NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Alhoewel God genadig is, is Hy ook regverdig en daarom word alle sondes gestraf. Die enigste rede waarom ons sondes vergewe kan word, is omdat Jesus Christus die straf wat ons toekom, reeds aan die kruis in ons plek gedra het.

SIENER VAN RENSBURG SE VISIOENE

Adv PJ Pretorius

“Daarom sal die smeltkoers waarvan oom Siener gepraat het, 'n eenmalige proses wees en kan dit nie weer herhaal word nie. Die dag wanneer dit verby is en die getroue Afrikaner van die Jingo, Engelsman en sy swart vyande geskei is,  sal hulle tot in der ewigheid nie weer saamgevoeg kan word nie."

Hierdie artikel is 'n poging om beter  perspektief te gee aan die omstandighede soos die Siener voorspel het waaronder ook die verwagte staatsgreep sal realiseer. In dié verband sal ons nie alleen sien dat die Duitsers 'n betekenisvolle rol gaan speel in die verwagte staatsgreep nie, maar ook dat 'n neo-Nazi-staatsgreep in Duitsland die staatsgreep hier vooraf moet gaan. Siener se voorspellings betreffende die verwesenliking van 'n nuwe Boererepubliek met Duitse militêre hulp kom in die kollig net voor of gedurende 'n groot wêreldoorlog.

Daar is genoegsame bewys dat Siener van Rensburg inderdaad oor 'n vermoë beskik het om in die toekoms te sien. Daar is ook by kere deur bekende generaals van sy intuïsie of insig oor toekomstige gebeure gebruik gemaak om die Engelse leer te uitoorlê. Meer onlangse gebeure soos die totstandkoming van die Republiek van Suid Afrika, die opkoms en die verval van Kommunisme, die burgeroorlog in Bosnië, die koms van 'n swart meerderheidsregering in Suid-Afrika, die moord op dr. Verwoerd, die kernontploffing by Chernobyl,  Kodesa, die val van die Berlynse Skandmuur, Hitler se 'Blitzkrieg' en die Eerste- en die Tweede Wêreldoorlog is bewyse van Siener se vermoëns.

Om te sê dat Siener van Rensburg met sy voorspellings vergesog is, is ongegrond. In soverre dit die akkuraatheid van Siener se voorspellings betref, kan ons meld dat daar 'n korrelasie bestaan tussen dit wat hy voorspel het gaan gebeur en dit wat inderdaad gebeur het. Histories beskou blyk dit dat die regte omstandighede soos Siener van Rensburg dit voorspel het nog nie werklik gerealiseer het nie. Derhalwe is dit duidelik dat die Siener  tot nou toe nie altyd deur sy kritici reg verstaan is nie.

Siener van Rensburg se voorliefde vir die Boerevolk het hom in hierdie land se geskiedenis sedert die Tweede Vryheidsoorlog een van die groot geeste van sy tyd gemaak.  Ons het gesien dat die Siener se voorspellings vir die totstandkoming van 'n nuwe Boererepubliek met Duitse hulp, sy naam sedert 1914 in die Suid-Afrikaanse geskiedenis lewendig gehou het. Ons verwys hier na drie belangrike gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat saamval met groot wêreldoorloë:

  1. Gedurende die Eerste Wêreldoorlog was dit die Rebellie van 1914;
  2. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was dit die Ossewatrek van 1938;
  3. Gedurende die komende Derde Wêreldoorlog sal dit die verset teen die huidige politieke oorgangsproses (veral vanaf 2 Februarie 1990 wees.)

Elke keer het die teenwigte van die Boerevolk tydens hierdie oorloë en/of die komende oorlog dit bewerk dat Siener van Rensburg se voorspellings nie bewaarheid word nie en is die Siener se geloofwaardigheid elke keer aangetas.  Die Siener se goeie naam het ook in die slag gebly omrede die omstandighede vir die vervulling van voorspellings nie altyd deur die vertolkers reg geïnterpreteer word nie.

Beoordeel teen die agtergrond van die instelling van 'n Swart regering in Suid-Afrika, verhoog dit die waarskynlikheid dat die omstandighede immers gunstig is dat die tyd vir die verwagte staatsgreep deur die Boerevolk aangebreek het. Hierdie staatsgreep sal as gebeurtenis voortspruit uit die komende Derde Wêreldoorlog. Ek sien daar kom 'n tyd dat die hele wêreld omgeploeg is (dis die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog, en dinge is baie deurmekaar). Dan sien ek oor die omgeploegde land lê 'n slang. Ek sien nie sy kop of stert nie (niemand sal presies weet waar hierdie oorlog begin het of waar dit gaan eindig nie. In die kerk sal dinge ook baie deurmekaar wees.

Die aanloop tot die Derde Wêreldoorlog en wedergeboorte van die Boerevolk

Siener  van Rensburg het op 12 Maart 1917 'n visioen gehad waarin vir hom gesê is dat Suid-Afrika eendag 'n swart regering sal hê, maar dat dit van korte duur sal wees. Volgens 'n artikel in 'n bylae van Keur & Fyngoud van 1949-1950 meld die skrywer dat die aanloop tot die Derde Wêreldoorlog juis vroeg in die negentigerjare hier in Suid-Afrika sal begin wanneer die finale stryd vir die Boerevolk se behoud losbars – natuurlik moet ons nie datums aan gebeure koppel nie, slegs God ken die tye, maar Hy gee ons die tekens om te mag lees. So, sê Siener, sal ons sien die Heer se weë is nie ons s'n nie.  Ons sal aan die bewind kom, want ek sien 'n Boere-velskoen (Boereregering). Ek sien 'n grasdakhuis (Boere-kabinet).

Siener van Rensburg het gesê: Voordat ons 'n Boererepubliek gaan kry, wag daar 'n bitter tyd op ons. In 1914 met die Rebellie, het ons (die Boere wat hulle nie met die Regeringsbeleid kon vereenselwig nie) deur 'n sif gegaan. Dié keer gaan ons deur 'n smeltkroes. Ek het toe ook vir julle gesê ek sien die tyd is donker, want as ek op my perd sit, kan ek nie sy maanhare sien nie, maar in die moeilike tyd wat kom, sal dit so donker wees dat ek nie my hand voor my oë kan sien nie. Maar vir ons wat weet, sal dit nie so 'n donker tyd wees nie.

Siener het reeds in 1916 aan Boy Mussmann gesê: Daar kom 'n tyd dat ek weer baie in die nuus sal wees. In daardie tyd sien ek baklei ons nog onder mekaar, toe is als meteens verby, en sit ons met 'n swart regering. Dan eers begin die Afrikaner se laaste, maar ook sy felste stryd.

Gedurende die donker tyd sal drastiese hervorminge die land as’t ware omploeg, wie Baas was, is nou Klaas.  Hierdie drastiese veranderinge het reeds plaasgevind. Siener voorspel dat daar bitter moeilike tye van armoede en ellende op die Boerevolk wag — hul sal van brood en water moet lewe –  en dit is wat gebeur het; op die oomblik is die armoede onder die Boere Afrikaner groot. Daar is baie mense wat byna letterlik van brood en water lewe; ons sien meer blanke bedelaars op straat as ooit tevore.

Die Boere is mismoedig. Boere loop in en uit hul huise. Hul hoede hang in hul oë en hul koppe hang laag Hulle is baie moedeloos. Ek sien kolle op hulle oë  wat soos pêrels lyk (hulle word verblind en kan nie sien wat werklik besig is om rondom hulle te gebeur nie). Dan sien ek Hosea 4:6 voor my verskyn.

Maar die Boerevolk se swaarkrydae sal ook die begin wees van die swartman (van Afrika) se finale ondergang - 'n klein swartetjie kom uit ... en net sy kop steek uit. Indien die swartman ons slegs vir 'n kort tydjie gaan regeer en die Boerevolk se swaarkry onder die swart regering die begin van die swartman se ondergang sal wees, kan die uitkoms nie meer baie ver in die toekoms wees nie.

Dinge sal ook eers verander wanneer die volk se geloof en vertroue in God herstel word. Dit sal in daardie tyd wees dat die Boerevolk met sy rug teen die muur veg en dit sal lyk of daar geen hoop meer vir hom is nie. Die Afrikanervolk gaan weer gesuiwer word, niks kan ons nou meer stuit nie. En hoewel die verraad en broedertwis verskriklik onder ons mense is, sien ek dat ons nogtans voortworstel op die pad wat God vir ons bepaal het. As deel van die suiweringsproses sien die Siener:  Alle verborge en twyfelagtige bedrywighede in Suid-Afrika sal stelselmatig omgekeer word. Korrupsie en kullery, leuens en geheime van alle politieke partye en privaat instansies word genadeloos opgegrawe en openbaar. Hierdie dinge is reeds besig om te gebeur (Volksverraad) So 'n suiwering impliseer dat die ongewenste elemente onder die Boerevolk uitgehaal sal moet word. Deur al die dekades is die Boerevolk herhaalde kere in die rug gesteek deur verraaiers in sy midde. Daar kan geen hoop op vrede wees tensy hierdie verraaiers finaal verwyder is nie.

*Siener vermaan die Boerevolk dat hy sy heil nie by die Verenigde Nasies (die Illuminati) moet  soek nie, maar by die Hoër Hand. Hierdie smeltkoers waarvan oom Nicolaas gepraat het, sal die einde van neutrale onbetrokkenheid wees. Elke Suid-Afrikaner en Boer sal gedwing word om te kies vir die saak van God, of broederskap met sy vyande.

*"In 'n smeltkoers," skryf mev. S.S. Meiring vroeër van Lichtenburg, "word die goud en dooie klip of erts van mekaar geskei terwyl die suiweringsproses of loutering plaasvind. En as jy eers eenmaal die goud  uit die klip gehaal het, kan jy dit nie weer daarin terugsit nie. Daarom sal die smeltkoers waarvan oom Siener gepraat het, 'n eenmalige proses wees en kan dit nie weer herhaal word nie. Die dag wanneer dit verby is en die getroue Afrikaner van die Jingo, Engelsman en sy swart vyande geskei is,  sal hulle tot in der ewigheid nie weer saamgevoeg kan word nie."

Die Siener het ook voorspel dat die Nasionale Party (met sy politieke foefies die Vryheidsfront en die Konserwatiewe Party sal verbrokkel en verdwyn – dit het ook reeds gebeur.

Die Boere verlaat die kerk en soek sy heil in die Hoër Hand.  Tog keer hulle nie hulle rug op God  nie, want die Siener het inderdaad op 16 Maart 1914 'n gesig gesien waarin die Boerenasie weer op God sal vertrou. Dan kom daar 'n tyd wat die volk weer op sy knieë in verootmoediging voor God sal gaan staan — politieke en ander geskille word vergeet omdat dit nie meer saakmaak nie. In die aangesig van die vernietigende aanslag op die Afrikaner keer hy terug na God aan wie hy 'n Gelofte afgelê  het en nou bid hy dat sy son nie moet ondergaan nie.

Die volk is in rou. Hy weet dat daar binnekort 'n smeltkroes op hom wag en hy weet dat hy nie sonder sy God daardeur sal kan gaan nie. Dit dwing hom op sy kneë in 'n hulpgeroep dat sy son nie moet ondergaan nie.

Die egte Boere rnaak vordering.  Dit gaan moeilik maar die Boere bereik hulle doel.  Die Boerevolk word weer gebore.

'n Afrikaner in Europa dra gedurende die donker tyd ons volk se belange op die hart. Hierdie donker tyd sal saamval met 'n instroming van swartes uit Oos-Afrika en die grootste staking in die land – ons is tans goed oppad daarheen. Die Siener voorspel: Vreemdelinge (wilde makoue) uit Oos-Afrika stroom nou die land binne en oral waar hulle gaan, is daar geweld en bloedvergieting (trek in dieselfde rigting wat dit brand.) Maar eers hierna begin die moeilikheid met die swartes en Kommuniste in Suid-Afrika (kom 'n ry assegaaie uit en gaan groot en klein rooi beeste uit). Dit beteken dat die swartes hulleself gereed sal maak vir 'n oorlog teen die Boere-Afrikanervolk (spanne swart osse word ingespan) – en dit is ook reeds gedoen, die ANC het duisende swartes gewerf, hulle word 'n maandelikse salaris betaal en het reeds uniforms, gewere en opleiding ontvang. Daar word planne in die geheim gemaak om die Boerevolk te vernietig. Intussen bewapen hulle hulself met die hulp van die Kommuniste.

Ons gevare is groot, ons vyande legio en sterk en ryk. Hulle gebruik ons land se rykdomme teen ons. Hulle hits die koelies en basters en swartes teen ons aan. Selfs 'n deel van die polisie en die leër gaan teen ons veg om ons te probeer onder bring. Alles (in die VSA) word in die geheim vooraf gereël  tussen daardie regering en die leiers hier, om op 'n gegewe tyd en moment, hulle troepe hierheen te stuur om hulle hier te help teen ons. Hulle sit lank voor die tyd daar klaar en wag om op te tree teen die Boere en sy regering. Hier kom 'n revolusie en baie van ons sal deur hulle doodgemaak word. Ons sal onsself teen hulle moet verdedig en al wat 'n Afrikaner is, sal moet bymekaarstaan om onsself van ondergang te red. Hulle sal in die geheim klaarmaak om weer die baasskap met opstand en geweld in die hande te kry. Daarom dan dat die [Amerikaanse] los troepe in die geheim na ons hawens kom om hulle te help teen ons. Ons leërs sal in twee breek. Ons mense sal van hulle uitgaan, maar hulle sal met alles bly sit. Hulle [Amerikaners] is baie doelbewus en hulle spioene is oral. Daar is baie mense in die land wat beweer dat hulle groot nasionaliste (regs) is maar hulle is dit nie. So sal dit ook in die polisiediens wees – (dit het ons weer met die onthulling van die Boeremagsaak gesien, hoe dat die polisie en militêre intelligensie agter die hele saak gesit het). Ons vyande sal baie versigtig in die geheim vergaderings hou, ook wapens en ammunisie van (die VSA en ander lande ) heimlik invoer, en oral by hulle geheime vergader- en opslagplekke wegsteek. Wanneer hulle klaar is, sal hulle ook die swartes en gekleurdes uitnooi en aanhits om deel te neem aan die opstand wat hulle dan sal begin. Dit sal 'n rewolusie wees en ons vrouens en kinders sal in die grootste gevaar verkeer.

Die lughawebasis in Gaberone in Botswana is onlangs vergroot. Daar is gereed gemaak vir oorlog. Teen hierdie tyd is dit ook algemeen bekend dat die Amerikaners 'n verskuilde agenda het wat die Boerevolk betref. Hulle gee voor en het nog altyd voorgegee dat hulle ons vriende is en ons belange op die hart dra, maar dit is van alle waarheid ontbloot. In hierdie geval dien hulle slegs hulle eie belange. Hulle ontsaglike staatskuld noop hulle om elders inkomste te gaan soek. Die maklikste teiken is Suid-Afrika met sy verdeeldheid, onmin en geweld.

Ook die Kommuniste sal gereedmaak om die Blanke Afrikaner te vernietig. Hulle kry 'n hupstoot wanneer Rooi Sjina ook hulself hier in nywerhede kom vestig – daar is verskeie aanduidings dat sulke nywerheidsvestigings plaasgevind het, veral aan die Rand.

Vervolgens voorspel Siener:  Dan sal daar (wanneer die stakings begin) groot moeilikheid wees met die swartes en die koelies. Behalwe ook vir die moeilikhede oorsee (rassekonflik en burgeroorlog). In verband met die swartmoeilikheid het ek gesien die vroue vlug. Hul het nie eens tyd om hul venters toe te maak nie. Die gordyne waai na buite. Onluste en bloedvergieting sal in daardie tyd veral in Johannesburg (Oos-Rand) aan die orde van die dag wees.

Terselfdertyd sal daar Engelse wees wat hulle met die Afrikaner se saakvereenselwig. Talle Engelssprekendes veral mense wat jare gelede uit die destydse Rhodesië gevlug het, vereenselwig hulle nou met die Boerevolk se stryd om vryheid. Diesulkes sal vas bly staan, maar daardie wat teen die Boerevolk is, sal uiteindelik beangs op vlug slaan. Alhoewel dit vir ons baie donker gaan word, sal ons vyande nie daarin slaag om ons geheel en al ten gronde te rig nie. Alle moontlike en verdagte leëroffisiere word gevang en vervang met jingoes. - Dit is algemeen bekend dat konserwatiewe Afrikaners in die leër, asook in die polisie vervang is met persone wat die swartes en swart regering goedgesind is. Ons het reeds met hierdie meelopers te doen gekry.

Daar vind iets plaas waarmee hulle nie rekening gehou het nie, en dit bring 'n einde aan hulle heerskappy en bedrywighede vir goed ('n Staatsgreep in Duitsland en 'n burgeroorlog in Rusland  - wat later behandel word).

Koelies uit Indië (saam met Amerikaners) kom  val ons hier aan in die Unie, maar na 'n lang gespook gaan hulle hier weg. Alhoewel hulle deur die Duitsland gewaarsku is om dit nie te doen nie, kom hulle tog per vloot met groot magte hierheen om ons aan te val. Die [Duitse] vloot keer hulle naby Durban voor, bombardeer hulle en jaag hulle terug Indië toe.

Sommiges sien die Indiërs nie as 'n besonder groot gevaar nie, maar dis die Indiërs wat in beheer van veral  die swart vakbonde is.  In Indië ruk die bevolking handuit en Suid-Afrika met sy baie kos en minerale is vir die Indiërs 'n groot prys om in die hande te kry.

Hierdie tyd sal saamval met die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog. Daar sal aanvanklik onrus en opstande in Oos-Europa wees.  Die baie rook dui op verwarring en rewolusie. Die vuur wat aftrek na die suidweste beteken dat onluste in daardie rigting sal uitbrei. In die suidweste van Europa, Hongarye, Roemenië, Joegië,  Slowakye en Bulgarye. Nog verder suid is Griekeland. Die onluste sal dus moontlik ook na daardie wêrrelddeel uitbrei. In die Noorde van Europa lê die welvarende lande soos Noorweë, Finland, Swede en Denemarke. Die groot dam vol water (finansiële voorspoed) droog egter op en hulle sal nie meer in 'n posisie wees om hulp aan die arm lande waaronder Afrika, te verleen nie. Dit dui ook op droogtes en moontlik sal haglike ekonomiese toestande en hongersnood (in Europa) die oorsaak van die opstande wees.  Let op dat die Siener aan Boy Mussmann gesê het hy sien 'n dik muur (sensuur) en agter die muur brand die vuur hewig. Die waarheid sal van ons weerhou word.

Opsoek na inligting?

  • ‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:

    ‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL

    VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT

    Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT

    ______________

    UBUNTU; Herbedink

    Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.

    Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.

    Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.

    Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..         Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 545 gaste aanlyn