Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Moenie kla oor die vuuroond in jou lewe nie. Miskien wil die Here jou vir iets groots gebruik. Vertrou Hom tot die dood toe!
ONS ENIGSTE HOOP
Die vraag moet gevra word waarom die Brits-Joodse haat teen ons volk, meer as 20 jaar nadat ons volk van alle politieke mag gestroop is, steeds voortgesit word? Watter gevaar kan ‘n volk wat só verkneg is soos die Afrikanervolk, tog vir enigiemand inhou? Dit terwyl ‘n oorlog in die vorm van misdaad teen ons gevoer word, planne deurgaans gesmee en uitgevoer word om ons verder te onteien en te ontman en ‘n geestelike oorlog steeds woed om ons in ‘n skuldgevoel te laat versink?
Die antwoord lê daarin dat die Brit en die Jood nog lank nie met ons volk klaar is nie. Was dit dan nie Milner en Kitchener wat na afloop van die Tweede Vryheidsoorlog verklaar het dat die oorlog teen die Boervolk voortgesit sal word nie? Het Colenbrander dan nie geskryf dat te midde van die Vredesverdrag (van Vereeniging) daar nog nie met die Boere afgereken is nie? En was dit nie die kommunistiese Jode in die SAKP en die ANC wat aan die voorfront geveg het om die Afrikaner van sy politieke mag te stroop nie?
Die Swart ANC het die Brits-Joodse hand agter hulle wat die meesterbrein agter die uitwissingsveldtog teen ons volk is. Die ANC se hoofkwartier was nie verniet in London nie. En dr Verwoerd is nie toevallig deur die Joodse Mossad vermoor nie. Dit was alles destyds haarfyn beplan. Soos ook nou. Daarom dat die Britte nie verskoning wou aanbied vir die oorlogsmisdade gepleeg teen ons vroue en kinders tydens die Tweede Vryheidsoorlog nie. Daarom dat hulle swart pionne in die ANC ook nie nou enige erns met die misdaad teen die Afrikaner wil maak nie.
Daardie uitwissing geskied nou in die naam van ‘n Grondwet wat deur Engelse en Jode uitgedink is. Die beste wat die Swartes nog kon voortbring was die stertriem en die wildstrik. Van grondwette moes hulle Engelse leermeesters hulle vertel. Van die omverwerping van ‘n regering moes die Jode van Rivonia hulle leer. Ja, hierdie Grondwet wat die liberalis vandag prys, is nie daar om ons volk te beskerm nie, maar juis die ideale middel om ons volk te verkneg en uit te wis. Geskied grondonteiening nie juis deur middel van hierdie Grondwet nie? Is dit nie die Grondwet wat bandeloosheid goedpraat, beskerm en bevorder nie? Erken hierdie Grondwet enigsins die oppergesag van God in hierdie land?
Daar was een mag in Afrika wat vierkantig in die pad van die Brits-Joodse imperialisme gaan staan het, en dit was Afrikaner-nasionalisme. Tans is daardie nasionalisme verlam deur ‘n skuldgevoel wat ons volk beetgepak en in 'n siekte ontaard het. Politieke korrektheid word hierdie verlammende siekte ook genoem. Dit is, indien ons volk nie van hierdie siekte genees word nie, ‘n siekte wat tot ons volk se dood sal lei.
Wat het ons dan nodig om die aanslag van sogenaamde politieke korrektheid die hoof te bied? Dat ons volk vir ‘n oomblik sal gaan stilstaan en met erns nadink oor die pad wat ons onnadenkend besig is om te bewandel. Dit is ‘n pad van selfmoord! Dit is ‘n pad van aandadig wees aan die moord op ons volk. Dat ons sal herbesin oor ons doel en ons bestaan in hierdie offerland. Is ons dan gedoem om slawe te wees? Is daar dan geen hoop meer vir ‘n unieke Afrikanervolk nie? Tog sekerlik nie!
In tye soos hierdie is dit ook nie goed genoeg om telkens by ‘n begrafnis van ‘n volksgenoot te hoop dat die wêreld sal kennis neem nie. Hulle sal nie want hulle wil nie! Hierdie wêreld, met die Anglo-Amerikaanse magte (ja die Jode) aan die spits, begeer juis ons ondergang. Dit is skreiend naïef om te dink dat hulle enigsins tot ons volk se redding sal kom.
Wanneer ons die toekoms behoorlik oordink sal ons besef dat ons krag in ons nasionalisme lê, ‘n nasionalisme wat deur God self in hierdie volk bewerk is. Daardie nasionalisme het ons leiers van weleer vreesloos gemaak teen hierdie bose magte en ons volksgenote gestaal teen elke aanval. Ja, ons het leiers nodig wat ons volk eerste stel en téén die vyand, eerder as met die vyand, praat.
Die Afrikanervolk wag vir sy leiers om weer die moed en die oortuiging aan die dag te lê om in die bresse te tree vir ons volk en ons te bevry van die verslawing aan die Nuwe Orde!