NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Liefde word gemeet aan lojaliteit, geduld, verdraagsaamheid – liefde gaan nie oor jouself nie!

ONTHOU VOLKS- VERGADERING 10 OKTOBER

Quo Vadis?
Kennis geskied hiermee van die sesde Volksvergadering
van die Geloftevolk van Suid-Afrika –
D.V. 10-12 Oktober 2014 te Dankbaar CVO Skool, Bloemfontein.
Tema: Ps.33:12a   “Welgeluksalig is die nasie wie se God die HERE is...”

Geagte Volksgenoot,
CHAOS is besig om elke sektor van die Nuwe Suid Afrika lam te lê. Die land met die “beste grondwet” in die wêreld, stort in duie! Parlementslede maak ‘n bespotting van die Parlement en die Regering ondersoek die moontlikheid om 50% van die blanke boere se plase ten gunste van die plaasarbeiders te onteien  

[i] . Myne, Banke, Nywerhede  

[ii] , Privaat eiendom, Besighede, ens. staar nasionalisering in die gesig.

Elke myn, plaas, dorpshuis en besigheid in hierdie land kom onder die Hamer en Sekel. Selfs u beleggings is onveilig en pensioenskemas is ook aan’t wankel. Die waarborge [wigte en teenwigte] wat die Nuwe Suid-Afrika vir die Blankes moes bestendig het saam met die Nasionale Party van die toneel verdwyn en is vervang met die beleid van Regstellende Aksie wat ongekende blanke emigrasie en ellende teweeg gebring het.

<!-- /* Font Definitions */ @font-face {font-family:"Cambria Math"; panose-1:2 4 5 3 5 4 6 3 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:roman; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:-1610611985 1107304683 0 0 415 0;} @font-face {font-family:Calibri; panose-1:2 15 5 2 2 2 4 3 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:swiss; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:-520092929 1073786111 9 0 415 0;} @font-face {font-family:TT2F6t00; panose-1:0 0 0 0 0 0 0 0 0 0; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:auto; mso-font-format:other; mso-font-pitch:auto; mso-font-signature:3 0 0 0 1 0;} @font-face {font-family:TT310t00; panose-1:0 0 0 0 0 0 0 0 0 0; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:auto; mso-font-format:other; mso-font-pitch:auto; mso-font-signature:3 0 0 0 1 0;} @font-face {font-family:TT30Et00; panose-1:0 0 0 0 0 0 0 0 0 0; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:auto; mso-font-format:other; mso-font-pitch:auto; mso-font-signature:3 0 0 0 1 0;} /* Style Definitions */ p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal {mso-style-unhide:no; mso-style-qformat:yes; mso-style-parent:""; margin-top:0cm; margin-right:0cm; margin-bottom:10.0pt; margin-left:0cm; line-height:115%; mso-pagination:widow-orphan; font-size:11.0pt; font-family:"Calibri","sans-serif"; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:Calibri; mso-fareast-theme-font:minor-latin; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi; mso-fareast-language:EN-US;} .MsoChpDefault {mso-style-type:export-only; mso-default-props:yes; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:Calibri; mso-fareast-theme-font:minor-latin; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi; mso-fareast-language:EN-US;} .MsoPapDefault {mso-style-type:export-only; margin-bottom:10.0pt; line-height:115%;} @page WordSection1 {size:595.3pt 841.9pt; margin:72.0pt 72.0pt 72.0pt 72.0pt; mso-header-margin:35.4pt; mso-footer-margin:35.4pt; mso-paper-source:0;} div.WordSection1 {page:WordSection1;} --> <!-- /* Font Definitions */ @font-face {font-family:"Cambria Math"; panose-1:2 4 5 3 5 4 6 3 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:roman; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:-1610611985 1107304683 0 0 415 0;} @font-face {font-family:Calibri; panose-1:2 15 5 2 2 2 4 3 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:swiss; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:-520092929 1073786111 9 0 415 0;} @font-face {font-family:TT2F6t00; panose-1:0 0 0 0 0 0 0 0 0 0; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:auto; mso-font-format:other; mso-font-pitch:auto; mso-font-signature:3 0 0 0 1 0;} /* Style Definitions */ p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal {mso-style-unhide:no; mso-style-qformat:yes; mso-style-parent:""; margin-top:0cm; margin-right:0cm; margin-bottom:10.0pt; margin-left:0cm; line-height:115%; mso-pagination:widow-orphan; font-size:11.0pt; font-family:"Calibri","sans-serif"; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:Calibri; mso-fareast-theme-font:minor-latin; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi; mso-fareast-language:EN-US;} .MsoChpDefault {mso-style-type:export-only; mso-default-props:yes; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:Calibri; mso-fareast-theme-font:minor-latin; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi; mso-fareast-language:EN-US;} .MsoPapDefault {mso-style-type:export-only; margin-bottom:10.0pt; line-height:115%;} @page WordSection1 {size:595.3pt 841.9pt; margin:72.0pt 72.0pt 72.0pt 72.0pt; mso-header-margin:35.4pt; mso-footer-margin:35.4pt; mso-paper-source:0;} div.WordSection1 {page:WordSection1;} -->

Toe Dr. DF Malan die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949 geopen het, het hy as volg gespreek:

“Volk van Suid-Afrika, u wat met trots op u bors slaan, en uself ‘n Afrikaner noem, waar gaan jy heen? Sal Suid Afrika nou en altyd, sal u vir uself en vir u kinders die uitdaging aanneem en moedig en vasberade u taak aanvaar; Waarheen Suid Afrika?

Die antwoord hierop kan alleen deur uself gegee word - vandag met die woord, maar daarna met die daad.

As daardie siel deursoekende vraag hom dan aan u opdring: Afrikaner Quo Vadis, waar gaan jy heen? Staan dan stil en draai terug - terug na u volk; terug na u volk se hoogste ideale; terug na die pand wat ook aan u toevertrou is om te bewaar; terug na die volksaltaar waarop u u offers moet lê, en as dit van u geëis word, ook uself – as ‘n offerande; terug na die heiligheid en die onskendbaarheid van die gesinslewe; terug na u Christelike wandel; terug na u Christelike geloof; terug na u kerk; terug na u God.:

President Paul Kruger het aan die Milner- en Rhodes gedrewe Westminster demokrate [uitlandse fortuinsoekers] in die 1890’s gesê dat dit nie stemreg is wat hulle wou gehad het nie, maar dat dit sy land was wat hulle wou hê. Honderd jaar later, met die veelrassige demokratisering van hierdie land, is dit nog steeds ons land waaragter die demokrate aan is. Na 20 jaar van swart meerderheids regering is die ANC vryheidsmanifes van 1955 [Freedom Charter] besig om u van alles te beroof.

Die moontlikheid is goed dat ons eers alles gaan verloor voordat ons weer ‘n vrye volk sal wordiii. Nikolaas [Siener] van Rensburg het honderde visioene ontvang, waaronder visioene van groot stakings, dat ons die onderdane in hierdie land sal word [In daardie tyd sien ek ook die Unie is omgeploeg, alles wat nou bo is, is onder of wat baas is, is Klaas]iv en die onderdane die regeerders, dat stakings die land sal lamlê waartydens die spoorlyn tussen Luderitz en Prieska die enigste werkende spoorlyn in die land sal wees. Op die oomblik is daardie spoorverbinding, na baie jare se onbruik, byna voltooi en is die vervulling van nog ‘n visioen op die punt om in vervulling te gaan. Vir meer hieroor lees DIE VIERKLEUR WAPPER WEER: Die Visioene van Siener van Rensburg deur Prof. A.W.G Raath, bl. 281 ev.

Geloftevolk van Suid-Afrika! Wat staan u nou te doen? Die huidige toedrag van sake noop ieder en elke patriotiese volksgenoot om opnuut te besin oor die toekoms van u volk. Siener het gesê dat God ‘n gelowige volk wil hê; en dit is ons lank nie meer nie.

Kom die oordele wat ons tref nie dalk van Bo nie? Is dit nie dalk ons versuim om al ons geloftes te betaal dat ons onder strafgerig verkeer nie? Volgens Deut.23:21-23 en Pred.5:3-5 sal ons hemelse Vader die werke van ons hande verwoes as ons nie ons geloftes na behore nakom nie. Hy sal dit enduit van ons eis – ook die Paardekraal Gelofte.

Die Geloftevolk Koördineringskomitee [GKK] gee sedert die Vegkop Volksvergadering [September 2009] aandag aan die besluite aldaar geneem, waarvolgens ons as Geloftevolk se vrywordings proses geskoei moet wees op ons volksgeloftes. Die outentieke Gelofte van Bloedrivier vereis die stigting van ‘n Huis waar dit ons hemelse Vader behaag, wat binne Bybelse terme neerkom op die totstandkoming van ‘n Teokrasie – 1Kon.11:37-38.

Die GKK nooi Volksgenote uit na hierdie vergadering, waartydens die sakelys hieronder D.V. aan die orde sal kom. Volksgenote kan ook aansoek doen vir ‘n spreekbeurt in genoemde verband by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. . Aansoeke, begelei deur ‘n kort opsomming van die rede [max. een A4 bladsy], moet asb. voor 15 September ingedien word, waarna die aansoekers gekontak sal word. Sakelys:

1. Skrifgefundeerde weerbaar-making van ouer en kind binne die huidige strafgerig ter nakoming van die Gelofte van Bloedrivier.

2. Komende Geloftedag herdenkings.

3. Volksondes.

4. Die noodsaak vir die handhawing van die SKRIF-gesag waaronder die Geloftevolk se

Heilige Kontrakte aangegaan is, vir die stigting van die Huis van Bloedrivier.

5. Verslae:

i. Geskiedkundige oorsig oor grondbesit.

ii. Die invloed van ons Volksgeloftes op Volksvoortbestaan.

iii. Voedselwette.

iv. Godsdienstige sertifisering van voedselprodukte deur Moslems, Jode en Hindu’s.

v. Kollektiewe Landbougemeenskappe.

vi. Volksmoord onder die dekmantel van kriminaliteit.

vii. Volkseie arbeid.

viii. Onderwys.

ix. Gesiedkundige en wetenskaplike ontwikkeling van kalenders en almanakke.

GKK KONTAK BESONDERHEDE

|   Sel: 082 455 4303   |   Faks: 086 619 2695   |   E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   |   Webwerf: www.volksvergadering.co.za   |

Toe Dr. DF Malan die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949 geopen het, het hy as volg
gespreek:
“Volk van Suid-Afrika, u wat met trots op u bors slaan, en uself ‘n Afrikaner noem, waar gaan jy
heen? Sal Suid Afrika nou en altyd, sal u vir uself en vir u kinders die uitdaging aanneem en
moedig en vasberade u taak aanvaar; Waarheen Suid Afrika?
Die antwoord hierop kan alleen deur uself gegee word - vandag met die woord, maar daarna met
die daad.
As daardie siel deursoekende vraag hom dan aan u opdring:
Afrikaner Quo Vadis, waar gaan jy heen? Staan dan stil en draai terug -
terug na u volk;
terug na u volk se hoogste ideale;
terug na die pand wat ook aan u toevertrou is om te bewaar;
terug na die volksaltaar waarop u u offers moet lê, en as dit van u geëis word, ook uself – as ‘n
offerande;
terug na die heiligheid en die onskendbaarheid van die gesinslewe;
terug na u Christelike wandel;
terug na u Christelike geloof;
terug na u kerk;
terug na u God.:
President Paul Kruger het aan die Milner- en Rhodes gedrewe Westminster demokrate [uitlandse
fortuinsoekers] in die 1890’s gesê dat dit nie stemreg is wat hulle wou gehad het nie, maar dat
dit sy land was wat hulle wou hê. Honderd jaar later, met die veelrassige demokratisering van
hierdie land, is dit nog steeds ons land waaragter die demokrate aan is. Na 20 jaar van swart
meerderheids regering is die ANC vryheidsmanifes van 1955 [Freedom Charter] besig om u van
alles te beroof.
Die moontlikheid is goed dat ons eers alles gaan verloor voordat ons weer ‘n vrye volk sal
wordiii. Nikolaas [Siener] van Rensburg het honderde visioene ontvang, waaronder visioene van
groot stakings, dat ons die onderdane in hierdie land sal word [In daardie tyd sien ek ook die
Unie is omgeploeg, alles wat nou bo is, is onder of wat baas is, is Klaas]iv en die onderdane die
regeerders, dat stakings die land sal lamlê waartydens die spoorlyn tussen Luderitz en Prieska
die enigste werkende spoorlyn in die land sal wees. Op die oomblik is daardie spoorverbinding,
na baie jare se onbruik, byna voltooi en is die vervulling van nog ‘n visioen op die punt om in
vervulling te gaan. Vir meer hieroor lees DIE VIERKLEUR WAPPER WEER: Die Visioene van Siener
van Rensburg deur Prof. A.W.G Raath, bl. 281 ev.
Geloftevolk van Suid-Afrika! Wat staan u nou te doen?
Die huidige toedrag van sake noop ieder en elke patriotiese volksgenoot om opnuut te besin oor
die toekoms van u volk. Siener het gesê dat God ‘n gelowige volk wil hê; en dit is ons lank nie
meer nie.
Kom die oordele wat ons tref nie dalk van Bo nie? Is dit nie dalk ons versuim om al ons geloftes
te betaal dat ons onder strafgerig verkeer nie? Volgens Deut.23:21-23 en Pred.5:3-5 sal ons
hemelse Vader die werke van ons hande verwoes as ons nie ons geloftes na behore nakom nie.
Hy sal dit enduit van ons eis – ook die Paardekraal Gelofte.
Die Geloftevolk Koördineringskomitee [GKK] gee sedert die Vegkop Volksvergadering [September
2009] aandag aan die besluite aldaar geneem, waarvolgens ons as Geloftevolk se vrywordings
proses geskoei moet wees op ons volksgeloftes. Die outentieke Gelofte van Bloedrivier vereis die
stigting van ‘n Huis waar dit ons hemelse Vader behaag, wat binne Bybelse terme neerkom op
die totstandkoming van ‘n Teokrasie – 1Kon.11:37-38.
Die GKK nooi Volksgenote uit na hierdie vergadering, waartydens die sakelys hieronder D.V. aan
die orde sal kom. Volksgenote kan ook aansoek doen vir ‘n spreekbeurt in genoemde verband by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. . Aansoeke, begelei deur ‘n kort opsomming van die rede [max. een A4
bladsy], moet asb. voor 15 September ingedien word, waarna die aansoekers gekontak sal word.
Sakelys:
1. Skrifgefundeerde weerbaar-making van ouer en kind binne die huidige strafgerig ter
nakoming van die Gelofte van Bloedrivier.
2. Komende Geloftedag herdenkings.
3. Volksondes.
4. Die noodsaak vir die handhawing van die SKRIF-gesag waaronder die Geloftevolk se
Heilige Kontrakte aangegaan is, vir die stigting van die Huis van Bloedrivier.
5. Verslae:
i. Geskiedkundige oorsig oor grondbesit.
ii. Die invloed van ons Volksgeloftes op Volksvoortbestaan.
iii. Voedselwette.
iv. Godsdienstige sertifisering van voedselprodukte deur Moslems, Jode en
Hindu’s.
v. Kollektiewe Landbougemeenskappe.
vi. Volksmoord onder die dekmantel van kriminaliteit.
vii. Volkseie arbeid.
viii. Onderwys.
ix. Gesiedkundige en wetenskaplike ontwikkeling van kalenders en almanakke.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2112 gaste aanlyn