Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Boerevolk gaan sy vryheid binnekort herwin, maar nie sonder stryd nie. Dit gaan donker word en ons gaan mekaar nodig hê. Verraaiers gaan eenkant staan, maar opregte vriendskap gaan goud werd wees soos dié tussen Jonathan en Dawid; lees weer 1 Sam. 23:16 : “Daarop het Jonathan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in Hores gegaan. En hy het hom bemoedig in God…”
WAARSKUWING: 27/28 OKTOBER 2011 - 'NATIONAL DAYS OF MASS ACTION'
UIT HUL GESKIEDENIS WEET ONS DIS NIE 'N YDEL DREIGEMENT NIE!
Die ANC se Jeugliga het 'n massa-mobilisasie-en-aksie-program vir Oktober op hulle webblad geplaas by http://www.ancyl.org.za/show.php?id=8085 genoem die NATIONAL DAYS OF MASS ACTION.
Hulle het op Sondag 18 September in die Albert Luthuli Huis vergader om 'n konkrete program tot massa-aksie te beplan. Daar is toe besluit om op 27 en 28 Oktober 2011 massa-optredes in strategiese dele van Suid-Afrika te hou. Oral in die land sal daar betogings voorkom maar die hoofberoeringe sal op 27 Oktober gedurende die dag in Johannesburg en op die hoofpaaie oppad daarnatoe wees, en die middag op die paaie na Pretoria, die aand, die nag en die volgende dag op 28 Oktober in Pretoria oppad na en in die omgewing van die Uniegebou voortduur.
Dit behels NIE-VREEDSAME protesoptogte waartydens oor 'n hele aantal sake protesteer sal word, onder andere om die nasionalisering van myne te eis.
Johannesburg:
Ná die myn-eise by die Kamer van Mynwese is hulle plan om na die Johannesburgse aandelebeurs in Sandton te beweeg en daar die land se rykdomme op te eis, asook vinniger transformasie van die ekonomie, en nog meer belangrik, werk vir al die swartes te eis.
Pretoria:
Van daar sal hulle na die Uniegebou in Pretoria gaan vir 'n nagkabaal waartydens hulle 'n memorandum sal oorhandig waarin onder andere geëis word dat onderwys- en ander opleiding gratis sal wees, werksgeleenthede vir almal, asook beter behuising met genoegsame sanitasie, elektrisiteit en watertoevoer vir almal. Pretoria sal dus op die nag van 27 Oktober en die dag van 28 Oktober sleg deurloop deur die massa beserktes wat alles met klipgooi en brandstigting probeer vernietig.
Die rede wat die Jeugliga aangee vir hierdie massa-betoging is dat dit hoogtyd is dat die swart jeug van Suid-Afrika die land en sy rykdomme beheer en deel in die voorspoed van die land. Hulle is glo steeds die agtergeblewene massas wat nou aanspraak behoort te maak op al die bogenoemde voordele en sal dit met geweld afdwing omdat dit volgens hulle nie in die kabinet van die regering aan hulle toegewys sal word nie. Die ANC-Jeugliga sal in die voorafgaande weke in Oktober met spesifieke organisasies kontak om hulle te oorreed om deel te neem aan die NATIONAL DAYS OF MASS ACTION.
Daar sal glo seker gemaak word dat alle takke van die Jeugliga deelneem en hulle sal na Johannesburg op 27 Oktober aangery word waar die hoofoptogte begin. Kleindorpse 'agtergeblewenes' wat nie daar kan wees nie sal hulle eie betogings hou, wees dus nie te gerus oor u plattelandse omgewing nie.
Die oproep word op die webblad gerig tot alle 'ekonomiese vryheidsvegters wat totaal rebelleer teen die verdrukking" wat hulle in hierdie land ly. Hulle word opgestook om te veg vir wat aan hulle behoort. Ten einde word daar so 'n oogverblindertjie ingegooi deur te sê dat Suid-Afrika aan swart en wit behoort maar dat dit verkeerd is om so baie mense in absolute armoede te laat leef terwyl Suid-Afrika oor soveel rykdomme beskik.
Wees verseker dat hierdie gewelddadige demonstrasies nie oor die wel en weë van die gehate witman in die land plaasvind nie, en defnitief nog 'n geval van miljoene rande skade tot gevolg gaan hê soos die vorige massa-betogings waar die opgestoke swartes alles wat voorkom vernietig het – ongeveer R32 miljoen skade. Bly dus uit hulle pad met u lewe en u motor, bly weg van die gebiede waar hulle betoog, en vind veral uit wat die roetes is wat gevolg sal word.
Wees wakker op 27 en 28 Oktober!