Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As 'n trein deur 'n tonnel gaan en dit donker om jou word, gooi jy nie die treinkaartjie weg en spring van die trein af nie. Jy sit stil en vertrou die ingenieur.
DIE AGTER- GEBLEWENES (6)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
ANTI-DEMOKRATIES
Oral waar blanke regerings met swartes vervang is, het buitelanders graag die poeierkwas van demokrasie kwistig aangewend. Almal was in hulle noppies met die nuwe "demokraties verkose swart meerderheidregerings" van Afrika. Hierdie blink munt het spoedig sy verwagte dowwe kant begin vertoon en talle demokrate erg ontnugterd gelaat.
Demokrasie is nie in swartes se aard nie; eerder sosialisme. Gevolglik is daar tot vandag toe nog onder hulle min te sien van ware demokrasie. Afrika is eerder 'n plek van diktators wat nie skroom om hul kommunistiese kleure te wys nie. Swart leiers wat nie eers die eenvoudige beginsels van die demokrasie kon toepas nie, het hul volksgenote willens en wetens uitgelewer aan honger kommunistiese wolwe. Hulle wou ten alle koste van die koloniale blankes ontslae raak al moes hulle dan ook die duiwel vir die satan verruil!
Die ANC het in die verlede telkens probeer om sy stryd teen apartheid gelyk te stel met 'n stryd vir demokrasie. Hulle het egter nooit oortuig nie omdat hulle eendersyds deur die SAKP oorheers word wat kommunisties is en andersyds geen benul van ware demokrasie het nie. Hulle dwing eerder alle landsburgers onder die bedompige vlerk van swart sosialistiese regeringsbeheer in.
Nie net politici nie, maar ook vooraanstaande kerkleiers het dieselfde gees geadem.
In een van sy talle onverantwoordelike en ondeurdagte uitsprake het Desmond Tutu, die destydse aartsbiskop van die Anglikaanse kerk in Suid-Afrika openlik verklaar dat swartes die kommuniste hier as bevryders sou verwelkom. Hy was een van hulle!'n Land wat eers voorspoed en dissipline geken het, onderteken sy eie doodsvonnis as dit onder die tirannie van 'n onkundige, opstandige swart meerderheidsregering verval. Dis ook die eintlike rede waarom apartheid verwerp is. Dit het nie voldoen aan die eis van die tiranie van getalle nie. Afrika het talle "demokratiese" verkiesings beleef waarvan die meeste in getallediktature opgegaan het terwyl enkeles selfs op sosialistiese eenpartystate uitgeloop het.
Oral waar 'n bekwame minderheid voor 'n onbekwame meerderheid moes buig, het chaos en wetteloosheid gevolg en swartes se agterstand vergroot. Afrika het meer as genoeg aanskouingslesse hiervan. Spyt kom egter altyd te laat as mense nie leer wat om betyds te vermy nie!
Diktature is die teenpool van demokrasie. Dit duld geen opposisie of teenspraak nie. Derhalwe sal ware demokrasie nooit aanklank vind by swartes nie. By hulle is en bly dit altyd 'n geval van "die wenner neem alles". Verloorders moet inval of verdwyn. Daarom is die meerderheid van Afrika se regerings rampspoedig omdat dit uitsluitlik op grond van 'n meerderheidstem regeer.
Swartes sal nooit demokraties
Afrika se oortuigingsmetodes sluit gewoonlik nie rede, barmhartigheid en regverdigheid in nie. Wel intimidasie en leuens! Die meeste van sy leiers
Vir doeltreffende demokrasie is die handhawing van burgerlike veiligheid uiters noodsaaklik. In Afrika, waar misdaad hoogty vier,
In ware demokrasie gaan dit nie bloot om getalle nie. Besluitneming is van kardinale belang en dit vereis kundigheid. Indien dit ter wille van getalle prysgegee word, is die resultaat 'n agterlike getallediktatuur. In Afrika word kundiges terreggestel deur die vuurpeloton van onkundige, ongesofistikeerde en ongekwalifiseerde een-mens-een-stem kieserskorpse.
Hoe
Een van Afrika se grootste tekortkominge is die gebrek aan 'n demokratiese kultuur. Daarvoor is swartes se aptyt vir chaos en wanpraktyke net te oorweldigend. Demokratiese verkiesings word wel gehou, maar aan 'n ware demokratiese kultuur ontbreek dit geheel en al. Afrika wil nie leer dat ware demokrasie slegs uit voorspoed en hoë produktiwiteit gebore word nie.
Die verkryging van regeermag is en bly die alfa en die omega van swart politieke strewes. Wat daarna met die land gebeur, is skynbaar van minder belang. Wat blanke politici dus as die begin van 'n verantwoordelike pad sien, beskou swartes ongelukkig as die einde daarvan.
Gevolglik sal ware demokrasie nooit in Afrika gevestig
In Afrika het die meeste demokrasieë misluk omdat dit nie deur nugtere oordeel begelei is nie. Dit het die politieke mag onder sy eie gewig in duie laat stort. Swart leiers se uitsprake wissel dikwels van lagwekkende onkundigheid tot weersinswekkende dreigemente. Dis verstommend om te sien hoe hulle met belaglike argumente daarin slaag om die ware toedrag van sake om te dop. Verwarde denke het nog nooit probleme opgelos nie. Nogtans is hulle horende doof en siende blind vir enige kritiek.
Oral waar sosialisme in Afrika gevestig is, het mense opmerklik veragter. Suid-Afrika is 'n sprekende voorbeeld hiervan. Sy owerheid gryp op sosialistiese wyse in op die lewe van die volk en stuit nie die politici wat met hul onverbloemde, sosialistiese rekords die land op die glybaan van agteruitgang plaas nie. Sulke onbekookte optredes skrik buitelandse beleggers af!
Die demokratiese baadjie wat hierdie regering na die verraderlike blanke oorgawe aangetrek het, is niks anders as 'n masker waaragter 'n sosialistiese gedrog verskuil word nie. Nie een van die aartssosialiste wat tans as voorstanders vir demokrasie poseer, oortuig nie. Hulle het Afrika-demokrasie gebruik om van ware demokrasie ontslae te raak, maar kry nie hul sosialistiese ysterklou in die demokratiese katoenhandskoen weggesteek nie.