NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Weet jy wat die sin van jou lewe en jou Geestesgawe is?   As jy nie seker is nie, fokus op Jesus.   Die res kom vanself.   Fokus op die Gewer en nie op die gawe nie.  Bid die Here dat Hy jou plek in die lewe aan jou duidelik sal maak sodat jou lewe sin kan maak.

DEMONIESE BESETTING

Wat sê die Bybel oor om demonies besete te wees? Kan mense vandag nog besete wees met bose geeste, en indien wel wat is die simptome?

Die Bybel gee voorbeelde van mense wat met bose geeste besete was, of wat beinvloed was deur bose geeste. Van hierdie voorbeelde is dit moontlik om die simptome van demoniese invloed te bepaal en ons kan ook sien hoe bose geeste mense kan beset. Hier is ‘n paar Bybelverse: Matteus 9:32-33; 12:22; 17:18; Markus 5:1-20; 7:26-30; Lukas 4:33-36; 22:3; Handelinge 16:16-18. In sommige van hierdie verse sien ons dat demoniese besetting fisiese siektes veroorsaak soos byvoorbeeld die onvermoë om te praat, epileptiese simptome, blindheid ens. In ander gevalle veroorsaak dit dat mense euwel doen soos byvoorbeeld in die geval van Judas. In Handelinge 16:16-18 voorsien die bose gees die slavin die vermoë om dinge te weet wat sy nie behoort te weet nie. Die man van Gadarenes wat besete was met baie bose geeste (legioen) het bomenslike krag gehad en het kaal tussen grafstene gebly. Koning Saul was ook deur ‘n bose gees gepla toe hy teen God gerebelleer het (1 Sameul 16:14-15; 18:10-11; 19:9-10) en dit het hom depresief gemaak met ‘n begeerte om Dawid dood te maak.

Dus is daar ‘n groot verskeidenheid van simptome vir bose geesbesetting soos byvoorbeeld fisiese benadeling (verswakking) wat nie toegeken kan word aan ‘n sielkundige kondisie nie, ‘n persoonlikheidsverandering soos depressie of aggressie, bomenslike krag, onwelvoeglikheid, anti-sosiale optrede en dit kan selfs wees om oor die vermoë te beskik om informasie te weet wat eintlik onmoontlik is om te weet (slavin in Handelinge). Dit is belangrik om kennis te neem dat daar ander redes ook kan wees vir elkeen van hierdie gevalle of simptome, so dit is belangrik dat ons nie almal wat depressie het, sien as demonies besete nie, of iemand wat byvoorbeeld aan epilepsie ly te sien dat hy of sy gevul is met bose geeste nie. Maar net so is dit ook dat westelike kulture nie genoeg ag slaan op hierdie sataniese aktiwiteite nie.

Bo en behalwe hierdie fisiese en emosionele gedrag moet ons ook kyk na spesifieke geestelike benaderings of gedrag wat wel demoniese invloed kan wees. Die kan wees in die geval waar iemand weier om te vergeef (2 Korintiers 2:10-11) asook byvoorbeeld geloof en verspreiding van valse leringe, veral as dit kom by aspekte wat gaan oor Jesus Christus en sy versoeningswerk (2 Korintiërs 11:3-4, 13-15; 1 Timoteus 4:1-5; 1 Johannes 4:1-3).

Wat betref die invloed van demone in die lewe van Christene is die apostel Petrus ‘n bewys dat ‘n gelowige wel deur die duiwel beinvloed kan word (Matteus 16:23). Party mense verwys na Christene wat onder sterk demoniese invloed is as “demoniesbesete”, maar daar is geen voorbeeld in die Skrif dat ‘n gelowige wel deur bose geeste beset is nie. Meeste teoloë glo dat Christene nie deur bose geeste beset kan word nie omrede die Heilige Gees binne hulle is (2 Korintiërs 1:22; 5:5; 1 Korintiërs 6:19) en die Gees van God kan nie ‘n “huis” (mens) deel met ‘n bose gees nie.

Ons word nie duidelik vertel hoe iemand hulself oopmaak vir demoniese besetting nie. As ons na Judas kyk as ‘n voorbeeld sien ons hy het sy hart oopgemaak tot euwel – wat in sy geval geldgierigheid was (Johannes 12:6). So dit kan dus moontlik wees dat indien iemand se hart regeer word deur een of ander sonde kan dit ontaard in ‘n uitnodiging vir bose geeste om in te kom. Sendingwerk vertel ons dat bose geesbesetting gewoonlik gekoppel word aan die aanbidding van afgode of waar iemand in besit is van okkult materiaal. Die Bybel verwys herhaaldelik dat die aanbidding van afgode, eintlik die aanbidding van bose geeste is (Levitikus 17:7; Deuteronomium 32:17; Psalm 106:37; 1 Korintiërs 10:20). Dus is dit duidelik dat die aanbidding van afgode na demoniese besetting kan lei.

Gebaseer op bogenoemde Bybelverse en ondervinding van sendelinge kan ons sien dat mense hulself kan oopmaak vir bose geesbesetting deur die navolging van sekere sonde of deur okkultiese beoefening (wetend of onwetend). Voorbeelde kan onsedelikheid of dwelm / alkohol misbruik wees wat iemand se bewustheid beinvloed. Of miskien rebelsheid, bitterheid of selfs transendentale mediteering.

Daar is wel ook addisionele oorweging. Satan en sy euwel leër (bende) kan niks doen as die Here dit nie toelaat nie (Job 1-2). So dus, waar Satan dink hy bewerkstellig sy eie doel, is dit eintlik God wat alles werk tot sy eie doelstellings, soos in die geval van Judas se verraad. Sekere mense jaag hierdie ongesonde obsessie met okkult en demoniese bedrywighede na. Dit is on-Bybels. As ons God nastreef beskerm Hy ons met sy wapentuig en kan ons op sy krag vertrou (Effesiërs 6:10-18), dus hoef ons niks te vrees van die bose nie want God regeer oor alles!

Opsoek na inligting?

  • ‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:

    ‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL

    VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT

    Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT

    ______________

    UBUNTU; Herbedink

    Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.

    Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.

    Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.

    Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..         Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1061 gaste aanlyn