Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Hoe gebeur dit dat ’n mens die Bybel as God se Woord aanvaar en nie maar as ’n wonderlike boek deur goeie mense geskryf nie? Dit is die Heilige Gees wat in jou werk en jou oortuig dat jy hier nie met ’n gewone boek te doene het nie. Dit sluit egter nie die verstand uit nie. Die aanvaarding van die Bybel as God se Woord, is ook ’n verstandelike aanname, ’n deurdagte besluit.
VOLKSSTUDIES (2/7)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
BUITELANDSE BELEGGINGS
" Buitelandse beleggers is ontsteld oor die toenemende geweld; iets wat hulle blykbaar nie voorsien het nie... Hulle is almal wreed ontnugter. Die geweld was toe nie groeipyne nie, maar eerder die lewenswyse van Afrika se onopgevoedes."
7.1 Geen litte roer nie
Die Wêreldbank dring al vir etlike jare by Afrika aan om hom deur ekonomiese ywer van sy ellendebestaan te bevry. Westerse lande is meer as gewillig om hom daarmee te help. Afrika se reaksie op hierdie oproep om vir ‘n slag self hand aan die ploeg te begin slaan, is egter 'n opgelaaide kreet dat al sy skuld as 'n tipe van boetedoening vir sg.'onregte van die verlede' afgeskryf moet word. Afrika wil doodeenvoudig nie litte roer nie. Bakhand staan, is baie minder moeite!
Al wat werklik in Afrika floreer, is geweld, getalle en ellende. En hierdie dinge skrik buitelandse beleggers af. Geen nugterdenkende instansie sal in ‘n geweldgeteisterde, ontabiele land belê nie. Dis net te riskant. Buitelandse beleggers verlang eerder veiligheidswaarborge en sal hulle derhalwe na meer stabiele regerings wend.
7.2 Plunderwetgewing
Suid-Afrika benodig baie dringend buitelandse kapitaal. Die ANC-regering het d.m.v hul plunderwetgewing wat onregte soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging insluit, ons land in so 'n ekonomiese winter gedompel, dat ons, onder ‘n swart regering nooit weer ‘n ekonomiese somer sal beleef nie. Alleenlik groot buitelandse beleggings en kundige ekonome
Ironies genoeg neem baie van die buitelandse beleggers wat eens so vol entoesiasme vir die ANC-terroriste was, vandag 'n ander houding in. Die geweldsvlakke in ons land veroorsaak dat selfs die vrysinnigste buitelanders geen beleggings in die sg.regverdiger bedeling aan die suidpunt van Afrika wil maak nie. Die oerwoudtaktiek dat die baba wat die hardste skreeu die meeste melk kry, is iets van die verlede.
7.3 Blameer die ANC!
Vir buitelandse beleggers is die risikopeil aan die suidpunt van Afrika net te hoog. En hiervoor is die ANC-regering alleen te blameer! Ons het vir etlike decades 'n kerngesonde ekonomie gehad. Vandag is Suid-Afrika een van die swakste en onbetroubaarste ekonomiese vennote ter wêreld. Ons eens beleggersvriendelike gesig dra sedert die ANC oorgeneem het die onooglike letsels van misdaad, korrupsie en 'n onbuigsame, teenproduktiewe, sosialistiese arbeidsbeleid. Ons het in dieselfde ongeloofwaardigheid as al die ander Swart Afrikalande versink.
Ten spyte van hul betowerende woordkunstenary, kon die ANC nie daarin slaag om buitelandse geldmagte 'n rat voor die oë te draai nie. Sy dramatiese verhoogspel om buitelandse beleggers te oortuig dat Suid-Afrika op die pad van vryehandel en demokrasie sal bly, oortuig niemand nie.
Die swart regering het hulle baie duidelik met buitelandse beleggersintelligensie misgis. Hulle het die buitelanders se diplomatieke hoflikheid met geesdrif vir en goedkeuring van hul ekonomiese vergrype verwar. Gevolglik het die arrogante hooggeplaasdes se bedelaarspleidooie en slimpraatjies voor uitgelese gehore geen beduidende stuiwer in hul leë blikkie laat val nie.
Tydens die apartheidsera was beleggingsmoontlikhede rooskleurig. Buitelanders het letterlik tou gestaan om in Suid-Afrika te belê. Die ystergreep wat apartheid op misdaad gehad het asook ons hoë produktiwiteit het van ons land 'n beleggersdroom gemaak. Op ‘n stadium was daar selfs meer beleggers as wat die plaaslike nyweraars en handelsektore kon hanteer. Toe ‘n aantal Duitse nyweraars ons land vroeg in 1962 besoek het, wou hulle van dr.Verwoerd weet waarom Suid-Afrika so stabiel was in vergelyking met die meeste ander Afrikalande wat in chaos verval het. "Omdat daar wet en orde in my land is!" het dokter trots geantwoord. Stakings en oproer was destyds feitlik onbekend.
7.4 Ontgogeling
Baie van die eertydse beleggers is na die magsoorhandiging in April 1994 terug Duitsland toe omdat die veiligheidsituasie in Suid-Afrika te riskant geword het. Ander het gebly en gehoop dat die geweld slegs groeipyne van die nuwe bedeling sou wees wat mettertyd sou verdwyn. Hulle is almal wreed ontnugter. Die geweld was nie groeipyne nie, maar eerder die lewenswyse van Afrika se onopgevoedes.
Buitelandse beleggers is ontsteld oor die toenemende geweld; iets wat hulle blykbaar nie voorsien het nie. Baie van hulle wat apartheid help afbreek het, staan vandag geskok om te sien hoedat wet en orde onder die ANC-regering verdwyn en misdaad 'n plesiertog van ongekende plundery geword het.
Die South African Institute of Race Relations, 'n voorvegterinstansie teen apartheid, tel ook vandag onder die ontgogeldes. Selfs die volksvyandige skrywer Allan Paton, se weduwee het ook die land verlaat. Gelukkig
Die swart regering se onprofessionele optredes ontmoedig potensiële buitelandse beleggers. Dis net logies dat beleggers nie sal toelaat dat hul beleggings deur onverantwoordelike regeringsbestuur vernietig word nie. Swart werkers se alewige stakery en kinderagtige gevoetstampery om aan hul arbeidsmisnoë uiting te gee, dra beslis nie tot beleggersvertroue by nie.
7.5 ‘n Dolksteek
Asof dit nie sleg genoeg met ons ekonomie gaan nie, het die regering met die wettiging van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging 'n dolk in ons verswakte ekonomiese hart gesteek. Hierdie national issue, number one van die ANC is ekonomies so teenproduktief dat dit selfs op ons ekonomiese dood
Moses Garoeb, 'n voormalige kabinetslid van Namibië, het as volg teen regstellende aksie gewaarsku: "If we have to apply affirmative action to its logical conclusion, the interpretation of our black people are: Let the whites be out from the power structures and let us be in. It is as simple as that. But then it is wrong. It is wrong to replace white racism with black racism. The world will condemn us. But I can assure you, our constituency will applaud us. But then it will have consequences". (Notule van die Nasionale Vergadering van Namibië, Deel 13, bl.27 van 7 Junie 1991).
Regstellende aksie is die allerlaakbaarste manier waarop die ANC-regering lonende baantjies vir sy boendoe- boeties skep. Hoe
Omdat beleggersvertroue in Suid-Afrika geskaad is, is die swart regering genoodsaak om by die buiteland geld te leen. Hierdie geld moet uiteraard terugbetaal word. ‘n Paar jaar gelede die gesaghebbende tydskrif FINANSIES & TEGNIEK geskryf dat ons ontoereikende ekonomiese groei en toenemende buitelandse skuld aan wanbestuur van die ergste graad te wyte is. Suid-Afrika is sedert April 1994 in 'n anargie van onbevoegdheid en wanadministrasie vasgevang waar verdoeseling, vervalsing, bedrog, korrupsie en diefstal aan die orde van die dag is.
7.6 ‘n Beproefde resep
Ten einde weer beleggersvertroue te verkry sal daar van dievolgende resep gebruik gemaak moet word: Voeg ‘n volkslepel vol politieke stabiliteit by die meel van wet en orde. Maak dit goed nat met billike belastingskale en klits doeltreffende landsadministrasie daarby in. Bak dit in die matige oond van buigsame arbeidswetgewing wat die werkgewer nie aan die giere van rewolusionêre vakbonde sal uitlewer nie. Die eindproduk sal mense veilig in hul ondernemings laat voel en die landsekonomie tot ongekende hoogtes laat styg.
Solank as wat hierdie resep nie gevolg gaan word nie, sal groot buitelandse beleggers Suid-Afrika vermy en ekonomiese verknegting ons gedurig in die gesig staar. Ja, dis een ding om ‘n Marxistiese vryheidvegter te wees, maar ‘n ander ding om ‘n land sinvol te