NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere dra. Ek sal nooit sy naam uit die Boek van die lewe uithaal nie en Ek sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort. (Openbaring 3:5)

VRYHEID NÁ HIERDIE VERDRUKKING

"Maar as dit dan so gebeur, het ons ook iets om na uit te sien: ‘n vry vaderland, ‘n land wat deur God uit onverdiende genade aan ons teruggegee gaan word. ‘n Land wat ons daarvandaan met ons oorblywende asem tot die dood sal beskerm en nooit weer in die hande van ons vyande sal laat val nie. Want hierdie keer gaan die prys onvergeetlik groot wees."

Advokaat PJ Pretorius het in 1996 ‘n boekie, Volkshoop, die lig laat sien. Daarin het hy onder andere melding gemaak van Koos van der Westhuizen wie ‘n duidelike maar onrusbarende visioen oor Suid-Afrika in 1964 gehad het. Die gesig sluit aan by Siener se visoene waaroor ons in 'n opvolgartikel berig:

“Aan my is ‘n gesig getoon soos ‘n prent op ‘n silwerdoek, met dié verskil: dit was soos in lewende lywe. ‘n Suid-Afrikaanse regering aan bewind met Afrikaanssprekende leiers het onder druk en deur eise van nie-Blankes, toegewings gemaak waardeur die regering so verstrik geraak het dat daar nie meer geweier kon word wanneer eise gestel is nie. Elke toegewing is so beplan dat die Blankes stadigaan al die veranderings gewoond geraak het en dit aanvaar het.

“Ek het ‘n nie-Blanke agter die Eerste Minister sien staan met ‘n vlymskerp mes, gereed om hom dood te maak as hy sou waag om anders te doen as wat aan hom voorgeskryf word.

“In die Weermag het slegs enkele Blankes aan die roer van sake gebly. Hulle het daar slegs as pionne in die hande van die vyand gebly. Die Blankes is in die hele samelewing deur nie-Blankes oorheers. Blankes is onder toesig van nie-Blankes geplaas om te werk. Hulle is nie toegelaat om met mekaar te praat of in aanraking met mekaar te kom nie, uit vrees dat die Blankes dalk die oorheersing kan beëindig.

“As die toesighouer die minste rede gehad het om ontevrede te voel met sy arbeider, het hy hom summier doodgeskiet. Die Blankes het hierdeur in die grootste smart en ellende denkbaar geleef. Van organiseer om hulleself te red was daar geen sprake nie.

“Na ‘n moeilike tyd het die Blankes teruggekeer tot die Here hulle God. Eers hierna is deur sy Genade kontak met mekaar gemaak deur op geheimsinnige wyse tekens aan mekaar te gee. So het hulle vir slegs tien minute vergader, ‘n tyd wat baie goed benut is.

“Toe die vyand dit ontdek, is dadelik op hulle geskiet. Kort hierna het die Blankes skielik een nag saam in opstand gekom en beheer is weer oorgeneem. Hierdie oorhand het gepaard gegaan met verlies van baie bloed en lewens. In kort gestel: Ons het die beheer oor ons vaderland en onsself verloor sonder ‘n enkele geveg. Ons is onder nie-Blankes geplaas. Daarna het ons weer beheer gekry, maar eers nadat baie bloed gevloei het van die Blanke werker.

“Hiervan moet ek melding maak aangesien dit ‘n uitstaande punt is wat ek opgemerk het: dat ons land nie gered is deur die teorieë of berekeninge van ons geleerdes nie, maar deur die werkende klas Blankes...”

Hier eindig adv Pretorius se aanhaling, sonder enige verder uitbreiding daarop terwyl hy baie aandag aan Siener se visioene skenk. Daar is dus geen uitleg of bespreking oor Van der Westhuizen se visioen nie.

Wat ons egter hierby kan voeg is dat die atmosfeer van 1964 nie kon bydra tot die stemming van so ‘n visioen nie want dit was ‘n tyd van groei en vooruitgang vir Suid-Afrika soos nooit tevore. Met Republiekwording drie jaar tevore op 31 Mei 1961 onder leiding van dr HF Verwoerd was die land oppad na die kruin van sukses en sou niemand sonder goeie rede so ‘n donker prentjie van Suid-Afrika skets nie.

Ons kan dus aanvaar dat Koos vd Westhuizen self ontstel en verstom moes wees by die blote gedagte aan so ‘n toestand. Want het ‘n Blanke Afrikaanse regering dan nie die land deur eise aan die Swartes oorhandig nie? Sonder ‘n enkele geveg?

En is die Swartes nie op die oomblik in beheer van alles nie?

Ook die enkele Blankes wat nou in die Weermag outoriteit kan uitoefen het waar geword.

Dat ons summier doodgeskiet word, in die grootste ellende verkeer en uitwissing in die oë staar het ook presies so gebeur.

Ons kan ook nie organiseer om in opstand te kom nie want die groepe Blankes wat die erns van die toestand besef word nie toegelaat om openlik te vergader en planne te beraam nie. Daarby besit ons nie meer die mag van die media en intelligensiediens nie, dus kan ons mekaar nie in die geheim bereik nie, net soos die visioen verklaar. Die regering se inligtingsdiens het reeds elke Afrikaner-organisasie binnegedring, daarom kan 'n nasionale offensief nie beplan word nie – die Boeremagsaak is 'n sprekende voorbeeld van hoe die militêre intelligensie agter die hele saak gesit het.

En is die Blankes nie besig om terug te keer na God soos Van der Westhuizen gesien gebeur het nie? Dink maar net terug aan die groeiende opkoms elke jaar op 16 Desember by die Voortrekkermonument, in 2008 tussen 10 000 tot 14 000 duisend. In 2009 is hierdie aantal by verre oortref en is daar gepraat van tot 30 000 Blankes. Mense wat daar opsigtelik in opregte ootmoed vergader het vertel mos die prentjie van herlewing, dit ten spyte van die misleidende boodskappe wat daar gelewer word. Dit alles verklap die Afrikanervolk se uiterste behoefte om weer te verootmoedig.

En baie bloed het al gevloei maar as die res van Koos vd Westhuizen se visoen in die kol is, is dit is klaarblyklik nog net die puntjie van die ysberg.  Om weer beheer van hierdie mooi land te neem sal nog baie Blanke bloed eis.

Maar as dit dan so gebeur, het ons ook iets om na uit te sien: ‘n vry vaderland, ‘n land wat deur God uit onverdiende genade aan ons teruggegee gaan word. ‘n Land wat ons daarvandaan met ons oorblywende asem tot die dood sal beskerm en nooit weer in die hande van ons vyande sal laat val nie. Want hierdie keer gaan die prys onvergeetlik groot wees.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1415 gaste aanlyn