Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wees gewaarsku: As jy jou kruis nie gaan dra nie, verpletter dit jou!
ERKEN RASSEVERSKILLE!
VOLKSSTUDIES (1/2)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
"Disraeli het ook gewaarsku dat elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan."
2.1 ‘n Teenstrydigheid
Rasse verskil nie net in velkleur van mekaar nie. Rasseverskille lê baie dieper as dit. Die miskenning van hierdie verskille is een van die hoofredes vir die voortslepende chaos en wanorde in ons land. Suid-Afrika is ‘n daaglikse toneel van verskeurdheid, onversetlikheid en rassehaat. Die ANC
Terwyl feitlik elke nuusberig oor die werklikheid van rasseverskille berig, bepaal die nuwe grondwet dat daar geen onderskeid op grond van ras gemaak mag word nie. Dit skep ‘n onhoudbare situasie. Selfs buitelandse nuusmedia berig toenemend oor die werklikheid van rasseverskille. Dis immers 'n Godgegewenheid waarmee deeglik rekening gehou moet word. Die minagting daarvan maak rassebotsings onafwendbaar.
2.2 Aanskouingslesse
Afrika word al vir etlike eeue deur botsende rassebelange gekniehalter en deur onderdrukkende diktatorskappe lamgelê. Benjamin Disraeli, 'n eertydse Britse premier, het terreg gesê dat alles ras is en dat hierdie waarheid nooit veronagsaam mag word nie. Ras is die sleutel tot die geskiedenis. Disraeli het ook gewaarsku dat elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan.
Met sy onbeskaamde diskriminerende optredes teen die Boerevolk erken die ANC regime ironies genoeg dit wat hy probeer ontken nl. die werklikheid van rasseverskille. Die ANC se openlike bevoordeling van swartes en skaamtelose benadeling van blankes beklemtoon juis die werklikheid van rasseverskille.
Die grondwet verbied kwansuis enige rasse-onderskeid. Desondanks maak die ANC regime voortdurend op gruwelike wyse vir rassediskriminasie voorsiening. Hulle noem dit net regstellende aksie en swart bemagtiging. In werklikheid ontbloot hulle hulself daarmee as die grootste rassehaters in die geskiedenis van ons land!
Ironies genoeg is rassebroederskap goed ontwikkel onder die swart volke van die wêreld. Swartes maak geen geheim daarvan dat hulle hul eie soort verkies nie. Daarenteen probeer lamsakkige blankes altyd om nie-rassig voor te kom. Nee, rasseverskille
2.3 ‘n Bose aanslag
In plaas daarvan om die Bybelse waarheid van rasseverskeidenheid te erken en te eerbiedig, beywer dwase hul onverpoosd vir 'n kunsmatige sameflansing van rasse. Rassevermenging is 'n bose aanslag op die handhawing van 'n eie volk. Ons behoort die Skepper eerder vir ‘n wêreld van verskeidenheid te loof, anders sou ons ook van eendersheid en verveling omgekom het!
Ons land se volkereverskeidenheid is in die smal dog helende eenrigtingstraat van ideologiese nasiebou ingedwing. Gevolglik misluk alle pogings om ons binne die kulturele dwangbuis van 'n reënboognasie in te dwing. Kom ons wees eerlik: Was rasse-en volkereverhoudinge al ooit so besoedel soos nou?
Rassebotsings en openlike rassehaat is sedert die magsprysgawe in 1994 aan die orde van die dag. Ons pluk tans die wrange vrugte van 'n ideologie wat net so onwerklik soos kersvader is. Selfs swartes moes op die harde manier leer dat gedwonge rassevermenging skadeliker as gedwonge rasseskeiding is.
Onder die ANC regering word die Boerevolk min ruimte gebied om sy eie kultuur uit te leef. Swartes staan altyd gereed om dit wat blankes hul eie wil maak, as ‘n onreg te brandmerk en aan die groot klok te hang. Met swart onregskeppings is daar egter nooit fout nie.
Die natuur sowel as die geskiedenis leer dat dwang altyd in verset oorgaan. Gevolglik ly mense se dwase pogings om rasse-ongelykheid gelyk te skaaf, altyd skipbreuk. ‘n Beleid wat rassegelykheid en vermenging afdwing, veroorsaak altyd konflik en wanorde. Waar rasse gedwing word om saam te leef, verander rasseverskille altyd in rassegeskille. Sulke geskille skep onoorbrugbare afstande.
2.4 Rassehaat
Waarom is die ANC-regering onwillig om rasseverskille te erken? Is hulle miskien skaam oor die genetiese onderskeid wat daardeur aan die lig sal kom? Dis 'n wetenskaplike feit dat die swart ras op die heel laagste sport van die genetiese leer verkeer. Alle ander rasse gaan by hom verby.
Ironies genoeg baar die miskenning van rasseverskille baie meer rassehaat as die erkenning daarvan. Rasse wat vir hulself geen eerbied het nie, verdra ook nie ander rasse nie. Dié met 'n gesonde selfbeeld eerbiedig ander se anderssoortigheid. Minderwaardiges het altyd ‘n probleem daarmee.
Die beskawingsvlakke, kulture en maatstawwe waarmee blankes meet, verskil net te ingrypend van dié van swartes dat sinvolle saambestaan enigsins moontlik is. In gemengde skole takel blanke en swart skoliere mekaar gereeld.
Daar is net een blywende vreedsame oplossing en dis naasbestaan, soos wat die apartheidsbeleid duidelik bewys het. Indien ‘n volk deur ‘n beleid van saambestaan toegeploeg word, is hy genoodsaak om te diskrimineer ten einde homself te
2.5 Selfbedrog
Politici en kerklui wat na al die aanskouingslesse nog steeds glo dat ons land se rasseprobleme uiteindelik in die smeltkroes van nie-rassigheid sal verdwyn, sien dwaallig vir sterre aan. Alle ydele pogings daartoe het tot dusver klaaglik misluk. Ek
Die Suid-Afrikaanse politiek word te lank deur rassekwessies oorheers. Dit moet nou einde kry. Rassewrywing sal alleenlik uitgeskakel word indien elke ras toegelaat word om op sy eie te ontwikkel. 'n Volk is alleenlik groot wanneer hy ander volke hul andersheid gun. Die NP onder dr.H.F Verwoerd het rasseverskille erken en gepoog om vir elke etniese groep 'n eie tuiste te skep. Hierdie beleid het met die werklikheid rekening gehou en sou beslis slaag indien dit nie deur verraderlikes gekelder is nie.
Slotopmerking
Daar is net een haalbare oplossing: Hou die verskillende rassegroepe sover as moontlik uitmekaar. Ons land se morele herstel lê allermins op die weg van ‘n samesnoering van rasse en kulture, maar juis in die erkenning en eerbiediging van rasse – en volkereverskeidenheid.
Die wêreldwye oplewing van rassebewuswording waaroor die liberale nuusmedia tans in alle tale swyg, is nie op die beginsel van rassemeerderwaardigheid gegrond nie, maar op die reg van 'n volk om homself te wees. Wie dié beleid as rassehaat afmaak, is kortsigtig. Rassegelykheid en rassevermenging is 'n onwerkbare karikatuur wat ons duur te staan kom. Die ANC se potjiekosbeleid is en bly 'n onsmaaklike konkoksie.