NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe lyk jou gesindheid en optrede binne die omgewing waarin jy leef en gesien word? Is jy ook een van dié wat hoor  maar nie regtig luister nie, wat ervaar maar nie belééf nie, wat bestaan maar nie regtig lewe nie? Daar is 'n manier waarop jy hierdie saak kan regstel: in elke taak, optrede en handeling, vra eers vir jouself wat dink jy Jesus sou gedoen het soos toe Hy hier op aarde as mens was. As jy hiermee volhou sal jy intens bewus word van sy voortdurende nabyheid en leiding, en dit sal die begeerte van jou hart word om altyd die regte ding te doen en te sê.

ONDERMYNING, VERRAAD, VAG

Die gevaar in ons midde is dat die Afrikaner weer te doen het met die moedswillige onderbeklemtoning van die ondergrawende Afrikaner-bedrywighede van die voormalige Oosbloklande en hul inligtingsdienste.  Die ondergrawing deur die Anglo-Amerikaanse magswêreld was egter 'n bekende feit by Afrikaners in die ou Suid-Afrikaanse inligtingsdienste.  Die bewys daarvan is byvoorbeeld in die boeke van adv. Piet Pretorius wat Gelofteland die afgelope tyd besig is om te plaas, Volksverraad, (Volksverraad... Waarom?) en Volkshoop, waarin hy die Central Intelligence Agency (CIA) beskuldig vir meeste van die dinge. Die toename in moorde op Afrikaners en ander Blankes sedert die Mangaung-konferensie in Desember verlede jaar waar die ANC-leier Jacob Zuma soos dikwels opruiende uitsprake geuiter het en ook in 'n opvolgende uitspraak  in Durban, raak nou meer as kommerwekkend.

Feit is egter dat Zuma en ander ANC-leiers se uitsprake, wat klaarblyklik deel is van die ANC se sogenaamde Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR), nie in afsondering beskou kan word nie. Die NDR het 'n onmiskenbare plaaslike én internasionale eienskap, vir ons hier plaaslik onder andere van belang die ANC se versnelde grondgrypprogram (die “beskerming” van grondwet-1996 en al) en Zuma se laai van die regbank met ANC-kaders (weer eens, met die “beskerming” van 1996 se konstitusionele wonderwerk en al).

In ontledings die afgelope paar weke het die Afrikanervolksparty se webblad aandag gegee aan hierdie standpunte, en ook dié van ene Gunther Schickelgruber (Dokument X), na aanleiding van bewerings van kapt. Deon Loots in 'n beëdigde verklaring ter sake in die Boeremagverhoor. In daardie beëdigde verklaring is na 'n binnekring in die Broederbond bekend as die Verligte Aksiegroep, VAG, verwys. Volgens Pretorius is/was die VAG eintlik maar net die CIA se verlengstuk in ons land in die onderwerping van die Afrikaner aan 'n ANC-regime.

Dit is egter ook van belang dat daar van ander operateurs uit die voormalieg SA inligtingsdienste se standpunte kennis geneem word. So byvoorbeeld het Allan D. Elsdon in 'n boek (die Afrikaanse titel, Die lang generaal), verwys na die bedenklike sleutelrol wat genl. Langhendrik van der Berg in ons land se sabotasie-, sluipmoord- en ondergrawingsgeskiedenis gespeel het. Daardie boek en dit wat daarin aangevoer word het nog gans te min aandag in die oorweging van die Afrikaner se haglike toestand nou in die land geniet.

HET HEYNS KERNBOMME HELP VERKWANSEL?

Om maar aan een saak vermeld in Elsdon se boek aandag te gee...

In die boek word geïmpliseer dat dit Van der Berg was wat agter die sluipmoord op die NG teoloog Johan Heyns gesit het omdat Heyns, wat 'n ingeligte/betrokkene in die land se kernbom-program was, verraad sou gepleeg het.

Dis nodig om hier af te wyk van die rede vir hierdie skrywe, die feit dat die Amerikaanse CIA steeds met sy hande op al die beheermeganismes van die voortgaande Suid-Afrikaanse rewolusie sit.

In ontledings die afgelope weke op hierdie webwerf oor die VAG is gelet op die gesmous en buit van die land se skatte, sy dit nou beleggings, diamante, harde kontant, wapens of strategiese minerale, toe die ou regime laat vat en die nuwe regime amptelik in 1994 die leisels geneem het. 'n Moontlike afleiding daaruit is dat dit behoorlik 'n toestand van gryp en hardloop was.

Heyns is op Guy Fawkes-dag (5 November) 1994 (die jaar van oorgawe) met 'n 303-geweer in sy huis in Pretoria in 'n sluipmoord doodgeskiet. Ook in daardie jaar het die Jood Harry Schwartz (toe ANC-ambassadeur) met groot plegtigheid 'n ooreenkoms oor Suid-Afrika se kernwapens in Amerika onderteken. Die geskiedenis van ons land se kernwapenprogram kan nie gevolg word sonder om van die Jode en Israel se betrokkenheid daarby kennis te neem nie.

En ook nie gevolg word sonder om van Pik Botha kennis te neem nie, Botha wat nog tot in 2007 deur die ANC by onderhandelinge oor die kernprogram betrek is.

Maar net soos daar nie van ons land se atoombom-geskiedenis kennis geneem kan word sonder om kennis tee neem van Botha en Joodse betrokkenheid nie, so kan daar nie kennis geneem word van die gesmous met Suid-Afrikaanse wapens aan Afrika se diktators nie sonder dat daar van Botha en die Jode se betrokkenheid kennis geneem word nie.

En dalk 'n laaste oorweging oor Elsdon se boek...

Dis deur Anne-marie Mischke, 'n joernalsite wat FW de Klerk se broer Willem ('n koerantredakteur) soos 'n skaduwee van koerantredaksie na die volgende koerantredaksie gevolg het, in Afrikaans vertaal. FW de Klerk self is uiteraard nie sommer 'n hierjy as die aankoop van wapens oorweeg word nie. Hy weet ten minste van swak Spaanse en goeie Duitse staal.

Sou FW de Klerk vir Mischke 'n wenk laat deurglip het dit sal 'n goeie ding wees om Elsdon se boek by die “regte lesers” te kry deur dit in Afrikaans te vertaal? Deur hierdie vraag te stel wil daar allermins te kenne gegee word dit kan deel wees van 'n koudlei-operasie in 'n kernwapengesmous.

Lees meer hieroor soos geskryf deur Koos Bester by http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=5436%3Akernbomme-wapentuig-goud-en-diamante-en-n-onwettige-grondwet-waarom-swyg-die-media&catid=160%3Aartikels&Itemid=284&lang=af

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3358 gaste aanlyn