Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
...en Ek sal onder hulle stuur die swaard, die hongersnood en die pes, totdat hulle omgekom het uit die land wat Ek aan hulle en hulle vaders gegee het – Jeremia 24:10
REG IS KOSBAARDER AS VREDE!
Ds AE van den Berg
“Indien daar nie spoedig 'n ommekeer in hierdie ellendevaart kom nie, gaan die toekoms vir ons baie donkerder word. Ons sal die verfoeilike optrede van vervolgsugtige, onopgevoede mense met mag en mening moet teenstaan. Reg is kosbaarder as vrede! Ons durf nie langer die prooi van vertwyfeling en onsekerheid wees nie. Ons moet God bid om ons te help teen die onheil wat Afrika se son nie oor ons Boerevolk wil sien skyn nie.“
1. ‘n Teenstrydigheid
Rasse verskil nie net in velkleur van mekaar nie. Rasseverskille lê baie dieper as dit. Die miskenning van hierdie verskille is een van die hoofredes vir die voortslepende chaos en wanorde in ons land. Suid-Afrika is ‘n daaglikse toneel van verskeurdheid, onversetlikheid en rassehaat. Die ANC kan baie maklik by lande met veelvuldige rasse-groeperings wat die rasse-aspirasies van elke groep eerbiedig gaan leer, maar hulle wil nie. Suid-Afrika is kwansuis nie-rassig, 'n teenstrydige begrip en ‘n leuen wat vir die waarheid verkoop word.
Terwyl feitlik elke nuusberig oor die werklikheid van rasseverskille berig, bepaal die nuwe grondwet dat daar geen onderskeid op grond van ras gemaak mag word nie. Dit skep ‘n onhoudbare situasie. Selfs buitelandse nuusmedia berig toenemend oor die werklikheid van rasseverskille. Dis immers 'n Godgegewenheid waarmee deeglik rekening gehou moet word. Die minagting daarvan maak rassebotsings onafwendbaar.
2. Aanskouingslesse
Afrika word al vir etlike eeue deur botsende rassebelange gekniehalter en deur onderdrukkende diktatorskappe lamgelê. Benjamin Disraeli, 'n eertydse Britse premier, het tereg gesê dat alles ras is en dat hierdie waarheid nooit veronagsaam mag word nie. Ras is die sleutel tot die geskiedenis. Disraeli het ook gewaarsku dat elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan.
Met sy onbeskaamde diskriminerende optredes teen die Boerevolk erken die ANC-regime ironies genoeg dit wat hy probeer ontken nl. die werklikheid van rasseverskille. Die ANC se openlike bevoordeling van swartes en skaamtelose benadeling van blankes beklemtoon juis die werklikheid van rasseverskille.
Die grondwet verbied kwansuis enige rasse-onderskeid. Desondanks maak die ANC voortdurend op gruwelike wyse vir rassediskriminasie voorsiening. Hulle noem dit net regstellende aksie en swart bemagtiging. In werklikheid ontbloot hulle hul daarmee as die grootste rassehaters in die geskiedenis van ons land!
Ironies genoeg is rassebroederskap goed ontwikkel onder die swart volke van die wêreld. Swartes maak geen geheim daarvan dat hulle hul eie soort verkies nie. Daarenteen probeer lamsakkige blankes altyd om nie-rassig voor te kom. Nee, rasseverskille kan en durf nooit geminag word nie. Dis net so 'n deel van vandag se wêreld as voorheen. Niemand kan daaraan ontsnap nie en diegene wat dit minag, dra die bittere gevolge daarvan.
3. ‘n Bose aanslag
In plaas daarvan om die Bybelse waarheid van rasseverskeidenheid te erken en te eerbiedig, beywer dwase hul onverpoosd vir 'n kunsmatige sameflansing van rasse. Rassevermenging is 'n bose aanslag op die handhawing van 'n eie volk. Ons behoort die Skepper eerder vir ‘n wêreld van verskeidenheid te loof, anders sou ons van eendersheid en verveling omgekom het!
Ons land se volkereverskeidenheid is in die smal dog helende eenrigtingstraat van ideologiese nasiebou ingedwing. Gevolglik misluk alle pogings om ons binne die kulturele dwangbuis van 'n reënboognasie in te dwing. Kom ons wees eerlik: Was rasse-en volkereverhoudinge al ooit so besoedel soos nou?
Rassebotsings en openlike rassehaat is sedert die magsprysgawe in 1994 aan die orde van die dag. Ons pluk tans die wrange vrugte van 'n ideologie wat net so onwerklik soos kersvader is. Selfs swartes moes op die harde manier leer dat gedwonge rassevermenging skadeliker as gedwonge rasseskeiding is. Om uiteenlopende kulture in 'n kitsvermenging in te dwing, is 'n resep vir chroniese rassehaat en nimmereindigende moeilikheid.
Onder die ANC-regime word die Boerevolk min ruimte gebied om sy eie kultuur uit te leef. Swartes staan altyd gereed om dit wat blankes hul eie wil maak, as ‘n onreg te brandmerk en aan die groot klok te hang. Met swart onregskepping is daar egter nooit fout nie.
Die natuur sowel as die geskiedenis leer dat dwang altyd in verset oorgaan. Gevolglik ly mense se dwase pogings om rasse-ongelykheid gelyk te skaaf, altyd skipbreuk. ‘n Beleid wat rassegelykheid en vermenging afdwing, veroorsaak altyd konflik en wanorde. Waar rasse gedwing word om saam te leef, verander rasseverskille altyd in rassegeskille. Sulke geskille skep onoorbrugbare afstande.
4. Rassehaat
Waarom is die ANC-regime onwillig om rasseverskille te erken? Is hulle miskien skaam oor die genetiese onderskeid wat daardeur aan die lig sal kom? Dis 'n wetenskaplike feit dat die swart ras op die heel laagste sport van die genetiese leer verkeer. Alle ander rasse gaan by hom verby.
Ironies genoeg baar die miskenning van rasseverskille baie meer rassehaat as die erkenning daarvan. Rasse wat vir hulself geen eerbied het nie, verdra ook nie ander rasse nie. Dié met 'n gesonde selfbeeld eerbiedig ander se andersoortigheid. Minderwaardiges het altyd ‘n probleem daarmee.
Die beskawing, kulture en maatstawwe waarmee blankes meet, verskil net te ingrypend van dié van swartes dat sinvolle saambestaan enigsins moontlik is. In gemengde skole takel blanke en swart skoliere mekaar gereeld. Daar is net een blywende vreedsame oplossing en dis naasbestaan, soos wat die apartheidsbeleid duidelik bewys het.
Indien ‘n volk deur ‘n beleid van saambestaan toegeploeg word, is hy genoodsaak om te diskrimineer ten einde homself te kan handhaaf.
5. Selfbedrog
Politici en kerklui wat na al die aanskouingslesse nog steeds glo dat ons land se rasseprobleme uiteindelik in die smeltkroes van nie-rassigheid sal verdwyn, sien dwaallig vir sterre aan. Alle ydele pogings daartoe het klaaglik misluk. Ek kan nie sien hoedat daar in die toekoms enige ander deuntjie op dieselfde snaar getokkel kan word nie.
Die Suid-Afrikaanse politiek word te lank deur rassekwessies oorheers. Dit moet nou einde kry. Rassewrywing sal alleenlik uitgeskakel word indien elke ras toegelaat word om op sy eie te ontwikkel. 'n Volk is alleenlik groot wanneer hy ander volke hul andersheid gun. Die NP onder dr. H.F Verwoerd het rasseverskille erken en gepoog om vir elke etniese groep 'n eie tuiste te skep. Hierdie beleid het met die werklikheid rekening gehou en sou beslis slaag indien dit nie deur verraaiers gekelder is nie.
Daar is net een haalbare oplossing: Hou die verskillende rassegroepe sover as moontlik uitmekaar. Ons land se morele herstel lê allermins op die weg van ‘n samesnoering van rasse en kulture, maar juis in die erkenning en eerbiediging van rasse – en volkere-verskeidenheid.
Die wêreldwye oplewing van rasbewustheid waaroor die liberale nuusmedia in alle tale swyg, is nie op die beginsel van ’n rassemeerderwaardigheid gegrond nie, maar op die reg van 'n volk om homself te wees. Wie dié beleid as rassehaat afkraak, is kortsigtig. Rassegelykheid en rassevermenging is 'n onwerkbare karikatuur wat ons duur te staan kom. Die ANC se potjiekosbeleid is en bly 'n onsmaaklike konkoksie.
BLANKE VERSET
1. ‘n Noodlottige eksperiment
Spyt kom altyd te laat as ‘n mens nie leer wat om betyds te vermy nie. Die Boerevolk is 'n lewende getuigskrif van wat met 'n volk gebeur as hy sy verraaiers nie betyds vasvat nie. Politieke verraaiers en kerklike volksaboteurs het ‘n verstikkende duisternis oor ons eens sonnige vaderland laat daal. Alles het begin toe hulle volksgenote aangemoedig het om hulle lotgebondenheid met die swart gemeenskap te aanvaar. Dit sou volgens hulle hemel op aarde vir ons land bring. Net die teenoorgestelde het gebeur. Hierdie noodlottige eksperiment wat die hel aan ons voete laat losbars het, het ons ons vryheid gekos!
Maar is dit neusie verby met die Boerevolk? Nee, waar daar ‘n wil is, is daar altyd ‘n weg. Die Boerevolk is slegs tydelik verlam, maar het nie gaan lê nie. Die voorlopertekens van 'n oplaaiende gees van verset word by die dag al hoe duideliker. Wanneer 'n rivier se watervlak skielik styg en ontwortelde plante begin verby spoel, is dit 'n duidelike teken dat vloedwater op pad is.
Die ANC is besig om ‘n deksel sonder ontsnapklep op 'n stoompot vas te skroef. Dit gaan een of ander tyd ontplof. Dat die Boerevolk nog nie tot daadwerklike verset oorgegaan het nie, moenie aan magteloosheid toegeskryf word nie. My volk is alles behalwe magteloos. Die tyd van ons bevryding is voor die deur waarna die verraaiers tot verantwoording opgeroep sal word om hulle verdiende loon te ontvang!
2. Buitelandse begrip
Ons moenie dink dat die buiteland geen begrip vir ons vryheidsideaal het nie. Daar is verrassend baie begrip daarvoor, veral diegene van hulle wat self met swart immigrasie, hetsy wettig of onwettig, kennis gemaak het. Swartes is besig om talle Europese lande hoofbrekens te besorg. Moet dus nie dink dat daardie buitelanders wat so voor die ANC-regime kruip, die gevoel van hul breë bevolking verteenwoordig nie!
3. Geen versoening nie
Die beeld van versoening wat die ANC aanvanklik voorgehou het, was misleidend. Ná die magsoorname het die ANC onmiddellik sy ware kleure begin wys. In plaas van versoenend op te tree, het die swart regering ‘n ongeduld en onverdraagsaamheid teenoor behoudende volksgenote begin openbaar. Almal wat geweier het om deel van ‘n kunsmatige, vaal, identiteitslose reënboognasie te word, is as vyand gebrandmerk.
Dit was gou duidelik dat die ANC hom tot ‘n outokratiese gelykmakingsproses verbind het. Hierdie proses lei altyd onafwendbaar tot ‘n tirannie en ‘n magsuitoefening wat die Bybel as hoogste normbepaler verwerp. Die meeste Afrikalande gaan hieronder gebuk. Zimbabwe is seker die sprekendste voorbeeld hiervan!
4. Dis tyd om op te tree
Swart vervolgsug mag nie langer geduld word nie. Die verfoeilike optredes van die Waarheids-en Versoeningskommissie (WVK) sal ons nog lank bybly. Hulle is telkens die geleentheid gebied om in die naam van reg en geregtigheid wraak uit te oefen. Die swart voorsitter was behoorlik lighoofdig van vervolgsug, sy uitspattige ampsdrag ten spyt!
Ons durf nie langer 'n houding van wag en kyk wat gaan gebeur inneem nie. Die tyd het aangebreek om op te tree! Gehalte bestaan moet vir ons belangriker as blote oorlewing wees. 'n Volk se grootheid lê o.a in sy wil om te lewe. Daaraan moet hy iets doen. 'n Volk wat maar net toegee, prysgee en weggee, het uiteindelik ook oorgegee en het niks meer oor om voor te sterf nie, maar ook niks om voor te leef nie.
As ons volk bv. 'n honderd jaar gelede besluit het om net rustig voort te gaan en onder Engelse oorheersing te probeer oorleef, sou ons niks gehad het om vandag te herdenk nie. N.P van Wyk-Louw het gesê dat dit nie rampspoedig hoef te wees indien 'n volk vertrap en sy regte misken word nie. Wat wel rampspoedig sal wees, is dat indien dit gebeur, 'n hele geslag verby gaan sonder om daarteen in verset te kom!
Die ANC voer tans 'nal hoër intensiteit oorlog teen ons. Die toenemende moorde op ons boere is bewys daarvan. Elke denkbare terrein van ons volkslewe kom onder skoot. Onaanvaarbaarhede het die gangbare verloop van sake geword. Die wildernis wat dit veroorsaak word deur die ANC as paradys gesien. Dit laat ons land terugsak in dieselfde chaos waaruit die koloniale moondhede Afrika jare gelede probeer red het.
Indien daar nie spoedig 'n ommekeer in hierdie ellendevaart kom nie, gaan die toekoms vir ons baie donkerder word. Ons sal die verfoeilike optrede van vervolgsugtige, onopgevoede mense met mag en mening moet teenstaan. Reg is kosbaarder as vrede! Ons durf nie langer die prooi van vertwyfeling en onsekerheid wees nie. Ons moet God bid om ons te help teen die onheil wat Afrika se son nie oor ons Boerevolk wil sien skyn nie.
Slotopmerking
Ons durf parasietkulture nie langer herberg nie. Ons moet ophou om mense wat ons volk uitmergel vet te voer. Niks doen ‘n land soveel skade aan as mense wie se behoeftes groter is as hul vermoë om dit te bevredig nie. Indien sulkes nie betyds gekeer word nie, sal hulle ander se volkstrukture en kulturele bates kaal plunder.