Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Christene is mense wat van die naglewe van sonde oorgegaan het na 'n lewe van lig in die HERE. Maar nou moet hulle ook lewe soos mense van die lig – dit bring mee om elke ding in jou lewe te ondersoek, of dit reg voor God is, of nie.
GEREGVERDIGDE WEERSTAND
VOLKSSTUDIES (1/5)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
5.1 ‘n Hegte volksband
Wanneer ‘n mens
5.2 Wat doen ons?
Wat doen ons om dit wat vir ons kosbaar is te beskerm en te behou? Booswigte wat van die ordelike reëls van ‘n beskaafde gemeenskap ontslae geraak het, vermoor of vermink ons volksgenote daagliks. Wat doen ons daaraan? Byna niks nie! 'n Paar jaar gelede het swart rowers 'n onskuldige burger van Joodse afkoms koelbloedig in
Ons volk sal hom baie vinnig uit sy selfopgelegde gevangeneskap moet bevry. Geen prys sal te hoog durf wees nie. Daarna sal ons 'n effektiewe taakmag op die been moet bring sodat ons, soos
5.3 Leer uit ons volksgeskiedenis
Ons volksgeskiedenis maak telkens melding van strafekspedisies wat booswigte gaan uitwis het. Sulke optredes het rowers tweemaal laat dink alvorens hulle rooftogte uitgevoer het. Let egter daarop dat hierdie strafekspedisies altyd verdedigend van aard was. Swartes het nooit met ‘n plaaslike blanke mag kennis gemaak wat hulle vrede bedreig het nie. Die Boere se ferm optredes was altyd verdedigend of beveiligend van aard.
Daar is nie een aangetekende geval waar Boere aanvalle geloods het ten einde ander mense se vee of besittings te roof nie. Na die slag van Bloedrivier het die Voortrekkers bv. nie op die Zoeloes se eiendom beslag gelê nie. Sarel Cilliers en sy manskappe het eerder gesê: "Ons wil nie julle goed hê nie. Laat net ons goed op ons plek met rus!” Dingaan is na behore gestraf en geen wrok is verder teen die Zoeloe-volk gekoester nie.
In skerp teenstelling hiermee was Brittanje se dryfveer in Suid-Afrika imperialisme, kolonisering en 'n onbeskaamde roof van Boere-eiendom. Selfs die Zoeloes het onder die Britse landrowery deurgeloop! Nadat die Britte die Zoeloes tydens die slag van Rorkes Drift verslaan het, is hulle van hulle grond beroof.
5.4 Tree nou op!
Dis tyd dat die Boerevolk sterk weerstand moet begin bied en onverbiddelik vanuit wettige verdedigingstrukture teen die magte wat hom wil vernietig begin optree. Geen mooipraat, soebat of smeek sal swartes van gedagte laat verander nie. Hulle sal bly plunder. Swart leiers
Die Boerevolk sal deeglik moet besin en wegbeweeg van die valse toegeeflikheid teenoor alles en almal wat hom benadeel. Ons durf nie langer opsy staan en toelaat dat bose magte onder ons amok maak nie. Ons was lank genoeg té geduldig, té lydsaam en té verdraagsaam jeens plunderaars.
Die misdaadsituasie sal ingrypend verander indien ons begin terugslaan ter beskerming van ons eie. Ons is dit immers aan ons volksgenote verskuldig. Daar moet 'n einde aan die onverstoorde plundering van ons volk se kultuursimbole en kultuurerfenis gemaak word. Ons sal nooit uit wraaklus optree nie, maar soos