Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons sê dikwels ons het nie tyd gehad nie; jammer, ek kon dit of dat nie ook nog inpas nie. God het ons AL die tyd van ons lewe gegee, ure, dae, jare, alles om tot ons beskikking te vul. Bring jou tyd na Hom toe, en Hy sal sorg dat jy dit reg gebruik.
VOLKSSTUDIES (2/4)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
MISDAAD EN GEWELD
" Reeds in Mei 1998 het regter Theo Grobbelaar die howe se magteloosheid in die Rondgaande Hof op Delmas bekla en gesê: 'Moord en slagting van onskuldige mense het in ons pragtige land epidemiese afmetinge aangeneem en 'n nasionale sport geword'... Daarby is Suid-Afrika se moordsyfer 718% hoër as die internasionale gemiddelde... Die ANC-regering is niks anders as 'n voortsetting van die bose aanslag waaraan die Boerevolk so lank gewoond is nie. "
4.1 ‘n Mislukking
Die ANC se sg. reënboognasie is ‘n groot mislukking. Misdaad is besig om soos ‘n middeleeuse plaag in ons land te versprei en duisende lewens te eis. Swartes heg maar relatief min waarde aan 'n menselewe. Die sinnelose moorde op plaasboere en ander weerloses oorheers ons nuusbulletins daagliks. Slagoffers van motorkapings word dikwels ten aanskoue van hul geliefdes koelbloedig doodgeskiet. Eienaars van openbare ondernemings word beroof en selfs om die lewe gebring, nie eens te praat van die jong sekuriteitswagte wat tydens transitorooftogte genadeloos met AK 47's afgemaai word nie.
4.2 Skokkende statistiek
Elke wêrelddeel het sy kwota geweld. Wat geweld in Suid-Afrika egter uitsonderlik maak, is is dat dit dikwels sonder provokasie voorkom. Veral plaasboere kom hier sleg van af. Hulle word tans teen ‘n tempo van 120 per 100,000 in vergelyking met 13 per 100,000 vir die res van die bevolking vermoor. Hierdie moordenaars is sonder uitsondering almal swart. En dis nie haatspraak nie. Dis die waarheid en ‘n feit wat nie geminag, verskoon of versag durf word nie.
Na die vernietiging van apartheid en die ontbanning van die ANC en sy onheilige bedmaats, het ons eens rustige vaderland 'n weersinswekkende metamorfose ondergaan. Suid-Afrika het die onveiligste en gevaarlikste plek ter wêreld geword. 'n Paar jaar gelede het ‘n Sondagkoerant die volgende skokkende statistiek bekend gemaak. In die tydperk April 2002 tot Maart 2003 is 7445 misdade per dag in Suid-Afrika aangemeld. Dit is 311 per uur of een elke 12 sekondes! In dieselfde tydperk is 21,900 mense teen ‘n gemiddeld van 60 per dag vermoor. Daar is 52,425 verkragtings teen ‘n gemiddeld van 143 per dag aangemeld. Daar was 73,975 gevalle van gewapende roof teen ‘n gemiddeld van 202 per dag. Altesaam 93,133 motorvoertuie is in daardie tydperk teen ‘n gemiddeld van 255 per dag gesteel. Die hoogste syfer was egter dié vir huisbraak – ‘n verstommende 319,984 gevalle is aangemeld teen ‘n gemiddeld van 876 per dag!
In 1995 is meer as 15,000 swart jeugdiges op aanklagte wat van diefstal tot moord gewissel het, in hegtenis geneem. Van 1996 tot 2002 is meer as 102,000 passasiers- en 29,000 vragmotors gekaap. Die boosdoeners was almal swartes waarvan 13% nog op skool was! As ‘n mens in gedagte hou dat 50% van alle misdaad na bewering nooit aangemeld word nie, is die ware toedrag van sake veel erger!
Tydens die apartheidsjare het ons nie sulke misdaadsyfers geken nie. Nie eens ‘n tiende daarvan nie! Hierdie bedenklike situasie bevestig dat my stryd vir die herinstelling van apartheid meer as ooit geregverdig is. Apartheid was in die verlede ‘n uiters doeltreffende maatreël wat blankes juis teen die rampspoed van swart oorheersing en misdaad beskerm het. Waarom nie weer nie? Daar is geen alternatief nie.
4.3 ‘n Wanopvatting
Aan die wortel van hierdie skrikbewind wat demokrasie genoem word, lê swartes se wanopvatting van politieke vryheid. Hulle sien politieke vryheid as die vernietiging van die ordelike beginsels van ‘n beskaafde samelewing. Let op die geskiedenis: Oral waar swartes die regeermag van blankes afgeneem het, het misdaad onmiddellik die hoogte ingeskiet. ‘n Mens wat van die ordelike reëls van 'n beskaafde gemeenskap ontslae geraak het, is gevaarliker as ‘n reeksmoordenaar op vrye voet.
Swartes neem nooit verantwoordelikheid vir hulle flaters nie. Dis altyd iemand of iets anders se skuld. So het apartheid bv. die skuld vir die hoë misdaadsyfer gekry. Daar word gesê dat swartes glo oor die onreg van apartheid gegrief is en hulle woede by wyse van misdaad op blankes uithaal. Wat 'n gerieflike verskoning vir die verfoeilike optrede van onopgevoedes! Ek wonder wat die ANC se reaksie sal wees indien blankes hul woede op swart onreg begin uithaal? Blankes het beslis meer om oor kwaad te wees as die swartes!
4.4 Geen wet en orde nie
In Mei 1998 het die destydse minister van Wet en Orde aan die Parlement erken dat 90% van alle verkragters en motorkapers wat voor die
Desnieteenstaande probeer die swart regering ons mense met hul woordkunstenary te sus en te verseker dat die misdaadsituasie weldra sal normaliseer. Ek is daarvan oortuig dat hierdie situasie ‘n rookskerm is waardeur die ANC sy ware bedoelings bedek. Die swart regering is blatant oneerlik as hulle ons met leuenverklarings probeer wysmaak dat misdaad aan die afneem of ten minste aan die stabiliseer is. Misdaad neem baie duidelik nie af nie, maar neem eerder in so ‘n mate toe, dat dit elke faset van ons volksbestaan ontwrig. Ons volksveiligheid word in sy geheel bedreig!
4.5 Die doodstraf
Die afskaffing van die doodstraf dra onteenseglik tot die onaanvaarbaar hoë misdaadvlak in ons land by. Dis een van die grootste flaters wat die ANC ooit begaan het. Die gebrek aan doeltreffende strafmaatreëls
Vergelyk ‘n bietjie die misdaadstatistiek van 1974 ('n apartheidsjaar) met dié van 1995. Syfers wat van die
Dit breek ‘n mens se hart om van weerlose bejaardes te verneem wat deur booswigte aangerand en/of vermoor is. Statistiek wat in Februarie 1998 aan die Parlement verstrek is, dui daarop dat 6,222 mense ouer as 50 jaar tussen Januarie 1996 en September 1997 in die PWV-gebied aangerand en/of verkrag is. Desondanks word Suid-Afrika as 'n bevryde land opgehemel waar demokrasie kwansuis tot sy reg gekom het. Net dwase jubbel oor ‘n ramp!
Is demokrasie nie veronderstel om 'n regering deur die meerderheid te wees nie? Die regering mag mos geen ander stem as die stem van die meerderheid hê nie! Nogtans weier hulle volstrek om die doodstraf her in te stel al vra miljoene wetsgehoorsame burgers dringend daarvoor. Vir hierdie onregsdienaars gaan dit baie duidelik nie om landsbelange nie, maar slegs om partybelange.
Wat was hulle verskoning? In Junie 1998 het Thabo Mbeki in die Parlement gesê dat die ANC nooit die doodstraf sou wettig nie omdat dit kwansuis ‘n kultuur van barbaarsheid in die land sou vestig. Die ANC het volgens hom nie
Die ANC-regering stel die wil van die mense alleenlik voorop wanneer dit hulle pas. Intussen skuil hulle agter 'n eie vertolking van die grondwet om nie die doodstraf toe te pas nie en weier om 'n referendum daaroor te hou omdat die publiek glo te emosioneel oor die saak is. Gevolglik ag die regering moordenaars se lewens hoër as dié van wetsgehoorsame burgers wat maar beroof, verkrag, vermink en vermoor
‘n Sondagkoerant berig op 13 Augustus 1995 dat dit die staat R64 per dag kos om 'n moordenaar lewenslank in die tronk te hou. Die 116,000 gevangenes wat destyds in Suid-Afrikaanse tronke was, het die staat toe al meer as R8 miljoen per dag gekos. Ek wonder wat die huidige 180,000 plus gevangenes die staat kos?
Die Lutherse Kerk wat in die verlede altyd fel teen apartheid gekant was, het in April 1992 sy ontsteltenis in Windhoek as volg uitgespreek: "Na soveel jare van geweld deur die rassistiese koloniale regime, is dit uitermate verontrustend om op te merk dat ons nou slagoffers van geweld onder mekaar geword het" (Monitor, April 1992).
4.6 Op die agtervoet
Suid-Afrika steier tans onder 'n plundergees soos nog nooit in sy geskiedenis nie. Wat vir swartes ‘n doodnormale lewenswyse is, stuit ons teen die bors. Plunderaars maak dit vir wetsgehoorsames moeilik om sinvol te leef. Trouens, slagoffers wat hulself teen misdadigers verweer, beland gereeld in die
Op Groblersdal het swart skoliere van die Hoërskool Ben Viljoen 'n paar jaar gelede blanke dogters betas. Die betrokke skoolhoof het sy pos verloor nadat hy stappe gedoen het om die dogters te probeer beskerm. Op Vryburg het ‘n herrie ontstaan nadat 'n blanke skooldogter deur vier swart leerlinge betas is. Die onderwysowerheid het met behulp van die volksvyandige media die saak omgeswaai en die blanke skoliere en hul ontstoke ouers van rassehaat beskuldig. Hulle was die skuldiges en nie die wellustiges nie!
Bogenoemde gevalle is slegs dié wat in die media bekend gemaak is. Die meeste vergrype word nie openbaar gemaak nie omdat blanke onderwyspersoneel, beheerrade en ouers huiwerig is om sulke sake op die spits te dryf uit vrees dat hulle op die ou einde aan die kortste end gaan trek. Mooi woorde oor kulturele verdraagsaamheid en rasseharmonie veroorsaak rassebotsings en 'n ineenstorting van dissipline in die klaskamers!
4.7 ‘n Misplaaste verdraagsaamheid
Dis darem baie duidelik dat die ANC die sg. tirannie van apartheid vir dié van 'n misplaasde verdraagsaamheid teenoor misdadigers verruil het. Al wie hierby baatvind, is die sg.slagoffers van apartheid en niemand anders nie. Die huidige "kill the innocent and protect the guilty"-staatsbeleid is uiteraard olie op die vuur van die groeiende misdaadstand!
Waarom het die ANC-regering die doodstraf afgeskaf? Ek
Stedelinge loop die meeste onder moordenaars, rowers, verkragters en motorkapers deur. 'n Meningspeiling wat in 1996 deur Market Research Africa gedoen is, het bevind dat 45% van die swart en 80% van die blanke stedelike respondente ten gunste van ‘n herinstelling van die doodstraf was. Toe hierdie peiling twee jaar later herhaal is, was 76% van die swartes en 94% van die blankes ten gunste van ‘n herinstelling van die doodstraf. Geen wonder dat blanke huise toenemend in tipes van forte omskep moet word nie!
4.8 ‘n Vertrouensverlies
Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het tydens 'n landswye meningpeiling in Mei 1994 bevind dat 70% van die respondente met die ANC se misdaadbeheer tevrede was. Slegs 9% het die regering gewantrou. Tydens 'n meningspeiling in Februarie 1996 was slegs 30% met die situasie tevrede. Wat ‘n ommeswaai binne 20 maande!
Indien 'n staat nie sy verpligting om wetsgehoorsame burgers te beskerm
Polisielede wat deesdae almeer self by misdaad betrokke raak, is ‘n onrusbarende verskynsel. Tydens die apartheidsera het Suid-Afrika een van die beste polisiemagte ter wêreld gehad en internasionale respek afgedwing. Vandag is dit 'n droewige prentjie van onbetroubaarheid, agteruitgang en verval as gevolg van swak mensemateriaal. ‘n Swart polisieman wat ‘n paar jaar gelede in
Slotopmerking
Die noodsaaklikheid van die doodstraf word vandag wêreldwyd besef. Talle lande oorweeg die herinstelling daarvan baie sterk. Die Argentynse president het onlangs gevra dat die doodstraf vir dwelmsmokkelaars ingestel moet word. ‘n Land soos
Nadat