteland plaas met toestemming van skrywer hierdie werk in reeksvorm. Dit is ‘n eerlike en praktiese besinning oor aspekte van 'n strategie om in die veeleisende 21ste eeu te kan oorleef. Sake soos nasionalisme, die ekonomie, politiek, godsdiens, die media, apartheid en ander word onder die loep geneem. Ná deeglike navorsing het skrywer besin oor wat 'n alternatiewe en volhoubare Suid-Afrikaanse leefwyse sou kon wees. Al sou lesers nie noodwendig met elke sienswyse saamstem nie kan hulle in vandag se Suid-Afrikaanse omstandige hierby baat.
9. KULTUURGOEDERE van 'n VOLK
Miskien effens vreemd op die oog en oor kan 'n mens nie anders as om hier te begin met 'n stelling van Piet Cillié nie. In Baanbrekers van Vryheid wat reeds vroeër genoem is, het hy dit op p 99 oor die begrip etnisiteit en veral wat hy noem 'die wêreldprobleem van etnisiteit'.
HERVORMING - ANTICHRIS, GOD SE NA-APER
Andrè van den Berg
“.... En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan” - Openb.13:3
In 1948 skryf George Orwill ʼn boek wat baie reaksie uitgelok het – '1984'. In hierdie boek gaan dit om die stryd en nederlaag teen ʼn karakter wat hy Big Brother noem. Hierdie karakter tree nooit self in die lig nie, nogtans weet almal dat hy daar is. Hy sien alles, hoor alles en weet van alle mense se doen en late. Mense wat nie na sy pype wil dans nie, laat hy martel en/of doodmaak. Dit maak hulle bang vir hom! Baie wat teen hom in verset kom, maar vir hom iets kan beteken laat hy in rehabilitasiesentrums breinspoel totdat hulle aan hom onderdanig word en saam met die stroom van sy aanhangers swem.
MOORDE ONDER ANC 1994-2015: 328 244
Mediaverklaring
HNP-kongres: Plaasmoorde is reeds ‘n noodtoestand
Die Herstigte Nasionale Party het vandag by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek.
Die kongres het kennis geneem dat tydens die Engelse Oorlog in die tydperk 1899 tot 1902 daar ongeveer 100 000 sterftes aangeteken is.
Tydens die 42 jaar van die sogenaamde apartheidsera vanaf 1948 tot 1990 word geraam dat daar in Suid-Afrika ongeveer 21 000 moorde plaasgevind het, terwyl daar in die 21 jaar (die helfte in jare) van die ANC-bewind (1994 tot 2015), daar 328 244 moorde plaasgevind het.
Die kongres het dit duidelik gestel dat die Witman in ‘n oorlogsituasie in Suid-Afrika verkeer. Statistiek toon verder dat slegs 20% van misdadigers vervolg word.
KULTUSSE
>
Vanghokke van die Satan
Ds Andrè vd Berg
Inleiding
Met kultusse keer Satan miljoene mense ter voorbereiding van die koms en regering van die Antichris in die hok van gesamentlikheid vas. Dit begin by ʼn afwyking van die grondliggende leer van die Christendom waarna Skrifgetroue kerke vir vreemde leer verlaat word.
Kultusleiers bied hulself as moderne profete aan en verkondig dat hulle die enigste kanaal is waardeur die Godswaarheid na die mensdom vloei. Dis ʼn leuen! Hulle verwring in werklikheid die sentrale Bybelse boodskap deur van randsteensake hoofpad-geloofsake te maak. Hulle ag hul geroepe om spesiale boodskappe oor te dra, al het dit geen Bybelse begronding nie.
Kultusse het ʼn bose invloed op volgelinge en dwing deur wettiese voorskrifte en bedekte vervolgingsdreigemente gesag by hul af. Dit bepaal lede se gedrag, denke, inligting, emosies, taal en metode van Skrifverklaring.
GODSDIENS- VRYHEID SE DAE GETEL
Ons het verneem dat die Staat die wet op die vryheid van kerke in hierdie maand gaan hersien met die doel om die kerk onderhewig aan staatsbeheer te maak. Hierdie maand, Oktober, word ook in die Protestantse Kerke as die maand van die Kerkhervorming beskou, en jaarliks word dit op die Sondag die naaste aan 31 Oktober herdenk. Die datum is dié waarop Maarten Luther 95 stellinge aan die deur van die slotkerk in Wittenberg aangebring het. Nou wil dit lyk of Protestantse Kerke in Suid-Afrika ook in hierdie maand die begin van ‘n verbod op godsdiensvryheid gaan beleef en ons weer die geveg wat Maarten Luther geveg het, sal moet deurgaan. Sover het talle van ons Christen-Afrikaners reeds van vóór 1994 die padda-in-warm-water-reaksie getoon - waar die padda in koel water wat gelydelik tot kookpunt verhit word, heerlik rondplas tot hy skielik doodbrand. Sal ons hierdie keer dieselfde doen, of sal ons besef dat die laaste bastion die moeitewerd is om voor te veg en die moed daarvoor aan die dag lê?
WAT DOEN Ú HIER OP AARDE?
Hannes Ollewagen
Gén. 2:4-25
“Toe het die HERE God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak.” (:15).
Wanneer ‘n mens die vraag aan ‘n gelowige stel wat sy doel hier op aarde is, sal die antwoord waarskynlik as volg wees: “Om God te verheerlik.” En dit is natuurlik die regte antwoord, maar die vraag is: “Tot watter mate doen ons juis dit wat weet ons veronderstel is om te doen?”
DIE ALTERNATIEF (8)
T. M. Hart
'n STRATEGIE vir OORLEWING
‘Klink my tot kruik waarin u Gees
Weer water vir my volk sal wees’.
G.A. Watermeyer: Die Republiek van Duisend Jaar
Kopiereg © : T.M. Hart
Uitgewer: Tobie Hart
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Eerste Druk: 2014 ISBN: 978-1-928202-13-4
Lees reeks by Die Alternatief
Gelofteland plaas met toestemming van skrywer hierdie werk in reeksvorm. Dit is ‘n eerlike en praktiese besinning oor aspekte van 'n strategie om in die veeleisende 21ste eeu te kan oorleef. Sake soos nasionalisme, die ekonomie, politiek, godsdiens, die media, apartheid en ander word onder die loep geneem. Ná deeglike navorsing het skrywer besin oor wat 'n alternatiewe en volhoubare Suid-Afrikaanse leefwyse sou kon wees. Al sou lesers nie noodwendig met elke sienswyse saamstem nie kan hulle in vandag se Suid-Afrikaanse omstandige hierby baat.
8. EVOLUSIE: 'n MODERNE GODSDIENS?
Skynbaar een van die groot gelykmakers van ons tyd, is die, byna al religie, van evolusie. Ten spyte van ernstige en selfs, wil 'n mens graag glo, voortreflike navorsing wat gedoen word op die terrein van die herkoms en biologiese ontwikkeling van die mens as spesie, bly makro-evolusie waarskynlik tog nog iets van 'n bespiegeling.
PIK (SWART) SE VERRADERLIKE OORGAWE
Waar het die oorgawe begin?
Die toestand waarin ons vandag verkeer, kan seker op verskillende maniere beskryf word, maar hoe jy ook al daarna kyk, dit is (was) ‘n proses van bloedlose verowering. Nou kan u dadelik vra... wie was die veroweraar?
‘n Mens kan seker by verskeie punte in ons geskiedenis begin om hierdie vraag te probeer beantwoord. Tog is die datum 24 Oktober 1974 vir ons van groot belang wanneer jy die huidige toestand wil beoordeel.
DIE ALTERNATIEF (7)
T. M. Hart
'n STRATEGIE vir OORLEWING
‘Klink my tot kruik waarin u Gees
Weer water vir my volk sal wees’.
G.A. Watermeyer: Die Republiek van Duisend Jaar
Kopiereg © : T.M. Hart
Uitgewer: Tobie Hart
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Eerste Druk: 2014 ISBN: 978-1-928202-13-4
Lees reeks by Die Alternatief
Gelofteland plaas met toestemming van skrywer hierdie werk in reeksvorm. Dit is ‘n eerlike en praktiese besinning oor aspekte van 'n strategie om in die veeleisende 21ste eeu te kan oorleef. Sake soos nasionalisme, die ekonomie, politiek, godsdiens, die media, apartheid en ander word onder die loep geneem. Ná deeglike navorsing het skrywer besin oor wat 'n alternatiewe en volhoubare Suid-Afrikaanse leefwyse sou kon wees. Al sou lesers nie noodwendig met elke sienswyse saamstem nie kan hulle in vandag se Suid-Afrikaanse omstandige hierby baat.
7. RELIGIE of bloot ETIESE BEGINSELS?
In 'n oorlewingstryd en dan ook op soek na 'n strategie wat dit moontlik sou maak, is dit vanselfsprekend dat 'n mens ook by iets soos die opskrif hierbo sou moes uitkom. Sonder om verstrik te raak in al die vrae wat rondom die bestaan van die mens op aarde gevra kan word, is dit nodig om ook vertikaal na ankerpunte te soek.
HERVORMING 500 (3)
Ds Andrè van den Berg
“Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie” (Openb.18:4).
Die RK wil die wêreld bekeer, maar nie tot Christus nie, wel tot haarself. Sy werk al vir eeue aan ʼn allesomvattende, gesentraliseerde kerkgesag met ʼn pous as hoof. Dis die ryk van die Antichris wat met die Groot Verdrukking begin.
In haar plan om die mensdom te onderwerp, staan niemand in haar pad nie; selfs nie eens pouse nie. In 1978 is ʼn pous na 33 dae in die amp op geheimsinnige wyse oorlede en in 1774 en 1939 het twee ook geheimsinnig gesterf. Niemand staan in die RK se pad nie!
Soos wat Babel in die antieke tyd die hoofsetel van afgodery was, is Rome dit vandag. Dis dieselfde resep. “En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde” (Openb.17:18). Die geskiedskrywer Propertius verwys na Rome as “die trotse stad op sewe heuwels wat die hele wêreld regeer”. Babilon en Rome is dieselfde godsdiens.
Die RK is kontrareformatories; die teensy van die Hervorming en is in haar noppies as Protestantse kerke hul Calvinistiese erfenis t.w.v. internasionale kerklike aansien versmaai. Hulle help haar indirek om wêreldmag te bekom!
Daar is min dinge so gevaarlik as godsdiens in die verkeerde hande want dis waarmee Romeinse keisers miljoene mense beheer het. Daar word allerweë gesê dat die geskiedenis homself herhaal. En dis waar. Die Antichris gaan as die eindtyd Babiloniër die geskiedenis afsluit soos Nimrod die eerste koning van Babel dit begin het; as ʼn geweldenaar wat homself in ʼn eie ryk vergoddelik. Die ideologie van wêreld-eenheid wat met die bou van die toring in Babel begin is, bereik sy hoogtepunt in die vestiging van die ryk van die Antichris.
Die RK is besig om godsdiens met godsdiens te vernietig. Daarvoor gebruik sy Protestantse kerke. En die lokaas? Ekumene – die strewe na kerkeenheid. Kerke word mislei om te glo dat ekumene versoenend en bevrydend is. Die teenoorgestelde is waar – dis ʼn wurgketting waarmee die RK kerke verkneg!
Ekumene verkondig ʼn geheel vreemde evangelie – dié van gesamentlikheid. “Ek verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na ʼn ander evangelie toe, terwyl daar geen ander is nie; behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai” (Gal.1:6-7).
Elke Protestantse kerk wat via die ekumene by die RK betrokke geraak het, het haar kerklike erfenis versmaai en Roomse gebruike begin huisves. Die NG-Kerk is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. Haar 1983 Bybelvertaling is Roomsgeorkestreer. Waar kom sy aan die kindernagmaal en toenemende gebruik van brandende kerse by dienste? Die ergste van alles is dat kerke wat gemene sake met die RK het, glo dat sy ook die weg van saligheid leer. Dis ʼn leuen!
Die ekumeniese ideaal van ʼn universele liefdes-evangelie van versoening en vergifnis is ʼn slenter om Protestantse kerke deel van die Nuwe Wêreldorde met die pous as hoof te word. Alle gespreksvoering eindig in kompromievorming.
Die RK wys al vir meer as 1,500 jaar haar ware kleure. Nogtans sien kerke dit nie raak nie. In plaas daarvan dat Protestantse kerke teen haar waarsku, maak hulle eerder die ekumeniese pap dik aan. Die NG Kerk se gelukwense met die aanstelling van die nuwe pous in 2013 het waaksame Protestante laat sidder. Dr. Braam Hanekom, eertydse moderator van die Sinode van Wes-en Suid Kaapland skryf op 14 Maart 2013 as volg aan die RK:
“Graag wens ons die wêreldwye Katolieke gemeenskap geluk met die verkiesing van die eerste Suid-Amerikaanse pous, Jorge Mario Bergoglio, of te wel Franciskus 1. Dit is inderdaad ʼn historiese geleentheid en betekenisvol nie net vir die Katolieke Kerk nie, maar ook vir die Christen-gemeenskap wêreldwyd. Dit bevestig nie net voortdurende bewegings wat in die wêreldkerk aan die gang is nie, maar herbevestig ook ʼn beweging na eenvoud, die helder verkondiging van die Evangelie van Christus en die uitreik na armes. Ons is saam met die hele Katolieke gemeenskap dankbaar oor en trots op die verkiesing van die nuwe pous en bid hom Gods rykste seën, gesondheid en wysheid toe”.
Kan ʼn kerk so skrikwekkend oningelig wees om te glo dat die RK die Evangelie helder verkondig terwyl sy nie eens die weg van saligheid leer nie? Sedert die Hervorming 500 jaar gelede het die RK nog nie een tree nader aan ʼn suiwer verkondiging van die Evangelie gegee nie maar eerder ligjare daarvan af wegbeweeg.
Protestantse kerke keer teen ʼn ontstellende tempo terug na die RK. Die RK het met die Hervorming gesweer dat alle Protestantse Kerk nog na haar toe sal terugkruip. En dit gebeur sienderoë. Dis nie reformasie nie maar deformasie!
In Openb.17 en 18 word Rome as bordeelhoudster met prostituutdogters wat haar opdragte uitvoer, voorgestel; ʼn broeiplek van siektes. Hierdie twee hoofstukke is ʼn profetiese waarskuwing - wie met die RK gemene sake het, sal van haar plae ontvang. Gevolglik ‘n dringende opdrag: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie” (Openb.18:4).
Salomo se beskrywing van ʼn sedelose vrou is so waar van die RK: “...want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie, maar op die end is sy bitter soos wilde-als, soos ʼn swaard aan weerskante skerp. Hou jou voet weg van haar af, en kom nie naby die deur van haar huis nie” (Spr.5: 3,4,8).
Die mensdom is op pad na ʼn groot ontnugtering- die bekendmaking van die Antichris: “Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van die sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is” (2 Thess. 2:3,4).
Gelowiges mag nie in hierdie krisisuur slaap nie. Dis ons heilige verpligting om mense wat slaap, wakker te skud en soos ʼn wag op ʼn muur alarm te maak en vir die laaste stryd gereed te maak: "Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu … " (Ef. 6:11,12).
Laat ons egter baie seker maak van waar ons self met Jesus staan. Is ons werklik kind van God of maar net gereelde kerkgangers? Die Bybel is die mees korrekte dokument in ons besit. Glo dit met jou hele hart en siel en plaas jou lewe opnuut in die hand van die Skrywer daarvan. Hy belowe aan diegene wat tot die einde toe volhard die kroon van die lewe (Openb.2:10) en dank Hom opnuut vir die seën van Protestantisme!
OP VERSKILLENDE GOLFLENGTES
Ds Andrè van den Berg
Die Nuwe Suid-Afrika is ʼn eindelose herhaling van die verkeerde manier van leef. Nuusbulletins bevestig dit. Blankes en swartes verkeer op twee verskillende geestesgolflengtes. En om dit gelyk te probeer dwing, bring twee geesteswêrelde met mekaar in botsing.
Die tradisionele swarte is natuurgodsdienstig. Natuurgodsdiens het geen stigter, heilige boek, sedelike inhoud of geskrewe leer nie. Alle inhoude is mondelings van geslag tot geslag oorgedra met toordokters, tradisionele genesers en waarsêers aan die spits van sake.
Swartes glo dat die natuur met geeste gevul is wat deur middel van bepaalde rituele tevrede gestel of afgeweer kan word. Toordokters word as kundige bemiddelaars beskou wat met dreunsang en geheime rituele weet hoe om die geeste te paai en selfs te manipuleer.
DIE ALTERNATIEF (6)
T. M. Hart
'n STRATEGIE vir OORLEWING
‘Klink my tot kruik waarin u Gees
Weer water vir my volk sal wees’.
G.A. Watermeyer: Die Republiek van Duisend Jaar
Kopiereg © : T.M. Hart
Uitgewer: Tobie Hart
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Eerste Druk: 2014 ISBN: 978-1-928202-13-4
Lees reeks by Die Alternatief
Gelofteland plaas met toestemming van skrywer hierdie werk in reeksvorm. Dit is ‘n eerlike en praktiese besinning oor aspekte van 'n strategie om in die veeleisende 21ste eeu te kan oorleef. Sake soos nasionalisme, die ekonomie, politiek, godsdiens, die media, apartheid en ander word onder die loep geneem. Ná deeglike navorsing het skrywer besin oor wat 'n alternatiewe en volhoubare Suid-Afrikaanse leefwyse sou kon wees. Al sou lesers nie noodwendig met elke sienswyse saamstem nie kan elke volksgenoot in vandag se Suid-Afrikaanse omstandige hierby baat.
6. NUUS, REKLAME en PROPAGANDA
Hoe ookal beskou, bly nuus, reklame en propaganda en die hantering daarvan, een van die vernufstigste hefbome waarmee aksie en reaksie bewerkstellig word. In die 'verkeerde hande' is dié spreekwoordelike pen inderdaad magtiger as die swaard.
BETUIG JOUSELF
Om te leef en te oorleef, om voort te bestaan, is dit noodsaaklik dat die basis van die bestaan van ‘n volk telkens weer bevestig word ― sy waardes, sy beginsels, sy lewensbelange, sy tradisies ― moet telkens oor en oor bevestig word in ‘n volk se wil om voort te bestaan.
Dit moet tot uiting kom in daardie volk se hartstog vir die lewe wat aan hom gegee is, deur die stryd wat hy telkens bereid is om weer aan te knoop om sy horisonne oop te hou, om sy toekoms te skep en nie vir hom te laat skep deur ander magte nie.
As ons vandag na die situasie om ons kyk, dan besef jy met jou hele instink dat die een belangrike eis wat die geskiedenis aan jou en jou volk stel, is dat jy bereid moet wees om jouself te betuig.
PAS OP VIR SATAN
Hannes Ollewagen
Open. 12:1-17
“En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.” (:9).
“Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.” (:12).
Daar is deesdae teoloë wat beweer dat die satan nie werklik bestaan nie. Die satan is volgens hierdie ketters bloot ‘n versinsel vir sommige mense in hul gedagtewêreld wat aangewend word om ‘n vrees by hulle in te boesem daarteen om verkeerde dinge te doen.
GOD SE NAAM
>
>>>
Ds Andrè van den Berg
Die Hebreeuse Bybel gebruik verskeie name vir God. Verreweg die meeste daarvan is beskrywend van sy eienskappe waarmee Hy hom aan die mens bekend gemaak het. Die Jode het die ware Naam van God egter as heilig beskou en nie eens neergeskryf of ligtelik uitgespreek nie.
Weens die heiligheid daarvan is dit aanvanklik slegs mondelings deur Joodse geleerdes van geslag tot geslag oorgedra. In geskrewe vorm is dit slegs deur die vier letters YHVH aangedui. Dit het daartoe gelei dat daar onsekerheid oor die korrekte uitspraak en selfs betekenis van YHVH ontstaan het. Baie geleerdes meen dat die korrekte uitspraak van YHVH Yahweh is. Dit word onder meer in Gen.3:14 gebruik waar God teenoor Moses na Homself as "EK IS" verwys.