NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe ouer mens word, hoe meer besef jy dat die ouderdom sinvol en ryk kan wees. Dat jy meer ervaring en meer wysheid het om aan ander deur te gee, dat jy meer tyd het om dinge te doen wat jy nog altyd graag wou doen.  En boweal, jy het meer tyd om te bid vir almal wat jy liefhet.

BELA-WET ONDERTEKEN

Futiliteit van openbare deelname-proses

Die omstrede BELA-wet is vandeesmaand in sy totaliteit aanvaar en in wetgewing vasgelê nadat Ramaphosa die wetsontwerp onderteken het.

Vir volksgenote wat hulle deur die DA, die VF+ en Solidariteit laat mislei het om te glo dat daar daadwerklike opposisie daarteen is tot so ‘n mate dat die wetsontwerp gestuit sou word, was dit ‘n geweldige ontnugtering.

“Kragtige” Solidariteit/ANC ooreenkoms beteken niks!

Dirk Herman van Solidariteit roem nog rondborstig aan die begin van Desember oor die bilaterale ooreenkoms tussen hulle en die kommunistiese regering – volgens Herman sou dit ‘n kragtige ooreenkoms wees wat hulle in ‘n posisie plaas “waar pres. Ramaphosa wel die laaste besluit het, maar nie net eenvoudig kan doen wat hy wil nie”. Hy reken toe dat hierdie ooreenkoms Solidariteit “in ‘n ongelooflike sterk posisie” geplaas het. Dié ooreenkoms sou dan kwansuis verseker dat die twee mees omstrede gedeeltes van die wetgewing, naamlik dié oor toelating- en taalbeleid nié in Desember geïmplementeer sou word nie.

ANC hou nie by ooreenkoms

Herman reken nog vroeg in Desember dat die ANC-regering nou wel nie openlik wil erken dat hulle hierdie “kragtige” ooreenkoms met Solidariteit gesluit het nie,vanwëe faksiegevegte in die ANC. Maar, sê hy, dis maar net politieke geraas – en wanneer dié geraas eindelik weg is, dan bly hierdie ooreenkoms wat Solidariteit se kragtige posisie verskans steeds staan! Dis dan nou ook hierdie ooreenkoms tussen hulle en die ANC, verklaar hy met groot stelligheid, wat dan die direkte gevolg sou hê dat die BELA-wet NIE geïmplimenteer sal word nie!

Nou ja, ons weet dat die aankondiging wel toe deur die ANC-regime gemaak is dat die VOLLE Bela-wetsonwerp (inlsluitende die 2 ooreengekome gedeeltes wat Solidariteit se bilaterale ooreenkoms veronderstel was om te keer) in geheel goedgekeur en aanvaar is. En dit ‘n skamele 2 weke ná Herman se bravade oor Solidariteit wat as’t ware die hef in die hand sou hê...

Solidariteit skep valse hoop

Hierdie grootbekkige Solidariteitpraatjies vorm natuurlik duidelik ‘n patroon – en het ons nie al daaraan gewoond geraak nie! Hoeveel maal moes Solidariteit-ondersteuners nie deelneem aan hul futlose veldtogte nie. Die geld wat daardeur ingesamel word verseker luukse reise na die buiteland vir die bestuur van Solidariforum wat natuurlik vir die spesifieke saak moet gaan stemming maak. Maar van die saak waaroor dit gaan kom daar gewoon nooit iets van nie. Nooit weer word ‘n woord gerep oor enige van hierdie futiele oefeninge nie. Nee, daar word gewoon ‘n volgende belangrike veldtog aangekondig waarvoor weer geil bygedra moet word... Antwoord net “JA” en Solidariteit sal dit of dat stopsit! Elke SMS kos net R5...

Geen veldtog bereik sukses nie

Verlede jaar was die veldtog: “Skrap die Raswet”. In Junie 2023 het Solidariteit saam met 25 ander organisasies ‘n ooreenkoms gesluit om “die raswet te beveg totdat dit geskrap is”. Het dit toe gebeur? Nee. Dit gaan ook nie. Onthou u die Massa-Klag-Toer waar Solidariteit by die Verenigde Nasies gaan kerm het oor die oop grense. Wat het daarvan gekom? In 2021 al is ‘n “reuse-deurbraak” gemaak toe die klag wat by die IAO ingedien is deur dié organisasie aanvaar is. Maar wat was die uiteinde van dié “reuse deurbraak”? Het dit toe die ANC se rasbeheptheid tot stistand laat knars? Wat het van Solidariteit se veldtog om van Panyasa Lesufi ontslae te raak geword? Hy staan sterker en meer radikaal as ooit. Op die pas afgelope Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) -kongres verklaar hy: "If we fail in this mission, the National Health Insurance (NHI) and other essential goals will also falter. Issues like energy, electricity, and land must be addressed if we are to succeed". Hier beywer hy hom onder andere vir die implementering van die drakoniese Nasionale Gesondheidsversekeringswet – nog ‘n saak waarteen Solidariteit sonder enige sukses betoog het.

DA en VF+ is deel van hierdie misleiding

Die DA en VF+ het albei aanvanklik hul teenkanting teen BELA te kenne gegee. Op 28 November nog was die VF+ “over joyed and wishes to congratulate Solidarity” as gevolg van Solidariteit se oorwinning om die twee ergste gedeeltes van BELA te stuit! Maar voor jy die oë kan knip laat albei dié partye hul teenkanting teen die wet vaar en stem hulle albei daartoe in dat hulle president dit teken! Aanvanklik sou die aanvaarding van die wet potensiaal gehad het om die RNE uitmekaar te laat spat, só sterk was die DA en VF+ daarteen gekant! Maar soustrein-posisies gaan met groot voordele gepaard. Dit noodsaak maar dat somtyds anderkant toe gekyk moet word...

Solidariteit, VF+ en DA is kulkunstenaars!

Solidariteit en sy filiale buite die parlement, en die VF+ en die DA daarbinne, se uitsluitlike doel is om die Afrikaner besig te hou met aksies en optogte en soortgelyke oefeninkies ten einde hom te laat glo dat daar iets gedoen kan word om die ANC-regime tot verantwoording te roep. En, deur “iets daadwerkliks te dóén” word hy daarvan weerhou om die ware feite in die oë te kyk. Hulle probeer die illusie skep dat die Afrikaner steeds in ‘n posisie verkeer waar hy ‘n daadwerklike verskil kan maak en byvoorbeeld drakoniese wette van die ANC-regime kan keer.

Die Afrikaner het GEEN sê in hierdie bedeling nie

Die presiese teendeel daarvan is juis nou met die ondertekening van die BELA-wet onteenseglik bewys. Nie eers die massa-optog met meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument kon enige indruk op die kommunistiese regime maak nie. Die Afrikaner kan alleen in hierdie land ‘n politieke rol speel wanneer hy weer alleen oor die politieke mag beskik. Daardie politieke mag is in 1994 hom ontneem deur slinkse optrede van verraaier-leiers. Nou is die Afrikaner in hierdie bedeling ‘n gekastreerde minderheid. Hy het GEEN seggenskap en nog minder invloed meer in die demokratiese prosesse van die land nie.

Afrika verstaan nie Westerse demokrasie

Nêrens in Afrika werk die Westerse demokratiese stelsel nie. Die Swartman kan nie ‘n demokratiese stelsel effektief bestuur of daarin fungeer nie. Dis teenstrydig aan sy aard en sy regeerstyl. Die duidelikste bewys daarvoor is die bespotting wat jaarliks van parlementsittings gemaak word. Dit is daarom gewoon selfmoord vir Blankes om aan so ‘n veelrassige demokratiese bedeling te wil deelneem.

ANC sal kommunistiese beleid implementeer, ongeag uitkoms daarvan

Laat dit duidelik verstaan word: Die ANC is ‘n kommunistiese organisasie wat ‘n bepaalde ideologie wil implementeer. Dit moet geskied aan die hand van sy kommunistiese handves – die Freedom Charter. Dit beteken dat “land reform” sál voortgaan en afgedwing sál word – ongeag of dit ramspoed en hongersnood tot gevolg gaan hê. Ook sal gesondheids- en onderwyswette wat daardie ideologie ondersteun beslis aangeneem word, ongeag die implikasies daarvan. Geen aksie of protes deur die parlementêre opposisie (of dan deesdae vennote in die RNE), en nog minder Soilidariteit se protesaksies, sal dit van stryk bring nie. Moenie u tyd en geld mors deur hierdie futiele pogings te ondersteun nie. Dit het tot op hede geen sukses behaal nie. Daar sal ook dadels van kom in al die volgende aksies wat hulle gaan loods.

Verenig in ware verset!

Ons heil lê buite hierdie bedeling. Daar is geen hoop om enigiets te vermag in onderhandelinge met die Swart meerderheidsregering nie. Laat ons ons kragte in protes saamsnoer ten einde in ‘n staat van verset te kom teen die onreg van die verraad van 1994!  Daar is geen sin of enige waarde in die gekruip voor ‘n vyandiggesinde regering nie!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3971 gaste aanlyn