Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons lees dat nie almal die voorreg het om deel aan die HERE te hê nie. Wie mag dan in God se 'tent' vertoef? Ps 15 vertel ons dat net opregtes, mense wat in die waarheid leef, wie nie skinder en lieg nie, en boonop nie dobbel en omkoopgeskenke aanneem nie, onwankelbaar sal staan in God se teenwoordheid. Hieruit blyk dit dat talle mense verlore sal gaan indien hulle nie hul weë betyds verander nie.
VERWOERD EN LINCOLN SE MOORDENAARS
OOREENKOMSTE TUSSEN ABRAHAM LINCOLN EN DR HF VERWOERD
Emile de Villiers
Die algemene mensdom onthou Abraham Lincoln net as bevryder van die slawe. Sy stryd was egter terwille van reg en regverdigheid en nie omdat hy swart en wit wou gelykstel nie. Hy het die handel in slawe afgeskaf met die uitsluitlike doel om die Amerikaanse burgeroorlog te beëindig en die eenheid in die Vereningde State te herstel.
Wat meeste mense toe en vandag nie besef nie is dat die vryheid van die Westerling inderdaad in gedrang gekom het. Hy wou die vryheid verseker. Om dit te kon doen moes hulle ekonomies vry wees.
In die boek Lincoln, Money Martyred word die agtergrond van die tyd waarin Lincoln regeer soos volg geskets: Deur baie eeue al het die Joodse volk die gebruik gehad om geld te leen aan wie ook al en dan deur die invordering van rente op die ou einde hele volke in hulle mag te kry. (In die moderne tyd setel die mag onder andere in die bankwese, wat natuurlik geheel onder Joodse beheer is.) Hulle algemene werkswyse was nog altyd om beheer oor die beskikbaarheid van krediet en die land se betaalmiddel te verkry en daardeur dan ekonomiese en ook politieke mag te verkry. Dit het gewoonlik
op die ou end tot 'n opstand gelei teen die heerser of regeerders van die gebied wat deur die geldmag toegelaat was om uit die situasie voordeel te trek. Waar die geldskieters nie geheimsinnig genoeg te werk gegaan het nie, was die opstand teen hulle gerig.
Lincoln omseil die geldmag-banke
Gedurende die burgeroorlog in Amerika het Lincoln op 'n stadium fondse kortgekom om die oorlog verder te kon finansier. Hy het toe eers na die bankiers gegaan wat hom tot 30% rente wou hef op so 'n lening. Hy het daarna volgens die raad van 'n goeie vriend van hom besluit om self "geld" te laat druk as betaling vir sy soldate. Die sogenaamde "greenback" was wettig verklaar om enige skulde mee te vereffen, gerugsteun deur die regering. Lincoln het op hierdie wyse 'n betaalmiddel in omloop geplaas wat rentevry en onafhanklik van die banke was!
Die ware rede hoekom hy vermoor is word steeds vandag verbloem en ontken. In 1934 het Gerald G McGreer, 'n Vancouver advokaat en prokureur, 'n vyf ure lange betoog teen die destydse finansiële stelsel voor die sogenaamde House of Commons in die VSAgelewer. Hy het 'n deeglike studie van die bewysstukke by Booth se verhoor gemaak. Hy het toe openbaar gemaak dat Lincoln omgebring is deur 'n sameswering van die internasionale bankiers. Hy verklaar dat die bewyse aantoon dat John Wilkes Booth (die sluipmoordenaar) nie 'n patriot was nie maar 'n huurling van die internasionale geldmag.
Volgens McGreer het die Suidelike faksie opgesien na Lincoln as die enigste persoon wat aan hulle reg sal verskaf in hulle neerlaag. Volgens die bewysstukke by die verhoor was daar 'n groep wat die Konfederasie (Suidelike faksie) verteenwoordig het in Kanada. In die winter van 1864 is hulle genader deur 'n onbekende groep wat met die voorstel gekom het om van Lincoln ontslae te raak. Uit die feit dat die verteenwoordigers in Kanada huiwerig was om die onbekende groep se voorstel te oorweeg voordat hulle nie die goedkeuring van die suidelike faksie gekry het nie, word afgelei dat die onbekende groep onafhanklik van die Suidelike faksie gestaan het. Booth is betrek om die sluipmoord te reël. Aan die Suidelike faksie se regering was dit voorgehou as 'n plan om Lincoln gevange te neem om sodoende dan beter terme in die vredesonderhandelinge te kan beding.
In ooreenstemming met die plan is 'n versoek gerig dat vergoeding betaal word aan enige een in die Suide se weermag wat betrokke sou raak in die gevangeneming van of sluipmoord op Lincoln. Die mense verantwoordelik vir die aanstigting tot die moord was nie bekend nie, maar hulle is beskryf as 'n groep vir wie koste geen faktor was nie.
Booth was nooit in werklikheid 'n patriot vir die Suidelike faksie nie. Hy was nooit in die Suidelike weermag nie. Een van sy medepligtiges was 'n droster uit die Suidelike weermag. Kort voor Abraham Lincoln vermoor is, het een van Booth se medepligtiges blykbaar aan iemand gesê dat hy op 'n besoek weggaan en dat hy sou terugkom met baie goud...
Lincoln-beleid het Geldmag bedreig
Lincoln het die mense wat die “greenback”-geldeenheid beleid teëgestaan het beskryf as “die geheime vyande van die volk”. Die stryd tussen Lincoln en die “sound money men” van daardie tyd is goed bekend.
Abraham Lincoln was die magtigse hervormer van sy tyd. Sou hy geleef het, kon hy 'n nasionale geldeenheidstelsel vir die Verenigde State bewerk het wat onafhanklik van die internasionale geldmag sou wees.
Die internasionale bankiers was die enigste groep wat voordeel kon trek uit Lincoln se dood en wat die geld gehad het om so 'n plan te finansier. Dit was die mense wat hom beveg het in sy “greenback” beleid dwarsdeur die burgeroorlog. Dit was dieselfde mense wat verlang het om die goudstandaard te vestig en wat die reg wou besit om die geldeenheid en skuld van elke nasie in die wereld te beheer.
Met Lincoln uit die pad uit het hulle voortgegaan met hulle plan in die Verenigde State. Binne agt jaar na die sluipmoord was silwer gedemoveer as geldeenheid en die goudstandaard gevestig waardeur hulle aansienlike beheer verkry het.
Ooreenkomste tussen Lincoln en Verwoerd
Die sluipmoord van Lincoln herinner sterk aan die eerste aanslag op dr. HF Verwoerd se lewe. Hy Is ook tromp-op geskiet met 'n handwapen. Ook het die geldmag 'n verbete stryd aangeknoop teen Verwoerd. Dit was glad nie in hulle guns dat Suid-Afrika onder sy leiding 'n onafhanlike staat geword het nie. Dit was nie tot hulle voordeel dat daar vrede tussen die blanke en die Swarte in Suid-Afrika moet wees nie.
Net soos Verwoerd het Lincoln ook 'n onkreukbare karakter gehad en hy het altyd gehandel volgens sy oortuigings en vasgestaan by die waarheid en 'n vaste geloof in God.