Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Stuart Cloete se woorde in sy gesprek met die Goewerneur-Generaal van die eertydse Belgiese Kongo in sy boek "The African Giant":
" 'Your Excellency, what would happen if the white man left the Congo? How long would it last?'
'A few years' he said, 'because we have built well. The buildings will stand'.
'And then?' I said.
'Then, monsieur, the forest will return'.
This is the classic reply all over the continent. There is no other answer".
VOLKSSTUDIES (2/6)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
GEWETTIGDE ROOF
6.1 Die roofkultuur
Swartes het ‘n roofkultuur. En dis geen haatopmerking nie, maar ‘n duidelik waarneembare verskynsel wat blankes wêreldwyd ervaar en in baie gevalle selfs moet ontgeld. Let maar net op hoe deurspek hierdie kultuur nie die ANC-regering se optredes teen ons Boerevolk nie! Wat is dit anders as roof wanneer my volk deur middel van swart ekonomiese bemagtiging doelbewus verarm word? 'Swart bemagtiging' is eintlik niks anders as gewettigde roof en verskil in beginsel niks van transito-roof nie.
Dit pla die swart kultuur skynbaar nie dat een stam geweld gebruik ten einde ‘n ander stam se besittings te bekom nie. Dis, om die waarheid te sê, een van die hoofredes waarom Afrika gedurig geweld en stamoorloë die hoof moet bied. het. Swartes glo dat jy jou rykdom alleenlik
Swart bemagtiging is niks anders as roof op Westerse veekrale nie. Dis in ons land gewettig en bestaan in die oordrag van gevestigde blanke ondernemings na swart eienaarskap sonder dat die nuwe eienaars enige ambisie, vernuf of entrepeneurskap aan die dag gelê het. Dis 'n vinnige dog verfoeilike manier om ander se rykdom te bekom! Ons ekonomie
Die ANC-regering het geglo dat hy mense met misleidende mooiklinkende woorde 'n rat voor die oë kon draai. Hulle gebruik woorde soos regstellende aksie wat in werklikheid niks regstel nie, maar ons ekonomie ontstel. Nog so ‘n woord wat gebruik word, is normalisasie. Dis in werklikheid 'n verwringing en manipulasie van alles wat eers normaal was. Transformasie is nog so ‘n misleidende woord wat in werklikheid niks anders as die gewettigde benadeling van blankes is nie.
Regstellende aksie en transformasie veronreg en verarm my volk. Vir oningeligtes mag dit dalk na positiewe begrippe klink, maar dit is nie. Die gevolge daarvan verlam nie net rasseverhoudings nie, maar ook ons ekonomie. Die spreekwoord sê: Al dra ‘n aap ‘n goue ring; dit bly maar ‘n lelike ding. Dis hier presies dieselfde geval. Al word ‘n onreg ook in die watte van mooi woorde toegedraai, bly dit ‘n skadelike ding!
6.3 ‘n Doodswens
‘n Ekonomie wat nie op meriete alleen gegrond is nie, misluk spoedig of later. Bevoegdheid en arbeidstrots is die enigste sleutels tot ekonomiese sukses. Die ANC dink egter nie so nie. Hulle diskriminerende wetgewing dwing ons ekonomie eerder van meet af aan in onbevredigende produksiekanale. Hulle swart bemagtiging-strategie is ‘n doodswens vir ons ekonomie omdat dit tot werksverlies lei. Al hoe meer blanke werkgewers wend hulle deesdae tot outomatisasie, meganisasie en uitkontraktering.
Dis vir die ANC skynbaar belangriker dat poste deur swartes beklee word as dat die werk bevredigend gedoen word. Waar meriete wel met transformasie-aanstellings saamval, word dit as 'n toevallige bonus gesien, maar nie ‘n primêre vereiste nie.
In senior staatsposte word die bevordering van ervare blanke werkslui toenemend oor die hoof gesien ten koste van onbevoegde swart werkslui. Verswarting is vir die ANC belangriker as meriete en wie die werk doen belangriker as hoe dit gedoen word. Wanneer swartes in staatsdiensposte aangestel word waarvoor hulle nie opgewasse is en ook nie kwalifiseer nie, word belastingbetalersgeld in der waarheid geroof!
Baie van hierdie swart amptenary is onder die vaandel van regstellende aksie uit die boendoe gehaal om bevoegde blanke amptenary te vervang. Die ANC se aanstelling van hierdie boendoe-boeties bewys net weer dat niks in hulle pad van onregskepping gaan staan nie.
Slotopmerking
Die ANC-regering gee geen flenter daarvoor om dat Suid-Afrika se produktiefste werkslui aan bande gelê en die land daardeur ernstig benadeel word nie. Hulle vergeldingsdrang oorheers alle redelikheid en gesonde verstand! Die gevolg is dat die belastinglas al hoe swaarder op blankes word omdat hulle vir die onreg teenoor hulle moet opdok. Hulle word nêrens as 'n vennoot in 'n nuwe bestel gesien nie, maar eerder as 'n verslane vyand wat by elke moontlike geleentheid nog verder verneder moet word. Red nou ‘n land met sulkes!