Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
God openbaar Homself in die Skrif, so duidelik dat Dawid in Psalm 19 jubel oor die wonderbaarlike natuur en die Woord van God. Tog sit groot geleerdes hulle tyd en mors in 'n poging om die geloofwaardigheid van die Skrif verdag te maak. En ons wat weet dat God se Woord waarheid is, wat doen ons met sy Woord; bestudeer ons dit deeglik genoeg om vir Hom te kan opstaan?
DIE AGTER- GEBLEWENES (10)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
REGSTEL(L)ENDE AKSIE
Nadat die blankes verdryf is, het Afrika se produktiwiteit skerp afgeneem. Die meeste swart state het onmiddellik in die dryfsand van onbevoegdheid en wanadministrasie versink en talle noodsaaklike produkte wat eers uitgevoer is, moes voortaan ingevoer word. Die rede hiervoor was dat die Bybelse merietebenadering vervang is met 'n diskriminerende benadering wat, ironies genoeg, "regstellende aksie" genoem is.
Swart leiers se onbeskroomde rassistiese benadering het Afrika se reeds wankelende ekonomie 'n dolksteek in die hart toegedien. Hierdie "national issue, number one" is onverbloemde rassediskriminasie en ekonomies teenproduktief. Swartes speel hiermee die blameerspel in plaas van hul tyd en aandag te wy aan die ekonomiese opgang van hul mense.
Soos wat bitter medisyne dikwels van 'n suikerlagie voorsien word, word regstellende aksie voorgehou as 'n geleentheid wat aan agtergeblewenes gebied word om die agterstand wat hulle kwansuis onder blankes gely het, in te haal. Om alleen op regstellende aksie staat te maak om die sogenaamde onregte van die verlede uit te
Die gevolg hiervan is dat swartes in verantwoordelike poste aangestel word waarvoor hulle nie bevoeg is nie. Kundige blankes word sondermeer na die werkloosheidspoel verskuif. Of dit die betrokke land se produktiwiteit skaad, maak skynbaar geen flenter saak nie. In Afrika moet regerings se ekonomieë net sonder die nodige kundiges vlot!
Hierdie jammerlike toedrag van sake veroorsaak dat Afrika 'n werkloosheid beleef soos nog nooit te vore nie. Suid-Afrika se produktiewe blankes ly die meeste hieronder. Onder die blankvyandige bedeling het talle kundiges hul werk verloor. Selfs gegradueerdes sukkel om geskikte werk te bekom en moet dikwels minderwaardige betrekkings aanvaar net om te
Oral waar Afrika se eens bloeiende ekonomieë ondergeskik geraak het aan onsinnige swart politiek, het verarming gevolg en die agterstand vergroot. Regstellende aksie het die arbeidsterreine onmiddellik in sosio-ekonomiese moerasse verander en werkloosheid skerp laat toeneem. Gevolglik laat dit buitelandse beleggers tweemaal dink alvorens hulle in so 'n land belê.
Veilige beleggings moet altyd deur 'n land se kundigheid ondersteun word. Hoe kundiger sy amptenare, hoe veiliger is die beleggings. Hoe
Swartes in regstelende poste is dikwels arrogant. Neem maar net die groep verwaandes wat met blanke belastingbetalersgeld in staatsposte aangestel is waarvoor hulle hoegenaamd nie bevoeg is nie. Nie alleen ontvang hulle oordadige vergoedings uit die blanke belastingkas nie, maar wil die belastingbetaler dan ook nog vertel waarop hulle geregtig is!
Swartes het skynbaar geen begrip dat lonende poste ook verantwoordelikheid meebring nie. Nêrens kom hul verantwoordelikheid teenoor die samelewing ter sprake nie. Alleenlik hul regte. Die blanke belastingbetaler moet hul aanstellerigheid maar net sluk en tevrede wees met hul kwaksalwerkennis.
Die onhoudbaarheid van regstellende aksie is in 1997 op die spits gedryf toe 'n