Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die doek wat op Christus se hoof in die graf was, het na sy opstanding eenkant opgevou gelê. In die Bybelse tyd het ’n welgestelde man sy servet opgevou as teken dat hy die tafel net vir ’n tydjie verlaat en weer sou terugkeer. Wat Jesus met die opgevoude gesigsdoek gesê het was dat Hy net vir ’n tydjie weg sou wees, maar weer sal kom. Is jy gereed vir sy Wederkoms?
WIE IS DIE WARE RASSEHATERS?!
Regter L.F Weyers van die Pretoriase Hooggeregshof het nie te lank gelede die volgende gesê:
"In die huidige Suid-Afrika geld dit wat 'n regter dink en besluit oor vonnisse in die atmosfeer van die verhoor, blykbaar baie min by die administratiewe burokrasie wat hulle agterna links en regs in dié vonnisse inmeng".
Blankes is oor die algemeen katvoet vir die woord rassisme. As hulle daarvan beskuldig word, slaan baie soos 'n oester toe wat natuurlik op ‘n skulderkenning neerkom. Sulke misplaaste skulderkennings doen ons volk oneindige skade aan want daardeur maak ons sagte teikens van onsself.
Vir die ANC-regime is daar skynbaar geen groter oortreding as rassisme nie en skyn selfs erger as moord, roof of verkragting te wees. Gevolglik neem baie blankes 'n apologetiese houding in van: Noem my enigiets anders, maar asseblief net nie 'n rassis nie!
Rassehaat is ‘n feit soos ‘n koei en swartes die skuldigste daaraan. Die ANC-regime is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Enersyds vind hulle dit skynbaar moeilik om sekere misdadigers wat aan ‘n bepaalde ras behoort, te eien. Andersyds vind hulle dit geensins moeilik om rassehaters uit te wys nie, want dié is mos almal blank!
In werklikheid neem swart rassehaat nou epidemiese afmetinge in ons land aan en is dit ook in die werksituasie te sien. Vir swartes is meriete 'n vloekwoord. Gevolglik is bekwaamheid, werkywer en arbeidstrots vir die swart septerswaaiers onbelangrik. Velkleur en partypolitieke lojaliteite weeg verreweg die swaarste.
As blankes dit waag om swartes op hulle flaters te wys, word hulle vir rassehaters uitgekryt. Swartes het al 'n refleksreaksie ontwikkel om kritiek teen hul onbevoegdheid met die teerkwas van rassehaat by te kom. Maak jy ‘n opmerking oor hulle roofkultuur en misdaad-geneigdheid, is dit 'n hatige opmerking. Is jy oor hulle oproerige optredes en ontwrigting van skole en tersiêre inrigtings in opstand, is jy 'n rassehater!
Om blankes aanhoudend van rassehaat te beskuldig, is natuurlik 'n gerieflike bos waaragter die ANC sy onvermoë om sinvol te kan regeer, verskuil. Swartes het ook geleer dat aanval die beste manier van verdediging is. Waar blankes altyd probeer om rassewrywing te vermy, gryp swartes weer elke geleentheid aan om dit aan te vuur.
Die enigste rassehaat wat egter in Suid-Afrika geduld, geregverdig, gewettig en aangemoedig word, is dié van swartes teenoor blankes. Hulle kan sê net wat hulle wil, daar word niks aan hulle gedoen nie, self nie aan ‘n slagspreuk soos: Kill, a Boer, kill a farmer” nie!
Die swart regering ontsien nie eens eerbiedwaardige blanke regslui nie. Daar is al van baie blanke regters ontslae geraak; mense wat waarskynlik uitsprake gelewer het wat nie in die ANC se kraal gepas het nie. Die regering is skynbaar net met hofuitsprake gediend wat met hulle belange en eie siening van skuld of onskuld strook.
Oproerige skares wat ten gunste van swart misdadigers betoog, is sedert 1994 'n algemene verskynsel binne en buite ons land se howe. In die apartheidsera is dit nie geduld nie. Oral waar oproerige massas reg en geregtigheid begin bepaal het, het die oerwoud oorgeneem.
In 'n land wat volgens die ANC se grondwet kleurloos geword het, sien swartes nog steeds alles deur 'n kleurbril. Daar word onbeskaamd met twee maatstawwe gemeet. Daar is ‘n begunstigde een vir swartes en 'n strafbare een vir blankes. Sedert die bewindsprysgawe gaan alles om 'n skaamtelose bevoordeling van swartes in die algemeen; in besonder vir die swart élite wat glo dat daar ‘n swaar verpligting op hulle rus om hulself te verryk.
Die verfoeilike optrede van die Waarheid-en-Versoeningskommissie van ‘n paar jaar gelede was ‘n sprekende bewys van swartes se onbeskaamde rassehaat. Hierdie heksejagters het van die leuen uitgegaan dat die Boerevolk apartheid gebruik het om onreg en wreedhede teen swartes te pleeg. Swartes wat teen dié onreg gestry en in die proses 'n misdryf begaan het, is baie ligter beoordeel.
Indien blankes nie van rassehaat beskuldig wil word nie, moet hulle swyg as swartes hulle Christelike norme aanval en probeer vernietig. Blankes moet swyg as swartes hul beproefde Eerstewêreld-standaarde goedsmoeds aftakel. Blankes moet swyg as swartes vrouens en skoolmeisies aanval, molesteer en verkrag. Blankes moet swyg as swartes hulle besittings roof. Blankes moet swyg as voedselvoorsieners sonder enige provokasie op hul plase vermoor word. Blankes moet swyg wanneer weerlose bejaardes gemartel en wreed vermoor word. Blankes durf ook niks sê wanneer onbevoegde swartes op kundiges se werk beslag lê nie. Want as jy iets sê, is jy ‘n rassehater!
Terwyl die vyandige media chronies ‘n eier oor die sg. onreg van die verlede wil lê, word volksgenote daagliks op barbaarse wyses afgemaai. Van ware versoening is daar in die suidpunt van Afrika hoegenaamd geen sprake nie. Ons beleef eerder ‘n smadelike veragting daarvan. Swartes sien versoening as ‘n swakheid wat om slae vra. Gevolglik het die Boerevolk nou slagoffers van rassehaat geword. Dis die gevolg van ‘n verkeerde ideologie wat in die hande van die verkeerde mense beland het!