NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
God se vergifnis is volledig. Hy hou nie boek van die kwaad nie, waarom hou jy?  Wat is jy beter as God?

TWEE SINODES SE SKANDELIKE VERHALE

Darem heerlik om soveel skuiwergate te laat om sodoende soveel moontlik lidmate gemaklik te laat in hulle sondige dwaalweë! En dit het twee goeie gevolge vir die gasheer in sy ‘diverse ruim huis’: Nie net is hul geldsake in beter orde met soveel bydraers nie maar slaag hulle ook in die doel van die bose magte om soveel moontlik siele te mislei om verlore te gaan.

Op kerklike werf is die toneel die afgelope tyd deur twee sinodes oorheers.  Die Ned. Geref. Kerk asook die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika het albei belangrike sinodes gedurende Oktober 2011 gehou.  In altwee gevalle was die uitslag hoewel verwag steeds skokkend — afhangend, seker, vanuit watter gesigshoek 'n mens beoordeel. Dit is twee kerke in eie reg en hulle kan uiteraard na eie goeddunke handel, maar hulle sprake het 'n effek op die samelewing wat ons deel, en raak ons daarom ook.

NGKERK

Die Algemene Sinode van die NG Kerk het ingrypende besluite geneem wat hom verder op die pad na eenwording met die ander kerke in die NG-familie neem. Besluite is ook geneem oor die huwelik, die doop, en die bestaan en hantering van die bose.

  • Daar is finaal in beginsel besluit om die Belydenis van Belhar deel van die Kerk se belydenisgrondslag te maak. Daarmee gee die Kerk 'n beslissende verdere tree op die pad wat hy hoop hom by organiese en strukturele eenheid in die kerkfamilie sal bring. Die kerkordelike prosesse om dit in werking te stel, moet nou blykbaar opdreef kom.
  • Die NG Kerk sien die huwelik steeds as die ideale vorm vir geslagtelike saamwoon, maar wil skandelik die lidmate wat in 'n "etiese saamwoonverhouding" , of gewoonweg sommer in sonde saamleef, nie vervreem nie.
  • Net so erken die Kerk steeds die gereformeerde verbondsdoop, maar wil lidmate wat hulle doop weer wil vier ("doopherinnering") nie vervreem nie – asof dit nie ‘n uiterste klap in die gesig van God is nie; asof die eerste doop dan niks beteken het nie.
  • Die Kerk erken glo die bestaan van die bose, maar erken ook die verskeidenheid in die interpretasie daarvan of hy 'n persoonlike gestalte het, of nie – dus is daar nie ‘n absolute erkenning aan die bestaan van satan nie.

Darem heerlik om soveel skuiwergate te laat om sodoende soveel moontlik lidmate gemaklik te laat in hulle sondige dwaalweë! En dit het twee goeie gevolge vir die gasheer: Nie net is hul geldsake in beter orde met soveel meer bydraers nie maar slaag hulle ook in die doel van die bose magte om soveel moontlik siele te mislei om verlore te gaan.

Die NG Kerk het hom veral ná 1986 (toe die strewe na eenheid en die aanvaarding van Kerk en samelewing beslag gekry het) al meer gevestig as 'n "ruim huis" waarin "diversiteit" aanvaarbaar is. Almal, bykans alle denkvorme, moet daarin welkom wees – dit sluit in die spreekwoordelike christen, heiden en mohammedaan. As 'n kerk dít wil doen, moet hy feitlik noodwendig 'n verslapping in sy opvatting van die Waarheid toelaat — anders kan almal in die "ruim huis" eenvoudig mos nie geakkommodeer word nie. Hierdie tendens kom baie duidelik na vore in die besluite van die afgelope Sinode en sal vorentoe al duideliker word as die Kerk op die weg voortgaan.

Die voorbeelde is reeds hierbo genoem:

  • die huwelik word gehandhaaf, maar lidmate wat anders leef, word so verdra;
  • die tradisionele doop geld, maar lidmate wat ander interpretasies daarvan het, word ook verdra;
  • die bestaan van die bose word bely, maar lidmate mag anders dink oor sy aard.
  • Selfs die aanvaarding van Belhar word so hanteer. Dit moet deel van die belydenisgrondslag wees maar die NGKA en die RCA (wat probleme met die belydenis het) moet tegelykertyd geakkommodeer word.

Hierdie toestand weerspieël die tipiese postmoderne tendens soos dit ook in die "emerging churches" na vore kom; neem nêrens 'n absolute posisie in nie; wees relatief in alles; wees vir almal aanvaarbaar; maak almal onder jou vlerke bymekaar; wees welwillend teenoor almal en "bemark" die kerk so. So bly jy in die spel.

Ten diepste gaan dit oor ons opvatting van die Waarheid: is die Waarheid een, of is dit én ... én? Vir ons as gelowiges is die geopenbaarde Waarheid tog één en solied. Toegegee: ons vertolk die Waarheid nie altyd reg nie en ons moet gelowig bly toets of ons opvating daarvan reg is. Maar die prinsipiële vastigheid van Waarheid hou ons regop en strydvaardig (Efes. 6:1 daarsonder word ons pap en sonder weerstand. As mal "reg" is, het ons later niks meer te sê nie. Juis aan die kerk is die roeping opgelê om "pilaar en gronds van die waarheid" (1 Tim. 3:15) te wees. Versaak kerk sy roeping hier, ly uiteindelik die hele samelewing daaronder.

Ons pleit ook nie vir ongenaakbaarheid en hardvogtigheid in die verkondiging en toepassing van die Waarheid nie. Is dit Zwingli wat gesê het waarheid het 'n vriendelike gesig? Maar die Waarheid moet ongeskonde staan. Waarheid en liefde kan saam met beslistheid gehandhaaf word. Waarheid is daar om welwillendheid te beskerm soos ons skelet ons hart beskerm. Waar welwillendheid ten koste van Waarheid nageiaag word, is almal later rustig en tevrede soos op die sinkende Titanic, sonder om te besef dat die struktuur wat die lewe self orent hou, stadig maar seker besig is om onder hulle pad te gee.

HERVORMDE KERK

Ook die Hervormde Kerk se Oktober-sinode (Algemene Kerkvergadering) het teleurgestel. Die vorige besluit (2010) dat "apartheid" nie teologies regverdig kan word nie was 'n dramatiese koersverandering in die gang van die Hervormde Kerk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die besluit is op die jongste Sinode met 'n groot meerderheid gehandhaaf.

Die besluit is teleurstellend omdat hierdie Sinode waarskynlik 'n geleentheid gebied het om die persepsie ("storie") oor "apartheid" soos dit tans in ons samelewing gepropageer word deeglik onder die loep te neem. Dit lyk nie vir ons of dit gebeur het nie. Die Kerk verwerp in 2010 apartheid op grond van vier besware en in die 2011-besluit word die eerste een onderstreep:

  • Dit is in stryd met die evangelie van Jesus Christus
  • Dit is gebaseer op die idee van onderlinge onversoenbaarheid
  • Dit sanksioneer onreg
  • Dit tas die beeld van God in mense aan.

Elkeen van hierdie besware is baie ver verwyderd van die idee waarmee ons voorgeslagte die beleid van "Apartheid" (Afsonderlike Ontwikkeling) ingestel het, of dan van hulle persepsie daarvan. Kom ons noem dit die persepsie van "naasbestaan".

Die bedoeling wat hulle daarmee gehad het, soos dit uit herhaalde uitsprake na vore kom, was eerder die van: aan elk sy eie; laat elke volk in Suid-Afrika ontwikkel volgens sy eie aard — en help daartoe voort. Slegs so sal óns in Afrika kan voortbestaan, maar ook hulle. Dit is onmoontlik om te sien hoe hiérdie bedoeling aan bogenoemde besware onderworpe kan wees; inteendeel.

Die beleid het ook baie voordele, ook vir die huidige "benadeeldes", meegebring. Geletterdheid en lewensverwagting het byvoorbeeld in Suid-Afrika baie hoër peile bereik as in die res van Afrika.

"Apartheid" word op baie verskillende maniere verstaan. Die persepsie van apartheid wat die huidige humanistiese klimaat goed pas, is die een waarin slegs die "onreg" van gedwonge rassesegregasie raakgesien word wat 'n deel van die bevolking toegang tot bepaalde "regte" in die groter SA samelewing ontsê het. Kom ons noem dit die "humanistiese persepsie" omdat dit vereis dat alle mense, bloot op grond van hul menswees, gelyke regte in een sisteem moet geniet. Gewoonlik word verswyg dat die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling se bedoeling was om die "regte" binne die onderskeie bevolkingsgroepe te laat realiseer, maar dat die proses tot stilstand gekom het (of tot stilstand gedwing is), of dat die gety daarteen gekeer het lank voordat dit kon realiseer. Hoewel die element van die toenmalige gedwonge rassesegregasie maar 'n deel van die totale prentjie is, word dit deur die inligtingsmedia as die een en al voorgehou — wat natuurlik ook die huidige politieke bedeling in die land goed pas.

Watter persepsie van apartheid word nou deur die Hervormers verwerp? Daar mag dalk inligting by ons verbygegaan het, maar ons het 'n duidelike omskrywing van wat onder "apartheid" verstaan word, nie raakgelees nie. Dit is dus 'n skoot in die donker— dalk op die "storie" van die huidige bedeling of tydsgees af. Ons kan nie anders nie as om, soos by bogenoemde NG-besluite, die aanvoeling te kry dat die besluit 'n bepaalde agenda moet dien. Die doel was dalk tog maar sodat die Hervormde Kerk weer aansluiting kan vind by bepaalde ekumeniese liggame. As dit so is, dan moet ons ongelukkig glo dat ook in hierdie geval groot stukke van die volle waarheid ingeboet word ter wille van "eenheid".

Intussen word ons volksverlede egter deur nog 'n Afrikaanse kerk in diskrediet gebring. 'n Mens sou kon redeneer: die apartheidsera is nou verby; laat ons nou net aangaan. Maar dit is nie so eenvoudig nie. Argumente binne die humanistiese persepsie word ooglopend en aanhoudend gebruik om blankes, en veral Afrikaners, te diskrediteer ten gunste van die huidige bewind. Besluite soos dié van die Hervormde Kerk, glo ons, is net water op die meule van hulle wat die volle waarheid oor ons volksverlede ondermyn en ons verder in diskrediet bring. Dit haal nie bloot die ekumeniese markplek nie, dit maak die lewe in ons land net moeiliker. Selfs dodelik.

Bron: Die Boodskapper – Februarie 2012

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 8406 gaste aanlyn