NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons kan vandag saam met die Psalmdigter vra: "Sal U ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?" (Ps 85). En dan sê hy ook in dieselfde Psalm: "U het die ongeregtighede van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek." As verknegte Afrikanervolk moet ons ook soos hy pleit: "Herstel ons, o God van ons heil, en maak tot niet u grimmigheid teen ons!"

DIE VSA-VERKIESING EN WÊRELDGEBEURE

Trump of Harris?

Ten tye van die skrywe hiervan is dit net ‘n kwessie van enkele dae voordat die Amerikaanse verkiesing plaasvind. Onwillekeurig wonder ‘n mens of die twee kandidate werklik die beste is wat deur die Amerikaanse bevolking van 335 miljoen mense opgelewer kan word.

Die Demokrate is natuurlik tradisioneel die meer liberale party terwyl die Republikeine weer meer konserwatiewe waardes voorstaan. Maar nou ja, gemeet aan ons waardes is die “konserwatiewe” Republikeine ongeveer DA-links!

Amerika en Engeland het Blank Suid-Afrika afgetakel

Die Amerikaanse regering het getrou aan die land waaruit hy ontspring het haastig Engeland se rol oorgeneem om Blank Suid-Afrika te vernietig. Die Britte het kort na die Tweede Vryheidsoorlog hier in Suid-Afrika daardie rol aan die Amerikaners oorgedra, terwyl hulleself steeds overpoosd die oorlog teen die Boer voortgesit het. (“a War without bullets, but a war still”) Die Amerikaners het groot sukses bereik in aftakeling van die Suid-Afrikaanse Blanke regering deur allerlei insypel-aksies asook ondermyningstaktiek deur hulle uitgevoer.

Amerikaners belê finansieël in aftakeling

Verskeie stigtings soos die Ford Foundation het deur die jare substansiële finansiële bydraes gemaak in die vorm van skenkings en die aanbied van programme wat deurentyd ten doel gehad het om die Suid-Afrikaanse regering te ondermyn. As ‘n politieke leier soos Pik Botha eers oorgenooi is Amerika toe en daar ‘n week of wat deur die ‘State Department’ getrakteer is, kon die gevolge onmiddellik duidelik waargeneem word. Aan die hand van USSALEP, ‘n leier-uitruil-program van die Amerikaners is menige jong leier gebreinspoel om die Amerikaanse trom in Suid-Afrika te slaan.

NP-leiers swig onder druk, begin heimlik saamwerk

Later het die NP-regering ver genoeg geswig onder hierdie druk. Ruggraatlose leiers soos John Vorster, Pik en PW Botha en FW de Klerk het oor hul voete geval het om na die pype van die Amerikaanse regering te dans. Daarom kon die Amerikaanse taktiek nou verander – nie meer soseer was ondermyning en druktoepassing nodig nie, eerder vleiery en ompkopery.

Demokrate en Republikeine wou dieselfde uitkoms in SA sien

So het ons telkemale gesien dat daar meer skade aan ons binnelandse politieke beleid aangerig is onder ‘n meer konserwatiewe (Republikeinse) Amerikaanse administrasie as wanneer die Demokrate daar regeer het. Dink byvoorbeeld aan die demokraat Jimmy Carter (1977-1981) met sy uitgesproke vyandige aanslag teen die ‘Apartheids Regime’ in Suid-Afrika. Eers toe die Republikeine Ronald Reagan in die Withuis instem, het drastiese vordering met die aftakeling van apartheid in Suid-Afrika begin. Reagan het ‘n beleid van Constructive Engagement gevolg. Hy het die beleid as volg verduidelik:

“quiet diplomacy” was the correct course of action. He claimed that this approach had already achieved “sizeable progress” in influencing the South African regime, and that it was “counterproductiveforone country tosplashitselfallovertheheadlines, demanding that another government do something.” 

Blank Suidwes en Blank Suid-Afrika vernietig

Die Internasionale Geldmag wou presies dieselfde doel bereik met Suidwes as in Suid-Afrika. Maar Carter se aamhoudende galbrakery het weersin by die Blanke kieser in Suid-Afrika gewek, terwyl Reagan se toenaderingsbeleid veel meer vermag het – ook die weggee van Suidwes-Afrika in 1990. En skaars 4 jaar daarna sou die NP-regering die res van sy eie mense ook uitverkoop toe die laaste Blanke Regering in Afrika deur hul toedoen vernietig is.

Trump beter as Kamala?

Ook vandag is ‘n groot gros Afrikaners begerig om Donald Trump in die Oval Office te sien, en geeneen kan betwyfel dat dit loshande ‘n beter keuse as leëkoppie Harris sal wees nie.

Tog moet mens besef dat die Amerikaanse president maar bloot die strooipop is wat voorgehou word, alle besluitneming vind agter die skerms plaas. Deur ‘n handjievol Joodse beleidmakers word beleid bedink en uitkomste bepaal. Geen beter bewys daarvoor sal gevind word as die afgelope bewindstermyn van Jou Biden nie. Daar kan geen twyfel bestaan dat hy nie daatoe in staat was om die Weste te lei nie.

Demokrate en Republikeine eintlik maar dieselfde

Watter party dus in Amerika aan bewind is, is eintlik nie ter sake nie. Die invloedryke geheime regering bly dieselfde handjievol mense. Dit is treffend onderstreep deur die antwoord van Fidel Castro, destyds president van Kuba, toe hy in 1960 gevra is watter Amerikaanse kandidaat hy die verkiesing sou wou sien wen – Kennedy of Nixon?

“It is impossible to compare two shoes worn by the same person. America is governed by one party – the Zionist Party and it has two wings. The Republican wing which represents the hard line Zionist power, and the Democratic wing which represents the soft Zionist power.    

There is no difference in the goal sand strategies, it is the means and tools that slightly differ.”

Amerikaners ook getroue Sioniste

Die waarheid hiervan word nou weer duidelik waargeneem met die oorlogsituasie in die Midde-Ooste. Die Sionisitiese staat Israel is tans feitlik van alkant beleër. Hulle veg aan verskeie fronte en is sigbaar besig om die stryd te verloor – ten spyte van Westerse beriggewing wat die teendeel beweer. Die Amerikaanse regering ondersteun die Israeliese regering deurentyd in hierdie oorlogspoging. Sopas het hulle weer die Irakese lugruim beskikbaar gestel vir gebruik deur Israeliese vegvliegtuie om ‘n aanval op Iran te loods. Dit maak hulle natuurlik medepligtig aan daardie operasie. Hierdie volgehoue ondersteuning van hul meesters gaan die Amerikaners duur te staan kom. Wanneer die Iranese weermag terugslaan gaan heelparty Amerikaanse basisse in die Midde-Ooste waarskynlik ook vernietig word.  

Amerika nie meer die enigste supermag nie

‘n Afgetrede generaal van die Amerikaanse weermag skets ‘n donker prentjie soos verlede week deur RT aangehaal:

The former Joint Chiefs of Staff chairman, who served under both presidents Donald Trump and Joe Biden, said that there were now three superpowers in the world: the US, Russia and China.  

“During the Cold War there were two [superpowers], immediately following the Cold War there was a unipolar moment, so for a short time the US clearly was preeminent and the only real superpower out there,” according to Milley.  

“But today, it is clear that we are in a multipolar world,” Milley said.  

Boonop is twee van hierdie drie super-moondhede aan die kant van Iran en nie ook gedienstig gedweë Israeliese lakeie soos die Amerikaners nie.

Politieke orde gaan radikaal verander

Ons kan dus kort na die Amerikaanse verkiesing ‘n hele nuwe politieke orde sien met ‘n gepaardgaande verskuiwing van mag. Die Amerikaanse empaaier is kennelik besig om in mekaar te stort. Die Amerikaanse weermaglede is gedemotiveerd en het grootliks patriotiese trots verloor. Die kultuur van “wokism” het onder die Amerikaanse bevolking posgevat nadat etlike geslagte onder ‘n humanistiese skoolstelsel gebreinspoel is om byvoorbeeld te glo dat daar meer as twee geslagte by mense bestaan. Dit is tekenend van ‘n beskawing wat besig is om tot ‘n val te kom.

Gebeure in Midde-Ooste bepalend

Dit kan dus min skeel watter marionet die komende Amerikaaanse verkiesing wen. Die verwikkeling van sake in die Midde-Ooste gaan waarskynlik ‘n groter impak op die ontplooing van die internasionale politieke wêreld hê.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2717 gaste aanlyn