NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons smag almal na innerlike rus en vrede. Die vrug van die Gees bevat nege gawes waarvan sagmoedigheid een is. Ons sondige natuur laat ons gewoonlik ons eie belange en voordeel soek wat ons heel dikwels bitsig en wraakgierig maak teenoor ons geliefdes en naastes. Die Here sê dat die sagmoediges die nuwe aarde ontvang, en Hy stel ons wel in staat om die natuurlike drang na selfgelding te oorwin. Bid vir daardie werking van die Heilige Gees in jou hart sodat jy die gawe om sagmoedig te wees, kan ontvang want dit bring vir jou rus en vrede.

REGSTELLENDE AKSIE: BYBELS OF DUIWELS?

Andrè van den Berg

Lees meer van hierdie skrywer by Andrè van den Berg

"Wat sit werklik agter regstellende aksie?   Vrees.  Swartes se vrees om met hardwerkende, gedissiplineerde blankes  met ’n Calvinistiese, Europees geskoeide arbeids-etiek te moet meeding."

Jes.5:20-24

Eerlose mense skuil dikwels agter eerbare maskers en gebruik mooi woorde om lelike dinge te verberg.  Een hiervan is regstellende aksie; die grootste onreg wat Suid-Afrika ooit aangedoen is!   Dit word as ’n regstelling van sg. onregte van die verlede voorgehou, maar skep in werklikheid onreg in die hede.

Regstellende aksie stel niks reg nie, maar verwoes alles.  Daarom het bykans ’n miljoen blankes sedert dit van stapel gestuur is, hul in die buiteland gevestig.    By diegene wat die land nie kan verlaat nie, heers daar origens ’n gevoel van moedeloosheid.   Groot ondernemings word genoodsaak om regstellende aksie toe te pas uit vrees vir reuse boetes, dwangmaatreëls of om op die kantlyn te beland en van die handels-toneel te verdwyn.

Suid-Afrika het deur die toedoen van verraderlike politici en ontspoorde kerke ’n heidenland geword. 

Daar is weggedoen het met die Bybelse maatstaf van verdienste en met die onreg van rasse-voorkeur en regstellende aksie vervang. Rasse-voorkeur is onskriftuurlik en regstellende aksie sonder morele verdienste.

Onverskilliges het geglo dat regstellende aksie ’n rasse-oorlog sou verhoed en versoening bewerkstellig.   Presies die teenoorgestelde het gebeur – dit het rasse-geweld en onversoenlikheid aangevuur.

Die posisie van die blanke Suid-Afrikaner vergelyk met dié van die eertydse Griekse slawe in Rome.   Hulle was beskaafd en goed opgelei, maar het geen politieke mag gehad nie.  Hulle moes die Romeine se kinders oplei en hul kundigheid ter beskikking van hul meesters stel en tevrede wees dat hulle ’n ondergeskikte stand was.

Die stroom van rassehaat vloei baie sterk deur ons land en dreig om ons mee te sleur.   Wat verwag God van gelowiges in sulke omstandighede?   “En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is” (Rom.12:2).    Ons moet te alle tye anders as die wêreld optree en sy wil doen.  Dis in die Bybel opgeteken.  Kom ons let daarop.

’n Groot Bybelse beginsel wat ons aandag vereis, is gelykheid voor die reg. “Wat die vergadering aangaan, een en dieselfde insetting geld vir julle en vir die vreemdeling wat by julle vertoef.  ’n Ewige insetting in julle geslagte is dit: soos julle, so moet die vreemdeling voor die aangesig van die Here wees.  Een wet en een reg moet geld vir julle en vir die vreemdeling wat by julle vertoef” (Num.15:15,16).

“Julle mag geen onreg doen in die gereg nie.  Jy mag vir die geringe nie partydig wees en die aansienlike nie voortrek nie.  Met geregtigheid moet jy jou naaste oordeel.” (Lev.19:15).

Daar is nie meer Jood of Griek nie, ….julle is almal een in Christus Jesus” (Gal.3:28).

Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het” (Efes.2:14).

Voor die koms van Christus het heidennasies op hande-arbeid neergesien en slawe daarmee belas.   Toe Christus gebore is, het die helfte van die Romeinse ryk uit slawe bestaan, so ook driekwart van die Atheners.   Jesus het ’n groot omwenteling in arbeid gebring toe Hy met ’n byl, saag, hamer en ander skrynwerkersgereedskap in ’n timmermanswinkel gewerk het.   Dit het ’n nuwe waardigheid aan arbeid gegee.    Met hierdie hervorming het die Christendom ’n hele  gemeenskapsorde hervorm.

Jesus begin sy bediening in Nasaret met die woorde: ”Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.  Hy het My gestuur om die wat verbrysel van hart is, te genees” (Luk.4:18).

Omdat die Bybel gelowiges oproep om hul naaste lief te hê, barmhartige Samaritane te wees en aan ander te doen wat hulle aan hulself gedoen wil hê, het talle gelowiges hul lewe daaraan gewy om slawehandel te stop, kinderarbeid te belet en onderdruktes te bevry.  Daarom het slegs die Christendom, van al die godsdienste ter wêreld, ’n einde aan slawehandel gemaak.

Charles Darwin het met sy Ewolusieteorie wat miljoene ongelowiges begeester het, geen poging aangewend om rassehaat te bekamp nie, maar eerder aan te vuur.  Dit het ’n horde van bose ideologieë soos Kommunisme ontketen.   Marx was ’n vurige aanhanger van Darwin.  So ook Josef Stalin wat met rassehaat deurspek was en geglo het dat ewolusie tot rewolusie lei.

Die Oxford woordeboek omskryf rassisme as diskriminasie of vyandskap jeens ander rasse. Die ironie is dat baie van die mense wat so teen rassisme gekant is, hul in werklikheid daaraan skuldig maak.   Regstellende aksie maak onbeskaamd sondige rasse-onderskeid en is per sè verbloemde rassehaat.

Mag gelowiges rasse-onderskeid maak?   Ja, maar slegs op grond van natuurlike skeidslyne soos taal en kultuur.   Christus sê in Joh.10: 16: “Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie.  Ek moet hulle ook lei en hulle sal na my stem luister en dit sal wees een kudde, een herder”.

Die Skrif het dit teen karakter-haat.   En die maklikste om dit aan te wakker, is om vir iemand te sê dat jy beter as hy is.   Dis waar etniese geweld vandaan kom.   Kyk wat ’n paar jaar gelede in Rwanda gebeur het toe 800,000 Tutsi’s deur Hutu’s uitgemoor is; die maksimum haat vir die minste rede.

Rassehaat is vir enige land vernietigend.   Dit het Zimbabwe van welvaart na armoede laat tuimel!   Kenners sê dat dit die bedenklikste ekonomiese verval in die ganse mensegeskiedenis is!   “Hoe lank sal die land treur en die plante van die hele veld verdor?  Vanweë die boosheid van die wat daarin woon, vergaan diere en voëls…” (Jer.12:4).

Die mensdom aan die suidpunt van Afrika is huigelaars.   Hulle braak gal teen die sg. onreg van rassediskriminasie van die vorige bedeling, maar stel hul eie diskriminasie met regstellende aksie in.  ’n Britse verslaggewer stel dit as volg: Killing old discrimination with new discrimination! En staatslui wat dit toepas, word toegejuig en vereer.  Onbeskaamde huigelary!

Wat sit werklik agter regstellende aksie?   Vrees.  Swartes se vrees om met hardwerkende, gedissiplineerde blankes  met ’n Calvinistiese, Europees geskoeide arbeids-etiek te moet meeding.   En dit terwyl die Bybel sê dat ons met ons lot tevrede moet wees.

Daniel Etounga, ’n skrywer van Kameroen, slaan die spyker op die kop met sy artikel  Does Africa need a cultural adjustment program? Hy sê dat die Afrika-kultuur met afguns deurspek is.  Etounga vergelyk Afrika-samelewings met ’n sokkerspan wat deur persoonlike rusies en gebrekkige spangees geteister word.   Een speler wil nie die bal na ’n ander aangee nie omdat hy bang is dat die man dalk ’n doel kan aanteken.   Om blanke doele te verhoed, is Afrika eerder bereid om teen ander lande te verloor waar slegs die beste speler gekies word.

Gelowiges durf nooit  ʼn ander se lig doodmaak ten einde hul eie beter te laat skyn nie.   En dit is wat regstellende aksie doen.  Dis in werklikheid georganiseerde roof en ’n verbreking van die agtste gebod : “Jy mag nie steel nie”.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3411 gaste aanlyn