NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wanneer God na die mensdom kyk, sien Hy sy Christelike Kerk – anders as ons wat ons blind staar teen tydelike lewensbande van families, volke en state.

AL WAT HUL VRA IS BIETJIE POTJIEKOS...

DWELMDOOD IN DIE KAKE VAN KROKODIL

Neo Genocide

Iewers in Rusland gil ‘n jong vroulike dwelmverslaafde van pyn nadat die dwelm genaamd Krokodil die vleis om haar voorarm verteer het. In Beaufort-Wes word busbestuurders met Khat gevang wat in Nigerië se Groot Rifvallei geproduseer word vir verbruik in Somalië. Dieselfde dag word ‘n Russiese mafiabaas in Kaapstad gearresteer weens afpersing van besigheidseienaars.

Wat gaan aan?

In Hillbrow vertel ‘n verslaafde hoedat sy in ‘n doodloopstraat is met dwelms en hoedat sy na ‘n aanvangstadium van prostitusie blootgestel is aan kliënte wat dwelms gebruik. Op die oomblik toets sy dwelms vir Nigeriese dwelmbase. Sy het selfmoord al verskeie kere oorweeg.

In Pretoria kom laai die polisie 'n jong Afrikanervrou en dwelmverslaafde op wat op straat bly, en gee haar vir Nigeriërs om te gebruik as prostituut. Haar manlike vriend kan niks sê nie, anders word hy toegesluit. More koop hy weer dwelms by die Nigeriërs, en Donderdag kom haal die polisie weer hul omkoopgeld by die Nigeriërs. Die meisie gaan nou meer  omkoopgeld verdien vir die polisie, en ‘n groter wins beteken vir die Nigeriërs.

Een van die Afrikanermans wat so op straat slaap, skud een oggend aan sy meisie. Sy reageer nie.

Sy is yskoud.

Sy het in die nag gesterf aan ‘n oordosis dwelms.

Al meer en meer jong Afrikaners sterf weens dwelmmisbruik en aanverwante probleme soos vigs en selfmoord weens hul sistemiese massaslagting in die moderne tyd wat erger as ‘n oorlog is. Weens die handelinge van die staat en die toelating van gewetenlose dwelmhandelaars in Suid-Afrika, vind daar ‘n slagting onder Afrikaners plaas.

Hierdie moordenaars word de-facto en de-jure deur die staat toegelaat om Afrikaners te vermoor in Suid-Afrika.

Radelose Afrikaanse slagoffers van die staatsgeïnduseerde hongersnood wend hul tot dwelms en prostitusie om van hul hongerpyne en lewensomstandighede af weg te vlug.

Jong Afrikanermeisies trou uit desperaatheid met Nigeriërs in plekke soos Krugersdorp-Wes en Sunnyside om maar net twee voorbeelde te noem.

Wêreldwyd het die oorlog teen dwelms misluk. Intelligensiedienste van die VSA en Brittanje erken dat die verbruik styg en die pryse daal van harde dwelms soos kokaïne en metamfetamiene.

Met die val van die Berlynse muur in 1989 het die intelligensiedienste van die Oosbloklande hulself sêkielik sonder ‘n heenkome bevind. Die Bulgaarse intelligensiediens het onmiddelik begin met die smokkel van sigarette en mense. Algaande het al die intelligensiedienste van die Oosbloklande hulself tot transnasionale sindikate omvorm, wat regoor die wêreld werksaam is.

In 1994 met die aanbreek van die bewind van die ANC in Suid-Afrika; het die transnasionale misdaadsindikate hul grootste prys ooit gekry. Hulle het ‘n land ingekom met 728 lughawens en 4700 kilometer grense, wat onbewaak is en ‘n regering en staatsamptenare wat omkoopbaar en korrup is; ‘n land van melk en heuning op ‘n skinkbord.

Suid-Afrika se polisiemag bevat sommige lede wat deel is van hierdie sindikate, wat hul werksaamhede verseker. Dit het daartoe gelei dat Suid-Afrika tans die grootste uitvoerders van heroïne en kokaïne in die wêreld is en ook die meeste dagga na Brittanje toe uitvoer. Suid-Afrika het ook die meeste wapensindikate in die wêreld, wat wapens uitvoer na konflikgeteisterde gebiede soos die Kongo.

In Sunnyside en Westdene in Johannesburg, ontvang polisie gereeld omkoopgeld van die dwelmhandelaars ten aanskoue van die publiek. Klaers by die polisie, word daarna deur die polisie gehinder en gepla todat hulle die klagtes terugtrek.

Nog ‘n rede vir die toename in die dwelmverbruik in Suid-Afrika, is die politieke beleid om alle fortuinsoekers en sosioparasiete uit Afrika te verwelkom in Suid-Afrika, as deel van die Afrika-verskeidenheid van swart broers.

Die afwesigheid van enige immigrasiebeleid en toepassing sovêr dit onwettige immigrante uit Afrika betref het daartoe gelei dat daar sowat 40 000 wettige Nigeriërs in Suid-Afrika is en ‘n geraamde 600 000 onwettiges.

En die Nigeriërs se radikale bemarking van dwelms het tot ‘n styging in die verbruik onder alle bevolkingsgroepe gelei.

Die ANC se staatsgeïnduseerde hongersnood wat hul teen Afrikaners loods in die vorm van regstellende aksie, eindig vir menige jong Afrikaners in ‘n lewe van prostitusie en ‘n dwelmhel waaruit hulle nie kan ontsnap nie.

In Suid-Afrika se uitgestrekte landskap word menige daggaplantasies opgerig, vir plaaslike verbruik sowel as vir uitvoere waarmee die valuta wat verdien word, gebruik word om ander dwelms goedkoper in Suid-Afrika te bring, wat ook ‘n groter straatwaarde het.

En waar die verbruik van harde dwelms in die wêreld toeneem, styg die geweldsmisdaad dienooreenkomstig soos wat verslaafdes rooftogte uitvoer om geld te bekom vir die aankope van dwelms. In Brittanje kos die verbruik van harde dwelms, ‘n verslaafde sowat 40 000 pond per jaar, die ekwivalent van ongeveer R500 000 in Suid-Afrika.

In Suid-Amerika beheer die Meksikaanse dwelmsindikate die dwelmhandel in sowat 46 lande en oor die 300 Amerikaanse stede. Die dwelmverbouiing in Kanada sal AL die Amerikaanse polisiedienste en totale weermag, sowat ‘n 1000 jaar vat om uit te roei. Die skokkende gedeelte is dat die Kanadese dwelms, sowat 1% van die vraag en verbruik van dwelms in Amerika is.

Onlangs is die Amerikaanse intelligensiediens, die CIA se betrokkenheid by die dwelmhandel onthul en in Kenia is die konflik op hul grens met Somalië verwant gevind aan die dwelm, Khat wat in die Groot Rifvallei in Kenia verbou word en in Somalië verbruik word.

Die veediefstalle en plaasaanvalle in Suid-Afrika rondom die Lesotho-grens is verwant aan die dagga-verbouers in Lesotho, wat mense stuur om vir hul te gaan vee steel in Suid-Afrika. Die diewe word met dwelmgeld betaal. Die verbouing van dagga in Lesotho, Swaziland, Transkei en Zoeloeland produseer ‘n geraamde 110 000 ton dagga per jaar en die inkomste is vyf keer soveel as wat met enige landbouproduk verdien kon word.

Iewers in ‘n paar afsonderlike hospitale in Rusland, gil ‘n meisie en ‘n paar mans van die pyn. Hulle is die nuutste slagoffers van Krokodil, diè nuutste dwelm, desomorfien wat binnekort op pad is na Suid-Afrika toe, of dalk alreeds hier is.

Eers verander die slagoffers se hele lyf in ‘n krokodilagtige voorkoms, waarna die vleis stelselmatig verteer word en van die bene afval.

Die meisie het al haar regtervoet verloor, ‘n gedeelte van haar linkerhand en haar regterarm se bene is heeltemal ontbloot.

Op haar lieste het groot gate ingeval.

Een van haar manlike eweknieë swaai sy kop uitdrukkingloos heen-en-weer- sonder om enige klank te maak. Groot gedeeltes van sy brein is deur desomorfien verteer, die dwelmhandelaars se nuutste vermaak vir die verslaafdes aan harde dwelms.

Ander weer, se hande is besig om af te val.

Krokodil, oftewel desomorfien dien erger wonde toe as ‘n regte krokodil in die natuur.

Baie slagoffer verloor hulle hande, waar hul hulself inspuit.

In plekke soos Sunnyside in Pretoria en Hillbrow vind dwelmhandel en verbruik openlik plaas.

In skole word kokaïne tans as pienk ‘strawberry’ onder skoliere verkoop en versprei. Die resultaat is dat menige skole al sonder hulle omheinings is, omdat desperate verslaafdes die heinings afbreek en as skroot verkoop. Miniatuur dwelmoorloë word deur misleidende staatsmasjinerie as ‘xenofobiese aanvalle’ beskryf.

In ryk voorstede hoor jy menige aand die geknetter van outomatiese masjiengeweervuur, veral rondom die huise van Sjinese mafiabase. Doppies by die dosyne word na die tyd opgetel en geen haan kraai verder daarna nie.
Na bewering bly die Sjinese hoof van die perlemoensmokkelaars in Dainfern. Word hy gevang, is hy ‘n uur later weer uit. Kontakte en geld ontbreek nie.

In Botswana hang ‘n jong slagoffer van die gewetenlose seksmisdadiger ‘Advokaat Barbie’ haarself aan ‘n boom op. Stoksielalleen gaan sy die ewigheid in, nadat sy nie die trauma van haar dae in die hande van die misdadigers kon verwerk nie.

Iewers slaap ‘n jongman vol dwelms, op een van die reuseadvertensieborde langs die pad, om onverwagse aanvalle in die nag af te weer.

Die Krokodil het so pas in Suid-Afrika geland en begin om sy eerste slagoffers te verteer.

En so word die Afrikanerjeug verder afgemaai deur die owerheid se toelating van gewetenlose dwelmhandelaars in Suid-Afrika, wat die dood uitdeel aan diegene met hongerpyne en die wat probeer vlug van onmenslike lewensomstandighede.

En toe ek die aan wegry is vanaf die Afrikaner-straatbewoners in Pretoria, vra een van die man: “Oom, as oom weer kom, bring net vir ons asseblief n bietjie potjiekos saam. Ons is vreeslik lus vir potjiekos.”

Potjiekos is al wat hul vra.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 10566 gaste aanlyn